Sage van Lesboa

  • 1

Ek vra nederig om askies indien ek iemand onder 'n wanindruk van my seksuele oriëntasie gebring het. Die storie van die lesbiër kom van lank se tyd af. Die lesbiërs is mos dames-oriënteer. Ek ook. Dit is hoekom ek altyd sê ek is 'n lesbiër. Ek is dame-georiënteerd.

Dit laat my dink aan Giovanni wat een aand 'n gawe dame ontmoet. Dit is nie lank daarna nie, is die tweetjies toe in Giovanni se woonstel. Nodeloos om te sê die aand verloop toe soos die Italiaanse minnaar beplan het. Hy sak na 'n ruk opgebruik op sy kant van die bed neer. Hy vra toe, "are you finish?"
"No" seg die dame. En daar is die twee weer in 'n vurige liefdespel. Weer vra Giovanni, "are you finish?"
"No" seg die dame weer.
Na sowat die vierde keer kan die Taljaaner nie meer presteer nie.
"Why you not finish?" vra hy haar toe.
Sy antwoord toe, "Me not Finish, me Norwegian"

Reusedwerg

  • 1

Kommentaar

  • Dag Reusedwerg,

    man jy hoef jou glad nie te steur aan die spulletjie wat jou probeer vuil verf nie. Baie ware mans weet presies wat jy bedoel deur te sê jy is lesbies, ek is 'n erge lesbier ook. Die ding hier is, die homoseksualiste wil hul G-strings bekak as jy 'n grap van hulle maak. Hulle is onder 'n waan dat hulle eintlik wetenskaplik en moreel en wie weet wat nog geregverdig en respektabel is. is Terselfdertyd sal hulle altyd alles na hul lae vlak probeer bevuil. Daarom probeer hulle aaneen om te "bewys" iemand is 'n homoseksualis.So wees verseker, hulle sal met allerhande "regverdigings" vir hulself en "bewyse" dat jy verkeerd is aangedraf kom, so gatknypend en heupswaaiend.

    Terloops, het jy dalk 'n idee hoekom hulle so 'n walglike aksent aanplak? 

    Vrouverkiesende groete 

    Duitswester

     

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top