Kommentaar

Interessante feite aangaande Venus

2012-04-30 Perdebytjie — Ja, dié Venus is maar 'n onplesierige plek maar gelukkig glo ons twee mos nie aan die hel nie. Sommer 'n bangmaakstorie! Eintlik behoort ons Grondwet ons kinders teen sulke snert te beskerm. Besoek gerus die volgende webwerf as

Vir Varkspek oor die moeilikheid

2012-04-30 Die Wouterskim en sy verbintenis aan die werf is lagwekkend. Hoeveel ander mense se kommentaar word stilgemaak? Om soos hierbo te reageer op 'n ernstige uitdaging bewys die kinderagtigheid van die veelgodery van die plek se ondenker. Vertel 1 goeie ding o

Vir Varkspek oor die moeilikheid

2012-04-29 Probeer maarweer die politieke ongustige kommentaar, menigmaal nie die blog gehaal: Wouter, word groot en kyk om jou as jy hier bly: word wakker!  

Vervaldatum-kompetisie: Seereis

2012-04-28 Absoluut awesome. Ek is begeesterd na hierdie storie. Jy maak die taal lekker proe op my tong. 'n Wenner. Dis dit.

Interessante feite aangaande Venus

2012-04-27 Dagsê Panda, Soos gewoonlik baie interessant. Deur hierdie skrywe het jy nou uitendelik vir ons openbaar waar die hel lê! Dis 'n gruwelike warm plek daardie. Klink ook of dit moeilik is om daar te kom ... die dikke atmosfeer kortwiek alle lie

Angus en Kobus: gelowiges reg bewys

2012-04-27 Tipiese oningeligte stelling van jou, Angus (dit is mos kenmerkend). Ek bemerk spesifiek dat Varkspek die onbepaalde lidwoord “ ’n ” voor die woord “duiwel” sit. Baie skerp van Varkspek (skerper as wat hy self besef het.

Pieter-Dirk Uys

2012-04-26 Jan Rap. Dankie tog vir jou nugtere siening. Sy "sell by date" is lankal verby. Hy was op 'n stadium snaaks, maar is nie meer nie. Hy  moet maar sy borsrok en pruike ophang en aanhou HIV-opleiding aan die volk gee. Toevallig jong volk, die

Hoe ekovriendelik is die reismedia?

2012-04-26 Die reismedia moedig ook die gebruik van elektroniese goed soos GPS aan. Hulle adverteer al wat gadget is. Hoe ekovriendelik is dit?

Oorgangsfossiele?

2012-04-26 PS: Moet net nie jou eksperiment met twee visse gaan uitvoer nie Angus. Henry

Hoe ekovriendelik is die reismedia?

2012-04-26 Dankie, Perdebytjie. Ja, dis seker 'n kwessie van balans. Ek het al vierwielmotorfietsspore in krabbelpatrone op versteende duine gekry, maar ek het ook al met dieselfde motorfietse op 'n bewaringsprojek gewerk....

Oorgangsfossiele?

2012-04-26 Liewe Angus Jy sien Angus, die mens was nog nooit op sy goddelike troon nie.  Wat Darwin wel gedoen het is om te bevestig hoe dwaas die mensdom geword het. Juis as gevolg daarvan het die mens juis op sy troon geklim en gesê “Ons is nou

Die taal (Namataal Khoe-khoegowab)

2012-04-26 Nama is 'n pragtige taal.Ek het dit in Namibië gehoor. Moenie ophou veg vir jou taal nie. Perdebytjie

Wat is toch het geheim van Irma Joubert?

2012-04-26 Panda, Dankie vir jou kommentaar. Ek is deesdae maar bietjie stil, want ek sukkel om die nuwe formaat gewoond te raak en my rekenaar hang heeltyd op vanweë die feit. Ek sien uit na een van jou oulike ruimtelike bydraes! Groetnis Perdebytjie

Jonathan Haidt se transendensie in perspektief

2012-04-26 Niemand stel belang in jou 'vermaning' nie, Kerneels, en niemand steur hulle daaraan nie. Ek ook nie. Die feit dat jy meer deurmekaar is as enige ander skrywer hier  op die forum, is al lankal vasgestel. Niemand stel in jou snert belang nie. Jou

Jonathan Haidt se transendensie in perspektief

2012-04-25 Kobus,   Ek wens ek kon iets opbouend hier tik.   Ongelukkig is jou "perspektief" net nog 'n flagrante oorskatting van jou jare lange eentonige en aprioristiese intellektualisme.     Nie net dit nie, soos a

Briewe van die grens 1976-1978: oproepinstruksies

2012-04-25 jy vat mens ver terug, boer in beton! dankie vir hierdie weer herinner.... groete uit oesterland

Wat is toch het geheim van Irma Joubert?

2012-04-25 Dorienke, Ek  het jou interessante bydrae in Nederlands makliker gevolg as sommige Afrikaanses hier op SêNet. Ek moet darem erken dat ek nog uit die era dateer waar ons Nederlandse boeke as voorgeskrewe werke op skool gehad het. En die onverw

Hoe ekovriendelik is die reismedia?

2012-04-25 Baie goeie punte wat hier genoem word. Ons reis self baie en gaan juis na sulke afgeleë plekke. Ons probeer so min as moontlik impak op die omgewing maak, maar nog steeds ry mens brandstof uit, vergruis honderde insekte en laat onwetend spore agter.

Die Liefde: Koue voete en geen seks

2012-04-25 Warm en alleen, Ja, jy slaan die spyker so op die kop.  Ek is presies dieselfde boodjie ...of is dit bed....   Vroue, veral ouer vroue in die nuwe tydgleuf warin osn leef is so geneig om in hulslf te funksioneer sonder om 'n (die) man in h

Angus en Kobus: gelowiges reg bewys

2012-04-24 Dan is die duiwel mos nou dood, en daarmee die Christendom in sy peetjie in, want waarmee sal gogga nou vir baba bangmaak?

