Kommentaar

Regstelling

2012-07-18 Hallo Reusedwerg ... ek het al gehoor van mans wat erg onder bedeeld of impotent is en steeds 'n diepe hunkering na vroue koester na hulself as lesbies verwys ... sou sulke mans nie dalk op 'n manier deur iemand soos Jaco as 'n medemoffie verwys kan word

Die merkteken van die dier – 666

2012-07-18 Jaco, Dis interresant dat jy n' onderwerp hier aanroer waarin jy glad nie glo nie, en dit net om gelowiges se opinie  daaroor te toets. Wat sou dit dan enigsins vir jou saakmaak? Miskien glo jy tog en sien jy die tekens van die tye raak ten opsige

Oom Apie

2012-07-18 'n Baie interessante verhaal veral vanuit 'n ekonomie-oogpunt.  Mens bou vir jou welvaart op om lewensgehalte te koop, dinge soos 'n Ferrari of 'n Lexus of, as jy nou minder uitspattig wil wees, 'n Mercedes of 'n BMW.  Ook 'n argitekontwerpte st

Die handboekfiasko

2012-07-18 JvNk, dit is nou 'n goeie klomp vrae.  Ek brand om te sien hoe van die blinkogiges (oor die Nuwe! Verbeterde! SA [erkenning aan Anton Barnard]) jou gaan antwoord.  Ek dink egter ek gaan teleurgesteld wees want niemand gaan jou enige verduideliki

Oor Jaco se gesanik

2012-07-18 oester, ek is dit eens met jou dat R100 vir 'n spietkop 'n baie sindeliker spandeer van geld is as R1 000 vir 'n bedeling wat Afrikaners en Afrikaans om elke hoek en draai benadeel.  Ek word hewig deur sommige familielede vir hierdie houding veroorde

Die handboekfiasko

2012-07-17 Want daai leerlinge loop kaalvoet 'n voetpad op graniet uit, watter kans het 'n ou boekie nou?

Regstelling

2012-07-17 Reusedwerg,   Jy en ek het iets ingemeen. Ek is ook mal oor vroumense, soveel so dat ek dekades lank al met een getroud is en die lewe beleef. Sy is, soos jy sê, die pragtigste skepsel, soveel so dat die son verwelk waar s

My beurt om te kla en kerm

2012-07-17 Jaco, wie't so verkeerd besluit ek's die titel Christen werd?

Oom Apie

2012-07-17 Dankie Oester ... so leer mens elke dag ... Mammon regeer miskien wel hier en daar ... maar God slaap nie ... selfs Oom Ampie se ryke nalating is toe ook uiteindelik maar nie die blinde sambok gespaar nie ...

Die merkteken van die dier – 666

2012-07-17 Beste Trienie ... wat 'n lieflike vooruitsig ... ek sien saam met jou uit na die Wederkoms van onse Koning en Heer, Jesus Christus onse Almagtige Lewende God ... mag Hy ons almal vergewe en die hele wêreld in Sy liefde en genade seën ...

Homoseksualiteit

2012-07-17 Kobus, ... goeie stukkie kommentaar ... behalwe dat homoseksualiteit nie aansteeklik nie is ... Jaco vertel lank reeds dat hy dit eerder as (rond)steeklik ervaar ... MAAAAA ....AAAARRRRrrr .... al was homoseksualiteit so walglik en afstootlik soos melaats

Regstelling

2012-07-17 Beste Reusedwerg   Ek stem. 'n Lesbiër word tradisioneel nie "moffie" genoem nie. Dis ons manlike "gays" se voorreg.  Ek persoonlik hou van die woord, want dis snoesig Afrikaans, en al dekades als sulks in gebruik.&n

Homoseksualiteit

2012-07-17 Kobus   In godsdiens en die Bybel het ek jou by herhaling betrap waar jy stellings maak  wat nie in die Bybel staan nie (jou Spirituele Intellegensie). Nou bedryf jy dieselfde taktiek hier deur te sê asof dit feitlik is: "Die i

