Kommentaar

Die Blou Bulle se ruiker Glam Guru-produkte

2012-04-03 Enjee — Lyk my jy soek 'n geskikte naam vir die pienk gedoente. Ek hoor daar word deesdae na die Northern Queens verwys. Die pienk stewels sal nog gaan mits hulle nie hoëhakke het nie. Bloubulgroete Panda

'n Kreasionistiese les vir Darwiniste

2012-04-03 Jy is reg, Kleinkoos, darwinistiese evolusie is bepaald nie 'by design' nie. Dit is te onnosel. Wat het die  krokodil se hoeveelheid genetiese inligting nou te make met die hoender s'n?  DNS van elke hoofsoort verskil uiteraard. Vir 'n krokod

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-03 Kobussie Kom ons kyk na wat jy skryf: Kobussie: "Kyk na die hoekstene van neo-darwinisme, die kwessie van natuurlike seleksie. Gelowige bioloë het al vóór Darwin dié proposisie gemaak dat seleksie vir soorte werk om aanpas

Die Archaeopteryx? Wat van die Pterosaur Quetzalcoatlus northropi?

2012-04-03 Hallo Angus: Kom ons kyk nadie begin van  Kobussie se bewerings: Kobussie: ."Angus se bewerings oor reptiel wat kwansuis voël geword het, is sommer nogeens darwinistiese swendelary –" Hoekom so, Kobussie? Voëls kom v

Die Archaeopteryx? Wat van die Pterosaur Quetzalcoatlus northropi?

2012-04-03 Angus Ou Kobussie moet onwaarhede vertel aan mense wat niks weet nie. Dis al manier hoe kreasionisme oorleef. Deur onwaarhede.  Aangesien Archaeopterix 'n oorgangsfossiel is, kan ek maar Gould se hele aanhaling aanhaal: Gould: "Since we propo

'n Kreasionistiese les vir Darwiniste

2012-04-03 Kobussie Net 'n vragie of twee na aanleiding van die volgende sinnetjie: Kobussie: "Hoender se kind het nog steeds ’n hoender genoom. Géén genetiese inligting het bygekom nie, maar daar is nou ’n aberrasie vanweë die

Vir Wouter en Kleinkoos

2012-04-03 Dankie Kleinkoos, jy het my laat skrik. 

'n Kreasionistiese les vir Darwiniste

2012-04-03 Kobussie "Daarom is die evolusionis, Jack Horner, se aanmerking “you can’t make a dinosaur out of a chicken, if evolution doesn’t work”(‘make’ a dinosaur? Hoe kreasionisties!) inderdaad ’n absolute spul bog

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-03 Kobussie Hoekom hou jy aan om sulke onwaarhede te versprei? Die Teorie van Evolusie gaan oor wat met lewe gebeur nadat lewe ontstaan het. Dit gaan nie oor hoe lewe ontstaan het nie. 'n Groen Marsmannetjie of Zeus of selfs een van jou gode kon die lewe g

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-03 Kobussie Vliegtuie plant nie voort nie. Ek dink nog steeds nie jy skryf wat jy skryf deur design nie. Kleinkoos

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-03 Dankie vir jou aanmoediging, Wouter. Angus, ja, ek sien ou Kobussie gaan maar te werk soos alle kreasioniste. Hy dink dat as hy die Teorie van Evolusie op een of ander manier as verkeerd kan aantoon, skepping deur sy god of gode sommerso aanvaar sal word

Die Archaeopteryx? Wat van die Pterosaur Quetzalcoatlus northropi?

