Kommentaar

Ek hoop nie dit gebeur weer nie ...

2012-06-24 Ons lynstaanspel laat veel te wense oor. Alhoewel Bismarck 'n uitstekende speler is, wonder ek of groter beweeglikheid en balvaardighede van byvoorbeeld, Strauss, ons nie beter sal pas nie. As Morne se skopafrigter hom tog net kan leer om die bal regop

Ek hoop nie dit gebeur weer nie ...

2012-06-24 Ons lynstaanspel laat veel te wense oor. Alhoewel Bismarck 'n uitstekende speler is, wonder ek of groter beweeglikheid en balvaardighede van byvoorbeeld, Strauss, ons nie beter sal pas nie. As Morne se skopafrigter hom tog net kan leer om die bal regop

Is ek gay gebore?

2012-06-24 Kobus1,   Doen asseblief die moeite en haal jou gedeeltes uit die Bybel behoorlik aan waarna jy verwys.   Doen dan sommer ook reg en klem die woorde of gedagte waarna jy jou skynheiligheid verwys daarin om jou sogenaamde meerwaardig

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-24 'n Beter voorbeeld van Kobus de Klerk se ongegronde en verwaande demoniese veronderstellings in 'n poging om ander verdag te laat, en om so daarmee sy misdadigehid in die samelewing te probeer toesmeer, sal daar nie op die werf te lees wees nie. Die

Ek hoop nie dit gebeur weer nie ...

2012-06-23 Toe gebeur dit weer, in die doodsnikke van die wedstryd klou die Engelse aan besit soos ... Engelse aan besit. Die drie wat die Engelse gekry het, vroeg in die wedstryd, was half persent gegee deur Morné.  Om punte aan te teken moet jy die bal

Vir Jaco en Perdebytjie

2012-06-23 Beste Jaco   Dis onmoontlik om tot fanatici deur te dring,maar ek voel dat 'n mens ook nie moet stilbly as jy geldige punte het nie.Miskien,net miskien steek daar ietsie vas,wat die persoon dalk anders laat dink.Al gebeur dit ook nie,ten minst

Vir Jaco en Perdebytjie

2012-06-23 Beste Jan   Die Pas het mense beperk tot sekere gebiede.Jan, Perdebytjie en al ons wit vriende en familie kon die hele SA deurreis,grond koop,waar ons wil,bly waar ons wil,vakansie hou waar ons wil,enige plek instap waar&nb

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-23 Dolf, Cornelius is nie Godsgerig nie, maar mensgerig - mits dit hom self bevoordeel, bygesê. Dit is waarom hy dink ons volg mekaar. As hy die HERE geken het, soos ons die wonderlike voorreg het om te doen, sou hy nie sulke snert kwytraak nie, maa

Vir Jaco en Perdebytjie

2012-06-23 Perdebytjie Die pas was daar om, onder andere, onbeheersde en onwettige invloei te bekamp.  As julle huishulp 'gereeld vir kicks' in die tronk gegooi is het jou ouers hulle plig versaak; hulle moes sorg dat die verantwoordelike polisiemanne aan di

Vir Jaco en Perdebytjie

2012-06-22 Beste Perdebytjie   Jy mors jou goeie asem met die mens.  Fanatici het hulle voorafgestelde agende wat vir hulle onwrikbaar is en alles draai daarom.  Die heertjie val sy mede Afrikaners gedurig aan asof hy alleenlik weet wat vir hulle

Oor Jaco se aksie en reaksie

2012-06-22 Beste Duitswester   Ons heer Jan baklei meer teenoor sy mede Afrikaners as wat hy werklik die ANC, Afrikaner vyand, aanspreek.  Vir die afgelope twee jaar wat ek op SeNet met hom te doen het, is sy entonige trant en gesanik dat&nbs

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-22 Ag tog ou Dolf,   'n Spirituele intelligente hippie het op 'n dag geseg; gedagtes (harte) is soos 'n valskerm - dit werk veel beter as dit oop is.   Jy't duidelik hard op die grond neergekom.   Jy's  erg bevooroordeel

Ek hoop nie dit gebeur weer nie ...

