Waar's hulle?

  • 3

Wat het van ons vriende oom Daan, Namib en Oester geword? Kom nou manne, trek daardie sleutelbord nader en skryf weer daardie lekker stories van julle, ons lees dit baie graag.

Enjee

  • 3

Kommentaar

  • Enjee

    Die nuwe LitNet is so 'n lomp kontrepsie,dat ek dink meeste van die skrywers het die aftog geblaas.Hoekom iets wat goed gewerk het verander,sal nugter alleen weet.Dit gee so 'n gespook af om by alles uit te kom en dis voorwaar tydrowend om heen en weer te kliek.

  • SkotDieEerste

    Hi 'bytjie,

    Die maklikste manier vind ek is die volgende: merk die Briewe argief blad as 'n "Favourite" vir Explorer. Volgende keer klik op jou gunsteling en die argief blad maak oop met die briewe van nuut na oud gerangskik, net soos die ou weergawe. Glad nie so erg nie, tensy mens heeltemal komper agtergeblewene is. Hoop dit help.

    Mac

     

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top