Moerasperd deur die nag deur Louis Jansen van Vuuren: ’n resensie
2024-01-16"Louis Jansen van Vuuren is ’n digter vir wanneer ’n mens wil wegbreek uit minimalisme en liewer die volheid van die lewe wil vier. Die bundel is ’n wilde perd met ’n saal op sy rug. Dit is uitbundig, maar daar is ’n hand wat beheer."
Sirkelgang deur Johann Lodewyk Marais: ’n resensie
2023-10-18"Marais het veral as ekodigter bekend geword en in Sirkelgang kom die groter spektrum van die Antroposeen en spesieverse aan bod. Ter bewaring, ter optekening, ten einde insig en begrip te verkry, bou die digter bundel vir bundel aan ’n geheel wat verrys soos ’n argief of ’n diorama teen die horison."
Op ’n herfsmiddag in Mosselbaai: Unspoken deur Lluyle Arendse
2023-07-05"Ontsnapping uit begrensde plattelandse denke vuur hom aan. Gesprekke uit die gemeenskap inspireer sy verse. ’n Wyer wêreld lok; vaste wortels verskaf identiteit."
Tuiskwarantyn
2020-03-30"Binnenshuis is families
na mekaar gekeer,
buite is gemaskerde emoji's
op straat
Ons probeer paniek kalibreer"
Winterfoto-kompetisie: René Bohnen se inskrywing
2019-08-19Sien hier hoe lyk René Bohnen se inskrywing vir die winterfoto-kompetisie.
Op die vingerpunte van die heelal: ’n onderhoud met René Bohnen
2017-09-01"Ek kan nie ’n tyd onthou voor gedigte nie."
Haikoe-kompetisie: "Rooidata" (7 haikoes uit ? string) deur René Bohnen
2012-12-05 René Bohnen se eerste stel haikoes vir ons kompetisie.Haikoe-kompetisie: Nog 6 haikoes deur René Bohnen
2012-12-05 René Bohnen se tweede stel haikoes vir ons kompetisie.Hoe lyk jou stad-kompetisie: Johannesburg III
2012-07-25 René Bohnen skryf oor die donker kant van Johannesburg.
Boekedag 2012: René Bohnen kies ’n karakter
2012-04-18 As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?Watching shadows
2012-04-04 Digter en fotograaf René Bohnen deel 'n uittreksel uit haar reeks foto's getiteld "Watching shadows".’n Lewe lank agter een gedig aan ... René Bohnen praat oor in die niks al om
2012-04-04 "Net soos die sprekende ek in my gedig “wan” op bladsy 23, vertrou ek die begin van ’n gedig bo alle dinge. Onvoorwaardelik vertrou ek dit. Nog nooit het ’n gedig my in die steek gelaat nie." René Bohnen gesels met Bibi Slippers oor haar tweede digbundel.Vertaalkompetisie: Tulpe
2012-02-28 Die tulpe is te uitbundig; dis winter hierKyk hoe wit is alles, hoe stil, hoe toegesneeu
tromsirkel by die ewening
2011-12-14 tromsirkel by die eweningeiervrug en jong bamboes
reënboogforelle in die bergstroom
hoor jou hande rym
met mekaar
op hierdie djembe
van hout en vel

