Kommentaar

Michelle nog al die jare by my

2012-06-14 Leon met jou eerste brief het ek ernstige bedenkinge gehad of jy op hierdie web behoort te wees. Intussen het 'n mens jou beter begin verstaan. Daar is net een aspek wat ek wil beklemtoon, aangesien ek kennis dra van 'n familielid met skisofrenie. As die

LitNet Akademies-resensie-essay: Skobbejakke, Scrabble en ’n skottel vol soesji

2012-06-14 Jy sê:   "...beskryf Marius Visser Deborah Steinmair se tweede roman, Poppekas, as “’n boeiende, genotvolle toevoeging tot Afrikaanse tienerfiksie”."   Ek was sarkasties. Die storie is kinderagtig.

Die leë saal en die groot gesprek oor Afrikaanse musiek en musiekteater

2012-06-14 Rika   Ek weet en verstaan presies hoe jy voel.   Oor die bestaan van doef-doef musiek: Ons moet dit aanvaar. Daaraan kan mens niks doen nie. En ek moet erken daar is sommige van die melodieë, verwerkings en selfs lirieke wat gladnie so

Help 'n bietjie daar, o help 'n bietjie daar RSG

2012-06-14 Dagsê JvNK Dankie tog dat jy die saak aanroer! Ek moes net vanoggend op my nugtermaag weer hoor hoe  Esterhuizen na Janoewharrie verwys. Ek skakel sommer uit frustrasie oor na 'n ander sender toe soos wat ek in  soms doen met die oordad

Voetspore van oermense

2012-06-14 Dankie Panda, Indien die program geluister sou word, let veral op na die woorde: "'n moontlike verklaring",  "as aanvaar sou kon word" , "na beraming", "indien die aanname gemaak word", "na skatting&

Help 'n bietjie daar, o help 'n bietjie daar RSG

2012-06-14 Ek stem heelhartig saam. Dis asof Afrikaanse taalfoute deesdae aanvaar word sonder dat enige een daarteen optree, en so stel ons (wat stilbly) die standaard vir aanvaarbare spreektaal. Wat my grensloos irriteer, is wanneer omroepers iets in oortreffende

Leon, kry vir jou medikasie

2012-06-13 Ek het reeds gedoen, Cornelius! Maar niemand van ons verwag enige begrip op insig van jou nie. Lees Leon se laaste brief - daar bevestig hy dit alles - die simptome is almal daar beskrywe. Sy medikasie ten spyt (wat op sy eie weergawe bloot ne

Die Skepping is ’n werk-in-wording, Kobus

2012-06-13 Jaco, My verskoning. Ek het jou met Jaco Fourie verwar. Ek sal reageer op wat jy hierbo geskrywe het. Groete, Kobus de Klerk

Die Bybel se verbode voedsel

2012-06-13 God gee nie sommer net instruksies soos aan robotte of idiote nie - God voed op met Sy verrigtinge. Kyk byvoorbeeld na die landboukundige reëls - onthou, in Egipte was die volk veeboere en hulle het nie veel kennis van boerdery met gewasse gehad, nie

Werklikhede omtrent psigoses en skisofrenie en die behandeling daarvan

2012-06-13 Henry, Nee, ek glo onomwonde dat die Heilige Gees en die Woord wat by die ware gelowige woning maak (Johannes 14:23), nie woning deel met psigoses soos die wat jy noem, nie  Dit is juis waarom Geestelike berading en volgehoue intersessie gebede so

Die Bybel se verbode voedsel

2012-06-13 Die antwoord is baie eenvoudig, Heiden. Eerstens wil ek jou te kenne gee dat daar 'n spesifieke rede is vir elke verbod wat in die Mosaïese wette voorkom - ons kan dit skaars almal hier individueel bespreek. Tweedens moet jy daarop let dat nie

Voetspore van oermense

2012-06-13 Panda   Ek het nogal na die program geluister. As ons Dolf en Kobus se logika toepas weet dr Jurie van den Heever nie veel nie, omdat hy die voetspore heel logies en wetenskaplik verklaar as verweerde dinosourusspore. Sy gebrek aan spirituele intel

