Kommentaar

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-09 Dag Kobus, vandag stem ek saam, Duitswester

Homoseksualisme herbesoek

2012-05-08 Dankie Kobus, dis 'n betekenisvolle bydrae ... Jou amigo in Adam, Cornelius

Anti(e) al die -ismes: Lisba Vosloo oor Olive Schreiner op kykNET

2012-05-08 'n Formidabele vrou - ons het haar vandag in SA nodig! Ek sien uit na die program.

Goue Era III (Aristoteles)

2012-05-08 Dankie Jan --ook vir jou goeie vraag  Dis maar een van daai 'dinge' Toe ek eenmaal in Engels na  Diogenes (opsetlik!) as '"Daai-ou-jeans'" verwys  was die tonge teen my los--totdat ek hulle verwys het na AT&T Labs &n

’n Teenstrydigheid

2012-05-08 Ek het in 'n  vorige brief dit op die forum probeer bring dat die twee niggies, Pieterjan en Rian se "sell by dates" reeds verstreke is. Hulle was  snaakserig gewees op 'n tydstip, maar is beslis nie meer nie. In albei se gevalle, as h

Diogenes en koning Ateïs

2012-05-08 Hello Jaco,    Goeie brief van jou kant af ook, net soos Naas se siklus van briewe 'n reeks goeie briewe was en in aanleiding tot 'n klagte van jou kan dit gestel word as antwoord dat daar geen werklike behoefte behoort te wees dat die briewe

Duitsers en Afrikaners

2012-05-07 Baie interessant en insiggewend. Die Duitsers het intussen wel weer met volslae uit die as opgestaan. Hoop die Afrikaners se kollektiewe ratte begin ook binnekort weer aan die draai kom.

Diogenes en koning Ateïs

2012-05-07 Jaco, Jy kan nie sonder meer 'n lewenswyse anders as joue, wat jou permissiewe lewensfilosofie verdag maak en as sulks uitwys, afmaak as sogenaamd geveins of pretensieus nie. Daar is maar relatief min mense wat so bandeloos wil lewe soos wat jy jous

Diogenes en koning Ateïs

2012-05-07 Baie interessante stuk, Jaco.Dit laat mens wonder oor eenvoud en die feit dat die moderne mens hom so vasgespin het in sy besittings.Dit lei tot stres en bekommernis en dan moet jy nog jou status ook uitleef! Jy is so reg,dat alle mense eintlik maar op g

Geloof en genetika

2012-05-07 Kobussie Dis nog geensins afgehandel nie. Onthou, jy het die bewering gemaak van dat, as evolusie sou plaasvind, die "genetiese inligting moet vermeerder". Dis waarom ek jou hierdie vragies vra: 1. Watter organisme het die "meeste genet

Izak de Vries, jy het my resensie misgekyk toe jy jou stuk geskryf het

2012-05-07 Beste Joan   Mea culpa.   Ek het dit misgekyk toe ek die resensie geskryf het, maar ek het dit destyds gelees. En jou lees het ongetwyfeld gemaak dat ek Kerneels se boek gekoop en geniet het, ten tweede het dit beslis ook my eie idee oor die

LitNet Akademies-resensie-essay: Is Piekniek by Hangklip ’n kriminele oortreding?

2012-05-05 Dankie hiervoor Izak, dit is baie interessant en insiggewend.

Duitsers en Afrikaners

2012-05-05 Goeie bydrae Johannes, so baie dinge word deur propaganda en verwronge geskiedenis ingeprent dat die waarheid en perspektief van die tafel val. Ek skryf dit toe daaraan dat die verloorder nie die geskiedenisboeke skryf nie.  Duitswester

Olie

2012-05-05 Naomi, soos in my brief gespel, die man se naam was Moshe, nie Moses nie. Daar is 'n verskil tussen "edit" en ontbeen. Ek bedoel dit goed, probeer dit so sien. Duitswester.

Goue Era III (Aristoteles)

2012-05-04 Baie interessant, dankie Naas.  Terloops, hoekom praat jy van 'Aristotle' in plaas van 'Aristoteles'?

Die honger vir nog

2012-05-04 Dis 'n lekker lys, Bibi.    Uit eie bodem dink ek moet mens byvoeg Crocodile Harris se "Give me the Good News" en Rabbitt se "Charley"

Vervaldatum-kompetisie: Die tiekiedraai

2012-05-04 Roman hopelik teen September. Sal moontlik nog 'n kortverhaal deurstuur.

Die stand van Afrikaans

2012-05-03 Nog 'n paar: Aanpas - fit Pas - fit Fiks - fit Aansuiwer - update Bywerk - update ('opdateer' is 'n onding) Red - save Spaar - save As - than Dan - then Indien - if Let op na - look out for ('kyk uit vir' is 'n onding) Te water laat - launch

Vervaldatum-kompetisie: Die tiekiedraai

2012-05-03 Sal gaaf wees as ons ouens hier op Litnet so tussendeur nog so 'n proesel kon kry van jou skryfwerk voor die moontllike lang wag op jou roman! Sien egter nuuskierig uit na jou roman - wanneer?

Vervaldatum-kompetisie: Seereis

2012-05-03 Ag, daar maak jy my dag!!!  Dankie monster134, dis heerlik om weer te skryf.  Ek het vir solank met my duime sit en speel!    