Openbare beeld en waarheid kan verskil

2012-04-24 Ja, goed gestel. Ran Doodt

Wat is toch het geheim van Irma Joubert?

2012-04-24 Dorienke, Ek het ook Irma se boeke ontdek en eers baie skepties daaraan gelees, want ek haat sentimentele skrywery. My opinie het egter gou verander en ek vind haar 'n briljante skryfster. Vanaf bladsy een,hou sy die leser geboei. Die geskiedkundige fei

SêNet het sy hart verloor

2012-04-24 Ek weet nie van ander nie, maar ek is versigtig om te skrywe op die nuwe LitNet want dit lyk asof jy deur te registeer 'gelink' kan/gaan word met jou Facebook. En ek wil nie graag my geskrywe aan LitNet met al my Facebook-vriende deel nie. Daarom bly mens

Oorgangsfossiele?

2012-04-24 Ag, Kobus, jy skryf baie en sê absoluut niks, behalwe om my daarvan te beskuldig dat evolusie plaasgevind het. laat ek jou reghelp. Darwin het die mens van sy goddelike troon laat tuimel. Ons is nie afstammelinge van ape soos jou dominee jou oor evo

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-24 I may not agree with you, but I'll defend to the death my right to tell you to shut up.

Vir Varkspek oor die moeilikheid

2012-04-24 I may not agree with you, but I'll defend to the death my right to tell you to shut up.

Briewe van die grens 1976-1978: oproepinstruksies

2012-04-24 Julle was ons "hero's".  Ons was tog so trots om 'n ou te kon hê wat in die "army" was.Maya

Oorgangsfossiele?

2012-04-23 Nou ja, as daar nog enige twyfel was of darwinistiese evolusieleer ’n wetenskap is of nie, is daar na dese geen twyfel meer nie – dit is nou as Angus reg is – dat dit nié wetenskap is nie, maar volbloed religieuse filosofie. Al Wo

Briewe van die grens 1976-1978: oproepinstruksies

2012-04-23 Ek kan dit nog goed onthou die dag toe ek instruksie gekry het dat ek moet grens toe. Ek het my stert afgskrik 'n paar knertse gaan maak en die saak rustig en berekend aanvaar. Ek moes net oorle ma laat weet ek sal so paar maande nie huis toe kom nie. Ek

Die kwessie van die hel

2012-04-23 Wouter, Nogeens dankie vir die sitaat. Ons kan dit alles ondervang met jou eie stelling “Wat word van die aard van jou geloof as dat slegs 'n biologiese produk van evolusie is?” Nou ja, ek besef dat die Oxford studie daardie asp

Tiktaalik en archaeopteryx herbesoek

2012-04-23 Wouter, Ja, ek dink vir jou om te sê dat my of ander se plasings wanvoorstellings is, sonder om die detail van die wanvoorstelling uiteen te sit, is mos nie aanvaarbaar nie. Om bloot na nog meer opstelle te verwys, gaan nie help nie. Dit is glad

Wêreldboekedag | World Book Day

2012-04-23 Ek sou graag Elaine Risley in Margaret Atwood se roman "Cat's Eye" wou wees omdat sy daarin slaag om haar siening van mense en die werklikheid in haar skilderye vas te vang terwyl sy nogtans goeie skilderye maak. Ook omdat hierdie

Wêreldboekedag | World Book Day

2012-04-23 Ek sou Kupido Kakkerlak wou wees, uit André P. Brink se Bidsprinkaan (2005), wat – soos Esegiël vanouds met die boekrol gemaak het – die bladsye van die Statebybel een vir een opeet om hulle beter te verstaan. Sou dit nie mooi w

God Help America – because it’s going down the crapper fast

2012-04-23 I liked this movie. I give it a thumbs up. The hidden message that kids are overly spoilt today and act like brats are so true. People are getting ruder by the day.

Tiktaalik en archaeopteryx herbesoek

2012-04-22 Hello Kobus,    Met hierdie gedeelte van die gesprek kan ek nie inskiklik wees nie, aangesien ek werklik in 'n verskeidenheid van gevalle na die oorspronlike boeke gegaan en die aanhalings soos dit aangebied was gaan soek het en dan geplaas he

Die kwessie van die hel

2012-04-22 Hello Kobus,    Baie dankie vir jou terugvoer en die uiteensetting van jou argument.    Ek is jou dit eens dat die ervaring van godsdiens vir alle praktiese doeleindes outomaties vir die mens is.   Daar is verskillende manie

Die mens teenoor die darwinistiese evolusieleer

2012-04-22 Kobussie Dit lyk my al hoe meer of  wat jy noem "spirituele intelligensie" sinoniem is met  "hoe meer mens onwaarhede vertel hoe meer spiritueel intelligent" klink jy. Jy het dan soveel onwaarhede vertel oor "meer

Tiktaalik en archaeopteryx herbesoek

2012-04-22 Hallo weer ou Kobussie Lang woordslaaie Kobussie, kan jy nou al 'n antwoord verskaf of twee verskaf? Kobussie,  watter organisme het die "meeste genetiese inligting";' hoender of 'n krokodil? Hoe meet jy dit? Onthou, jy's die een wat da

Skepsels, etiek en filosofie

2012-04-21 Wouter, Ek het nie my mening omtrent jou verander nie. Inteendeel, jou gesindheid was net aanvanklik veel beter en 'n mens kon amper rede met jou begin voer. Maar lees gerus self jou ongeloofwaardige veronderstelling hierbo waarin jy weereens spoeg&am
Top