Kommentaar

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-22 Altyd die refrein dat "goddeloses" niks weet nie.  Die refrein dat daar nie geweet nie kan word nie, behalwe as jy "godsdienstig" is, (of), "spirituele intelligensie" besit nie.  Die tipe van diskwalifisering i

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-22 Terloops, Cornelius, waar verwys ek na myself as 'die ou grote'  soos jy beweer? Jou leuenaar. Kan jy dan nie anders as om te lieg, nie? Daar is slegs Een Wie groot is, en dit is die HERE Wie ek dien.

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-22 Hello Ran et al,  Baie dankie vir jou reaksies ook en beaam ek ook dat Iran 'n pragtige land is vol mense wat met menslike oordeel geag moet word.  Ek is nie op datum met Friedman se artikels nie, maar Juan Cole kom vir my oor as ewewi

Die Zuma-"skildery"

2012-05-22 Varkspek het namens Murray, die motiewe van Murray besluit.  Murray spreek homself egter soos volg daaroor uit:  “(it is) an attempt at humorous satire of political power and patriarchy within the context of other artworks in the exhib

Die Zuma-"skildery"

2012-05-22 Hello,  Die "" is nie nodig nie.  Dit is 'n skildery sonder enige twyfel, kuns dan.  Die probleem is dalk wat is die verwagtinge wat aan kuns gekoppel word. Die kunstenaar Brett Murray se ander werk in verhouding tot die sk

Ekonomiese groei

2012-05-22 Hello, Hierdie is die uitdaging.  Na die krisis van 2008 was daar 'n gedeeltelike herstel van die ekonomie op 'n globale skaal maar nie genoegsaam nie.  Hierdie is 'n paradoksale gedeeltelike herstel, aangesien die herstel gepaard gegaan h

Die Zuma-"skildery"

2012-05-22 Verbeel jou so 'n openbare afbeelding van President Obama. Of enige Europese president. Of Sjina en Rusland se presidente.  Dit sou in al daardie lande onmiddellik in alle media veroordeel en verwyder gewees het. Maar nie in Suid-Afrika nie. Net

Wouter, haat en homoseksualisme

2012-05-22 Dit is jammer dat De Klerk teleurgestel is, maar hierdie onderwerp word tot vervelens deur De Klerk “herbesoek” en gereeld wil De Klerk in debat hieroor wees, meer as wat ek die nodigheid daarvoor het.  Dit is mos nou al op rekord hoe

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-22 Hallo Wouter, Dankie vir jou mooi reaksies. Iran is 'n pragtige land. George Friedman van Stratfor skryf ook gereeld oor Iran, en die CIA gebruik ook sy geopolitieke analises.  George Friedman is die beste bron oor Iran, aangesien alle hoofstroo

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-22 Beste Duitswester, As ek geweet het jy kyk ten diepste na Israel en Iran op 'n religieuse manier, sou ek jou eerder met effektiewe religieuse argumente probeer oortuig het! Die gesagvolle geskiedskrywer Flavius Josephus skryf

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-21 Jy het, soos te wagte, weereens jouself 'n geweldige onguns bewys met jou reaksies, Cornelius. Dit behoef geen hantering nie. Dit is werklik pateties. Maar ek sal wel een aanmerking in jou midde laat - jy is geen geknakte riet nie. 'n Geknakte riet,

Oor oorlog en vrede

2012-05-21 Jy is my naaste, Cornelius, net soos Wouter, Angus, Thomas, en al die ander mense soos julle. Ter wille van julle verduur ek baie beledigings en slegsêery, omdat ek met my getuienis julle gemaksones binnedring, en ek doen dit, want julle is ook aan

Oor oorlog en vrede

2012-05-21 Kobus, is ek ook jou naaste? ... vir my is jy my naaste (medemens) ... ja, jy is my ou grote amigo in Adam ... mag Jesus Christus ons God ons almal vergewe ... liefde in die genade van Jesus Christus onse HERE ... ekke ...

Wouter, haat en homoseksualisme

2012-05-21 Vir almal met harte ... welke die ou grote Kobus dit verwerp al dan nie - ek plaas hiermee al my bydraes aan die voete van Jesus Christus onse HERE ... mag Jesus Christus ons God ons almal vergewe ...

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-21 Woutie, ek verstaan jou opgewondenheid ... maar kan jy jou vriend "die ou grote Kobus" dalk aanmoedig om ook die bronne vir sy braak aan te dui? ... ek meen, of dien ou Kobus jou agenda genoegsaam om sommer so op sy eie as uiters gesaghebbend in

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-21 Kobus, jy het DRIE verskillende Bybel Vertalings nagegaan. Jou alter-ego "Henry" se "ware Bybel" verwys nes jou een na "broeders". Die tweede na "medegelowiges". Die derde sogenaamde "liberale Bybel"

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-21 "Henry", in Kobus se woernaal kort na joune, haal Kobus uit DRIE verskillende "ware Bybels" TWEE verskillende verwysings na "broeders" soos in jou "ware Bybel" aan ... daar mag dalk 'n honderd wees, maar wat ek ook

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-21 Dolf, Dankie vir jou kommentaar. Kobus de Klerk het egter self sy duiwelbesete rol as "breker" gekies. In direkte teenstelling tot Kobus se ruheid op die werf, staan daar geskrywe: 'n Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en 'n lamppit

Wouter, haat en homoseksualisme

2012-05-21 Ek neem ook kennis van jou houding wat jy hierbo vermeld, Wouter, maar dan moet jy nie tref-en-trap probeer en as daar reaksie is, dan sê jy, jy 'sit uit', nie. Tref en trap is alles behalwe uitsit. Ek moet sê, dit is met ‘n mate van

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-21 Die opinies hier is uiteenlopend en gebaseer op verskillende vlakke van kennis. So ook die geskrewe opinies regoor die aarde, die media het almal hul eie agendas en geskiedenis het male sonde tal bewys dat beriggewing oor Israel geweldig teen Israel is

Wouter, haat en homoseksualisme

2012-05-21 Daar het klaarblyklik 'n glips iewers ingesluip. Ek het 'n skakel ingesluit na Wouter se kommentaar elders, waarom en waarop ek reageer. Die skakel het met die redigering van die brief vir plasing blykbaar in die slag gebly. Ek verwys in my brief Wouter

Wouter, haat en homoseksualisme

2012-05-21 Kennis geneem van hierdie reaksie, male sonder tal het ek egter aangedui dat met hierdie debat sit ek uit. Daar is geen begeerte van my kant af om homoseksualiteit hier te debatteer nie.   

