Kommentaar

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-04 Verskoning, hierdie is ook waardevol:    Part III     The role of water in the emergence of life   Liquid water: a necessary condition for all forms of life? K. Bartik (Chimie Organique, Université Libre de

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-04 Die Louw Alberts argument  - die vliegtuig argument.    Die eindelose oe-en-a van die "ïntelligente ontwerpers" van hoe onmoontlik dit is dat 'n vliegtuig in plek kan val.    Dit is natuurlik pateties, evolusie,

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 Moedige pogings, maar niks wat julle plaas, verander die perspektief nie. Feit is, hou op om verder te filosofeer oor wat die betekenis mag wees van wat die ouens sê, want dit is juis die filosofie wat van die darwinisme niks meer maak as 'n reli

Astrale ruimtevaarders

2012-04-04 Og tog, wie kan Tau - letter T, wat die sprong na Daoism gemaak het vergeet. 

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 Dankie Stephan.    Uiteindelik is die volle strekking van Ruse se argumente geplaas en behoort 'n ingeligte leser nou die verskil te sien.    Hierdie word bevestig in die inleiding geskryf deur Ruse as 'n redakteur van Evoluti

Die gekafoefel tydens die Engelse oorlog

2012-04-04 Hello Jaco,    Daar is nie veel wat ek kan byvoeg oor die historiese konteks nie aangesien hierdie nie juis 'n tydperk is wat deur my gevolg word nie, maar daar is 'n film wat uitstaan en my nou nog roer. Ek vermoed dit is gebaseer op die werk

Astrale ruimtevaarders

2012-04-04 Die laaste woord word aan jou gegun en sal daar geen verdere kommentaar van my kant af wees nie.    Laat wiel dus en looi dit goed. 

Astrale ruimtevaarders

2012-04-04 Cornelius,    Aangesien jou vertrekpunt is dat my verwysings altyd na wiki is, is daar geen nut om werklik in gesprek met jou te probeer verkeer nie.    Vir daardie doeleindes word die skakels na die wiki-onderwerpe vir jou geplaas

Die sterwende lede van SêNet

2012-04-04 Hi tant Alie Ek hoop dit gaan nog goed,  ek het so lank laas tyd gehad om op Litnet aan te teken, maar vandat ek laas aangeteken het, tot nou toe, het dit soos dit vir my lyk nog niks verander nie.  Corenlius, so lyk dit vir my, soos&

Some more thoughts on SêNet

2012-04-04 Perdebij. Soos wat onse Cornelius uitgewys het, is Aunty Schwartz nie so astute writer soos wat sy dink nie. Haar Ingels is maar bra pateties. Cornelius, ek dink jy het per ongeluk jou ontleding oor die antie se skrywe by die verkeerde brief geplaas. Pl

Some more thoughts on SêNet

2012-04-04 Hi Cornelius, Ek dink ook nie Aunty Schwartz is heeltemal korrek in haar aannames nie. Tog is dit mos nie in jou aard om ander mense aan te val nie? Ek het baie respek vir Wouter en Jaco. Ons moet dalk maar ook Tant Alie maar respekteer. Dit is volgens

Varkspek se ‘demografie en regering’

2012-04-04 Jan Rap "Transformasie" beteken om enigiemand aan te stel wat nie wit is nie. Maak nie saak hoe goed of sleg of hoeveel geld gesteel word nie. Solank geen wit persoon eens die geleentheid gebied word om dit te doen nie, is transformasie re

Some more thoughts on SêNet

2012-04-04 Cornelis ou maat.  Jy's te ernstig ou.  Sien die hele petalje als ene grap.  Jy maak jouself kwesbaar in die proses.  Speel saam met die ou tante en wip vir haar 'n paar "karakatuur" klappe  terug. Jaco Fourie

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 Hello,    De Klerk paradeer Ruse hier soos 'n talisman. Evolusie draai rondom wat Ruse daaroor skryf. Dit word met aandag gelees deur myself en dan ignoreer. Ruse is die redakteur van die beste een volume bestek opname oor evolusie en is al ui

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 Baie dankie Kleinkoos.     EO Wilson is nogal 'n groot kanon en 'n kookwater denker en is 'n "Time Topic" in die argiewe van die New York Times.    Die slotsom waartoe ek gekom het in konteks van kreasionis- intellig

Some more thoughts on SêNet

2012-04-04 Hallo Aunty Schwartz Ek dink dat die forum agteruitgaan omdat sekere mense so baie briewe geplaas kry (of het dit reggekry). Ek verwys spesifiek na mense soos Kobussie en FW. Ek weet hoe dis hoe forums soos hierdie werk: omstrede briewe gaan meer aandag

Die sterwende lede van SêNet

2012-04-04 Hallo Tannie Alie Aangesien u nou nie so baie tyd op die forum gaan deurbring nie, kan ek voorstel dat u meer tyd gaan deurbring op u knieë deur te bid vir die duiwel se bekering. Dis die mees logiese handeling wat u kan uitvoer. Kleinkoos

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-04 Kobussie Ek verstaan baie goed. Ons weet nie hoe die lewe ontstaan het nie. Niks geheimsinnig daaraan nie. Elke wetenskaplike erken dit. Ons kan wel kyk na die bewysstukke wat ons het oor die eerste lewe. Jy weet, geen lewe nie. Daarna komplekse or

