Kommentaar

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-19 Pieter, Jy het 'n lang ompad probeer loop om by die mylpaal "Christus aanvaar gays" uit te kom. En soos baie ander het jy gehoop dat daar  'n geloofs-en lewenskaart bestaan waarop so 'n "afdraai" op aangeteken

Ek het daar gaan inloer en dis aan flarde

2012-06-19 Daar's niks meer tragies as 'n Afrikaner wat 'n dweep-blinde-heldeverering vir enigiemand koester (soos ons heer Gramsci hierbo), veral wanneer die "held" ooglopend 'n "loser" onder Afrikaners voorkom.  Ou Rooi Daantjie&

Een honderd sonnette van die liefde: XVII – Ek is nie lief vir jou asof jy ’n roos is nie

2012-06-19 Hallo Waldemar. Ek dink jou beskrywing van die gedig as "'n ryk, klein samevatting van die liefdestoestand" is baie raak. Dit tipeer die gedig uitstekend. Ek kan sien hoe hierdie siening van die gedig jou taalgebruik gemotiveer het.

Jaco Fouche en die skepping

2012-06-19 Kyk na jou optrede, Cornelius - bykans al wat jy nog altyd kon doen is om skuimbek los te trek met teatrale snert teen al wat gelowige, is. Jy is maar net soos die ander agnostici - al waartoe meeste van hulle instaat is, is om sleg te sê op die

Ek het daar gaan inloer en dis aan flarde

2012-06-19 Fourie het moontlik Dr. Roodt se briljante artikel hierdie afgelope Sondag misgekyk. PRAAG bly die enigste plek waar daar nog intelligente politieke artikels in Afrikaans verskyn, en Dr. Roodt se insig is ongeëwenaard. Ander Afrikaanse media wissel v

Jaco Fouche en die skepping

2012-06-18 Kobus, Ek kan eerlikwaar nie anders as om jou van diep uit my ingewande jammer te kry nie. Jou rekord as gewetenlose godsdiensboef en huiskerkbende hoëpriester hier staan nes jou oneervolle stand in die regte lewe. Nietemin, ek voel inder

Ons eie royalty

2012-06-18 Ek sien uit na die dag wanneer daar nie meer geld is om te steel nie. Want dan val ons heersers uit onder mekaar.

Beesstert vir Duitswester

2012-06-18 Jan Rap, ek hoop jy het intussen die koppie volgemaak met chutney en tamatiesous, en die piesangs agterna ingesit. Jammer oor die onduidelikheid. En kook dit nou!

Help 'n bietjie daar, o help 'n bietjie daar RSG

2012-06-18 Ek het self oorgeskakel na 'n ander sender, toe praat die onderhoudvoerder aanmekaar van Hansbaai. DIt het my 'n rukkie geneem om te besef hulle bedoel Gansbaai. Toe skakel ek maar af.

Ons eie royalty

2012-06-18 Reusedwerg   Ek was self 'n staatsamptenaar vir baie jare.   Daar was altyd effektiewe beheermaatreels in plek wat gesorg het dat dit onmoontlik is om die staat van selfs net 'n rand te besteel.  Nou steel die wetters miljoene sonder dat

Ons eie royalty

2012-06-18 Reusedwerg, ek hou van daardie woord "nokkol". 'n Mens wil nie altyd vieslike woorde gebruik nie en dis dan lekker om so 'n alternatief te hê. Jou slotsin: "Ek vrees die dag wanneer daar nie meer geld is om te steel nie." is die

Een en ander oor dr Willie McCloud se rede

2012-06-18 Beste Jan Jy skryf neerhalend oor jou volksgenote:  "Alles dui daarop dat die Afrikaner juis nie meer vir homself dink nie, dat hy in ’n groot mate deesdae gezombifiseer is".  Is dit suurdruiwe omrede die Afrikaner nie jou

Leon, kry vir jou medikasie

2012-06-18 Almal weet wat jy 'glo', Cornelius. Jy stort gedurig daardie snert hier uit. Het jy dalk vergeet of weereens tred met jou eie werklikheid verloor? Of is dit dalk een van jou ander 'persone' waarvan jy nou nie kennis dra nie? Pasop - daardie 'persoon' gebr

Michelle nog al die jare by my

2012-06-18 Wie stel in jou snert belang, behalwe jy self, Cornelius?

Die belangrikheid van gebrekkige spirituele intelligensie

2012-06-18 Thomas,  Dis jammer dat Prof Phillip Tobias sy hele lewe moes wy aan iets wat nie bestaan nie, sy werk het  niks opgelewer nie en het hy die helfde van sy lewe spandeer om ou fossiele op te grawe en nogals drie Nobelprys benoeming ontvang h

Die Liggaam: Vet

2012-06-18 Hallo Thys   Die beste is om jou te laat toets deur 'n Dr om seker te maak jy is wel insulien weerstandig. 'n Hoë proteïen dieet help altyd (vis/vleis en groente).    Hoop dit help! Groete

Leon, kry vir jou medikasie

2012-06-18 Jy is eens met my, Cornelius? Absoluut nie. Ek het met jou snert niks in gemeen, nie. Beterweterigheid? Jy is amper ongeneeslik jaloers en kleinlik, boonop. Kennis bemagtig, kan ek jou wel sê - maar kennis is mos ook jou vyand. Demonies? Besetenheid

