Boekedag 2012: Francois Smith kies 'n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

 

Ek sal graag Karl Kielblock se speurdersersant Frans Lindenhof wil wees, van wie daar, nadat hy by ’n verbysterde kleindorpenaar aangeklop het, net onthou kan word dat hy seer sekerlik twee keer ’n dag moet skeer.

Francois Smith is 'n vryskutredakteur. Lees wat skryf Francois Smith in ’n onlangse kinderboekgesprek.

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top