2012-06-28Die 'hart' waarmee mense soos Cornelius 'daarin' saamleef?
Ons het al in die laaste tyd weer 'n keer met Cornelius se leuens kennis gemaak, en met die skakels wat elders verskaf is, weer eens gekyk na die gruwelike lastering en leuens wat hy verkondig
2012-06-28Dit gaan nie nou meer oor wat jy gedoen het om dit te 'verdien', nie, Leon, want dit is tragiese, hartseer water onder die brug, deur. Intussen gaan die lewe voort en wag nie vir jou, nie... Intussen het jy saamgespeel... en daarin is ook jou eie aa
2012-06-28My regte naam is Anna Ahllers van Oos-Londen en ek sê:
SIES!!!
Ek ken vir Aucamp, maar ek het darem nie gedink so 'n vieslike storie sou op LitNet WEN nie! Dit maak my sommer woedend wanneer Afrikaanse literatuur so vervlak word net om reaks
2012-06-28Beste Pieter,
En daar het jy dit toe!
Soos te wagte het die ou grote jou geweeg ... ja, en jou weereens te lig bevind (soos altyd maar met almal wat hom nie eer nie).
Pieter, jy deel die volgende gedagte met ons: Maa
2012-06-28Beste Johannes
By die lees van jou brief,het "A Tale Of Two Cities"deur Charles Dickens,onmiddelik in my gedagtes opgekom.Dis een van daardie boeke wat 'n groot mondvol is.Vir die moderne mens is dit heeltemal te langdradig en dis omtrent 'n pr
2012-06-28As iets nie melkkliere het nie is dit onsydig en die besitlike en persoonlike voornaamwoorde van onsydige goed is soos die manlike. Selfs 'n kar wat baie lekker ry word na verwys as 'n 'hy'.
Dis nou in Afrikaans. In Engels is omtrent alles
2012-06-27Pieter,
Ek meen dat iemand wat die interaksie tussen gelowiges (ek verwys na Christene) en ander in die pers en op webtuistes kritiseer sónder om in te sien wat daar plaasvind, waarskynlik nie (meer) in tred is met die oorsprong en veral, doel
2012-06-27Daar is altyd hulp. 'n Dubbellewe tap energie. Nuwe denkrigtings kan wees soos: Om oor te begin is die mooiste geskenk wat jy jouself kan gee. Ek dink die stories wat jy skryf is jou eie verhaal - net op 'n ander manier vertel. Almal van ons is 'n pr
2012-06-27Dolf, ek respekteer jou standpunt maar stem saam dat daar 'n skynbaar onoorbrugbare kloof tussen ons standpunte is. Ek het net menslike vermoens, soos begrippe en taal, en sintuiglike ervaring en poog om daarmee die empiriese werklikheid te vers
2012-06-27Ek dink actually hierdie verdien 'n langer reaksie. Eerstens stem ek eintlik saam oor resensente wat onkrities boeke aanblaas in Afrikaans, omdat almal mekaar ken, of hulle te bang is, of voel enigiets is goed, solank dit net Afrikaans is. M.a.w. ons is e
2012-06-27Hennie, maak soos ek maak. Ek is altyd vriendelik en komplimenterend teenoor almal, of ek iets van hulle wil hê of nie. Het my al baie gehelp in die lewe, sonder dat ek soos 'n skurk moet voel. Selfs die "ondergeskikte" tuinwerker Sa
2012-06-27Johannes,
Eerstens moet jy net in ag neem dat my aanvanklike skrywe hierbo gerig is op Pieter se skrywe wat meerindeels spirituele mondigheid en intellegensie aanraak - hy noem dan ook Christelike Spiritualiteit daarin - en dit is wat ek adress
2012-06-27Om hierdie gedig beter te verstaan, is dit goed om te kyk na die betekenis van die woord "gymnopédies".Die Franse komponis Erik Satie het in 1888 drie klavierkomposisies gepubliseer met die titel " Gymnopédies". Dit is ko
2012-06-27Beste Perdebytjie
Soos jy sê, wat is nuut? Ongesskikte amptenare is dus nie 'n faktor in ons redenasie nie.
