Kommentaar

Fornikering op ’n afstand bekyk

2012-06-21 Beste Cornelius Mbt. meer vrouens in oue tehuise:  Die waarheid is eintlik dat mans gemiddeld vroer as vrouens doodgaan.  Meeste vrouens in S.A. is of geskei of weduwee sedert hulle vroe 50 jare.  Mbt. die mans in losieshuise.&n

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-21 Kobus1,   Jy antwoord: "Dit (homoseksuele) behoort uitgesonder te word in die tyd waarin ons leef want dit is nie egskeidings, vloek ens wat tans besig is om die kerke te laat skeur nie maar juis die aanvaarding van hierdie sonde wat so ge

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-21 Cornelius, Ek kan nog die dwaasheid en onkundige laster van “ongelowige” Thomas hierbo verstaan. Ons almal weet dat hy nie glo nie (hy roem nou wel daarop dat hy voorheen God geken het – maar ons, ware gelowiges, weet hy het nog nooit ‘n

Fornikering op ’n afstand bekyk

2012-06-21 DIeselfde perfekte verhouding en perfekte seks, wat deur die media aan ons voorgehou word, geld ook vir die perfekte liggaamsbou, perfekte hare, perfekte vel. En jy sien selde so mens op straat.

Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket

2012-06-21 Johannes, enige kultuur word aangeleer. Hul verskoning, "its not our kultjar" soos grond kan jy koop maar nie agtergrond nie.

Brit blog soos Boerseun – ontmoet Alexander Ord

2012-06-21 Is dit nie ongelooflik nie? EK het 'n ruk gelede 'n soortgelyke ervaring gehad wat my mond laat oophang het. http://maankind.wordpress.com/2011/10/24/hoe-goed-ken-jy-jou-nederlandse-letterkunde/

Fornikering op ’n afstand bekyk

2012-06-21 Ja daar is al so baie oor die onderwerp gepraat, bespiegel en redekawel dat dit al holrug gery is. Almal maak die onderwerp te ingewikkeld. Dit is 'n basiese menslike funksie. Een van die drie lekkerstes. Iemand het al gese, ek nie onthou nie "a woma

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-21 Raed-na-Gael, Net ter wille van dit wat ons daaruit kan leer (jou godsdienstige vyandigheid verskuild agter 'n naampie ten spyt); sal jy asseblief dan Maleagi 2:16 uit jou "groot gees" Bybel (wat so hemelsbreed van my "versies" ve

'n Afrika-skeppingsverhaal (I)

2012-06-21 Beste Jaco en Perdebytjie,   Baie dankie vir jul belangstelling.   Ek het geheel ooreenstemming met alles wat jy (Jaco) hierbo deel. Ek wil jou ook heelhartig gelyk gee aan jou laaste sin; "Alhoewel ek (Jaco) alles objektief bai

Fornikering op ’n afstand bekyk

2012-06-21 Jaco, na aanleiding van jou laaste vraag aan Hennie; kan die antwoord dalk wees dat die baie geskeide mans - meerendeel tussen 35 en 45 wat jy in Vaaldriehoek losieshuise kry - hulself vroeg dood fornikeer met besoekers soos jy wat so baie afleiding (eros

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-21 Siestog ou Kobus - jou wensdenkery; waar het ek geseg ek kry koers? Ek's lankal gatvol vir jou neerhalende en bose spirituele intelligensie onder 'n dekmantel van Christelikheid, maar ek't nog altyd goeie koers ou Kobus. En dan veins jy voorts; As

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-21 En Jaco wat jy se"<<< Levitikus, Romeine, ens oordeel sodomie in geen onsekere terme, en ek het vrede daarmee>>> beteken maar net bloot dat jy hoor en sien maar doof en blind sal bly. 1 Korintiers 6:9-11 bied egter ook vir jou 'n li

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-21 Dit behoort uitgesonder te word in die tyd waarin ons leef want dit is nie egskeidings, vloek ens wat tans besig is om die kerke te laat skeur nie maar juis die aanvaarding van hierdie sonde wat so gelate en goed gepraat word deur kerke. Die NG Kerk het a

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-21 Amigo in Adam, Ek weet nie uit watse Bybel jy jou "versies" uithaal nie, maar my amptelike vertalings (onderskryf deur groot  geeste soos onder andere Dr. A. Boesak en ander Doktore van die Ou en Nuwe testamente) verskil hemelsbreed v

