2012-05-09Jaco,
Jou aanmerking oor homoseksuele wat met heteroseksuele vroue getroud is en dat dié huwelik later skeefloop, is gebaseer op die veronderstelling dat die homoseksueel ’n skyn daardeur wil opwerp, maar nie van sy eie toestand van homo
2012-05-09Jaco,
Hernandez het ook soos jy gedink – dat hy ’n ‘natural’ is. In sy aktivisme het hy sekerlik ook die goed kwytgeraak wat jy nou ook doen – daardie selfdesepsie. Maar, helaas, anders as jy, het hy die Woord Sy regmati
2012-05-09Beste Kobus
Ongelukkig berus jou argument op die persoonlike getuienis van ‘n ene Hernandez, wat die godsdienstige Damaskuslig ondervind het. Gee kans, indien hy jonk en ‘n natuurlike homo is val hy uiteindelik terug in wat vir hom natuurlik is.
2012-05-08Dankie Jan --ook vir jou goeie vraag Dis maar een van daai 'dinge' Toe ek eenmaal in Engels na Diogenes (opsetlik!) as '"Daai-ou-jeans'" verwys was die tonge teen my los--totdat ek hulle verwys het na AT&T Labs &n
2012-05-08Ek het in 'n vorige brief dit op die forum probeer bring dat die twee niggies, Pieterjan en Rian se "sell by dates" reeds verstreke is. Hulle was snaakserig gewees op 'n tydstip, maar is beslis nie meer nie. In albei se gevalle, as h
2012-05-08Hello Jaco,
Goeie brief van jou kant af ook, net soos Naas se siklus van briewe 'n reeks goeie briewe was en in aanleiding tot 'n klagte van jou kan dit gestel word as antwoord dat daar geen werklike behoefte behoort te wees dat die briewe
2012-05-07Baie interessant en insiggewend. Die Duitsers het intussen wel weer met volslae uit die as opgestaan. Hoop die Afrikaners se kollektiewe ratte begin ook binnekort weer aan die draai kom.
2012-05-07Jaco,
Jy kan nie sonder meer 'n lewenswyse anders as joue, wat jou permissiewe lewensfilosofie verdag maak en as sulks uitwys, afmaak as sogenaamd geveins of pretensieus nie.
Daar is maar relatief min mense wat so bandeloos wil lewe soos wat jy jous
2012-05-07Baie interessante stuk, Jaco.Dit laat mens wonder oor eenvoud en die feit dat die moderne mens hom so vasgespin het in sy besittings.Dit lei tot stres en bekommernis en dan moet jy nog jou status ook uitleef!
Jy is so reg,dat alle mense eintlik maar op g
2012-05-07Kobussie
Dis nog geensins afgehandel nie. Onthou, jy het die bewering gemaak van dat, as evolusie sou plaasvind, die "genetiese inligting moet vermeerder".
Dis waarom ek jou hierdie vragies vra:
1. Watter organisme het die "meeste genet
2012-05-07Beste Joan
Mea culpa.
Ek het dit misgekyk toe ek die resensie geskryf het, maar ek het dit destyds gelees. En jou lees het ongetwyfeld gemaak dat ek Kerneels se boek gekoop en geniet het, ten tweede het dit beslis ook my eie idee oor die
2012-05-05Goeie bydrae Johannes, so baie dinge word deur propaganda en verwronge geskiedenis ingeprent dat die waarheid en perspektief van die tafel val.
Ek skryf dit toe daaraan dat die verloorder nie die geskiedenisboeke skryf nie.
Duitswester
2012-05-05
Naomi, soos in my brief gespel, die man se naam was Moshe, nie Moses nie. Daar is 'n verskil tussen "edit" en ontbeen. Ek bedoel dit goed, probeer dit so sien.
Duitswester.
2012-05-03Nog 'n paar:
Aanpas - fit
Pas - fit
Fiks - fit
Aansuiwer - update
Bywerk - update ('opdateer' is 'n onding)
Red - save
Spaar - save
As - than
Dan - then
Indien - if
Let op na - look out for ('kyk uit vir' is 'n onding)
Te water laat - launch
2012-05-03Sal gaaf wees as ons ouens hier op Litnet so tussendeur nog so 'n proesel kon kry van jou skryfwerk voor die moontllike lang wag op jou roman! Sien egter nuuskierig uit na jou roman - wanneer?