Die merkteken van die dier – 666

2012-07-17 Trienie   Jy is geregtig op jou menings, feite is hulle beslis nie.  Maar 'n paar antwoorde.  Ek weet nie hoelank jy my briewe lees nie, maar ek verseker jou dat my Bybel-kennis redelik op par indien nie beter als die van die gemid

Somerset Maugham se soeke na helderheid

2012-07-17 Johannes   'n Puik uiteensetting.  Knap gedaan.  Tesame met Oscar Wild (The Importance of being Ernest); EM  Forrester (A Room With A View & Maurice); Walt Whitman (Leaves Of Grass), is Somerset Maugham (Liza of Lambeth) van my g

Vervaldatum-kompetisie: ’n Ou man wat wou weet

2012-07-17 Ai, monster134, daar maak jy nou my dag!  Dankie vir jou mooi woorde. 

Homoseksualiteit

2012-07-17 Jaco, Die inligting wat jy gee is ooglopend oordrewe en die bewerings wat jy maak oor die insidensie van homoseksuele neigings is óf jou eie maaksel, óf is sommer net ’n versinsel, of is verskaf deur ’n persoon wat self hom

Die merkteken van die dier – 666

2012-07-17 Jaco, Jy verklaar jy is ateis? Lees ek jou brief toon dit dat jy feite oor onderwerp kan weergee. Dit beteken dus: 1.  Of jy het jou feite vanaf iemand anders "oorgekryf", of 2.  Jy wil Kobus weer opwerk, wat net weer sy perels

Homoseksualiteit

2012-07-17 Dolf   Net 'n byvoegsel.  My opskrif was "Islam en Homoseksualiteit".  Die moderateur het my opskrif verander, dus die dat daar misverstand kan wees dat ek net oor homoseksualiteit wou gepraat het.    Dit is 'n vor

Homoseksualiteit

2012-07-17 Dollf en Duitswester   Sal julle op enigiets ag slaan wat die Quran (Islam Bybel) te sê het?  Daar is wel biljoene mense wat die inhoud daarvan noukeurig navolg.  Ek twyfel.  Hoekom nie?  Want julle GLO nie&nbs

My beurt om te kla en kerm

2012-07-17 Toemaar Raed   Die moffies klap mekaar nie so erg soos wat die Christene hier op die Net mekaar bydam, selfs by die keel gryp nie (akka Corneels en Kobus als voorbeelde), en dit alles in die naam van Christus.   Gemaak / ge-orienteer.

Homoseksualiteit

2012-07-17 Jaco,   Met jou skrywe hierbo het jy weereens bevestig (en ek hoop ou Cornelius let op) dat dit toe nou nie Kobus, Henry, ek en ander ware gelowige christene is wat die onderwerp van homoseksualiteit gedurig ophaal nie - dit is "in f

Homoseksualiteit

2012-07-17 Dag Jaco, jou "menslike realiteite" is maar net die mensdom wat meer en meer sondig raak, nes in die dae van Sodom. En die gevolg gaan dieselfde wees. As jy homoseksualisme in dieselfde brief as die Bybel wil bespreek, stel ek voor jy l

Vervaldatum-kompetisie: ’n Ou man wat wou weet

2012-07-17 Jong ja, kyk ek is vreeslik chuffed met my wen (of nie dan nou) in hierdie kompetisie. Vir my om as groentjie nou 'n ou hand in die bedryf te gaan afskiet in vlamme, sal seker literêre selfmoord wees. Ek moet noem dat tannie Anna se vervaldatumstori

My beurt om te kla en kerm

2012-07-16 Ek lees toe maar vir jou, Reusedwerg ( wat noem 'n mens nou weer hierdie,  Reus en dwerg saamgevoeg, daar is mos 'n woord vir die begrip ) en ek sien julle moffies klap mekaar.   Kyk toe maar uit blote nuuskierigheid na mof Jaco se "