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-21 Kobus, Ek het ook Pieter se skrywe van gister gelees en ek stem 100% saam met jou skrywe hierbo - duideliker kon jy dit nie uitwys nie - en ek hoop werklik dat almal wat dit lees daarna sal oplet dat dit (jou skrywe) nie as 'n veroordeling teen

Fornikering op ’n afstand bekyk

2012-06-20 Beste Hennie In die ouetehuise kry jy omtrent 90% net vrouens.  In losieshuise, veral hier in die Vaaldriehoek, kry jy omtrent 90% geskeide mans meerendeel tussen 35 en 45. (Ek weet.  Ek besoek hulle gereeld vir afleiding (eros)).  Wat se

Fornikering op ’n afstand bekyk

2012-06-20 Beste Hennie Die westerse beskawing is so ver vooruit met betrekking tot omtrent elke moontlike menslike sosiale wetenskap, maar skiet ver tekort met betrekking tot sy eie seksualiteit, en daarin is ek van mening is baie primitiewe volkere ons ver v

LitNet Akademies-resensie-essay: Skobbejakke, Scrabble en ’n skottel vol soesji

2012-06-20 O, so Marius Visser sê hy was sarkasties toe hy die boek as tienerfiksie beskryf het omdat hy die storie eintlik "kinderagtig" gevind het... So wie het dan die volgende geskryf? "Deborah Steinmair se Poppekas, ’n energiek

'n Afrika-skeppingsverhaal (I)

2012-06-20 Beste Cornelius, Toe ek op varsity Sosiale Anthopologie I gestudeer het, was een van my voorgeskrewe boeke "The Sosial System of the Zulus deur Krige" gewees.  Ek besit nie meer die boek nie, maar wat ek daarvan nog kan onthou was 'n

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-20 Beste Pieter  Met betrekking op eunugs wat van geboorte sodanig is, dat dit op gays betrekking het, is nie 'n nuwe argument nie.  Ek as gay het dit al deeglik ondersoek, en tot die slotsom gekom dis 'n poging van Christelike gays om d

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-20 Om 'n Plekkie in die Hemel te Koop! By uitset, alle godsdienste se mikpunt is om 'n plekkie in die hemel te koop na die se dood, deur middel van 'n voorgeskrewe gedragspatroon wat die se god voorskryf. Indien van sogenaamde streng ged

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-20 Soos daar geskrywe staan; Spreuke 6:16 -19 Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir sy siel 'n gruwel: trotse oë, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet, 'n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad

'n Afrika-skeppingsverhaal (I)

2012-06-20 Dagsê Cornelius Ek sien uit na jou reeks.Dis tyd dat ons met ander oë na mekaar begin kyk.Een se idee van reg,is nie noodwendig 'n ander ou se idee van reg nie! Groetnis Perdebytjie

Fornikering op ’n afstand bekyk

2012-06-20 Beste Hennie Baie goed geskryf! Ek dink jy slaan die seksspyker op die kop. Die probleem is dat die hele seksding oor baie eeue so skeefgetrek is, dat die mens van vandag eintlik nie meer mooi weet wat om daarvan te maak nie. Dis amper soos 'n hond

Pieter van Niekerk oor eunugs en nog wat

2012-06-20 Kobus   Jou HERE is 'n grimmige ou man wat mense met verskillende seksuele oriëntasies "skep" en hulle dan daaroor straf.    Ek weet jou reaksie gaan nou weer wees dat die mens reg geskape is maar dan die "sonde"

Wees versigtig wat jy oor skisofrenie en medikasie sê

2012-06-20 Hoe afstootlik is jou snert vermeng met die Bybelaanhalings nie, Cornelius. Jy is skaamteloos... jy probeer die Woord misbruik om diegene wie die Woord opreg bring, mee te probeer ontmoedig. Is jy werklik so onnosel om te dink mens kom dit nie agter, nie?