Ook, soos jy sê, as oorspronklike besetting gegeld het bly net die Boesmans hier oor. Die huidige regering kan dus ni
2012-06-27Wat Spies betref: Is hy af of word hy net intenser gemerk deur die opposisie? Is dit nie dalk die rede vir sy skuins hardopery nie? Hoe dit ookal sy, dit werk nie goed nie; Meyer sal 'n plan moet maak. Terloops, pond vir pond is Ap
2012-06-26Dolf, ek dink nie daar is 'n weerspreking nie. 'n Mens moet nie aan die mens se gees as iets konkreets dink nie. Die mens bestaan uit liggaam en gees, maar hulle is nie twee dinge met dieselfde ontologiese status nie. Die gees is (of bestaa
2012-06-26Johannes,
Jy weerspreek jouself. Ek haal aan "'n Gees sonder 'n liggaam, soms 'n siel genoem, kom nie in ons ervaring voor nie. 'n Liggaam sonder 'n gees is wel empiries aan ons bekend. Dit word nie 'n mens nie maar 'n lyk genoem." en verd
2012-06-26Die twee is nie mutually exclusive nie. Dis goed op sigself, as 'n tienerboek. Die fout wat hulle gemaak het is om dit op grootmense te mik. Maar as jy daai perd wil opsaal, by all means, dude, hardloop daarmee. Moenie my knaters bevraagteken nie, anoniem
2012-06-26Beste Jan
Ek lei af dat die "voorstel",waarvan jy praat, Aparte Ontwikkeling was.Dit was van die begin af gedoem,want in plekke soos Soweto,Mamelodi,Atteridgeville,ens was geen ekonomieë gevestig nie,want die groot stede waarbuite hie
2012-06-26'n Mens is 'n eenheid. Hy is nie net gees nie en ook nie net liggaam nie. 'n Gees sonder 'n liggaam, soms 'n siel genoem, kom nie in ons ervaring voor nie. 'n Liggaam sonder 'n gees is wel empiries aan ons bekend. Dit word nie 'n mens nie maar 'n lyk geno
2012-06-26Pieter,
Wat is spirituele mondigheid – of te wel, spirituele intellegensie? Is dit die keuse om op ‘n “spirituele vlak” (anders as vleeslike vlak) jouself te ondek in jou diepste menswees? Is dit om uit te vind wie “jy” is – om te onde
2012-06-26Beste Perdebytjie
Dankie vir jou respons asook die kompliment wat waardeer word. Bygese, jou insette is ook baie waardevol hier op SeNet. Nog 'n sterkpunt is jou geduld, wat ek ontbreek.
Jaco Fourie
2012-06-26Hmm. En is daar enigiets wat jy kort wat nie reeds baie lankal geskryf is nie? Of is die Bybel een van die "soortgelyke instansies" wat nie pas by die najaag van jou "spirituele behoeftes " nie?
Ek vra maar net, die wanvertaling van d
2012-06-26Hallo Perdebytjie
Soos jy sê, die pas het mense sekere mense beperk tot sekere dele. Enersyds het dit misdaad bekamp want mense wat vanaf een gebied in 'n ander gaan rondloop was meestal nie vir doeleindes van kuier daar nie. 
2012-06-25Dankie vir die inset Johannes. Ek het een aand 'n effense foutjie met 'n spoonerisme gemaak. Ek gebruik dit nogal baie. Ek en 'n pel was by 'n watergat in Pietoria. Ons kuier toe vir die "man of the match" toekenning. Daar stap toe so vier of vy
2012-06-25Pieter
Dis 'n interessante invalshoek op spirituele intellingensie wat jy in jou stuk aanspreek - een waarmee ek myself heelhartig kan vereenselwig. Berei jouself maar voor vir 'n uitdelgings- en skreeu-aanslag deur ons kuberkabouter, KdK,
2012-06-25Master plan.Tale of two cities.Block of flats.Doing the chores.A pack of lies.It's poaring with rain.Cosy little nook.
Pry ek 'n krys as rek eg is?
Roetgnis
Erdepytjie.
2012-06-25Heyneke Meyer sal moet diep dink as hy 'n wenspan vir die All Blacks wil kies. Morne is nie en was nog nooit 'n volledige losskakel nie. Hy kon nog net goed na die doelpale en lugskoppe skop. Vergelyk hom met die losskakel van die Wallab
2012-06-24Jy demonstreer maar net weer jou desperate wanhopigheid, Cornelius. As jy regtig geweet het wat aangaan in die gesprekke waar jy jouself inforseer, sou jy besef het dat ek nie die duiwel se kind is nie, en dat hy toe na alles nie na my 'gekyk' het, nie...
2012-06-24Solank dit lekker was!.En koop asb bruin druiwe-asyn. Oor die kerrie: Ek meng my eie, en daar is baie komyn in. So dis nie boksies kerrie nie. Medium masala sal dan werk. Mens pas hom maar aan soos jou kas is. Het ek onthou om knoffel by te sit? Nie te ve