Boekedag 2012: René Bohnen kies ’n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Ek wil Getafix wees! Dan kan ek ure lank alleen in die woud rondloop en plantjies versamel en magiese konkoksies meng vir die helde van my dorpie. Verder kan ek Asterix en Obelix vergesel op allerhande eksotiese reise, maar niemand gaan my met die vuis slaan nie. En ek móét net so ’n rooi mantel hê!

René Bohnen se jongste digbundel, in die niks al om, is uitgegee deur Lapa en is nou in boekwinkels beskikbaar. Lees Bibi Slippers se onderhoud met René hier.

 

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top