2012-06-22 Ek hoop nie ons eindig weer op met 'n eerste helfte span soos 'n paar jaar terug nie. Al teken hulle in die eerste helftes genoeg punte aan om deur die 2de helfte se insinking vas te klou aan die wedstryd en dan net-net te wen, is dit nie lekker om sulk

Oor Jaco se aksie en reaksie

2012-06-22 Seker maar die Jode, Duitswester.  Hier wys Jaco mos nou vir jou ons stry nie:  Ek beskryf die status quo, hy snou.

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-22 Cornelius,   Jy is reg met "God ken ons harte" en Hy ken verseker myne (en elke ander ware gelowige s'n) want ek (ons) is in Sy Seun Christus. God vergewe ook ons sondes - Juis deur die bloed van Sy Seun Jesus Christus (die perf

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-22 Dolf,   Ek het vrede met wat jy glo, of nie glo nie.   Ek het ook vrede met dit wat jul gewetenlose anderhaat- hoëpriester, die ou grote Kobus de Klerk glo of nie glo nie.   Net God ken ons harte - geen mens ken eens

Vir Jaco en Perdebytjie

2012-06-22 Nog ietsie Jan, Die aandklokreël was baie openlik net geldig vir swartmense,of het jy iewers gebly,waar almal nege-uur saans van die strate af moes wees?Ek glo nie. Nou vra ek weereens,wat stel jy voor?Hoe sou jy wou hê dat dinge moes

Vir Jaco en Perdebytjie

2012-06-22 Jan, Jy is heeltemal reg.Hierdie is nie 'n demokrasie nie en  daar is geen verskil tussen die kermers van voor 94 en diegene daarna nie.Niemand van ons is tevrede met wat in hierdie land aangaan nie,maar daar is mense wat wel aangaan met hul lewens

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-22 Vir inligting, Henry - Thomas het as predikantseun grootgeword in 'n gelowige huis en, tragies genoeg, nie net sy erfenis by die HERE verwerp, nie, maar ook die erfenis en nagedagtenis van sy oorlede vader. Wat smartlike pyn in die vaderhart, én

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-22 Cornelius, Ek dien die Here Jesus Christus as my Verlosser en Saligmaker en dit doen ek Juis omdat ek God, ons Vader en Skepper, se genade vesoening in en deur Sy Enigste Seun, Jesus Christus ons Here, aanvaar het en bely as die Enigste evangelie en

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-22 Beste Ouma Kind, Baie dankie vir jou belangstelling. Ek deel jou besorgdheid. Ek aanvaar ook my skuld daarin. Ek dink egter nie ek en Kobus de Klerk sal kan vergader sonder 'n weermag lyfwagte en 'n skare engele om ons uitmekaar te hou nie.

Is ek gay gebore?

2012-06-22 Katbossie en Cornelius moet tog asb verby die ou Testament lees en ook sien dat gay wees steeds ook as n sonde is ook in die NT. Gaan lees tog asb ook 1 Korintier 6:9-11 en ook Romeine 1. En as julle nog steeds verdwaal is, kyk tog asb in watter "g

Fornikering op ’n afstand bekyk

2012-06-22 Beste Jaco, Dankie vir jou leersame kommentaar.   Ek's bly om te verneem dat mans darem nie hulself vroeg dood fornikeer nie.   Wyl 'n mens in die bootjie is besef 'n mens nie altyd die verloop van dinge op die wal nie.  

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-22 Hou aan boys, moenie nou ophou stry nie, ek grinnik al hoe lekkerder.

Oor Jaco se aksie en reaksie

2012-06-22 Ai ai ai, ek wonder wie die meeste onder mekaar kan stry en redekawel, die Jode of die Afrikaners?