2012-05-03Ek het onthou dat ek ’n jaar of drie gelede ’n vers oor ’n koejawel geskryf het. Ek sit dit hierby. Dalk geniet jy dit.
Groetnis
De Waal
Koes
De Waal Venter
Mag ek
hierdie lappies sonlig
vir my vat,
die lieflike d
2012-05-03Ek het laas van koejawels gelees in Ingrid Winterbach (toe nog onder die skuilnaam Lettie Viljoen) se Klaaglied vir Koos – maar dis al honderd of wat jaar gelede. Indien jy lanklaas regop gesit het, moet jy net bietjie kyk wat daardi
2012-05-03Alida se illustrasies is volgens my mening Afrikana en maak 'n integrale deel uit van my eie visuele geletterdheid. Dankie vir die kosbare reeks oor illustreerders, ek volg dit getrou! 'n Profiel wat ek graag sou wou sien is dié van Angus McBride (
2012-05-03Hi Elmarie
Ek is bly dat jy die reeks oor illustreerders geniet. As daar enige ander illustreerders is van wie jy graag 'n profiel sou sien, laat weet asseblief! Ek sal hulle probeer opspoor. Dis nou nie heeltemal Kannemeyer nie
2012-05-03Ek hoor jou MaanKind, maar dis darem nie net GPS'e en ander reistoerusting wat 'n spoor laat nie. Alles dra by; net so ook hierdie geskrywery in die elektroniese media waarmee ons nou besig is ...
2012-05-03Ek verstaan jou pyn en jou frustrasie, veral na jou Kontak!-brief. Sal ons ooit die omvang van die opoffering wat julle gemaak het kan begryp? Ek twyfel. Ek haal my hoed af vir julle.
2012-05-02Kleinkoos, jy verstaan nie my antwoord nie. Die kwessie is afgehandel. Om die antwoord te repeteer, soos jy jou vraag so sotlik repeteer (omdat jy die antwoorde weens jou insigloosheid nie kan verstaan nie) gaan vir jou die saak nie oplos nie - jy het dit
2012-05-02Antwoorde is by die artikel waar jy die eerste maal die simpel vrrae gevra het, voorsien en daarna elders, en steeds is jy te insigloos om dit te begryp.
Onthou, om jou onnosele insigloosheid te probeer verdoesel deur aanmekaar dieselfde onsinnige vrae
2012-05-02Of wat van jy wil iets in 'n winkel aanpas en die kledingstuk hang ver bokant jou en jy moet met die lang stok dit probeer afkry, en dan het jy nog nie eens die regte grootte raak gehaak nie.
2012-05-02Beste Willem,
het jou storie baie geniet en die wyse waarop jy taal hanteer: vars en oorspronklik. Gaan daar nog uit jou pen/rekenaar verskyn?
Groete
Odyssea
2012-05-02Kobussie
Het jy nou al antwoorde op daardie vrae? Jy weet, die genetika waaroor jy so onwaarhede verkondig het?
Vragie 1. het 'n hoender of 'n krokodil die meeste of minste "genetiese inligting?
Vragie 2. Hoe meet jy "meer genetiese inligting
2012-05-02Hallo kobussie
Het jy al antwoorde op hierdie twee vragies?
1. watter organisme het die meeste "genetiese inligting"; 'n hoender of 'n krokodil?
2. Hoe meet jy die hoeveelheid "genetiese inligting" om te kan bepaal watter organisme
2012-05-02Hallo, ou Kobussie
So van genetika gepraat.
Het jy al antwoorde op hierdie twee vragies:
1. Watter organisme het die meeste "genetiese inligting"; 'n krokodil of 'n hoender?
2. Hoe meet jy die " genetiese inligting"?
So
2012-05-02Fantasties! So lekker om meer oor illlustreerders te sien. Wie gaan eendag hulle biografie skryf? Ons het definitief 'n nuwe Kannemeyer nodig!
Dankie dat jy steeds so aktief illustreer Alida - Rona Rupert se boeke het baanbrekerswerk gedoen destyds. Dit