Die belangrikheid van gebrekkige spirituele intelligensie

2012-06-13 Dolf   So jy reken die ouens wat hom 3 keer vir die Nobelprys genomineer het het dit gedoen vir die twak in sy navorsing. Hy het self 'n dotorsgraad of twee vir dié twak gekry.    Wil jy regtig hê ons moet julle ernstig opv

“’n Gekoer oor die koningshuis”

2012-06-13 Johannes   Baie dankie vir jou nugtere en insiggewende brief.   Ek geniet die inhoud van elke brief wat jy op hiedie forum publiseer.   Enjee

Beesstert vir Duitswester

2012-06-13 Ek wag geduldig! Dis regtig heerlik! As daar sous oor is, eet die volgende dag vir brekfis oor mieliepap!

Die leë saal en die groot gesprek oor Afrikaanse musiek en musiekteater

2012-06-13 Rika   Ek stem 100% saam met die here Maas en Breytenbach.  Vir jou voel ek baie jammer dat die pogings wat jy aanwend nie waardeer of ondersteun word nie.   'n Mens kan seker nie 'n goeie produk verwag as "kunstenaars" name s

Een honderd sonnette van die liefde: XVII – Ek is nie lief vir jou asof jy ’n roos is nie

2012-06-13 Ek hou van hierdie vertaling en dink dit is hoofsaaklik geslaagd. Aan die einde van die gedig is daar egter 'n paar dingetjies wat my laat dink dat mens mens ander vertalings kan oorweeg. Die Spaanse woord "cerca" beteken eenvoudig "naby&q

Sjalom

2012-06-13 Cornelius, Na aanleiding van jou opmerkings hierbo (en vorige skrywes), lyk dit vir my al hoe meer of jy moet ligloop dat die "monster van wereldsheid" jou nie klaar oorneem nie. 'n Soort van "blomme monster" (buite blink -

Die belangrikheid van gebrekkige spirituele intelligensie

2012-06-13 Ongelowige Thomas, Dankie vir jou oningeligte en onkundige wereldse onderdanige opmerkings hierbo. Arme professor Tobias weet nou uiteindelik (en heeltemaal te laat vir hom) die Waarheid van die Evangelie van Jesus Christus ons Here - en dit na al s

Leon, kry vir jou medikasie

2012-06-12 Hel ou Kobus, hoe vervelig ... kom ons gee jou gedwonge onderwerp woema ... vertel jy dan self (as jy kan) hoe jy by Leon as "skisofrnies" uitgekom het ... as jy hoegenaamd die moed moed van jou oortuiging het!

Die belangrikheid van gebrekkige spirituele intelligensie

2012-06-12 Ai ou Thonmas, als is okei - behalwe dat prof Tobias 'n absolute toegewyde Jood was ... dus, sy Joodse godsdienstigheid het nes myne, NIKS uit te waai met jul strooipop oppie werf, die ou grote Kobus de K nie!

Sjalom

2012-06-12 Mooi boodskap Cornelius, maak sin.  Een ongedierte waarteen mens wel moet veg is onregverdigheid; mens kan mos nie gaan lê as hierdie Ungeheuer rondloop en vernietiging saai nie.  Dit sou nou oulik gewees het as jy Nietzsche in sy oorspron

Die belangrikheid van gebrekkige spirituele intelligensie

2012-06-12 Dankie Thomas? — Prof Tobias is één van dié mense wat 'n baie belangrike invloed op my gehad het. En ek is saam met jou dankbaar dat hy nie aan spirituele intelligensie gely het nie. Groete Panda

Die leë saal en die groot gesprek oor Afrikaanse musiek en musiekteater

2012-06-12 Rika Jy verwoord presies hoe ek al die jare voel. Ek gaan nou nie name noem nie, maar iemand na aan my het ontsettende talent, het al CD's uitgegee, met pragtige lirieke en musiek. Maar dit kry nie veel aftrek nie. Dis nie standaard doef-doef-sokkiemusie

