2012-07-20Ek is absoluut oorweldig deur jou PRAGTIGE artikel mnr!! Veral nou dat daar soveel wonderlike ALTERNATIEWE KUNSTENAARS soos Les Javan, Tribal Echo, Straatligkinders, Jack Parow ens ... die lys is ondeindig ... wat vir my veral opvallend is, is dat die paa
2012-07-20ek dink die verval is nie so sleg nie. verstaan my mooi: ek bedoel nie dat ek hou van die verval nie maar tog hou ek daarvan dat dit gebeur. want op 'n manier is dit wat die juigkommando belowe het nooit SAL gebeur nie. Nou weerklaag hulle en trek laer in
2012-07-20die gewetenspolisie gaan jou brand hieroor, hehehehehe. of nog beter: stilbly en hoop niemand het jou vrae gesien nie en dan apartheid blameer.
2012-07-20Ek voel genoodsaak om op JvNk se brief rakende die 'handboekfiasko' te reageer.
Dit is duidelik dat jy moontlik in die ou Transvaal skoolgegaan het. Blanke kinders in baie van die ou Suid-Afrika se ander provinsies, oa die OVS, moes elke jaar hulle eie h
2012-07-20Oor Rachel's Angels moet die volgende waarhede myns insiens openlik erken word:
1. Die Engelse naam rugsteun nie ten beste die invloei van Afrikaanse studente aan die Universiteit Stellenbosch nie.
2. Hulpverleners, soos die mentors, mag maar
2012-07-20Ag tog ou Kobus (jou woernaal hierbo verwys) ... ek probeer my nie as heilig voorhou nie ... maar jou eentonige en vervelige gedweep hierbo sou wees soos Jaco wat ander homoseksuele hel toe te vervloek jeens hul (rond)stekeligheid ... is jy dan nie juis j
2012-07-20Jaco,
As dit kom by die merk van die dier is Kobus reg en stem ek saam en is dit 'n bose geestelike realm wat op die wêreld inwerk met een uitsluitlike doel: naamlik om beheer oor God se skepping te verkry. "Want die verborgenheid va
2012-07-20Stephanie
Baie Dankie vir jou eerlike brief, ek het daaruit geleer. Ek bid daarvoor dat ons as Christene sal besef ons is draers van goeie nuus, van 'n Jesus wat ons almal liefgehad het terwyl ons nog sondaars was en dit ons ontbreek het aan die
2012-07-20Jaco?!
Jy weet BAIE meer oor hierdie onderwerp as wat jy voorgee. Jou stelling "dit wil vir my voorkom dat dit na 'n mens verwys" saam met korrekte skrifverwysing, is heel IN DIE KOL.
Maak jou gereed vir baie verskille en sieninge oor ond
2012-07-20Oester, ek wil net weereens vir jou dankie sê vir jou deelsaamheid met hierdie verhale... dit laat 'n mens besef hoe ongoddelik dit werklik is om ander te wil etiketteer op grond van jou eie "spirituele intelligensie"... ek leer gedurig se
2012-07-19Ek weet nie wat jy met 'hipoteties' bedoel nie, en of jy met "Jan Rap' Jan Alleman of Piet Citizen of so-iets bedoel nie, maar ek het nog noot my buurvrou gespyker of iewers geskryf dat ek wel het nie. Jy sal groot moeilikheid veroorsaak deur sulke o
2012-07-19Wat jy doen, is maar wat elke ander ateïs doen, Jaco. Voor jou was daar al talle ateïste wat Bybelverse aanhaal en op 'spesialis' kennis van die Bybel aanspraak maak, of, soos jy dit noem, jou 'besonderse goeie Bybelkennis' - jy refrein ei
2012-07-19Daar is die ou grappie van Vannermerwe wat aanlê by 'n beeldskone dame en die dame sê toe vir hom dat hy sy tyd mors want sy is lesbies. "Wat is dit?" vra Van. "Sien jy daardie goedbedeelde meisie wat so pas by die k
2012-07-19Jaco,
God openbaar nie noodwendig al Sy motiewe aan mense, nie, alhoewel God deur noue interaksie met Hom, wél dinge aan die betrokke mense openbaar maak wat andersins nie geweet kon word nie (Jeremia 33:3) – trouens, dit is presies hoe
2012-07-19Jaco,
Ek is jammer! Vra ook verskoning namens myself en ander hierbo.
Dalk is dit juis nodig dat 'n "Stirrer" soos jy moet opstaan om ons sogenaamde christene se gesindhede te toets. En ja - ons sin STINK!
Jou leergierige gees wys my dat
2012-07-19Besondere goeie Bybelkennis? En wat is dit dan wat jy met jou besondere goeie Bybelkennis weet van G_d se haat van homeseksualisme?
Sonder dat geveinsde nougesette bekrompte gelowiges enigiets sê. Net wat G_d sê.