En dis als te danke aan die winter

2012-05-03 Ek het onthou dat ek ’n jaar of drie gelede ’n vers oor ’n koejawel geskryf het. Ek sit dit hierby. Dalk geniet jy dit. Groetnis De Waal Koes De Waal Venter   Mag ek hierdie lappies sonlig vir my vat, die lieflike d

En dis als te danke aan die winter

2012-05-03 Ek het laas van koejawels gelees in Ingrid Winterbach (toe nog onder die skuilnaam Lettie Viljoen) se Klaaglied vir Koos – maar dis al honderd of wat jaar gelede.  Indien jy lanklaas regop gesit het, moet jy net bietjie kyk wat daardi

SA-illustreerders: Alida Bothma

2012-05-03 Alida se illustrasies is volgens my mening Afrikana en maak 'n integrale deel uit van my eie visuele geletterdheid. Dankie vir die kosbare reeks oor illustreerders, ek volg dit getrou! 'n Profiel wat ek graag sou wou sien is dié van Angus McBride (

Vervaldatum-kompetisie: Die tiekiedraai

2012-05-03 Is nou pal besig om te skryf - sal hopelik eersdaags 'n roman die lig laat sien.

En die wenner is ...

2012-05-03 Ek wonder aan wie Mnr Cruywagen dit sou toeken? 

SA-illustreerders: Alida Bothma

2012-05-03 Hi Elmarie   Ek is bly dat jy die reeks oor illustreerders geniet.  As daar enige ander illustreerders is van wie jy graag 'n profiel sou sien, laat weet asseblief!  Ek sal hulle probeer opspoor.  Dis nou nie heeltemal Kannemeyer nie

Hoe ekovriendelik is die reismedia?

2012-05-03 Ek hoor jou MaanKind, maar dis darem nie net GPS'e en ander reistoerusting wat 'n spoor laat nie. Alles dra by; net so ook hierdie geskrywery in die elektroniese media waarmee ons nou besig is ...

Politici teken hulle tjeks met ons bloed

2012-05-03 Ek verstaan jou pyn en jou frustrasie, veral na jou Kontak!-brief.  Sal ons ooit die omvang van die opoffering wat julle gemaak het kan begryp?  Ek twyfel.  Ek haal my hoed af vir julle.

Jonathan Haidt se transendensie in perspektief

2012-05-02 Kleinkoos, jy verstaan nie my antwoord nie. Die kwessie is afgehandel. Om die antwoord te repeteer, soos jy jou vraag so sotlik repeteer (omdat jy die antwoorde weens jou insigloosheid nie kan verstaan nie) gaan vir jou die saak nie oplos nie - jy het dit

Geloof en genetika

2012-05-02 Antwoorde is by die artikel waar jy die eerste maal die simpel vrrae gevra het, voorsien en daarna elders, en steeds is jy te insigloos om dit te begryp. Onthou, om jou onnosele insigloosheid te probeer verdoesel deur aanmekaar dieselfde onsinnige vrae

Die mees irriterende goed op aarde

2012-05-02 Of wat van jy wil iets in 'n winkel aanpas en die kledingstuk hang ver bokant jou en jy moet met die lang stok dit probeer afkry, en dan het jy nog nie eens die regte grootte raak gehaak nie.

Vervaldatum-kompetisie: Die tiekiedraai

2012-05-02 Beste Willem, het jou storie baie geniet en die wyse waarop jy taal hanteer:    vars en oorspronklik.  Gaan daar nog uit jou pen/rekenaar verskyn? Groete Odyssea

Jonathan Haidt se transendensie in perspektief

2012-05-02 Kobussie Het jy nou al antwoorde op daardie vrae? Jy weet, die genetika waaroor jy so onwaarhede verkondig het? Vragie 1. het 'n hoender of 'n krokodil die meeste of minste "genetiese inligting? Vragie 2. Hoe meet jy "meer genetiese inligting

Darwinisme en die grondwet

2012-05-02 Hallo kobussie Het jy al antwoorde op hierdie twee vragies? 1. watter organisme het die meeste "genetiese inligting"; 'n hoender of 'n krokodil? 2. Hoe meet jy die hoeveelheid "genetiese inligting" om te kan bepaal watter organisme

Geloof en genetika

2012-05-02 Hallo, ou Kobussie So van genetika gepraat. Het jy al antwoorde op hierdie twee vragies: 1. Watter organisme het die meeste "genetiese inligting";  'n krokodil of 'n hoender? 2. Hoe meet jy die " genetiese inligting"? So

Die mees irriterende goed op aarde

2012-05-02 En daai ou wat dig agter jou staan in 'n ry en kliphard praat op sy selfoon. Duitswester

SA-illustreerders: Alida Bothma

2012-05-02 Fantasties! So lekker om meer oor illlustreerders te sien. Wie gaan eendag hulle biografie skryf? Ons het definitief 'n nuwe Kannemeyer nodig! Dankie dat jy steeds so aktief illustreer Alida - Rona Rupert se boeke het baanbrekerswerk gedoen destyds. Dit

Die mees irriterende goed op aarde

2012-05-01 Beste Jan   Ek stem 100% saam met jou.  Ek sal graag jou lysie wil aanvul met die volgende:  Wanneer iemand [kassier oa]  besig is met jou transaksie en daar kom 'n kollega [of selfs 'n lid van die publiek] en meld hom/haar aan vir '

Onthou Angus, dis duiwels in die meervoud

2012-05-01 Weereens dankie Naomi, soos jy seker kan sien, werk dit. Maar ek verkies individuele briewe op Sênet, só word dit makliker raakgesien, glo ek.  Nogtans sal ek miskien soms onderaan 'n kommentaartjie lewer. Varkspek

Interessante feite aangaande Venus

2012-04-30 Panda,ek het nou lekker gelag vir die ou. Hy is kostelik! Ek stem saam. Enige iemand wat 'n kind bangmaak met die hel, is besig om ontsettende skade aan te rig en dit behoort deur te gaan as geestelike mishandeling. Ek het vroeg al vir my kinders geleer
Top