2012-07-03Ek voel verplig om aan te haal uit 'n onlangse ontwaking "Klap"
strofe 1 & 2 Lui as volg:
skeur vuishou deur leuen-lip
onaanvaarbaar buite-boks begrip
konserwatief vlug-veilig na fout bekend
alom beperk; kop by kop, ent by ent
2012-07-03Ja, Jan Rap, uiters irriterend hierdie engelspraattery op Afrikaanse uitsendings. Veral die Afrika-engels. Maar poitieke korrekheid is die inding. Hulle base sê dit moet so wees, daarom maak al die klase so.
Ruggraatlose napraters, almal wat o
2012-07-03Kyk ook gerus wat het Reney Warrington oor die saak te se^: baie sinvolle brief: https://www.litnet.co.za/Article/waarom-ek-hennie-aucamp-die-vervaldatum-skryfkompetisie-laat-wen-het
2012-07-03hulle hou ons op ons plek en sorg lat ons glase altoos vol is, Duitswester. en hulle maak mens se lewe ongelooflik vol. ek vir een dink ons is te slim geleer en te wys dat ons later nie sien en waardeer nie.
groete
2012-07-03
'n Nagedagte oor wat ek hierbo geskryf het. Angus Buchan kry die wereldse publisiteit vir sy jaarlikse honderduisend "Mighty Men" saamtrekke met honderdeduisende rande daarin betrokke.
In teenstelling teen Nul Rande, is honder
2012-07-03Baie dankie vir almal se kommentaar, julle het 'n lekker gesprek aan die gang gesit. Ons hoor dat daar mense is wat meen hierdie is nie die storie wat hulle wil hê moes wen nie. Vertel vir ons wanneer kwalifiseer 'n storie wél in julle opinie
2012-07-02Johann,Dankie vir die skakel. Hierdie klomp is kostelik! Ek vermoed 'n kat is 'n meer belangrike bestanddeel tot skryfsukses as wat ek eers gedink het.'n Vinnige storietjie oor 'n litirerê kat: toe ek in Nieu Seeland gewoon het het ek en my d
2012-07-02
Neewat Duitswester
Dis oudmodiese Afrikanerkultuur. Ek sal in die Nuwe-Afrikaner-parade met kaal bolyf, tietklampe, stywe leerbroek, leer hood met ooggatjies, en leerboots op "geleende" Harley Davidson daar uitsien &n
2012-07-02Dag Boer,
ek weet nie wat om vir jou te sê nie. Ek weet ook nie of jy G_d moet vra om jou vas te hou nie, jy sien, Hy is altyd, altyd daar, dis ons wat aan Hom moet vashou en saam met Hom gaan waar Hy die wêreld neem.
Ek ken daai verlies wat
2012-07-02Dag Hans,
jy was lank weg, maar as ek jou brief so kyk was jou afwesigheid nie omdat jy in "rehab" was nie.
Goed om jou te hoor/sien/lees.
Duitswester
2012-07-02
Oesteeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeer, dis asof jy van my heel eie mense praat. Dis sulke diep hippies wat saam met die Rabbi mens mens hou.
Shalom
Duitswester
2012-07-01Kobus.
Wees eerder begaan ook die skerp dalende Christengetalle in Britanje. Wees eerder begaan oor die krimpende getalle praktiseerende blanke-Christene hier in S.A. Die behoort eintlik vir jou kommerwekkend te wees als die homoseksuele foefie.&nb
2012-06-30Hallo Bibi, Ek wil verhinder dat hierdie in 'n debat ontwikkel maar sal graag wil reageer op jou skrywe.Ek het 'n probleem met jou stelling aan Anna waar die 'regering' sommer uit die bloute ingebring word bloot (lyk dit vir my) om Anna se gevoelens onder
2012-06-29Ek verkwalik ook die soort universiteitsonderrig wat reeds oor die afgelope twintig jaar of wat by Afrikaanse vertaal- en joernalistiekskole aangebied word. Vir die dosente is verwikkeldheid, nuanse en betekenisskakerings taboe. Van die student word verwa
2012-06-29Johannes, ek moet jou ernstig dog ferm berispe, moenie vir jou lelik hou nie. Jy het met jou waarneming 'n senuwee raak geboor. Jy sal soos my oorle ma sou gesê het, geïnterneer word. Wat my verbaas is dat die manne wat die voorsprake en die vo
2012-06-29Hallo De WaalBaie dankie vir die insigryke kommentaar. Beslis een van die vreugdes van 'n gedig met meer om die lyf as rympies en soet sentimente - hier kan 'n mens delf en delf en aanhou delf en ieder maal iets vind om jou oor te verwonder. D
2012-06-29Suzette, ek het hierdie film ook vreeslik baie geniet. Sommer onverklaarbaar aan die huil gegaan tydens hulle huweliksherdenkingsparty waar al die gaste die liedjie oor Kilimandjaro sing. So bly ek het dit gaan kyk!GroeteBibi
2012-06-29Beste FanieMardene se gedig bevat pragtige oomblikke. Ek hou veral van die oormores wat halfpad ophou onthou. Dankie dat jy dit gedeel het.GroeteBibi
2012-06-29Hallo Anna en HannesMy regte naam is Bibi Slippers en ek is die redakteur van hierdie afdeling op LitNet. Ek skryf egter hier in my eie hoedanigheid, as 'n leser en as 'n aspirantskrywer, en my mening is nie 'n amptelike LitNet-mening nie - ek reage
2012-06-29Jan volgens jou: "Hulle sal dus geen moeite doen om die standaard van die Afrikaans in hulle programme te lig nie". Dit sal beter klink as jy ipv "te lig" die woord "verhoog" gebruik.