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-20 Cornelius, Ek het mos gesê jy kan nie jouself beheer nie - net na jy sê jy kry koers is jy wragtig weer hier. As jy nie eens aan jou eie voornemens en woord getrou kan wees nie, aan wat anders is jy getrou? Maar so ken ons jou. En jy han

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-20 Kobus,   Sonder om enige sonde op 'n koperaltaar te plaas (let wel: ekke pardon geen sonde nie); hoekom sonder jy en jou meelopers gedurig homoseksuele uit? (En o ja, wyl jy en jou meelopers my so graag as gay beledig - net ter wille van my

Innibos-onderhoud: Albert Maritz gesels oor Die Van Aardes van Grootoor

2012-06-20 Dit was werklik vir my een van die snaaksste komedies wat ek in ‘n lang tyd gesien het!  Ek dink die keuses van akteurs vir die verskillende rolle was veral briljant.  Buiten die feit dat almal van hulle uitstekend is, het hulle ook hul ve

Innibos-onderhoud: Albert Maritz gesels oor Die Van Aardes van Grootoor

2012-06-20 Dit was vir my ongelooflik hoe relevant die teks nog steeds is, en hoe siek die Afrikaners was en seker nog steeds is.  Omdat dit opgedien word as 'n klug/komies, sluk mens dit seker makliker.  Die regie  is van hoogstaande gehalte.  D

Innibos-onderhoud: Albert Maritz gesels oor Die Van Aardes van Grootoor

2012-06-20 Wat 'n heerlike voorreg om sommer so in die middel van 'n repetisievak oor die denkbeeldige vierde muur te loer en kyk wat 'n teaterspan se harde werk oplewer. Daar in 'n gewone gemeenskapsaal tussen rekwisiete, dekor en drade maak akteurs nog steeds magi

Innibos-onderhoud: Albert Maritz gesels oor Die Van Aardes van Grootoor

2012-06-20 Albert Maritz het laat weet dat daar op 20 Junie 2012 'n "deurloop" van hierdie produksie in Melkbosstrand plaasgevind het - 'n voorsmaak van wat vir die feesgangers by Innibos wag. Die kommentare van Kapenaars wat bevoorreg genoeg was om dit re

Wees versigtig wat jy oor skisofrenie en medikasie sê

2012-06-20 Kobus,   Jy veins: "Die alternatief is die antwoord, maar waarom word dit summier gekritiseer? Dit is die raaisel - waarom sou mense iets wou kritiseer wat vir hulle net goed kan doen?" Nou ja Kobus, "die antwoord" moes

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-20 Hierdie Kobus1 lewer kragtige getuienis - dit is mos absoluut inspirerend. En op sy manier, slaan Raed-na-Gael die spyker ook op die kop. Christus het Sy Lewe opgeoffer sodat praktiserende homoseksuele saam met ander wat sonde pleeg (is daar iemand wa

Evangelie vir eunugs, gays en Afrikane

2012-06-20 Bly dat die eunig "n lid van die nuwe mensheid geword het. En so is dit ook met gays. Wanneer jy werklik Jesus as jou verlosser en Saligmaker aanneem, verander jou hele wese en is jy nie meer langer dieselfde nie. Jy is ;n NUWE skepsel en die Here ve

Een en ander oor dr Willie McCloud se rede

2012-06-20 Beste Jan Wat stel jy dan voor? Moes SA aangegaan het op die pad van verdrukking ten gunste van een volksgroep?Jy is heeltemal reg dat die skoen nou aan die ander voet is en die verdrukking omgeswaai is.Om nou daaruit af te lei dat die Afrikaner gezombif

Een honderd sonnette van die liefde: XVII – Ek is nie lief vir jou asof jy ’n roos is nie

2012-06-19 Goeiedag, De Waal, dis gaaf om iets van Neruda se lewe met jou insigte te deel.   

Afrikaanse musiekteater en RSG-Afrikaans

2012-06-19 J C, Jy is darem een ou wat dink soos ek. Ek weet nie wanneer laas ek RSG geluister of die SABC kanale gade geslaan het nie.  Darem 'n uitsonderingkie elke Saterdag. Ek skakel in na Fonnie se Boeremusiek klub. Daar kan ek darem lekker op Afr

Wees versigtig wat jy oor skisofrenie en medikasie sê

2012-06-19 Die paar gevalle wat jy noem, is maar net ‘n paar voorbeelde van wat alles by hulle kan manifesteer. Meeste van wat jy sê, stem ek mee saam en die simptome wat jy noem, is ook tipies van ‘n paar van die verskillende verskyningsvorms wat

Feit soos ’n koei: Veroordeel rassediskriminasie of jy is self skuldig

2012-06-19 George, Lyk my jy kom nou eers by. Welkom. Sover my ondervinding strek, beskou geen bruinmens hulself as swart nie. Ek herinner my dat ek jare gelede tydens die apartheidsera,  'n staaltjie gehoor het dat 'n hoogsaangeskrewe regsma
Top