Kommentaar

Kobus dans op ’n warm plaat

2012-06-04 Dit is nie ek wat julle, die homoseksualiste en ateïste tot bekering sal bring, nie, maar die Waarheid. Of die Waarheid sal julle in die Oordeel, veroordeel (Johannes 12:48) as julle dit bly teenstaan  (Mattheus 12:36-37). My voorreg en my Chris

Kobus dans op ’n warm plaat

2012-06-04 Jy het op ’n kol hier vir Henry (dink ek) gesê dat jy ’n ateïs is as resultaat van jou ‘intensiewe’ studies… g’n wonder dat jy ’n ateïs is nie, Jaco, want dit word deesdae al meer en meer duidelik

My donker jare, eensaam en alleen

2012-06-04 Leon, my hart gaan uit na jou. Dit wat jy beleef het en nog beleef, wens ek niemand toe nie. Ek bid dat jy by iemand sal kan kom, wat jou deur hierdie donker tyd kan begelei.@Rae-na-Gael, net soos jy!!!!

My donker jare, eensaam en alleen

2012-06-04 Wie op hierdie forum simpatie soek, sal gou ontnugter word.  Hierdie forum is vir die taai gee en taai neem.  Hier word gelooi.  Ek is bevrees ek het beide geen simpatie of empatie met die inhou van hierdie skrywe nie.  Indien ge-argum

Wie ek is, Barend

2012-06-03 Barend,   Die (sic) het niks te doen met 'n spelfout daarin nie. As jy oplet sou jy dalk agterkom dat ek menige spelfout in my aanhalings uit jou kommentaar sonder enige verwysing daarna reggemaak het.   Die (sic) het te doen m

Is ek gay gebore?

2012-06-03 Dolfie   Ek sal graag by jou wil hoor, waar in jou Bybel se God dat Homoseksualitiet sonde is?  Verwys jy na Levitikus, waar Moses vr die Israeliete vertel watter ordereelings om te volg?  En van al daardie orde-reelings, wat ek doodseker

Die "Christen"; wat God vir 'n leuenaar uitmaak

2012-06-03 Nee, wat Jaco, dit is maar jy wat sukkel met die lees en verstaan, selfs jou eie skryfwerk, wil dit voorkom. Dit sal jou nie help om dit op my te probeer projekteer, nie. G'n wonder jy erken self dat my skryfwerk jou verstand te bowe gaan, nie... Of dit e

Wie ek is, Barend

2012-06-03 Cornelius, Ek is bietjie ontsteld oor jou houding. Jy is baie aspris en dit word getoon in jou gebruik van (sic) agter elke moontlik spelfout wat jy aantref. Hoe arrogant, beterweterig en selfvoldaan is jy nie! Maggies mens, om te staan en (sic) skrywe a

Die stand van Afrikaans II

2012-06-02 Hallo Johannes Jou briewe is uiters waardevol.  Dit laat baie mense besef hulle het nog heeltyd met skille op die oë die wêreld betrag het.  Sommiges van hulle is verlig om verlos te wees en, ander weer, sal teen die prikkels skop

Kobus dans op ’n warm plaat

2012-06-02 Vir die Leser:   Die volgende is 'n vergelyking met Hammurabi wat deur die meeste heidense lande van die Middeooste toegepas was met Moses oor dieselfde onderwerp.  Lyk asof die heiden beteraf was as die Jood. "If a man sold himse

Kobus dans op ’n warm plaat

2012-06-02 Kobus Dis beslis nie ek wat 'n obsessie met jou het nie, moenie vir jouself vernaamlik daaroor laat voel nie.  Dis jy wat 'n obsessie met homoseksualisme het, 'n obsessie met ateiste.  Jy het omtrent geen ander Bybelse onderwerp te bespreek nie

Kobus dans op ’n warm plaat

2012-06-02 Tsjag en toe vergeet ek die skakel. Dit is:    http://www.bybel.co.za/search/search-detail.php?book=GEN&chapter=1&version=1  

Kobus dans op ’n warm plaat

2012-06-02 Jaco, gaan kyk na die onderstaande skakel vir 'n elektroniese weergawe van die Bybel in Afrikaans. Dit begin by Genesis op hierdie skakel, maar jy kan vinnig na enige teks gaan - en dit selfs vergelyk met die 33 en 53 vertalings.   Ek stuur die inl

