Herinneringe aan die groot gees, Jeanne Goosen
2020-06-04"Ons gaan na jou verlang, ou Jiena. Jou spore lê ons wêreld vol."
Elders gesien: Ons is nie almal so nie?
2020-02-19"By hierdie jaar se Toyota US Woordfees is daar ’n hele paar aanbiedings deur gevestigde, bekroonde bruin skrywers, sowel as van opwindende opkomende én nuwe stemme. Kom wys vir hulle ons wíl weet van mekaar se stories?"
In Memoriam: Mark Behr
2015-12-03"As hy so goed kan skryf as wat hy praat, sal ek dit uitgee, het ek belowe. Ons het spoedig begin korrespondeer en nie baie lank daarna nie, bring hy vir my die eerste manuskrip van Die reuk van appels."
kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Hettie Scholtz
2014-10-28 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Hettie Scholtz is die organiseerder van hierdie boekpryse.
