2012-06-06Kobus
Jy reken die ware wetenskap en God is nie te skei nie.
Dis dus eintlik baie eenvoudig. Hou op jou tyd mors die op die Sê en bewys jou godsdienstige teorieë volgens die wetenskaplike metode. Teen behoorlik wetenskaplik be
2012-06-06Barend,
Ons is almal by verskillende mylpale in die lewe.
Ek het daarom lankal besef om my liefs daarvan te weerhou om sommer goedsmoeds my ervaringe op die werf te deel.
Daar is menige listige slang wat ander se p&
2012-06-06Henry, jy vra (4) "Oor sonde , nie net geweldsmisdaad, dronkenskap en diefstal nie, maar sonde soos homoseksualiteit, afgodsdiens en ongeloof?"
Ja, wie is ek?
Ek sonder geen sonde uit nie.
Die werf is ook
2012-06-06Henry, jy vra (3) "Wat is jou siening oor die hemel, die hel en die duiwel?"
Die hemel is soos Jesus Christus onse HERE dit self in Matteus 13 vir ons leer; soos 'n man wat goeie saad in sy landerye gesaai het, soos 'n mosterdsaad wat
2012-06-06Heidin,
Paulus se vekondiging van die Evangelie van Jesus Christus was en is nog steeds geinspireerd deur die Heilige Gees en kan en sal dit nooit verdwyn of deur jou weggewens of gediskrediteur kan word nie, al probeur jy hoe hard heidin.M
2012-06-06Henry, jy vra (2) "Wat is jou siening ten opsigte van Jesus Christus die Persoon en Sy werke, veral Jesus se Godheid en genadewerk aan die kruis , oor die opstanding en die ewige lewe, die letterlike vervulling van Bybelse profesieë?
2012-06-06Henry,
Dankie vir jou vrae.
Dankie ook vir die oop gemoed daarin.
Jy vra (1) "Wat is jou standpunt oor die Drie-Eenheid?"
Henry, die eerste antwoord wat in my hart opkom is Job 11:7 "Kan
2012-06-06Jy moedig vir Leon aan, Perdebytjie? Almal wat weet van jou, weet ook dat jy 'n selferkende ateïs is. Jou gemaak-vroomheid, met ander woorde, jou valsheid is soos 'n groot swart kol op 'n wit papier sigbaar,
Kom ons krap jou dun lagie ateïs-'
2012-06-06Cornelius, met alle respek bedoel, ek is regtig nie uit daarop om jou aan te val nie, en ek is ook maar onlangs hier op Senet.
Cornelius, ek is ook disleksies met tye, so jammer vir my spelfoute.
Ek dink jou grootste probleem is agressie, soos wat ek oo
2012-06-06Beste Jaco
Jy wys nou weer eens uit hoe enige godsdiens sy magsgreep op mense vestig. Dis aaklig om te dink dat mens onwetenskaplike, onbewysbare dinge moet glo, of met die dood gestraf word!
Dit bly middeleeus en oer en maak geen sin i
2012-06-06Beste Leon,
Wat 'n hartseer verhaal! Miskien moet jy 'n boek skryf. Dit sal dalk jou verhaal vir jouself en andere met soortgelyke stories, in perspektief plaas.
Jy moet net nooit voel dat jy 'n sondige mens is nie. Aanvaar jouself, met Michelle en
2012-06-06Cornelius, ek wil graag vastel wat jou opinie is ten opsigte van die volgende kernwaarhede wat die Bybel ons leer.1 Wat is jou standpunt oor die Drie-Eenheid?2 Wat is jou siening ten opsigte van Jesus Christus die Persoon en Sy werke, veral Je
2012-06-06Heiden,
Kyk, laer kan jy sekerlik nie daal nie (maar dalk verras jy ons nog) - wat 'n patetiese poging om ware gelowiges uit te lok! Wat gaan julle ongelowiges nou nog kwytraak - en dit Alles net om julle eie ego te streel en julle gekose (verkeerde
2012-06-06Beste Jan.
1. Ek het ge-"back pedal" op die woord "sanik" mbt. Johannes Commestor. Lees my response in sy brief "Aspekte van die Suid-Afrikaanse politiek" gedateer 30 Mei 12. Verder as wat reeds daar gese i
2012-06-05Wat jy vermoed, Heiden, is mos absoluut van geen konsekwensie, nie. Dit is so, omdat jy niks van belang weet nie. Daarom is dit nie vreemd dat jy 'n selfverklaarde heiden is, nie.
Paulus het nie na Rome 'uitgewyk', soos jy in jou onkunde kwytraak, nie.
2012-06-05Beste Heiden.
Ek dink jy rek die saak rakende Paulus 'n bietjie te ver. Alhoewel hy nooit getrou het nie, het ek geen twyfel dat hy nie gay was nie.
Jaco Fourie
2012-06-05So Heiden, jy is ongelowig omdat manne soos Paulus "gay" was. Jy vertrou dus nie die "gay" Paulus en dan by implikasie, gays nie. Op laasgenoemde, 'n mooi Amen !
In jou agterkop lê waarskynlik "Paulus se doring in die
2012-06-05Ek onthou nog die nagtelange internetforumgesprekke van die 1990's oor wie en wat 'n Afrikaner dan nou kwansuis is en nie is nie. Nou het een bepaalde aanspraak skynbaar "by default" met die louere weggeloop, waarskynlik omdat hulle di
2012-06-05Nonsens wat julle praat, Jaco en Jan Rap.
Gedurende beide wêreldoorloë en die Koreaanse oorlog is die VYANDELIKE plaaslike siviele bevolking spesifiek geteiken as sagte teikens want die ondersteuning vir die gevegsmag het juis vandaar gekom.
