Kommentaar

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-18 Baie interessant Wouter. Iran se bestuur baie rasioneel, en Israel - die Heilige Land, se bestuur messiaans en dus irrasioneel. Israel het Afrikaner-kernbomme in Duitse duikbote, ook in die Middellandse see. As ek 'n Europeër in Europa

Galen

2012-05-17 Naas, hoekom Engels?

FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat

2012-05-17 Jy is reg Leendert - ek het 'n kans gevat: soos Europa se taalstate, so ook die eerste "werklike" Afrikanerstaat met Afrikaans as taal. Dankie vir die International Herald Tribune-artikel Wouter. DF Malan het in 'n toespraak o

Noag in Brackenfell

2012-05-17 Hennie, Die regering, darem ... Ek het 'n soortgelyke een gelees (en gelag) maar wat op Engels was van 'n ou wat in Amerikaner iewers, so 'n ding moes doen. Interessante manier om kritiek teen die regering te rig. Dan is daar die ou wat na die Tweede

Hier gaat ons ...

2012-05-17 Welkom hier, Ruby. Wat het jy anders te vertelle waaroor ons bietjie kan redekawel en kibbel ... Ek hou meestal van die redekawel deel, maar smaak my op hierdie forum is die meeste vir 'n gekibbel aan die orde van die dag ... hehehe ...

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-17 Cornelius, Cornelius se bybel lees as volg: "En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp. Toe hoor ek &rs

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-17 Wouter, Dankie dat jy die probleem met die skakels uitwys. Hier is die skakels na die aanhalings en besprekings van Cornelius se siek, waansinnige gelaster: http://www.argief.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=

Is ek gay gebore?

2012-05-17 Die Bybel, en dus die Christendom veroordeel nie gaywees vanuit die staanspoor nie. Die Bybel het dit teen die beoefening daarvan. Jy kan maar gay wees, maar moet selibaat bly.   Groetnis.    Raed-na-Gael

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-17 Hallo Ran, Ja die Iran-kwessie kom 'n lang pad. Iran sê al vir baie lank dat hulle Israel wil uitwis, so dood logies hou Israel die Irannese kernprogram baie senuagtig dop. Dit is goed wat al hoe dieper onder beton bedek word so dit word al moeil

Otelo Burning is ’n donker film met puik toneelspel

2012-05-17 Just a correction: the film LUCKY is actually confirmed for release in July 20th across select screens in SA.   We will keep you posted as to where closer to the time. Thank you for your support on COMBAT and & OTELO BURNING.  Much apprec

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-17 Cornelius, Ek skryf nie hierdie stuk enigsins om Kobus de Klerk te verdedig nie. Maar ter inligting van hoe ek, as aanspraakmaker daarop dat ek 'n Christen is, vir God, Sy Genade en Sy Woord verstaan. Dit dien ook nie as 'n les vir jou of enigiemand an

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-17 Cornelius, Ek skryf nie hierdie stuk enigsins om Kobus de Klerk te verdedig nie. Maar ter inligting van hoe ek, as aanspraakmaker daarop dat ek 'n Christen is, vir God, Sy Genade en Sy Woord verstaan. Dit dien ook nie as 'n les vir jou of enigiemand ande

Is ek gay gebore?

2012-05-17 Oupa, Jou kommentaar hierbo is die toonbeeld van jou betrokkenheid hier. 'n Jammerlike klug. Jy kan blykbaar nie sien dat die Kobus met sy kragtige getuienis waarop jy reageer, en ek, met ander kragtige getuienis (in die Gees in ooreenstemming met s

Is ek gay gebore?

2012-05-17 Kobus, Hierdie is 'n wonderlike en kragtige getuienis van jou. Ek weet nie wie jou sal wil veroordeel daaroor nie, maar jou getuienis is bewys van die Krag van die HERE - en dit is presies wat ek ook probeer sê vir mense, hoewel ek nie self ho

Die Christendom se praktyksreëls

2012-05-17 Jaco, Jy het self jou kennis aan die klok gehang. Jy skop teen die prikkels en die storie is jou verleentheid – tipies agnostikus sal jy in ’n simpel gestryery betrokke wil raak. Ek is nie daarvoor te vinde nie. Baie kortliks oor di

Hier gaat ons ...

2012-05-17 Menslike diversiteit in al sy vorme en Ruby se verhaal is nog so 'n voorbeeld. Dit is dalk die "les", na aanleiding van Stephanie se verhaal ook, dit verg 'n duisend verskillende verhale om die aard van menswees te formuleer. 

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-17 Die versamelde werke kom dan weer na vore:    Collage van waansin – Deel I; Collage van waansin – Deel II; Collage van waansin – Deel III; Collage van waansin -Deel IV; Collage van waansin (met die okkulte) &nd

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-17 Kobus, soos menigmaal aan jou uitgewys; net omdat jy dit vloek beteken nie jy is reg nie. Besin!

SA-illustreerders: Elanie Bieldt

2012-05-17 Dankie vir hierdie mooi profiel oor Elanie, Bibi!  Waardeer.

Gay: jy wys ’n vinger

2012-05-17 Demi, Jy is baie arrogant - Niemand kan sê wie hemel toe gaan en wie nie, want dit is die prerogatief van die Woord, die HERE in Sy genade,  alleenlik. Maar jy moet waak daarteen dat jy nie seker maak dat daar, as gevolg van jou arrogante

Kobus de Klerk, sjalom

2012-05-17 Cornelius, Daar is nie eintlik iets nuuts om van jou te sê nie, want alles omtrent jou is mos al gesê en weereens raak jy net 'n spul snert kwyt. Jy kom weer met al die ou basislose bewerings - maar in die verlede het ons dit in besonderhed

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-17 Hello,    Aanvullend tot die ander plasing hier is die volgende kritiek teen Benjamin Netanyahu ook waardevol oor die kwessie van wanneer of indien hoegenaamd Iran bombardeer sal word.   Die volgende redaksionele kommentaar va

FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat

2012-05-17 Hello Ran et al,    Baie dankie vir jou reaksie.    Kennis word geneem van jou argument dat De Klerk se moontlike motivering kan wees dat De Klerk hard poog om teen die demoniseringseis te veg.    Daar is sekerlik

Is ek gay gebore?

