2012-05-29Jaco,
Weer eens bewys jy jou armoede aan geestelike intelligensie t.o.v. die Waarheid van die Woord van God. Net die laaste keer ter verduideliking - dit is Nie ons werk as ware gelowiges christene om mense te bekeer Nie. Nee-nee, dit is ons werk -
2012-05-28Blykbaar is daar geeste in die Afrikaanse letterkunde wat die vertaling van hierdie gedig ten sterkste afkeur. Jammer, geeste, maar ons leef in die tyd van die interteks en die postmoderne, die hiper-modernisme. En die afbreek van ritme en die disto
2012-05-28Jaco:
Eienaardig dat jy oënskynlik die Bybel van hoek tot kant ken, maar die glo nie.
Waar is die haakplek dan? Wat hinder? Hoe is jy soos jy verklaar 'n atëis.
Daar is goeie en opregte Christene. Jy kan tog nie alle 'christene
2012-05-28
Beste Boer in Beton
Moenie ophou oor die grensoorlog skryf nie. Ek geniet dit terdee. As bedekte seen, het ek dit misgeloop. Van my beste vriende gedurende daardie tyd het gesneuwel, een wat vanaf graad 1 tot matriek saam vriende was.
2012-05-28
Dolf ou Dolfie
Jy dans rond op 'n warm plaat, gee selfs die Heilige Gees die vuilwerk om te doen wat jy nie wil doen nie. Ai tog. Die geveinsheid!
In elk geval ek gaan nie tyd mors oor jou spiritualiteit (wat ooglopend in jou geval 'n drog
2012-05-28Beste Jaco,
Ek is darem lankal onthef van die titel "Christen".
Vandaar ook dat ek in my lewe nooit in die posisie sal wees om ander te "vermaan" (lees onderdruk) nie.
Maar sal ek huil daaroor?
2012-05-28Jaco,
Stadig met die intellektuele vermoe, ou bul?. Jy verstaan my heeltemaal verkeerd - en daarmee saam die Bybel wat jy lees. Jy merk tereg op oor Paulus. Maar verkeerdelik dat hy (Paulus) hulle omgehaal het (bekeer het dalk?). Nee hy het vertel,
2012-05-28Dolf, Henry en Tant Alie,
Dit is 'n riem onder die hart, soos altyd, om ware gelowiges aan die woord te sien, Daar is soveel eensgesindheid, nie omdat dit oor ons gaan nie, maar omdat dit die Een Gees is, Wie ons algar lei en daarom verskil ons mense n
2012-05-28As 'n voortsetting van die pertinente kommentaar van Martina Viljoen, Mareli Stolp en (veral) Etienne Viviers op die artikel oor die pianis Lang-Lang wil ek net byvoeg: die werklike omstrede kenmerk van Lang-Lang se spel, sowel as dié van
2012-05-28Jaco,
dankie vir die terugvoer, paar dinge daar wat ek nie geweet het nie.
Maar is jy ernstig, kan ek glad nie uitsien na 'n brandstapel nie?
Cheers
Duiswester
2012-05-28
Magtig Dolf
Ontbreek jy enige intellektuele vermoe. Pleks om my met bangmaakstories die hemel in te praat, gebruik eerder daardie paar grys selle van jou wat jy nog oor het om my logies te oortuig in wat jy in glo. Paulus het met logika die
2012-05-28Thanks for the interview, Bibi. The lovely pic of the beetle (the very same beetle who was my inspiration for Nineveh) is from the photo blog of Zane Hobson, which is well worth looking at. It features some stunning macro nature photos.
2012-05-28Jan Rap, dankie daarvoor dat jy die verslaggeefsterjies so by Juffrou verklap. Ek hoop hulle word oor die vingers getik en kry skaam vir hulle uitspraak.
Maar, nou is dit tyd dat Jan Rap ook geraps word. Hy sê: "Mens moet mos reg praat as me
2012-05-28Jaco,
Moet asseblief net Nooit se "Ek het nie geweet nie!" Jy het en jy kies in jou ongeloof en totale onkunde om nie te weet nie.
As jy nie verstaan wat ek bedoel nie - lees gerus Kobus, Henry en my skrywes oor-en-oor en miskien ko
2012-05-28katbossie,
Jy dui op 'n skakel wat jy geplaas het en dan ook veral die wanaangepaste "what-the-bible-really-says-about-homosexuality". Maar ek lees sommer net die Bybel, Die Lewende Woord van God, wat vir almal verstaanbaar geskryf is. Le
2012-05-27Beste Enjee
Om jou (bitsige) vraag te probeer be-antwoord:
Ek is 'n trotse Afrikaner wat weier om in as en sak te sit en oor die lot van die Afrikaner te sit en ween met klaagliedere wat niks positiefs vir die Afrikaner doen of beteken nie. Ek ondersteu
2012-05-27
Beste Duitswester
Ek geniet jou dan en wan humoristiese tussenwerpsels! Maar grappie op 'n stokkie. Net soos die Christendom, is Islam onder hewige druk onder hulle eie gelowiges om te verander, wat reeds in baie lande tans gebeur
2012-05-27
Beste Duitswester
Ek geniet jou dan en wan humoristiese tussenwerpsels! Maar grappie op 'n stokkie. Net soos die Christendom, is Islam onder hewige druk onder hulle eie gelowiges om te verander, wat reeds in baie lande tans gebeur
2012-05-27Thanks very much for the interview, Bibi. The gorgeous image of the metallic longhorn beetle is one of blogger Zane Hobson's macro nature photos. Have a look at his blog, which is full of stunning images of the natural world: http://zanephotoblog.bl
2012-05-27
Henry
Soos met Dolf. Bly by die argument hierbo uiteengesit. Aangesien jy en hy met Goddelike inspirasie begeester is en Kobus se "Spirituele Intellegensie" aanhang, behoort dit vir jou en hy nie moeilik te wees om my punt vir
2012-05-27Beste Jaco
Ek sien die waarheid maak jou baie seer.