Kobus dans op ’n warm plaat

2012-06-02 Jy raak nou, net soos Cornelius,  baie desperaat, Jaco. Dit beteken natuurlik dat jy besef jy is as ’n kansvatter en leuenaar ontbloot. Nou gryp jy reeds gebreekte strooihalms aan. Dit is maklik om uit te wys. Ek het haal weer jou eie

My donker jare, eensaam en alleen

2012-06-02 Leon is een van daardie mense wat met baie deernis benader en behandel moet word... want hy roep om hulp. Nou is die tyd om lankmoedig en sagmoedig te wees. En, ek is oortuig dat dit baie moed kos vir hom om sy hart en sy skisofrenie hier bloot te lê

Die "Christen"; wat God vir 'n leuenaar uitmaak

2012-06-02 Kobus Gaan terug skooltoe.  Jy kan blykbaar nie Afrikaans ordentlik lees nie, of is dit weer daardie "Spirituele Intellegensie" van jou wat jou die begaafdheid gee om weereens tussen die lyne te lees wat nie daar staan nie. Jy sê: &

Hond se gedagte

2012-06-02 Haai, Bibi Jou nuwe hondjie se gesig lyk nogal op die van 'n panda, seker 'n plaaspanda. En dankie vir die roerende song deur Joanna Newsom. WG

Die stand van Afrikaans II

2012-06-02 Hehe Jan Rap, ek praat so as ek Engels probeer praat :D

Aspekte van die Suid-Afrikaanse politiek

2012-06-02 Johannes, Kan ek net 'n lansie breek vir jou hier. Jy kry geweldig baie negatiewe kommentaar op hierdie webwerf van skrywers wie se skryfstandaard ver onder die van joune is (In my beskeie opinie). So namens die stille leser wil ek graag sê, doen

Die Grensoorlog en kommentaar daarop

2012-06-02 Dag Johan, my stuiwer lyk so, Angola het nie "opgegee" nie. Na 'n verandering van regering in Portugal het die nuwe regering besluit om alle kolonies onmiddellik onafhanklik te maak en het dus ook hul soldate onttrek. Die gevolg in Angola

Die "Christen"; wat God vir 'n leuenaar uitmaak

2012-06-01 Henry Ek is bewus van die bekering en doop van die Ethiopier.  Wat jy miskien nie van bewus is nie, is dat daar 'n tradisie (tradisie = vermoedens wat nie bewys kan word nie) is dat die einste Ethiopier instrumenteel was vir die volskaalse bekerin

My donker jare, eensaam en alleen

2012-06-01 My moer, sê ons Leon, hoe het jy hier op SêNet beland?

Die "Christen"; wat God vir 'n leuenaar uitmaak

2012-06-01 Net ter wille van opheldering: Jaco het voorgegee en geïnsinueer dat die konings van Israel as gebruik mans gekastreer het om van hulle eunuchs te maak, terwyl dit 'n verfoeilike praktyk onder die heidennasies was. My uitwysing aan hom is dus om a

Christene se bekeringsdrang

2012-06-01 Beste Johan, Die werf is darem altyd daar om dit van jou bors te kry en te weet jy's nie alleen uitgelewer aan die Afrikanerdom se gekondisioneerde Protestantse regsinnigheid nie. Net die beste vir jou daar in die oord.  Namaste!

Sal ek hierdie stories versin, Boer innie Bos?

2012-06-01 Stem saam met Boerinnibos.....hou op om die groot GV te wees...jy beindruk net die wat nie van beter weet nie'  

Kaalkop die waarheid

2012-06-01 is dit waar dat die skildery vir n TRILjoen verkoop is???hehehe

Christene se bekeringsdrang

2012-06-01 Johan, Jy het blykbaar één versugting – “ek wil net gaan rus”. Dít is waar die probleem inkom. Gaan rus? Waar? As jy dan meen daar is niks na die fisieke dood nie, waar sal jy jou rus vind in die hiernamaals, me

Wie ek is, Barend

2012-06-01 Hallo Barend, Dankie vir jou kommentaar. Ek sal oneerlik wees as ek probeer voorgee dat ek jou redevoering in geheel volg. Ten einde my dit op te klaar, haal ek jou gedeeltes aan en lewer so kort moontlik kommentaar daarop. Jy tik: "

Dood, waar is jou angel?