2012-05-17 Kobus Mooi kommentaar man, jy kan! Ek dink net nie jy verstaan die klippe gooi dings so mooi nie. Die heeltyd gooi jy klippe en nou is jy bang jy gaan met klippe gegooi word? Wat jy saai sal jy maai. Groete

Lojaliteit

2012-05-17 Dankie Naas en doen so voort met jou siklus van briewe. Die probleem is egter dat die model van Aristotles dalk meer toepaslik bly, die hier en nou en dit wat hier ter plaatse kan bevestig word en beteken die mens se vormingsinvloed op hierdie konsepte ka

Komende konflik met Iran kom net nie nader nie

2012-05-17 Hopelik kan hierdie vermy word. Die VSA het 'n mislukking gemaak van Irak en Afghanistan en baie afgestaan aan bloed en geld en nou weens druk van Netanyahu wat Obama in 'n blik wil druk is 'n streek wat 500 Miljoen mense huisves weer 'n gevaarsone.&

Homo-watseding, Wouter Ferns?

2012-05-17 Hello Duitswester,    Vir die rekord ek het geen probleem met enige gelowige en ondersteun geloofsvryheid in die raamwerk van 'n liberale gemeenskap, net soos ek die heen-en-weer beledigings tussen homoseksuele en gelowiges vermy en sal d

Nuanse ontbreek soms by Statements

2012-05-16 Ek het Statements ook gaan sien en stem saam met jou, Albert. Ek dink jy het alles wat ge"pla" het baie raak vasgevat.

Die Christendom se praktyksreëls

2012-05-16 Kobus, Kobus, Kobus (so al op jou trant) ... , waarvoor moet ek nog 'n skakel vir jou gaan soek? In jou woernaal hierbo hou jy dan steeds by jou punt dat enige iets wat ek uit die Bybel aanhaal (net omdat ekke dit aanhaal) snert is ... as ek uit die Bybel

FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat

2012-05-16 Nee, Dan, Die staat waarvan FW de Klerk die president was, was die een-en-twintigste staat wat sedert 1795 deur Afrikaners opgerig is.

FW De Klerk – laaste President van eerste Afrikanerstaat

2012-05-16 Beste Jaco en Wouter, Baie dankie vir julle reaksies. Ongelukkig was dit in die reaksie-area, sodat die meeste mense dit dalk gemis het. Debatsblaaie stuur 'n outomatiese kennisgewing uit, sodat mens bewus is van reaksies en wanneer dit plaasvind. In hie

Die tirannie van demografie

2012-05-16 Ek is van mening dat met die werklikhede wat oop en bloot 'too ghastly to contemplate' is, was dit vir beide hom en sy uitgewer 'n reuse oordeelsfout om te dink dat daadie perspektiewe gaan nog verkoop. Sy uitgewer gaan bloot nie sy drukkoste verhaal ni

Van broeder tot kameraad

2012-05-16 Duitswester, jy het volle reg om kwaad te wees, maar wees kwaad vir die Afrikaner se leiers wat witpens gedraai het, moenie kwaad wees vir die Afrikaner nie. Baie Afrikaners is ook kwaad vir sy leiers wat verraad gepleeg het. Oor die verbond met God, dit

Die Christendom se praktyksreëls

2012-05-16 Kobus ou Kobus! Tse! tse! Jy beskuldig my van:  "jy (dws Jaco) val die persoon van die gelowige aan"  terwyl omtrent driekwart van jou relaas 'n persoonlik aanval op myself is, om jou ontoereikende Bybelkennis te v

Die Christendom se praktyksreëls

2012-05-16 Waar het ek gesê dit is snert dat  God egskeiding haat? Plaas die skakel van die brief waar ek so 'n bewering sou maak - weereens, niemand hou asem op daarvoor nie. Wat wel snert is, en ek wys dit telkens uit,  is jou misbruik van di

Die Christendom se praktyksreëls

2012-05-16 Bly stil, Cornelius, niemand stel belang nie. Die manier en doel  van jou aanhalings uit die Bybel, hanteer ek elders in kommentaar aan jou, en herhaal dit nie nog 'n keer hier, nie.  Mense wat wil kan maar by ' https://www.litnet.co.za/Arti

Is ek gay gebore?

2012-05-16 Hallo Stephanie, Hoewel ek presies weet hoe jy voel en ook dieselfde pad geloop het, het ek nie simpatie met jou nie. My lewe lank het ek ook probeer antwoorde kry oor die hoekoms en waaroms en vir n baie lank tyd terwyl ek met die lewe aangegaan het, he

Waarom is party mans gay?

2012-05-16 Wat ’n stompsinnige reaksie van jou, Cornelius! Ek het gewag daarop… Die aard van die nuwe formaat van hierdie forum is jóú ondergang – want jou voorbeeld wat jy noem, is juis die teenoorgestelde van waartoe ek jou uit

Die Christendom se praktyksreëls

2012-05-16 Jaco, Hier manifesteer jy nou as tipiese ateïs – jy val die persoon van die gelowige aan en maak asof jy meer weet van sy geloof as hyself, terwyl jy ’n selferkende, deur-en-deur ongelowige is. Hier al, val jy uit die bus – kan
Top