Die tweede oplaag van Melt Myburgh se Oewerbestaan, vroeër vanjaar bekroon met die Ingrid Jonker-prys, is in November in Johannesburg gevier met ’n partytjie wat deur Myburgh se vriende gehou is. René Bohnen was onder die 80 gaste en het foto’s geneem. Die gasvrou was Alma Kennedy.
![]() |
|
| Arn en Natasja de Lange | |
![]() |
![]() |
| Manda Reyneke | Daar is weggelê aan lekkernye uit die boonste rakke. |
![]() |
|
| Die Johannesburgers het soos Kapenaars aan die drink geraak en ’n tweede besending drank moes deur die loop van die aand ingeskeep word. | |
![]() |
|
| ’n Gedeelte van die partytjiegangers | |
![]() |
|
| Piet Croucamp het gaste verwelkom. | |
![]() |
|
| Nadia de Kock in pers en Corlia Fourie in swart | |
![]() |
|
| Alma Kennedy, die gasvrou, saam met die digter | |
![]() |
![]() |
| Charl Cornelissen en Kleinboer | Harry Kalmer |
![]() |
|
| Melt saam met Riaan Basson, sy eertydse Afrikaans-onderwyser, Alma Kennedy en Piet Croucamp | |
![]() |
|
| Melt saam met Tina Fela en Cacilda Tieties | |
![]() |
|
| Melt en Mellet Moll | |
![]() |
|
| Saam met UJ-studente vir wie Oewerbestaan vanjaar voorgeskryf was: Nerissa Olivier, Isabeau Loubscher, Chantal Kaschuski en Chanelle Gouws | |
![]() |
|
| Albert Vorster en Annegret Otto in gesprek | |
![]() |
|
| Petrus du Toit en Jako Voges | |
Foto's: René Bohnen

