2012-06-05Jaco,
Net gou 'n korreksie op jou skrywe hierbo - jy gaan nie kwyn ten opsigte van die godsdiensonderwerp nie - jy het reeds gekwyn - en dit nogal deur jou eie toedoen. Jy babbel wel volstoom voort - maar jy is (self bewys) siende blind en horende doof.
2012-06-05Jaco,
Net gou 'n korreksie op jou skrywe hierbo - jy gaan nie kwyn ten opsigte van die godsdiensonderwerp nie - jy het reeds gekwyn - en dit nogal deur jou eie toedoen. Jy babbel wel volstoom voort - maar jy is (self bewys) siende blind en horende doof.
2012-06-05Jaco,
Ek wens jy wil nie jouself so afkraak nie. Jy is mos 'n volledige mens met goeie eienskappe en as jy dit doen om te skok of 'n punt te staaf, benadeel jy jouself en die saak van elke ander gay persoon.
Groetnis
Perdebytjie
2012-06-05Varkspek,
Dit is mense soos jy en Jaco en Cornelius, met julle kilheid, snedigheid, vooroordeel en antagonisme, al doen jy lippediens aan "deernis", wat uiteraard geen oplossing aan die hand doen nie, maar ander wie dit wel doen, eer
2012-06-05Barend,
Ek kan my nie in die minste skeel waarmee die ou grote Kobus in jou kop smokkel nie. As jy wil glo wat hy hier uitlaat, dan is dit geheel jou dilemma.
Derhalwe moet ek jou ook daarop wys dat ek geensins myself in 'n kammaho
2012-06-05Heiden,
Ek moet met jou saamstem oor jou opmerking - "baie het al probeer" - in die sin dat baie (net soos jy, Jaco en vele ander) oor die eeue heen hul bes probeer het (en naarstigtelik so) om die Woord van God verkeerd of weersprekend of
2012-06-04Beslis nie volgens die Geneefse konvensie nie; sulke dade sou vandag inderdaad as oorlogsmisdaad gesien word. Ek sien jy haal weer in Engels aan; dis dalk makliker verkrygbaar in die Engelse Bybel. G'n wonder die Engelse het dit min of meer nagevolg gedur
2012-06-04
Beste Heiden
Jy skryf: “’n Sekere persoon is al jare lank hier bedrywig en heelwat briljante ouens het al verskeie geklikhede in die bybel aan hom uitgewys. Dan trek hy los met ’n storvloed verbale diarree om dit te "weerlê"
2012-06-04Ek het deernis met hierdie man, ek is self deur slegte tye in my jong dae voor ek aanvaar het ek is gay, het selfs aversieterapie op my self toegepas. Maar ek vrees dit kan dalk 'n Kobus de Klerk truuk wees, om 'n man te bring wat "bekeer"
2012-06-04Cornelius, jy sal ook moet verduidelik hoekom jy Hidoes as monoteisties beskou. Ek het jare gelede 'n gesprek met 'n Christen - Indier gehad en hy was duidelik oor die feit dat hulle verskeie gode aanbid. Ek moes toe maar gaan google (soos wat jy ook maar
2012-06-04Kobus,
Ek wil jou opreg bedank vir al die inligting wat jy deurgee, en ek stem saam dat ek dalk te haastig was om gesamentelike aanbidding te aanvaar. Ek het nou juis hierdie gesprek met Cornelius, en ek hoop regtig nie jy gee om, dat ek van jou gedagtes
2012-06-04Cornelius,
Snaaks ek het vanoggend opgestaan en wou jou graag verskoning vra as ek ongeskik voorgekom het. Ongelukkig was dit hoe ek jou reaksie ervaar het en soms het ek ook my eie foute, en my reaksie is maar een van vele sondes wat ek in nederigheid v
2012-06-04Amen katbossie ... ek twyfel egter of Dolf en die res van Kobus de Klerk se huiskerkbende ooit in hierdie lewe verby hul farisese en "skrifgeleerde" selfregverdiging sal kom ... mag Jesus Christus onse HERE, ons almal vergewe ... Cor
2012-06-04Jou woorde is baie hard, Raed-na-Gael.
Ek dink dit is moontlik dat jy mense soos Leon dalk nie heeltemal verstaan, nie. Miskien omdat jy, in die kringe waarin jy normaalweg beweeg, dalk nie veel blootstelling aan hulle het, nie?
Ek was vir 'n
2012-06-04Hahaha ... Raed-na-Gael, Kobus de Klerk is mos dié parakundige op die werf! Ja, en waar hy opraak neem sy Alie met "haar" paraberading oor ... Hoe kon jou "spirituele intelligensie" jou so faal? &nbs
2012-06-04Wie is hier op Sênet Kobus, wat vir so 'n deurmekaar siel enigsins tot hulp kan wees.
Hy hoort mos by kundiges in daardie veld uit te kom. Hier maak hy van homself 'n bespotting, 'n gek, lê sy "reddelose siel" bloot 
2012-06-04Dit is nie ek wat julle, die homoseksualiste en ateïste tot bekering sal bring, nie, maar die Waarheid. Of die Waarheid sal julle in die Oordeel, veroordeel (Johannes 12:48) as julle dit bly teenstaan (Mattheus 12:36-37). My voorreg en my Chris
2012-06-04Jy het op ’n kol hier vir Henry (dink ek) gesê dat jy ’n ateïs is as resultaat van jou ‘intensiewe’ studies… g’n wonder dat jy ’n ateïs is nie, Jaco, want dit word deesdae al meer en meer duidelik
2012-06-04Leon, my hart gaan uit na jou. Dit wat jy beleef het en nog beleef, wens ek niemand toe nie. Ek bid dat jy by iemand sal kan kom, wat jou deur hierdie donker tyd kan begelei.@Rae-na-Gael, net soos jy!!!!