Homo-watseding, Wouter Ferns?

2012-05-21 Ek kry dit nêrens in enige woordeboek of Google nie. “Homonausic” blyk die korrekte te wees. Wouter ek het hoegenaamd geen saak met homoseksualiste nie, behalwe wanneer julle verwag dat diegene wie aan G_d glo dit moet goedkeur. Jy ka

Homo-watseding, Wouter Ferns?

2012-05-20 Hello Duitswester,  Die woord is “homomisic”. Dit is na aanleiding van 'n artikel wat ek al jare terug gelees het in Psychology Today en nou nog saamdra.  Notas daaruit beskryf dit soos volg:  Surveys indicate that as much

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-20 Hello,  Die "nerd" in my is nou in volle swang.  Iran is 'n land wat my fassineer alhoewel ek nog nie 'n boek wat die geskiedenis en die huidige sosiale en politieke stand van die land bespreek nie onder hande gehad  het nie,

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-20 Hello, 'n Fassinerende onderwerp en ongelooflik moeilik om oor sinvol voorspellings te maak.  Terwyl Duitswester die Jerusalem Post volg in die verband, verkies ek die International Herald Tribune en Financial Times. Beide publikasies het rapport

FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat

2012-05-20 Hello Ran     Kennis geneem van jou mening, maar nie alle media kan altyd afgemaak word soos jy gekies het om te doen nie.    Baie dankie   Wouter

Galen

2012-05-20 Hello, Aanvullend tot Naas se skrywe wil ek graag die program uit my argiewe deel, aangesien dit beskikbaar is van die BBC ook. Galen is ook bekend vir die idee van die "four humors": "This is medicine by the four humours. The i

Galen

2012-05-20 LITNET, indien die uitleg van die webwerf beskou word is volkome tweetalig en plaas Afrikaans en Engels op gelyke voet en versteek glad nie Engels nie en is self die woord LITNET slim tweetalig. 

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-20 Beste Duitswester, Jy het dalk Wouter se reaksies nog nie gelees nie: 1. Lt Gen Benny Gantz, the current army chief of staff, was more restrained but equally forthright, saying the Iranian leadership was composed of “very rational people&rdquo

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-19 Ek het drie verskillende Afrikaanse Bybelvertalings nagegaan. Openbaring 12:10 in die Ou Vertaling, verwys in vers 10 na “ons broeders”. Dit verwys na wedergebore gelowiges wie in Christus, die Nuwe Adam, broederskap het (sluit uiteraard o

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-19 Dag Beert, Ek kan nie sien hoekom jy Iran rasioneel noem nie, uit die toesprake van hul fanaties anti-Semitiese en anti-Westerse leierskap kan ek alles behalwe rasionaliteit sien. Soos in SA gesing word “Kill the Farmer, Kill the Boer”, wor

Galen

2012-05-18 Omdat Afrikaans aan die agtertiet suig, Naas.   Engelsskryf in hierdie omstandighede is soos om 'n groot boom, waarvan die wortels reeds die watertafel bereik het, water te gee eerder as vir die klein opkomende boompie langs hom. Dis natuurlik

Die Christendom se praktyksreëls

2012-05-18 Ag, Jaco, hierdie word nou ’n doellose gekibbel en getwis van jou kant af, waarin ek nie in die minste belang stel nie. Ek is nie te vinde vir jou kleinlike getwis nie – dit is ooglopend dat jy van die wellus aspek wil wegbeweeg omdat jy self,

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-18 Dankie vir jou ywer, Henry, om Cornelius se versinsels met sorg na te gaan en te ondersoek, en die resultaat ook uit te wys. Dit is bemoedigend om die ywer van mede gelowiges te bemerk, want die HERE inspireer ons daartoe. Cornelius se vergrype aan God

Galen

2012-05-18 Jan, hoekom nie ?

Homo-watseding, Wouter Ferns?

2012-05-18 Wouter, ek soek daai woord "homonisic", maar kry dit nie. Gee asb 'n verklaring, presies wat beteken dit. Duitswester

Jaco en Wim se vakansie

2012-05-18 Jan, jy is natuurlik reg dat daar altyd iemand "onder" jou in die voedselketting sal wees. Die vraag is, wat maak jy met daardie inligting. Want daar is (hoofsaaklik) 2 denkrigtings. Die tradisionele "eet jou kos, daar is honger mense

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-18 Dolf, Baie dankie dat jy vir ons HERE, die Woord van God, so openlik en in detail in die bres tree, veral ook dat jy die wonderlike genade-voorreg wat dit vir ons as ware gelowiges en dienaars van die HERE is, en die voorreg om daaroor te kan getuig en

Die Christendom se praktyksreëls

2012-05-18 Beste Kobus Gesien jy weier om te aanvaar die letterlike aantyging in die Bybel dat Onan gedood is weens 'n poging tot geboortebeperking, maar as gevolg van sy wellus jou "spirituele intellegente" vertolking, verklaar dan vir my deur middel
Top