Oor Jaco se gesanik

2012-07-16 die enigste oplossing volgens my is om te sorg dat jy ekonomies magtig word. van grondvlak af en nie van bo af soos die onderskeie magtige families hier plaaslik gedoen het nie, en om dan daardie mag wat jy dan het te gebruik tot voordeel van jou mense. d

Theuns se paarrym

2012-07-16 JvNk   Wanneer het Theuns gesing?  Hy praat en gee voor hy sing.     Enjee

Homoseksualiteit

2012-07-16 Hi Kobus   Lekker om te sien jy is nie  so verkramp om nie my briewe te  wil lees nie.  Toemaar.  Al gee ek nie kommentaar nie, lees ek  al jou briewe   Jaco Fourie

My beurt om te kla en kerm

2012-07-16 Reusedwerg.   Jy skryf:  "Ek is al so uitgemergel oor die onderwerpe homoseksualiteit en Godsdiens ek sal sommer weer die fles opvat. Homoseksualiteit is vir my 'n uiters vervelige onderwerp."   Net 'n vraag.  Verw

Pox populi ignoramus en ons beste manier van weet

2012-07-16 Johan-Paul, jy merk op: "Die wetenskaplike se uitgangspunt moet duidelik en herhaaldelik wees dat die wetenskap nie die bestaan van 'n Opperwese ontken nie maar die Skepping wil ondersoek met die menslike vermoens wat die Skepper genadiglik aan die m

Homoseksualiteit

2012-07-16 Naskrif op bogenoemde:   Die verklaring wat beweer word vir die  hoë insident van homoseksualiteit onder Afgan-mans is dat die vroue daar van kop tot tone bedek is met net 'n slit vir die oë.  Die meeste mans kr

Wat was, was

2012-07-16 Koos Smit   Ek vra jou. Wat is jou deelname? Wat is jou  oplossing?  Indien jy geweet het hoe om te lees, sou jy lankal agtergekom het my beswaar is nie teen die Afrikaner nie, maar wel met Afrikaners soos jouself wat gedurig sanik

Homoseksualiteit

2012-07-16 MENS-like Realiteite? Klink eerders soos die merk van die Dier.

Wat was, was

2012-07-16 Beste Duitswester   Soos gewoonlik skep jou pittighede die benodigde humor hier op die Net.  Ek sou eerder gesê het dat toilet sonder die "let" eerder na "toi toi" dws swart volkspele geheet het.   Jaco Fo

Gelukkig-toevallig: Serendipitea under the poetree

2012-07-16 Hallo KaitangsouHier is 'n geheim: ek haat appels. Ek sal veel eerder herkou aan 'n handvol nuttelose feite as aan enige deel van 'n appel. hier's vir jou 'n Smorgasbord:A cockroach can live nine days without its head before it starves to death.Shakespear

Gelukkig-toevallig: Serendipitea under the poetree

2012-07-15  Ja, feite is nuttig soos appels ... sê maar jy rook, en dit kos om en by R500 per pak, wat die eintlike onkostes is na alles bereken word, hoeveel geld het die gemiddelde mens al letterlik geblaas op 28? Maar wie gee regtig om?

Wat was, was

2012-07-15 Bietjie driftig, maar steeds erg knap gestel. Ek is net oor die woord "let" bietjie besorgd. Daarsonder klink toilet soos die moderne SA-volksdanse. Groete Duitswester

Eric

2012-07-13 Tien uit tien oester!  Ek vermoed daar's nog baie stories in jou arsenaal.  Laat loop!

Wat was, was

2012-07-13 Ag toggie Jaco. Waar val jy nou weer uit. Sienende blind en horende doof. Mense wat 'n trots in hulle het laat nie met hulle mors nie man. In die nuwe Suid-Afrika word met ons taal gemors en ons kultuur word geminag. Jou ruggraat is maar sag jong en jou v
Top