Boekedag 2012: Hettie Scholtz kies 'n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Sonder twyfel Astrid Lindgren se onkonvensionele Pippi Langkous met die uitsonderlike shit detector wat veral grootmense betref. Om darem te (oor)leef volgens jou eie reëls en styl, net jy, jou perd en jou apie in ‘n huis met die naam Huis Winderuis …

Hettie Scholtz is ‘n ouduitgewer. Sy is tans die voorsitter van die M-Net Literêre Toekennings. Gaan na Boeke & Skrywers op LitNet.

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top