2012-04-03 Soos gewoonlik skryf Kobus 'n klomp snert en dan verkoop hy dit as die waarheid. Hier is 'n voorbeeld:   In my brief hierbo maak ek melding van die vierde vinger wat verleng is om die rand van die vlerk te vorm. Nee, sê Kobus, dis nie 'n vier

Vir Wouter en Kleinkoos

2012-04-03 Jammer, my vorige brief is eintlik aan Jan Rap geskryf. Kleinkoos

Vir Wouter en Kleinkoos

2012-04-03 Wouter, Ek dink jy het nie die regte idee van wat ‘n oorgangsfossiel is nie. ‘n Oorgangsfossiel beteken doodeenvoudig ‘n fossiel met ‘n mosaïek van eienskappe van organismes wat voor daardie fossiel geleef het en eienskappe van organisms wa

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-03 Kobus, hierdie ou storietjie van die Boeing 747 het jare gelede al baard gekry. Sir Fred Hoyle het die fout gemaak dat hy gedink het natuurlike seleksie hang van makromutasies af. Dis eerder 'n bewys dat die Bybelstorie van Adam se skepping  skoon sn

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-03 Kobus, Ek weet nie hoe die eerste lewe ontstaan het nie, want ek was nie daar nie.    Weet jy miskien, en was jy by? Het jy dit sien gebeur? Vertel, man, vertel.   Daar is natuurlik wetenskaplikes wat daaraan werk, soos Craig Venter

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-03 Beste Kobus,    Almal hier, behalwe miskien tant Alie, weet al dis hoe jy al die jare by my probeer verbykom: “Angus se niksseggende gepruttel hierbo, beteken, soos gewoonlik niks.” En dit is juis die kernvraag van die hele argumen

Hortjies

2012-04-02 wat is deurgestoke?

Die Bybel so "tussen die lyne en die lakens"

2012-04-02 Angus, jou siek en versteurde gespot met God en Sy Woord, sal jou baie duur te staan kom - God sal jou dit vergeld - onthou, wanneer dit gebeur, dat jy nie wonder waarom nie... Kobus de Klerk

Die Bybel so "tussen die lyne en die lakens"

2012-04-02 In Genesis 18:6 is die Hebreeuse woord  "sehaw" - wat eintlik met  "measure/maat; ephah/efa" vertaal word - 1 maat is ongeveer een-derde efa - 'n efa is ongeveer 22 liter droë inhoudsmaat, of ongeveer 36,4 liter gerese (

Vir Wouter en Kleinkoos

2012-04-02 Bedoel jy Archimedes se wet soos in Digtheid is die kwosiënt van Massa en Volume? Waar kom massa vandaan? Wat is dit? (Die Higgs boson is nog steeds nie waargeneem nie). Waar kom volume vandaan, wat veroorsaak dit en hoekom is die verhouding tu

Vir Wouter en Kleinkoos

2012-04-02 Jan, Al my woordeboeke vertaal creation  o.a. as skepping, kreasie (nie kreatie nie). 'n Creationist is dus 'n kreasionis, of 'n skeppingsleerkundige.    Kan ek jou metamorfosevraag probeer? 'n Paddavissie is die larwe van 'n padda. 'n

Die Bybel so "tussen die lyne en die lakens"

2012-04-02 Panda, my vrou het kom kyk waarom ek so skaterlag. Sy gee jou volpunte vir jou reaksie. Sy stem saam met jou, want as ek iets sê, moet  sy ook eers gaan naslaan of dit so is.   Jan Rap, volgens die Bybelkonkordansie van ds. CF Mij

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-02 Kleinkoos, jou verduidelikings en opsommings is uitstekend en De Klerk het nie 'n idee nie. Die eindelose aanhalings van menings deur hom as "bewyse" is net te dik vir 'n daalder en is ek dit eens met jou wanneer jy skryf: "Die natuurweten

Die Archaeopteryx? Wat van die Pterosaur Quetzalcoatlus northropi?

2012-04-02 Die pterosourus is ’n baie interessante groot voëlsoort wat uitgesterf het. Angus se bewerings oor reptiel wat kwansuis voël geword het, is sommer nogeens darwinistiese swendelary – hy sal nie een oortuigende oorgangsfossiel kan

Vir Wouter en Kleinkoos

2012-04-02 Hello Jan, Dankie vir jou kommentaar. Gegewe die paragraaf oor evolusie, die Wilson wat ek geplaas het, som dit juis goed op en die verskillende vlakke waarop dit uitspeel. Eenvoudiger as dit kan dit nie. Kennis geneem dat jy nie 'n stille skepper as so