Some more thoughts on SêNet

2012-04-04 Hallo Jaco, Nes ek aan die swart tante hierbo my toestemming gegee het, net so mag jy ook my prentjie iewers op 'n privaat plek in jou nes hang. As dit jou kan help om te ontlas en sodoende net eenkeer een enkele ander onskuldige wese van jou perv

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 Stefan en Wouter Baie dankie vir die bydraes. Dit kom seker daarvan as Kobussie deur al daai honderde duisende wetenskaplike artikels moet worstel om een of twee quotes te kry wat hy dink sy "design" gaan pas. Daar is al gewys dat daai "

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 En ou Kobussie Het jy nou al by 'n antwoord uitgekom oor die hoeveelheid "genetiese inligting" in hoenders en krokodille? Dit moet mos baie maklike vragies wees vir jou: 1. Het 'n hoender of 'n krokodil die meeste "genetiese in

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 Kobussie Jy het mense mislei deur hulle onder die indruk te probeer bring dat professor Keith Bennett 'n Bioloog is.  Hier is weer eens wat jy geskryf het: Kobussie: " Kyk na die hoekstene van neo-darwinisme, die kwessie van natuur

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 Soos al male sonder tal gesien het De Klerk nie deur enige van die boeke se bladsye wat so mildelik aangehaal word geswoeg nie.    Die Keith Bennet verwysing na John Endler kan hier gevind word:    http://creation.com/defining-term

Astrale ruimtevaarders

2012-04-04 Hierdie is die produk van Henn se ervaring........  

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 Die EO Wilson aangehaal is soos volg:    “The evolutionary epic is mythology in the sense that the laws it adduces here and now are believed but can never be definitively proved to form a cause-and-effect continuum from physics to the so

Some more thoughts on SêNet

2012-04-04 'n Bydraer wat ek nogals mis oppie werf, is Pierre van Niekerk. Pierre is 'n ou werfhaas wat pad gevat het kort voor en met Wouter Ferns en ander karikature soos Tant Alie en Aunty Schwartz hul verskynings gemaak het. Ek spoeg&blerts hierdie k

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 Hello,    Na regte is die gesprek vir my afgehandel.    Hoe kan daar met 'n kreasionis argumenteer word, veral wanneer daar nie in goeie trou argumenteer word en wat alreeds uitgewys is as die metodiek wat hier deur De Klerk verges

Some more thoughts on SêNet

2012-04-04 Beste Tante Met betrekking tot Cornelius waar jy se:  "Nice face. I am sure that Jaco Fourie would like it too! " Nooit sover gedink nie, maar ja, soos jy se,  die mond  ... Umm! Ja!  Daar's moontlikhede. Jaco Fourie

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-03 Die paragraaf waaruit die aanhaling van Wilson kom lees: But make no mistake about the power of scientific materialism. It presents the human mind with an alternative mythology that until now has always, point for point in zones of conflict, defeate

Some more thoughts on SêNet

2012-04-03 amen antie!

The dying members of SêNet

2012-04-03 melt was 'n meester om debat lewendig en relevant te hou. en dikwels, as die debat (soos die huidige godsdiens/anti godsdiens geteem) te erg begin raak, dit in 'n beter rigting stuur. dit gebeur gewoon nie meer nie. daar is niks nuuts, niks wat die gewone

Die sterwende lede van SêNet

2012-04-03 Terwille van die "konteks" waarop "Wouter Ferns" gedurig aandring, spoeg&blerts ek die vervelige transeksuele gebetenheid (die bitter tong van 'n queen) onder die opskrif "Some more thoughts on SeNet " op 2012-04-03 aange

Some more thoughts on SêNet

2012-04-03 Liefste Aunty Schwartz, Ek gaan nie eers myself probeer verdedig nie, want Antie is heeltemal reg. Ek besef nou dat ek te vinnig in die bynes ingespring het en nie mooi agter die kap van Antie se byl gekom het nie. Gelukkig het Antie die wyshei

Die Archaeopteryx? Wat van die Pterosaur Quetzalcoatlus northropi?

2012-04-03 Kleinkoos,  Ek is al so gewoond aan Kobus se skeeflesery, dis nie meer snaaks nie. Sy bril het mos jare gelede al die probleem opgedoen toe hy aan my gesê het  'n parallaksfout is iets wat daar doer tussen die sterrestelsels ronddwaal.

Die Bybel so "tussen die lyne en die lakens"

2012-04-03 Ja, Kobus, ek sien God se Woord is maar taamlik vol van die drukfoute. Ons sal God maar verskoon, want enige man kan foute maak.    

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-03 Is Bennett 'n gelowige? Jy kan wragtig nie verstaan wat mens skrywe nie. Vir jou stomme inligting - Bennett skrywe oor Endler en wat Endler sou gesê het. Kobus de Klerk

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-03 Na al die getjommel en mekaar se bemoediging (julle het dit duidelik nodig) en die algemene verwysing na  evolusionistiese literatuur (wat in die eerste plek vir die kritiek verantwoordelik is), kom julle niks verder nie - nee wat Angus. Julle weet n

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-03 Thomas, Jy is een van dié wat hier al met smaak geskrywe het dat julle onomstootlike bewys het vir die bewering dat lewe op aarde deur darwinistiese tipe evolusie ontstaan en ontwikkel het. Nou, as jy nie weet hoe die eerste lewe ontstaan het
Top