2012-06-10Hahaha, .. . soos daar toe voorspel is spring die werf se parakundige en kitsnaslaanmeester se spirituele intelligensie aan't werk en siedaar; die ou grote 'de Klerk' is nes die ou wat vir ’n ander ernstige siek man sê “trust me, I know
2012-06-10Erger nog Enjee; hoeveel van ons Sportmal-Coca-Cola-Anglo-en-Amerika-Protestante-Kapitalis-Afrikaners in hul dom gekondisioneerde aanbidding van bo blink en onder stink, gee 'n hel om of die Ingesle kwien ooit eens in die volgende sestigjaar verskoning sa
2012-06-10
Ja die formaat is frustrerend en oneffektief sonder outomatiese kennisgewings van kommentaar.
Maatskappye is nie demokrasi-e nie, en Litnet ook nie.
Senet bestaan nie meer nie. Dis nou Litnet Menings/Opinions.
En die
2012-06-09Die vertaling “verrukking van die sinne” is vertaal uit die Griekse woord ‘ekstasis’ wat in die konteks waarin dit in Handelinge 11:5 aangewend word, beteken ‘trance of astonishment and amazement’. Dus, Petrus was verdw
2012-06-09Dit is toe na alles nie ‘de Klerk’ se ‘gebrabbel’ nie, maar deskundiges se opinies wat deur ‘de Klerk’ aangehaal is, sommer heelpaar daarvan, wat jou weerspreek. Waarin lê jou 20 jaar ondervinding? ’n Stoorman, dalk? ’n Rakpakker, dalk? O
2012-06-09Jan, dis seker so; mans maak lekker kos en is selfs goeie dokters. Maar vroue is die engele in genesing en voed ons selfs van voor ons geboorte. Hul liefderike versorging is beslis iets wat 'n man om lewe en dood wil beskerm ... (moet erken; ek speel ook
2012-06-08Hi 'bytjie,
Die maklikste manier vind ek is die volgende: merk die Briewe argief blad as 'n "Favourite" vir Explorer. Volgende keer klik op jou gunsteling en die argief blad maak oop met die briewe van nuut na oud geran
2012-06-08Kom ons kyk vir eers verby die ander hipokritiese snert wat jy kwytraak, Perdebytjie, want ek glo jou nie - jou hantering van sake hier weerspreek jou direk - jy het die man aangehits en aangemoedig op die pad waar hy is - jou liefdelose, hartelose selfsu
2012-06-08Coetzee,
Jy glo in die teorieë van die oerknal wat, soos jy self sê, nog nie 'geobserveer' (praat van anglisisme) en bewys is, nie (dit wil sê, 'n absolute verbeeldingsvlug sonder hoop op bewys), maar jy verwyt my omdat ek glo dat Go
2012-06-08Soos ek tevore gesê het en nou weer sê, Heiden – jou insiglose en onkundige getuienis weerspieël die rede waarom jy ’n heiden is – jy weet niks en erger nog, dit blyk dat jy niks wíl weet nie, want jy is arrogant,
2012-06-08Enjee
Die nuwe LitNet is so 'n lomp kontrepsie,dat ek dink meeste van die skrywers het die aftog geblaas.Hoekom iets wat goed gewerk het verander,sal nugter alleen weet.Dit gee so 'n gespook af om by alles uit te kom en dis voorwaar tydrowend om heen en
2012-06-08Heiden
Jy vra na die betekenis van "verrukking van sinne?" Kan tog niks anders as ’n hallusinasie wees nie! Ou Petrus was tien teen een ’n dwelmafhanklike. Miskien het hy daggablare gekou want rook was toe mos nog nie uitgevi
2012-06-08Uiteindelik begin jy lig sien Heiden.Dis 'n positiewe stap om jou nie verder te steur aan mense "wat die Bybel aanbid asof dit die woord van hulle G_d is nie"
Jy sien, hulle steur hulle nie vir 'n oomblik aan jou nie.
Voorspoed
Duitswes
2012-06-08Ek stem saam Enjee, veral om die vuur moet manne dinge bespreek wat hul manlikheid bevestig.
Terloops, het iemand vir my 'n lekker Beesstert-resep?
Duitswester
2012-06-08Ek stem saam,baiemaal is ek nie lus om deur hope snert te "wade" op soek na iets leesbaar nie en los dan liewer en doen iets anders.
Jy daar Webvoet? Webvoet?
Duitswester
2012-06-07Enjee, ja moet met jou saamstem. In my vriendekring ook heelwat mans wat totaal en al regstaan sou hulle ons nooi vir 'n ete of braai. Die vreeslikste resepte wat gemaak en beproef word. Maak geen indruk op my nie. Of hulle sit met die resepte getrek van
2012-06-07Kobus,
Jou verwaande veronderstelling omtrent Leon se kliniese toestand is absurd ... nie eens die groenste of mees ervare kliniese en/of mediese kundige sal jou parakundige diagnose sommer so goedsmoeds waag nie (en dit nogals op grond van net twee b
2012-06-07As Heiden en Angus nie hul spirituele intelligensie uit dieselfde tepel suig nie, dan is ek die silhoeët op die fiets wat voor die maan verby vlieg ...