2012-06-01 Boerinniebos, Die punt is ook maar dat daar in kontaksituasies en die wanorde wat dit meebring, baie dikwels van voorgeskrewe prosedures afgewyk, was. As jy daar was, behoort jy te weet. Die seiner was die kontak met hulp of was veronderstel om so t

Ek is nie Cornelius Henn nie!

2012-06-01 Heiden, Dit is glad nie vir my 'n belediging of nadeel of enigiets van daardie aard, om vir Dolf of Henry of Aletta (Tant Alie) aangesien te word nie - inteendeel, dit is vir my 'n bemoediging en ek word baie graag met hulle geassosieer. Jy sien, di

Die "Christen"; wat God vir 'n leuenaar uitmaak

2012-06-01 Jaco Wat meer kan mens sê wat al reeds vir jou gesê is.Jou doelbewuste besluit om nie n’ mitiese God te dien (soos jy dit stel), dien jy daardeur onbewustelik die god van die wêreld of dalk tog doelbewustelik, maar in elk geval

Venus se dubbele aandster

2012-05-31 Kwaai, Panda!  Dankie!

Juffrou! Juffrou kyk vir ...

2012-05-31 Jy's reg Perdebytjie (of sal ek sê 'jy het gelyk ...'), ek moes gesê het ' ... vir wie juffrou fyn moet dophou."  Wys jou wat gebeur as mens nie meer naamvalle het nie. Duitswester, dis nie net sommige Transvalers wat so praat nie

Wie ek is, Barend

2012-05-31 Barend - Ek vind raakpunte in van wat jy skryf, maar ek moet ook maan dat ek nie glo dat jou opregte mening - van gesamentelike aanbidding aanvaarbaar is nie. In teendeel, ek dink dit is gevaarlik. Veral as Christene hulself oopmaak vir ander ideologie (n

Christene se bekeringsdrang

2012-05-31 Johan - Dit is 'n sagter toon in jou brief as in die verlede. Dalk is dit tog 'n teken dat jy nadink oor waar jou Heil le en wat van jou gaan word. Hou aan soek, jy sal dalk vind. Ek dink jy en jou vrou, wie jy Getuig, 'n opregte Christen is, moet dalk hi

Ek is nie Cornelius Henn nie!

2012-05-31 Goed dan, Heiden. As jy beweer jy is nie Cornelius nie, dan is dit reg so. Ons gis al lank oor die moontlikheid dat Cornelius aan Veelvuldige Persoonlikheidsversteuring of iets ly. Dit het veral gemanifesteer toe hy destyds sy verwyfde kant onder die

Die stand van Afrikaans II

2012-05-31 Beste Jan Rap Ek wil jou graag bedank vir die lansie wat jy periodiek vir my breek en veral vir die kruistog wat jy tot voordeel van Afrikaans voer. Weens my beperkte rekenaargeletterdheid het ek eers onlangs, danksy Naomi se hulp, geregistreer&nb

Die "Christen"; wat God vir 'n leuenaar uitmaak

2012-05-31 Kobus. HeHe!  Ek sien jy backpedal alweer. Jaco Fourie

Vir Angus oor "mens"

2012-05-31 Beste Jan, Dit is so dat die Duitse man vertaal in Afrikaans 'n mens of iemand is. Daarmee stry ek nie.  As ek jou nou reg verstaan, wil jy hê dat ons Duitse en Engelse konstruksies op Afrikaans van toepassing moet maak, en dit kan mos ni

Ek is nie Cornelius Henn nie!

2012-05-31 Heiden, Weer eens bewys jy jou eie gebrek aan intelligensie. Kobus het - alhoewel hy 'n mede ware gelowige is - nie my geskrewe gedoen nie. Nee wat, ek het dit sommer self geskryf. Net soos wat jy blykbaar 'n "Haan" is en nie 'n "Henn"
Top