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-02 Geen evolusionis maak daarop aanspraak om oor onomstootlike empiriese wetenskaplike bewyse vir die ontstaan van lewe op aarde te beskik nie. Daar bestaan wel verskeie hipoteses waarvan sommiges na sterk moontlikhede klink - die wetenskap sal mettertyd vir

Agteruitgang

2012-04-02 Jan Rap, wat kan mens nou eintlik verwag van 'n maatskappy wat hulself "blixemproduksies" noem. Hierdie jong mense dink hulle is so "cool" met hulle snaakse woordjies, dat hulle geensins meer enige respek het vir beskaafde Afrikaanse t

Die Bybel so "tussen die lyne en die lakens"

2012-04-02 Angus — ek kon nou nie help om soos Sara by myself te lag nie en het eers gou my Bybel by  Gen. 18 'oepgeslaan' om seker te maak dat jy nie lieg nie. Daar staan dit jou wragtig, alles net soos jy sê! Groete Panda

Die Bybel so "tussen die lyne en die lakens"

2012-04-02 Is drie mate 16 kilogram, maw 1 maat is 5 1/3 kilogram? 

Verekry oor Afrikaans

2012-04-02 Stuur vir hierdie man 'n kas Bells!

Wetenskaplike metode, intelligente bestaan en darwinsime

2012-04-02 Tog is jy nie eerlik genoeg met jouself om te sien dat jou darwiniste wat jy so geheg aan is, presies dit wat ek sê, eggo nie, Kleinkoos - " Finally, the concept of evolutionary humanism has helped me to see how, in principle at least, sci

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-02 Ag, die verskil is maar net jy nie die kaf van die korrels kan skei nie. Kleinkoos - dit is hoekom jy 'n agnostikus, 'n darwinis, is. Jou bydraes is nutteloos - jou refreintjie is so kinderagtig. Kyk om jou rond, van jou ander sielsgenote is tog inderd

Wetenskaplike metode, intelligente bestaan en darwinsime

2012-04-02 Hallo Kobussie Dis waarlik snaaks: @Kobussie: "Laat staan die wanvoorstellings. Darwinistiese evolusie hoort in die filosofie klas, die teologiese skool vir aweregse eb valse religieë, maar bepaald nie in die suiwer natuurwetenskap laboratoriu

Wetenskaplike metode, intelligente bestaan en darwinsime

2012-04-02 'n Foutiewe hipotese soos darwinistiese styl evolusie word al vir bykans twee eeue aan die gang gehou, nie omdat dit wetenskap is nie, maar religieuse filosofie. Daar is gans te veel darwinistiese evolusioniste wat dit erken, dat ander van hulle dit nog p

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-02 Hallo Kobussie Ek sien wat jy vertel oor nog 'n ander aangeleentheid. Soos byvoorbeeld, ek kwoteer wat jy geskryf het: @Kobussie:“Origin of man now proved. --Metaphysics must flourish. --He who understands baboon would do more towards metaphysics

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-02 Hallo Kobussie Na dit alles, vertel jy nog steeds nie die waarheid nie, soos byvoorbeeld: @Kobussie: " Daar is géén getuienis wat die evolusionis, darwinis kan aanbied dat dít die gevolg van toevallige, intelligensielose l

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-02 Stephan se aanmerking dat ‘streng’ neo-darwinisme en daarom natuurlik ook klassieke darwinisme, nie feite is nie, maar dat evolusie ’n feit is, is absoluut in die kol (is dit?). Diegene wat sorgvuldig lees wat ek sê, sal beaam

The dying members of SêNet

2012-04-02 Kan nie alleen webmeesters soos Maggie die skuld gee nie.  Elke persoon het 'n baas met 'n beleid. Die base met die beleide bepaal wat gebeur.  Suid-Afrika verander met 'n spoed. Wat mens op SêNet mog skryf het skielik baie in die politi

Afrikaanse reklame half Engels

2012-04-02 Perdebytjie, ek moet met jou saamstem.  Die oorgrote meerderheid van die taalgebruikers laat gods water oor gods akker dawer.  Hulle is ongeërg en traak-my-nie-agtig.  Goddank dat daar mense is soos Dan Roodt en Steve Hofmeyr.
Top