Enjee


Die dag toe ek soos 'n straatvrou behandel is

Enjee 2013-06-04 Onlangs gaan spreek ek my huisdokter oor 'n seer knie wat my opdraande gee.

Wie's ek om te stry?

Enjee 2013-05-24 Tchaikovsky said on 09-10-1886: "I have played over the music of that scoundrel Brahms, What a giftless bastard!"

Waar's hulle?

Enjee 2013-02-26 Waar is die mense wat altyd leesbare en interessante stories opgedis het?

Rugby – ’n stelling

Enjee 2012-09-13 "Party ondersteuners noem reeds Bryan 'Dwarrel'. Baie wind en stof, maar geen skade word aangerig nie."

Die sterreteken van die maagd – ’n getuigskrif

Enjee 2012-08-22 Sterreteken van die maagd

Me Caster Semenya – die einde van haar atletiekloopbaan?

Enjee 2012-07-30 Me Caster Semenya - die einde van haar atletiekloopbaan?

Formidabele vroue en misrabele vroue

Enjee 2012-06-28 Ek is daarvan oortuig dat nog name deur SêNetters aan kykNET voorgelê sal word ...

Reënboognasie

Enjee 2012-06-08 Ek het die afgelope naweek die groot partytjie in Engeland op TV gevolg en ek het finaal tot die slotsom gekom dat die gedagte aan ’n reënboognasie in die RSA ’n pypdroom is.

Mans wat net klets oor kos

Enjee 2012-06-07 “As man wat in ’n huis groot geword het waar pa buite met die boerdery besig was terwyl ma agter die kospotte is, vind ek dit vreemd en irriterend waar meer en meer mans in die kombuis doenig is en die vrou maak die swembad skoon. Om die vleisbraaivuur praat mans nie meer oor sport, politiek of manssake nie, hulle ruil so waaragtig nou reseppies uit. Kan jy nou meer!”

Waar's hulle?

Enjee 2012-06-07 “Wat het van ons vriende oom Daan, Namib en Oester geword? ”

En die wenner is ...

Enjee 2012-05-02 Omstrede pryse

Die Springbokspan

Enjee 2012-04-24 My gewoonlike onbetroubare informant, Mutz Willigh, het my vertroulik meegedeel dat Heyneke nog ’n paar manne soek vir sy span teen die Engelse.

Die Blou Bulle se ruiker Glam Guru-produkte

Enjee 2012-04-03 Hannon het ook sterk gevoel oor die bestaande naam van die span, nl die Blou Bulle. Hy het aangevoer dat so 'n naam 'n bespotting maak van die beeld van die span en ook die kleurskema geweld aandoen.

Wes-Transvaal vir Yuri

Enjee 2012-03-30 Yuri, jou briefie oor Wes-Transvaal het nostalgie oor my laat spoel. Dis my geboortegrond wat jy van praat, my vrind.

Lief vir my taal in Limpopo, Jan

Enjee 2012-03-23 My dorp se naam is nie meer Afrikaans nie.
Top