Ek verneem graag
Du
2012-07-19Die "666 dier"-opskrif langs Kobus de Klerk se naam lyk heel gepas... maar so verbeel ek my ook kort-kort Daisy de Melker se gesig so naby aan die briewe-skakel is dalk Kobus se nuwe profielprentjie... Mammon... Geldgod... Mammon dien, geldgieri
2012-07-19JvNk
Nee. Ek het geen "chip" op my skouer oor moffie wees nie. Ek weet wat ek is en geniet myself gate uit in daardie hoedanigheid.
Ek lief ook om te stook, en die wye reaksies te gewaar. Ek weet ek is ook 'n v
2012-07-19Bedwing jouself, Jaco. Moenie so maklik oorreageer nie. Miskien moet jy die woordeboek raadpleeg oor die betekenis van die woord 'tirade'.
Sê vir ons, waar is ek verkeerd omtrent jou? Hoe sal jy die Geestelike Woord kan begryp as jy die Geestelik
2012-07-19Dankie Kobus.
Nog 'n vertolking van die Merkteken van die Dier wat ek nou oor wyser geword het. Net een vraag. Indien dit net 'n spirituele merk is soos jy sê, hoekom die moeite doen om op die nommer 666 uit te kom?
Soos ek dit w
2012-07-1919-07-2012
Ten opsigte van Dr Le Cordeur se skrywe, die volgende:
1. Spelling: Mtembu, Sandile Sunduza, Noordwes en Sestwana is glattie so kosjer nie.
2.(a) Afrikaans word nog AMPTELIK beskryf as "isiBhulu" (Boer se taal
2012-07-19Beste JvNk,
Met respek tot jou vrae aan Jaco.
Ek is absoluut eens met jou in hart en siel dat ons as gelowiges nie andere eens sal WIL oordeel nie - wat nog "vermaninge in naasteliefde" uitdeel aan iemand op die Internet wat jy n
2012-07-19Die groot vuur van Rome, wat met voorbedagte rade daartoe aanleiding gegee het dat Nero Caesar die Christene begin vervolg en doodmaak het, het gister (18 Julie 2012), presies 1948 jaar gelede, op 18-19 Julie 64, ontstaan en meeste geskiedskrywers skryf d
2012-07-19Jaco,
jy is reg, niemand gaan jou oortuig dat die Bybel of die Quran die ware woord van G_d is nie. Jy is verder reg deur te sê dat beide deur mense geskryf is. Slegs die oorspronklike gebooie is deur G_d geskryf, lees die Bybel en leer hoekom G_d
2012-07-18dit is juis vir my die tragiese van oom apie van rensburg. hy het opgegaar en self niks daarvan geniet nie. alles weggesteek en is 'n miljoener dood. sy dogter is verstandelik gestremd en weet van geen sout of water nie. onthou ook dat uitspattigheid vir
2012-07-18Kobus
Nou toe nou. Jy het jou gebruiklike "Christeliker" tirade agter die rug. Gaan ons van jou kan aanhoor rakende die Merkteken van die Dier" of nie?
Jaco Fourie
2012-07-18
Die heiden sê jy lewe reg, G_d sê jy lewe verkeerd.
Jy glo nie aan G_d nie.
So wat is jou probleem, maak soos jy lus kry en geniet jouself gate uit.
Of is daar iets iewers in jou agterkop wat nie meer so lekker sin maak nie?
Chee
2012-07-18O, hulle is my naastes, Cornelius, maar dit regverdig nie de onheil wat hulle probeer regverdig net omdat hulle dit doen, nie. Juis omdat hulle my naastes is, en ek vir hulle uiteindelike heil omgee, sal ek hulle help deur hulle tereg te wys instede van d
2012-07-18Dit is nie ’n probleem vir my om Jaco te antwoord nie, Trienie, ongeag sy verskuilde motiewe. Die Woord wat ek bring, oorheers enige pogings van hom af. Ten minste kan hy, wanneer hy op die Dag van die HERE tot verantwoording geroep word, darem dan
2012-07-18Jy het my op niks betrap nie, Jaco. Ek sê nie dinge wat nie in die Woord staan nie, as gelowige verklaar ek vir jou wat daar staan, wat jy as ateïs, nie verstaan nie, want juis daarom is jy 'n ateïs! Dis mos darem logies. Dus, ons be
2012-07-18Henry.
Jy skryf: "Miskien sal dit goed wees as jy 'n studie maak oor Bybelse Eindtyd profesieë, want dit is van uiterste belang vir die mensdom, EN STAAN ONS GEREED OM JOU MEER DAAROOR IN TE LIG. "
Ek wag in spanning
&nbs
2012-07-18
Cornelius
Nog nooit van 'n Lesbiese man gehoor nie. Enige man in watter hoedanigheid ookal wat na vrouens hunker kan beslis nie as moffie ge-ettikeer word nie.
Onderbedeeld (micro-penis) en impotensie kry jy onder beide straights