Boekedag 2012: Jerzy Koch kies 'n karakter

  • 0

As jy enige karakter in ’n boek kon wees, wie sou jy wees en waarom?

Henry van Eeden in Sewe dae by die Silbersteins; daardie gevoel soos hy het ek dikwels ...

Jerzy Koch is hoof van die Afdeling Moderne Nederlandse Letterkunde en Afrikaans by die Erasmus-Leerstoel vir die Nederlandse Filologie aan die Universiteit van Warschaw Lees wat Jerzy meen oor Afrikaans as burger van die wêreld.

Keer terug na die boekedag-indeksblad.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top