Kommentaar

Christene se bekeringsdrang

2012-05-31 Hallo Johan, Ek verstaan waar jy vandaan kom en jy wil dalk maar net uitgelos word. Dit is jou saak. Tog is Jan Rap reg, as 'n Ateis hier staan en anti - Christenskap verkondig sal dit natuurlik reaksie uitlok. Barend

Cornelius se dwaalleringe en lastering

2012-05-31 Hi Kobus, Dankie vir die mooi uiteensetting van die dilemma. Ek het Cornelius gevra wat sy uitkyk is en hom die geleentheid gegee om te verduidelik, soos wat hy dan ook gedoen het. Kobus, ek weet nie of jy met my sal saamstem nie, maar soos ek dit sien

Wie ek is, Barend

2012-05-31 Verder Cornelius, die NG kerke en ander susterskerke is geensins besighede soos jy beweer nie. Kerke in hierdie land sluit hulle deure in groot massas omdat hulle nie die rekeninge kan bekostig nie. Ons Kerke is nie geldmaak - masjiene nie. Ons Kerke is a

Wie ek is, Barend

2012-05-31 Dankie Cornelius. Ek kan sien dat jy baie moeite gedoen het om my die geleentheid te gee om meer inligting oor jou denkwyses te bekom. Dankie ook vir die inligting oor die Heilige George Katedraal. Ek is verbaas dat Moslems, Hindoes en Katolieke saam kan

Die "Christen"; wat God vir 'n leuenaar uitmaak

2012-05-31 Beste Jan Ek het net 'n Engelse KJV Bybel.  Ek het 'n voorliefde vir die King James Version, weens sy pragtige prosa en poetiese taalgebruik.  Ek besit nie 'n Afrikaanse Bybel nie, anders het ek daaruit gekwoteer.  Weens die feit dat

Die Grensoorlog en kommentaar daarop

2012-05-31 Johan My bevelvoerder het statistieke na al ons ouers gestuur om hulle bietjie beter te laat slaap. Of dit gewerk het is nou weer 'n ander saak. Dit het kortliks daarop neer gekom dat meer troepe tydens naweekpas gesterf het op paaie en ander oorsake a

& Union

2012-05-31 Antie Interteks is, van wat ek verneem, ook seergemaak oor hierdie "klakkelose" en "onverwerkte" uitbuiting van Saint Ted Hughes. Siestog, Tante, ek verstaan ons almal het ons post-feministiese heroes, maar, soos onse Steve Biko gesê het: "I write what I

Ek is nie Cornelius Henn nie!

2012-05-31 Dag Heiden, jong ek het nie die bêkgeveg van meet af gevolg nie. Kan jy of die Christene met wie jy nou in so 'n skelkompetisie is onthou waaroor dit oorspronklik gegaan het? Cheers Duitswester  

Die koninkryk van nie-rassigheid

2012-05-31 Jaco, Johannes Comestor plaas, onder andere, die onbekwaamheid van, en onregverdighede aangevang deur, die huidige regering in die kollig.  As wat jy in die kol sien lelik is vir jou kan jy nie sê hy sanik nie.  Is jy bereid om te sê

Aspekte van die Suid-Afrikaanse politiek

2012-05-30 Beste Johannes Ek kom agter dat die word “sanik” wat ek in ‘n vorige respons gebruik het jou bitter ongelukkig gemaak het.  Derhalwe trek ek dit terug.  Ek weet jy bedoel goed vir die Afrikaner en verdien nie die gebruik van die woord nie. 

Christene se bekeringsdrang

2012-05-30 Nee Johan, hier is dit eintlik andersom:  Dit lyk of die meeste ateïste hier 'n brandende behoefte het om die gelowiges te ontbekeer en nie soseer deur redenasie of debat nie maar deur die gelowiges se geloof as belaglik af te maak.  Eintli

Daaglikse opsomming van kommentare

2012-05-30 Nee dit is nie 'n goeie ding nie; dit lyk vir my na 'n soort van doen-dit-self tydelike oplossing.  Die advies vir kommentaar is veronderstel om per epos na jou toe te kom maar dit lyk of ie IT-ou sy goed gevat en geloop het want aan die begin was di

Die "Christen"; wat God vir 'n leuenaar uitmaak

2012-05-30 Jaco, jy kan my hier help met iets wat vir my 'n diep raaisel is:  Jy skryf in Afrikaanse aan 'n Afrikaanssprekende (en jy is uit huis uit Afrikaanssprekend as ek dit nie mis het nie) maar jou aanhalings is uit die Engelse Bybel.  Wat op aarde k

Afrikaans sterf nie uit nie, dis ook die taal van Australiese staatsdokumente!