Dankie vir jou bydraes. Ek waardeer
2012-06-29Comestor,
Jy vermeld dat jy nie eens wil probeer om in die apostel Johannes se glans te lewe nie… en ons weet dit, want op hierdie plek van jou eie ‘glanslose’ lewe, waar jy jou tans bevind, sou daar geen verwarring tussen julle k&
2012-06-29Jammer, Kobus, ek wou maar net die twee Johannesse uitmekaar gehou het; ek wil nie eens probeer om in die ander een se glans te lewe nie. Ek soek op my manier die vrede wat jy het. Dit is waarom jy my so kalm en beredeneerd kon antwoord en punt vir punt m
2012-06-29Pieter (cc vir Kobus, Cornelius, Johannes, ens.)
Na aanleiding van almal (ek inkluis) se skrywes hierbo, is jy sekerlik (en ek neem aan jy is ‘n denker ook) besig om al die kommentare in oorweging te neem en daaruit sin te probeer maak. Daar is nik
2012-06-29Ek het ook deelgeneem aan die Vervaldatumkompetisie en het uit die aard van die saak al die inskrywings gelees om 'n gevoel te kry van waar myne min of meer inpas. Toe iemand my vertel dat Aucamp een van die wenners is, was ek nie verbaas nie want ek het
2012-06-29Comestor,
Eers moet ek net daarop wys dat jou domastrante agnostiese arrogansie, eiewaan en selfbeheptheid nie ongesiens verbygaan nie – om jouself in dieselfde asem te wil noem as die apostel Johannes en dan boonop nogal te dink dat mense j&oa
2012-06-28Jaco
Wonder hoe hulle die misrabelste onder die misrabeles die hoof kon oorgesien het, nl. Winnie Mandela. "Viva! Viva! Wees misrabel, Viva!
Jaco Fourie
2012-06-28Hier is iets oor Johannesburg sonder enige Engelse invloed van n jong eerstejaar student van 19 jaar. Dit sal nie opgaan in die digkuns anale nie, maar dalk die bewussyn prikkel.
Blou-grys mondrianagtige silhoëtte
profiel selfsugtig
en vergeet mat
2012-06-28Beste Johannes Comestor,
Jou kommentaar is stimulerend.
My grootste verwondering is altyd oor hoe liggaam, siel en gees altyd saam en ewe dronk van 'n dop kan raak.
My vader se wyse antwoord hierop was; ja, dis hoe
2012-06-28Ek deel ook heelhartig hierdie veel meer relevante bydrae van Pieter van Niekerk rakenede "spirituele intelligensie" onder die heel gepaste opskrif "Ons kan doen met spirituele mondighied" - https://www.litnet.co.za/Article
2012-06-28Kobus maak SeNetters deurmekaar. Hy verwys na die apostel Johannes en na Johannes Comestor. Laasgenoemde moet asseblief nie tot JC verkort word nie, want dan sal die SeNetters nog meer deurmekaar gemaak word.
Descartes se dualisme van gees en l
2012-06-28Watse snert raak jy kwyt oor die kamstige 'kragte van die donker' wat kwansuis sou gepoog het om 'n 'kragtige ligstraal', te vernietig? Watter teatrale snert!
Vertel vir ons, Johan-Paul, wat op aarde het Turing se homoseksualiteit te make met sy
2012-06-28Algemene aanvaarding van homoseksualiteit in Brittanje (selfs elders) 'n gegewe? Magtig, jy leef in jou eie droomwêreld, Jaco.
Dit word oor die algemeen 'aanvaar' soos mense 'aanvaar' dat daar ander mense is met, byvoorbeeld, kanker. Hulle wil di