Gee ons asseblief die antwoorde op die vrae wat jy aan Johannes stel. Waar staan jy wat hierdie sake betref?
Enjee
2012-05-27
Gaan die kakpratery oor die "grens" f-kken nooit einde kry nie?
Vir die wat meer wil weet, daar is genoeg kredietwaardige boeke, veral oor Koevoet en 32 Bateljon, twee van die mees effektiewe doodmaakmasjiene wat ooit op Afrikabodem bestaan h
2012-05-27
Dag Johannes,
ek besef waar die Afrikaner vandag is. Grondloos. Landloos. Hy het geen seggenskap in wie oor hom regeer nie. Hy word vir alles wat verkeerd is blameer. Hy word vir almal se foute blameer. Hy word verneuk, beroof, gemartel, vermoor. Hy is
2012-05-27Kobus
Die persoon se verhale is so vol van basiese foute van prosedures wat gevolg is dat dit vir iemand wat daar was baie duidelik is hy het geen idee waarvan hy praat nie. Ek stem saam dat elke persoon se ervaring verskil maar basiese dinge bly dieself
2012-05-26'n Klankopname van dr Bevan Morris, president van Maharishi University of Management se lesing oor die Tao (Doa) kan hier geluister word - http://www.mum.edu/multimedia/consciousness/tao.mp3
Dis beslis die moeite werd om te "save"
2012-05-26Sjalom,
In antwoord op die volgehoue bespotting van die openbaring van GOD ons MOEDER (deur veral Kobus de Klerk se stertjie in "haar" woernale hierbo), deel ek die volgende in die liefde en genade van Jesus Christus onse HERE met elke
2012-05-26Henry Oosthuizen en Dolf van Loggerenberg, dankie dat julle intussen jul volledige en regte name aan jul bedoeling in die uitdra van die Evangelie gebind het.
2012-05-26(begin van aanhaling uit kommentaar elders)
Wouter Ferns 24 May 2012 @11:01 AM
Siep sop en braaiboud vir Cornelius Henn aan die hand van "ou grote".
Ugh vir die "ou grote".
Vir wat dit we
2012-05-26Kobus de klerk se alie is terug!
Alie, lees 'n mens jou gewone beledigende trant hierbo is jy nog steeds en ongetwyfeld die ou grote Kobus se stertjie.
As jy heel bo aan hierdie bydrae kyk, sal jy lees dat hierdie bydrae juis o
2012-05-26Dolf,
Jy het duidelik nie die skakel gelees wat in my pos ingesluit was nie - as jy dit gelees het, sou jou reaksie heelwat anders gelyk het. Gaan lees dit eers, en ook hierdie skakel: http://religion.blogs.cnn.com/2012/05/15/my-take-what-the-
2012-05-26Jis Jaco,
Islam groei vinniger as die Christendom, gaan jy die Koran ook vir ons opsom?
Soos dinge in SA loop is dit nie baie vêr voordat Islam die meerderheid is nie. Dit beteken Sharia wet en dit beteken groot probleme vir die homoseksualiste. H
2012-05-26Cornelius, verder is jy ook welkom om my kommentaar te lees onder die brief wat Kobus oor jou dwalinge geskryf het. Dit is harde kommentaar oor jou, maar ek moes dit van my hart afkry, omdat dit so onaangenaam geraak het om tot jou te probeer deurdring. J
2012-05-26Cornelius, In plaas daarvan dat jy my Vraag beantwoord trek jy te velde teen Kobus en iets wat hy alreeds aan jou tot vervelens verduidelik het.
Jy is welkom om in enige taal te aanbid, soos jy se. Maar ek betwyfel of jy Hebreeus kan praat. Antwoord net
2012-05-26
Beste Jaco,
Onthou net, as jy vasgevang voel en eendag nie meer watter kant toe nie, is daar vir jou uitkoms! God is alreeds in jou hart, en jy is altyd welkom om Hom te probeer ontmoet en lief te kry. God het jou lief. Jy is welkom in die Kerk, soos e
2012-05-26Jaco
Jy sê aan Dolf “Ek is 'n uitgesproke ateis (en 'n moffieslet daarby). Ek het met oop oë gekies om geen mitiese God te aanbid of te dien nie. PUNT! “ Jy Sê ook “Ons beleef ‘n nuwe wêreldo
2012-05-26Oral op aarde word ons almal se Almagtige Lewende in die een of ander taal en kultuur gedien. Nie almal ken die openbaring van God in Jesus Christus nie. Dis die wat die wel ken se roeping om dit aan die ander in God se liefde en genade uit te dra.&nbs
2012-05-26Nes Sataniste die katolieke se Nagmaalritus as kannibalisme bespot, net so bespot Kobus de Klerk die katolieke se kommunikasie in die Geesteswêreld as okkulte in sy dobbelsteen met ses kante genaamd "Collage van waansin" ( Deel 1; Deel
2012-05-26Hallo Wouter, ... en daar ruk jy die mat onder my voete uit.
Baie dankie vir jou objektiewe naslaan hierdie keer.
Die "broeders" is op geen manier 'n kwessie tussen katolieke nie. Dis duidelik 'n wapen in die hand van Bin Laden se soort