Vir Jaco en Perdebytjie

2012-06-22 Perdebytjie, jy erken dinge is verkeerd maar niemand mag dit uitwys nie want dan sou hulle hul skuldig maak aan 'n gekerm.  Sou jy reken dit is reg so?  Die ANC byvoorbeeld het in 1912 ontstaan (terloops, láááánk voor

Oor Jaco se aksie en reaksie

2012-06-21 Jou reaksie, Jaco, is nie eers 'n eierdans nie want 'n eierdans verg 'n mate van vaardigheid.  Joune is 'n klap op die mat, 'n cop-out.  Jy moet jou egter nie daaroor kwel nie want wat kan jy nou eintlik sê daarop?  Niks, absoluut nik

Innibos-onderhoud: Albert Maritz gesels oor Die Van Aardes van Grootoor

2012-06-21 Die van Aardes van Grootoor uit die pen van die welbekende Pieter-Dirk Uys  word as 'n epiese Boeredrama ge-“klassifseër”. Die stuk is saamgestel uit vyf  bedrywe en is in twee van ons landstale, naamlik Afrikaans en Engels gesk

Die ding met honde ...

2012-06-21 Beste Pieter,   Dankie vir jou deelsaamheid omtrent honde.   Met alle respek aan hondebase; ek's eintlik glad nie 'n hondeliefhebber nie. Laat ek maar eerlik wees; ek was nog net lief vir een hond - my hond Ben.   Ek het

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-21 Kobus1,  Kyk of jy die volgende kan insien; ek MAAK 'n/die punt!   Die eentonige "punt" omtrent die sondigheid van homoseksuele, is reeds lankal die grond in tot minder as stof "herbesoek" deur die ou grote Kobus de

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-21 Agge nee Cornelius en Kobus, aan julle praat lei ek af dat julle albei belydende Christene is, daarom praat julle albei van Jesus as "Onse Here" So is dit nou regtig nodig om om n Publieke Forum te gebruik om julle vuil wasgoed te was? Ek s

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-21 Dolf,   Die werklike ironie is jou pyn omtrent die FEIT op openbare rekord rakende die oneervolle allure van jul anderhaat-hoëpriester op die werf, die ou grote Kobus.   Dit, wyl jy jou behaag in Kobus de Klerk se - "tot v

Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket

2012-06-21 Johannes   Ek was twee jaar gelede, tydens ons trans-Afrika-ekspedisie, by daardie biblioteek in Timboektoe. Die dokumente wat daar bewaar word is hoofsaaklik Islam geskrifte. Dit was daarom  nie verbasend dat die partye van Suid-Afrika, wat o

Vir Jaco en Perdebytjie

2012-06-21 Beste Jan, Ek vra weereens watter ander opsie was daar vir die Afrikaner?As ons die status quo behou het,sou ons vandag beter af gewees het?Met ons seuns en dogters in uniform,op die grense en in die townships om miljoene rustelose mense in bedwang te ho

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-21 Raed-na-Gael,   Ek verset my teen jou versoeking om in 'n ching-chong-cha, 'n duiwelse spel met Bybelverse en vertalings te verval.   Die soort hondegeveg is reeds deur jul anderhaat hoëpriester Kobus de K, tot in die modder van

Oor Jaco se aksie en reaksie

2012-06-21 Tse! Tse!.  Om met fanatici te redekawel, is om perels voor syne te gooi.  Gaan maar jou treurige en ongelukkige trant voort ou maat.  Ek geniet en verlustig my Afrikanerskap terdee. Jaco Fourie

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-21 Amigo in Adam, Ek voldoen graag aan jou versoek.  (Ek sit ook vers15, soos dit hoort,  vir konteks by) (1) Uit die Nuwe Lewende Vertaling:-  (Cum 2006)  15. Het die Here dan nie man en vrou  een gemaak nie, een in liggaam en

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-21 Thomas,   Dit verstom my dat jy so roekeloos  en dwaas optree, ek het dit nie van jou,n’ man wat geseënd is met soveel kennis en intellektualiteit met jou woorde “Ek is werklik dankbaar dat ek van dié despoot ontslae

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-21 Cornelius jy mis die hele punt en jou skrywe kom meer voor asof jy die sonde (homoseksualiteit) goedkeur. Ja alle sonde is sonde en dit sal jou in die hel laat beland as jy nie daarvan bekeer nie. Maar ons is juis geroepe om vissers van mense te wees en o

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-21 Kobus, Ek wil jou graag dank in die Here Jesus Christus vir jou skrywe  hierbo en sien ek dit as geensins ter veroordeling teen enige persoon nie, ons weet egter dat die oordeel slegs God toekom. Ons weet egter ook dat ons almal sondaars is wat
Top