Leon, kry vir jou medikasie

2012-06-12 Dag Leon, ek weet nie hoe jy oor geloofsgenesing ens voel nie. Ek stel voor jy vat die pille wat dokters voorskryf. Jy sien, G_d gebruik dokters ook. Beste Duitswester

Nee, Enjee, nee ... (’n man moet kan kosmaak)

2012-06-12 Cornelius jy slaan 'n spyker knap raak, die dokters is handig vir diagnoses, maar die verpleegsters doen die genesing.Ek het meer as my "fair share" van hospitaal gehad en baie naalde in my gesteek gekry. Die verpleegsters doen dit so maklik en

Beesstert vir Duitswester

2012-06-12 Dankie Maankind, ek gaan hom op jou plan bou. Sal laat weet.

Vir Varkspek oor die reuse-blog

2012-06-12 Ek stem saam, Jan

Reënboognasie

2012-06-12 Nee sy sal nooit om verskoning vra nie, vir haar soort is die Afrikaner en alle, alle, ander nasies 'n "untermensch" En na alles wat die Afrikaner se voorouers deurgemaak het om 'n land te hê gee die Afrikaner sy land weg, hy het gekies o

LitNet Akademies: Anne-Marie Beukes in gesprek met Alta van Rensburg

2012-06-11 Dankie dat julle 'n slag die vertaler in die kollig plaas! Vertalers is inderdaad veelsydig en veelvaardig, en fasiliteerders op talle gebiede.

Nee, Enjee, nee ... (’n man moet kan kosmaak)

2012-06-11 Beste Jan Rap Ek het nou lekker gesit en lag so op my eie vir die kapokaartappel-gom-gemors. Ek dink ook dis goed as mans so nou en dan 'n draai in die kombuis maak. Dankie vir hierdie brief tussen al die ander gekerm. Ek grinnik nogsteeds. Groete, Lo

SêNet as ’n reuse-blog (reaksie)

2012-06-11 kak...spul...

Die ontstaan van die Christelike godsdiens

2012-06-11 gaap...spul snot...

Wie ek is, Barend

2012-06-11 Cornelius,   Ek gaan jou geensins beoordeel op jou  belydenis  hierbo  verskaf, al wat ek kan sê is dat al jou antwoorde verdraai is en dat dit nie konsekwent en in lyn met die Gesonde Leer van Christus is nie.  

Mans wat net klets oor kos

2012-06-11 Huh-uh, stuur hom aan

Skisofrenie

2012-06-11 Jaco, Miskien moet jy bietjie meer oplees oor 'MPD' - waarna jy verwys. Ons het met verskeie sulke gevalle te make gekry terwyl ons berading gedoen het onder mense wat van satanisme wil loskom. Die verskil tussen MPD gevalle en die skisofreen is dat

Werklikhede omtrent psigoses en skisofrenie en die behandeling daarvan

2012-06-11 Kobus,  Kobus ek stem saam wat jy hierbo  sê, en die groot vraag is ook ter aansluiting by bogenoemde  of n’ wedergebore Christen wat sy siel en gees in ten  volle oorgawe aan Jesus Christus onderwerp het , ook aan psigo

Leon, kry vir jou medikasie

2012-06-11 Cornelius, Jou behandeling van Nash se hantering van sy gevorderde paranoïese skisofrenie en ook Montcrieff se aanhalings wat jy plaas, is weereens maar aanduiding van waarom mense hulle (lánkal) hoegenaamd nie meer steur aan enigiets wat

Mans wat net klets oor kos

2012-06-11 Mans wat net klets oor kos is net so erg soos mans wat net klets oor rugby of krieket of jag of  godsdiens of motors of bakkies of motorfietse ens. ens.  Dit raak boring na 'n tyd as jy oor een ding aangaan. Die geheim is om 'n verskeidenhe
Top