Wêreldboekedag | World Book Day

  • 2

23 April is Wêreldboekedag, ’n UNESCO-inisiatief wat mense oral op aarde wil aanmoedig om die plesier van lees te ontdek. Ter viering van die dag het LitNet bekendes gevra watter fiktiewe karakter uit ’n boek hulle graag sou wou wees, en waarom. 

23 April is World Book Day, a UNESCO initiative to encourage people all over the world to discover the pleasure of reading. In celebration the day LitNet asked a few well-known book lovers which fictional character from a book they would like to be, and why.

Reney Warrington Toast Coetzer Nanette van Rooyen
Joan Hambidge Naomi Meyer Jaco Fouché
Catherine Grenfell Hettie Scholtz Michael le Cordeur
Derick van der Walt Louis Esterhuizen Carié Maas
Naomi Bruwer Henning Pieterse Nicky Grieshaber
Jerzy Koch Christo van der Rheede Jaco Jacobs
Nina Botes Reinhardt Fourie JB Roux
Albert Maritz Lize Beekman SeanO
René Bohnen Francois Verster Mavis Vermaak
Tim Zunckel Die Skynmaagde Steyn du Toit
Fanie Viljoen Anastasia de Vries Francois Smith
De Waal Venter Andries Visagie Kerneels Breytenbach
Amanda Botha Douwleen Bredenhann Helize van Vuuren
Carina Stander Riette Rust Bibi Slippers
  Elzette Steenkamp  


Wat dink jy? Laat weet ons watter karakter jy graag sou wees. Pos jou antwoord as kommentaar onder hierdie artikel.
| What about you? Let us know which character you'd pick by posting a comment below this article.

  • 2

Kommentaar

  • Ingrid Glorie

    Ek sou Kupido Kakkerlak wou wees, uit André P. Brink se Bidsprinkaan (2005), wat – soos Esegiël vanouds met die boekrol gemaak het – die bladsye van die Statebybel een vir een opeet om hulle beter te verstaan. Sou dit nie mooi wees, as ons al die tekste waarvoor ons lief is, só in ons liggaam kon opneem nie?

  • Heilna du Plooy

    Ek sou graag Elaine Risley in Margaret Atwood se roman "Cat's Eye" wou wees omdat sy daarin slaag om haar siening van mense en die werklikheid in haar skilderye vas te vang terwyl sy nogtans goeie skilderye maak. Ook omdat hierdie karakter in staat is om aan die einde van haar loopbaan met 'n bepaalde genoegdoening en berusting op haar lewenswerk terug te kyk en mans én vrouens verstaan.

    Heilna du Plooy is 'n dosent in letterkunde en soms 'n digter.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top