2012-05-30 Hierdie fenomeen laat my weer besef hoeveel Afrikaanssprekende Suid Afrikaners al die land verlaat het en in Australië gaan vestig het en in die proses hulle Suid Afrikaanse bande afgeskud het, maar nie hulle taal nie! Soveel so dat die New South Wal

Jaco, pasop!

2012-05-30 Dolf, Henry en Aletta (Tant Alie), Weereens is dit 'n riem onder die hart om te sien hoe getrou julle vir die saak van die HERE in die bres tree, maar nie alleen dit nie, ook vir julle mede-gelowiges, soos dit hoort. Die Krag waarmee die HERE ons saams

Jaco en sy wanvoorstellings

2012-05-30 Hallo Barend, Ek meen ook, soos jy, dat homoseksuele mense wat dit nie praktiseer nie, nie skuldig is aan die verbod nie, want dit is duidelik die praktyk daarvan dat verbied word. Dit gesê, moet ons onmiddellik die HERE se waarskuwing in Matth

Jaco, pasop!

2012-05-30 Heiden, Dit is net vir my ongelooflik hoe jy, Jaco en sommige ander erkende ongelowiges, aanhou om die Woord van God aan te haal/te lees? – met die duistere en bose (in jou geval, onwetend dalk?) aangedrewe pogings om jul verdraaide, idiotiese en la

Jaco, pasop!

2012-05-30 Liewe Heidin Jy is baie bang vir jou naam. Jaco laat hom in elkgval nie beinvloed deur "Alleta" nie.Hoekom hom dan nou kastig waarsku? Heidin jou poging hier is maar pateties. Dit gaan nie om Jaco te waarsku nie, maar dit gaan wel hier om Kob

Cornelius se dwaalleringe en lastering

2012-05-30 Hallo Barend, Laat my asseblief toe om bietjie meer volledige te deel met die probleemgeval van Cornelius. Cornelius beskou homself nie as Christen nie en sê dit darem ook tereg ook só. Hy verag Christendom anders sou hy een wees. Hy

Cornelius se dwaalleringe en lastering

2012-05-30 Hallo Barend, Cornelius beskou homself nie as Christen nie en sê dit darem ook tereg ook só. Hy verag Christendom anders sou hy een wees. Hy het sy sinkretistiese religie oor die tye heen (ons kom al oor die jare ’n vêr pad m

Cornelius se dwaalleringe en lastering

2012-05-30 Beste Kobus, Baie dankie vir jou kommentaar en bemoediging. Dit gee my weer die energie om meer gereeld te kom deelneem. Met die toetrede van ander Christene, voel dit skielik asof ons 'n hele mag gevorm het, en hierdie laster vir eens en altyd kan uitro

Jaco, pasop!

2012-05-30 Ag, asseblief tog, "Heiden", alias Cornelius Henn. Jaco is nie onder 'n kalkoen uitgebroei nie. Hy is lankal bewus van al die pogings van rumours wat jy (Cornelius) hier probeer versprei oor my identiteit oor die jare. So obsessief in jou (Corn

Die koninkryk van nie-rassigheid

2012-05-30 Die Enjee het soos 'n sitbank kritiek probeer slimwees om my vas te vang.  Hyself is nou die ene stilte, en wil die uitdaging wat hy my gestel het, en wat ek beantwoord het, nie my uitdaging vir dieselfde dinge verantwoording gee nie.&

Verplasing

2012-05-30 Lieflike foto met die bale & die lappie bome op die horison. Ek het skielik só 'n behoefte om dáár in daardie onbegrensde landskap te wees, & net aan te hou loop & loop.

Neem balk uit eie oog alvorens splinter uit ander s’n

2012-05-29 Dankie vir jou response Raed Jaco Fourie

Daaglikse opsomming van kommentare

2012-05-29 Ek stem saam.Nou kan 'n mens selfs teruglees en nog steeds kommentaar op ouer briewe lewer.Dankie vir die stukkie maklikermaak! Groetnis Perdebytjie

Jaco, pasop!