Voetspore van oermense

2012-06-18 Panda, Nee, Jurie Van Den Heever as persoon is nie die een wat omkrap nie, maar die onwerklikheid wat hy voorhou as waarheid onder die vaandel van evolusie 'wetenskap'. Daar is 'n paar ander wat dit ook doen - dit gaan nie oor die persoon nie, maar oor

Jaco Fouche en die skepping

2012-06-18 Nou ja, asof ons  nie gewoond is aan Cornelius se insigloosheid, nie. 'n Mens kan nie die geloof van 'n ateïs neem, daardie God-lose evolusie religie spesifiek daarvoor ontwerp om die Skepper van lewe te elimineer en dan daarvoor 'n lagie God

Een honderd sonnette van die liefde: XVII – Ek is nie lief vir jou asof jy ’n roos is nie

2012-06-18 Dankie vir jou kommentaar, De Waal.  My vertaling is die simptoom van my siening. Neruda se gedig kom uit betragting en besef - 'n ryk, klein samevatting van die liefdestoestand - dus nie 'n "passievolle liefdesgedig" nie.

Beesstert vir Duitswester

2012-06-17 Maankind, die koppie is nou halfvol met druiwe-asyn en die lepel heuning.  Maak een lepel blatjang en 'n skeut tamatiesous die koppie vol?  Kom die lourierblare en die piesangs ook in die sous of gooi jy dit in na jy die sous ingegooi het?

Voetspore van oermense

2012-06-17 Dagsê Panda   Ek moet sê ek het my heerlik verkneukel oor jou kommentaar op KdK se poging tot gesprek. Dit was werklik 'n hoogtepunt op 'n baie knieserige dag hier in Knysna.  George Claassen het so tydjie terug in sy boe

Venus se oorgang op 6 Junie 2012

2012-06-17 Dankie Panda en Jan Rap vir die uitbreiding van my astronomie-kennis asook my Franse woordeskat   Thomas

OppiKoppi 18: your Sweet\Thing

2012-06-16 Het Oppikoppi nou heeltemal Engels geword?

Foto's: 2012 Media24 Boeke Literêre Pryse

2012-06-16 En waar's die onderskrifte, a nee a! 

Michelle nog al die jare by my

2012-06-16 Kobus, dis duidelik dat jy self erge ervaring met die "ons" in jou kop het (dis nou die "ons" waarna jy so gedurig na jouself verwys). Wel, in die eerste plek dink ek die verantwoordelikes om jou moet liefs net jou sleutelbord wegsteek

Voetspore van oermense

2012-06-16 Kobus — Dis duidelik dat RSG en Jurie van den Heever jou hewig ontstel het en aangesien jy so ’n sterk mening hieroor huldig dat jy mense oproep om stem by RSG dik te maak oor, soos jy dit stel: ‘sulke snert as wetenskap op te dis’

Jaco Fouche en die skepping

2012-06-16 Jaco,   En so is menige hart deur die ou grote Kobus de Klerk (en al die stemme in sy kop) aan "hul" aprioristiese spirituele intelligensie geweeg en te lig bevind.   (Jy sou seker al gemerk het dat Kobus gedurig na "

Konings, stamhoofde, kapteins

2012-06-15 Beste Johannes Die lees van jou brief het aanleiding gegee tot wat ek hierbo geskryf het. Jaco Fourie

Leon, kry vir jou medikasie

2012-06-15 Kobus, dis maar soos altyd jou eie demoniese veronderstelling omtrent die werklikheid in ander se harte. Jy weet nie wat ek glo of nie glo nie. Jou duiwelsgeestigheid om ander met jou veronderstelde beterweterigheid te onderdruk, maak jou skoon waansinnig

Bloedskande in die antieke geskiedenis

2012-06-15 So as ek dit reg verstaan Kobus help sorgvuldige aanhalings uit antieke teks niks nie? Laat mens dink oor al die aanhalings wat jy so lief is om in mens se keel af te druk.

Michelle nog al die jare by my

2012-06-15 Ek kan sien dat jy dit goed bedoel, George, en dit klink na 'n baie desperate pleidooi aan Leon. Maar is dit werklik vir sy eie beswil? Wat duidelik opval, is ook maar weer jou weergawe uit ervaring uit die familie, dat die medikasie die simptome o

Venus se oorgang op 6 Junie 2012

2012-06-15 Merci, Jan Rap. Panda

Konings, stamhoofde, kapteins

2012-06-15 Jaco, dankie vir die inligting. Dit vul my brief van die 12de baie goed aan. Die neo-swart Henry Jeffreys sal miskien die Swazi-koning kritiseer omdat die ANC en van sy alliansievennote teen hom gekant is weens die afwesigheid van demokrasie in Swazilan

Voetspore van oermense

2012-06-15 Ek dink Dolf het die twyfelagtigheid van die manne wat op 'onomstootlike bewys' baie raak opgesom - sit al daardie kwalifiserende bywoorde ne byvoeglike naamwoorde by die belaglike aanspraak van 'onomstootlike bewys' waarop Van Den Heever gedurig aanspraa

In dié rymteskip van René so baie: ’n resensie van in die niks al om van René Bohnen

2012-06-15 In die niks alom is dikwels die begrip waarmee die meeste (gewone) mense te doen het en dikwels moet kies tussen wetenskaplike bewyse en geestelike sieninge dat die niks eintlik iets (soos 'n onsigbare ruimteskip) is. Bohnen se bundel bring 'n nuwe geloof

Konings, stamhoofde, kapteins

2012-06-14 Ditsem Jaco !!

Venus se oorgang op 6 Junie 2012

2012-06-14 Panda, c'est befoque !!
Top