2012-06-07Amen Enjee ... en vat dit van 'n man wat nog nooit eens 'n potjie gestook het nie (behalwe waar ek 'n ketting agterna kan trek) ... ja, ek gaan maak liefs die goed vrek wat my vrou dan met soveel sorg vir ons op tafel bring ... en waar daar 'n trop mans s
2012-06-07Ek kan vir jou n boek of twee skryf oor die geskiedkundige akkuraatheid van die bybel en die wetenskaplike onmoontlikhede, maar jy probeer wetenskap gebruik om jou punt te maak teen die "groot ontploffing" (lyk my anglisisme is cool hierso). Glo
2012-06-07Wel jy het nou n paar wetenskaplikes aangehaal uit die duisende wat al die oerknal teorie ondersoek het. Net so kan iemand gaan en die Bybel se oorsprong gaan oopgrawe en baie dinge kry wat die boek se waardigheid gaan bevraagteken. Ek meen, daar is ten m
2012-06-07Varkspek
LitNet se medikus-cum-predikant-cum-psigiater-cum-regsman gaan jou braai oor jou ongevoelige ateistiese raad.Blykbaar mag ateiste niemand van raad bedien nie.Op die dorpsplein wag daar 'n brandstapel.Wees gewaarsku!
Perdebytjie
2012-06-07Liefste Kosie
Mense wat my ken,weet dat ek ontsettend omgee vir my medemens en dat ek enige iets vir iemand in nood sal doen.Ek is nie hier om my eie beuel te blaas nie,maar ateisme het absoluut niks hiermee uit te waai nie.'n Mens kan goed wees sonder g
2012-06-07Thomas,
Ek is mos nie verbaas oor jou reaksie nie - lees hierbo - ek het hierdie tipe niksseggende algemeen ontkennende reaksie voorsien. Julle is so voorspelbaar omdat julle tot niks beter instaat is, nie.
Een van julle fatale probleme, is juis ju
2012-06-07Jaco,
Dit is mos te wagte dat ’n dwaas soos jy (Psalm 53:2), só sal reageer – insigloos.
Die werklikheid is dat ek juis nié te kenne gee dat God en Sy Waarheid verander het nie, maar dat die redes vir geweld en oorlog &nd
2012-06-07Gravitasiekolk Kobus — gravitasiekolk is die regte term? Jy kan minstens darem die moeite doen om die regte vakterme na te slaan en te gebruik wanneer jy 'n lekemening oor 'n onderwerp wil lig. 'Swart gat' is afgesien daarvan dat dit 'n anglisisme i
2012-06-07Jaco,
Net soos in Heiden se geval is jy ook verkeerd. Ek en Kobus is nie dieselfde persoon nie - lees my vorige skrywe aan Heiden (jou vriend?). Ek en Kobus, net soos Henry en Alie, en ander mede ware gelowige christene, is saamgesnoer in Jesus Chr
2012-06-07Gewoonlik is Kobus blitsvinnig om te antwoord. Die keer nie. Wonder of hy weer gaan se soos in 'n vorige respons, nl: "Wat my verbaas, is dat julle beide die sitasie en omstandighede vandag, vergelyk met die Bybelse tyd van by
2012-06-07Kobus.
Jy skryf: "Wat my verbaas, is dat julle beide die sitasie en omstandighede vandag, vergelyk met die Bybelse tyd van bykans 3000 jaar gelede, so asof dinge nooit verander het, nie"
Jy praat met 'n gesplete tong. Die tekse mbt
2012-06-07Jan, ekskuus, maar Heiden het nie geseg dat die mense van duisende jare gelede min geweet het nie. Sy stelling, soos ek dit verstaan, is bloot dat beide die ouens wat die Bybel geskryf het en die mense vir wie hulle dit
2012-06-07Kobus
Weereens 'n klomp snert om die Bybel wreedhede te verbloem. Jou Bybelkennis is bra gebreklik. Fundamentaliste het dit dat God nooit verander nie, juis omrede hy God is. Die wreedhede hierbo genoem is gedoen op God se direkte opdra
2012-06-06Jy het dit ongetwyfeld korrek oor die gesofistikeerdheid van ons voorouers van millenia gelede. Hulle was ons meerderes in terme van kuns, argitektuur, staatswetenskap, musiek, filosofie, letterkunde, e.d.m. Ons oorleef in die moderne wêreld op ‘n meng
2012-06-06Kobus
Jy reken die ware wetenskap en God is nie te skei nie.
Dis dus eintlik baie eenvoudig. Hou op jou tyd mors die op die Sê en bewys jou godsdienstige teorieë volgens die wetenskaplike metode. Teen behoorlik wetenskaplik be