2012-05-29 Beste Heiden. Dankie vir die waarskuwing.  Ek let veral op met betrekking tot jou laaste paragraaf.  Met betrekking tot Tant Alie, is ek nie oortuig nie, maar kennis is wel geneem. Lees my skakel getitel DIE “CHRISTEN” WAT GOD VI

Neem balk uit eie oog alvorens splinter uit ander s’n

2012-05-29 Jaco, Nou ja wat, dan sal ek maar "repliek lewer" met die volgende sonder om die tekvers te gee (jy weet mos waar dit staan) "as ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, dan is ons die bejammerwaardigste van almal". 

Waar of vals?

2012-05-29 Cornelius Ek sit nou al die afgelope twee dae en blaai deur die argiewe. Dit is vir my hartseer dat Christene so met mekaar kan stry. Ek sukkel wel om jou tipe geloof te verstaan. Jy klou vas aan allerlei dinge wat nie deel is van die Bybel, Christenskap

Cornelius se dwaalleringe en lastering

2012-05-29 Ek kon aanvanklik nie lekker verstaan hoekom ons Christene met mekaar baklei nie, maar toe Kobus uitwys watter probleme Cornelius met struikel, verstaan ek hoekom daar op hierdie stadium 'n poging aangewend word om Cornelius bietjie anders te laat dink oo

Jaco en sy wanvoorstellings

2012-05-29 Beste Kobus en Tant Alie, Hier moet ek saam met Tant Alie stem, en ek dink homoseksualiteit is seker een van die moeilikste dilemmas waarmee ons te doene het as Christene. Ek is nie die beste Christen wat daar is nie, iemand wat al baie sondes gepleeg he

Juffrou! Juffrou kyk vir ...

2012-05-29 Jan Rap, Goeie skrywe,maar jy moet mooi kyk na jou sinskonstruksie."Daar is ander kinders in die klas wat juffrou ook fyn moet dophou."Moet die kinders die juffrou dophou,of moet die juffrou hulle dophou? "Gereeld kry mens ook..

Neem balk uit eie oog alvorens splinter uit ander s’n

2012-05-29 Beste Raed-na-Gael Dankie vir jou respons. Jy skryf: “Jy kan tog nie alle 'christene' onder een kam skeer nie.”  Ek is jammer indien dit wel so voorkom. Ek het probeer om die onderskeid te laat deurskemer tussen

Afrikaans sterf nie uit nie, dis ook die taal van Australiese staatsdokumente!

2012-05-29 Dit is moeilik om te begryp hoe Australiese owerheidsdokumente in Afrikaans die heil van Afrikaans plaaslik kan bevorder. Wat nodig is, is groter erkenning en ruimer gebruik van Afrikaans deur plaaslike owerheidsliggame, instansies en indiwidue. Dit is no

In Zuma se hande

2012-05-29 Uitstekend (no pun intended) verwoord Kerneels. Die hele ding is uit verband geruk. Al kon Murray dalk sy punt (!) gemaak het deur 'n sensorteken voor Zuma se broek te maak, eerder as om met die hele sak patats (pun ... ag wel) vorendag te kom,

God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde

2012-05-29 Jaco, Dolf en Henry probeer hul bes om jou na die betroubaarheid van die Woord te verwys en ook op jou dilemma dat jy nie die vermoë het om dit te verstaan, nie. Verder wil hulle duidelik nie in ’n goedkoop twis oor die Woord met jou bet

God se gesplete persoonlikheid en die nuwe wêreldorde

2012-05-29 Dolf Jaco se hele motief hier is boosgierig tov sy wanpersepsie van God se Woord en vanwee sy wêreldse gees en soek hy net eie eer onder sy mede navolgers .Sy hele Godslasterlike opskrif hierbo  asook die inhoud hiervan  getuig daarva

Jaco en sy wanvoorstellings

2012-05-29 Jaco, Dit is maar ’n kwessie dat jy nie kan verstaan wat ek skrywe, nie. Gelowiges het absoluut geen probleem om my punt in te sien en te verstaan wat ek skrywe, nie. Nes die Woord waarsku. Daardie insig is net van God te kry (Jakobus 1:5-8).

Sal ek hierdie stories versin, Boer innie Bos?

2012-05-29 Het reeds ge antwoord. Lees op die blad. En ons wat daar was praat nie daaroor nie.

Vertaalkompetisie: St Botolph's

2012-05-29 Blykbaar is daar geeste in die Afrikaanse letterkunde wat die vertaling van hierdie gedig ten sterkste afkeur. Jammer, geeste, maar ons leef in die tyd van die interteks en die postmoderne, die hiper-modernisme. En die afbreek van ritme en die distorsie v
Top