2012-04-01Wouter, ek sou graag meer omtrent jou veronderstelling wou weet dat ongelowiges se sin vir barmhartigheid en medemenslikheid meer beskaafd is as godsdienstiges se doktrine in terme van homoseksualiteit in die openbaar, aborsie en genadedood ...
2012-04-01Beste Jan Rap,
Jy laat my skoon verleë voel ... ek't eintlik glad nie bedoel om jou te boul nie ... maar laat ek ook liefs waak teen verskonings ...
Ek dink Maggie wou regtig debat vanuit haar kunde en ervaring bestuur (onth
2012-04-01Beste Kobus, Jy sê: Tyd om aan te beweeg – heeltemal weg van die mislukking - darwinistiese tipe evolusie – af, na God, die Skepper toe.
Dis mos nie aan beweeg nie? Dis mos terug beweeg na 200 jaar gelede toe die Bybel en Willia
2012-04-01Evolusie is ’n bewese feit. Streng neo-Darwanisme is en was nog nooit nie. Selfs in die tyd toe die moderne sintese geformuleer is was daar diegene (gene haha) wat nie oortuig was nie en sedert daardie tyd was daar nog altyd aspekte waaroor skerp ve
2012-04-01Hello,
Hierdie naweek is ek weer by al by boeke, wat naslaan soveel makliker maak. Een van die boeke waarna ek gekyk het om weer die argumente te verfris is, E.O. Wilson se Nature Revealed, Selected Writings, 1949-2006. 'n Skatkis van skryfwerk oor biolo
2012-04-01Hello,
Hierdie naweek is ek weer by al by boeke, wat naslaan soveel makliker maak. Een van die boeke waarna ek gekyk het om weer die argumente te verfris is, E.O. Wilson se Nature Revealed, Selected Writings, 1949-2006. 'n Skatkis van skryfwerk oor biolo
2012-04-01Dagsê Cornelius, daar het jy my! Touché en al daai. Ek moet egter sê ek wou Ingels met Auntie Schwartz praat, met die nou dat sy heeltyd Ingels praat maar toe dag ek sy lees als hier in Afrikaans so sy verstaan dit heel goed
2012-04-01Baie dankie Panda.
Vir die rekord jou briewe hier oor die planete, sterre en verwante onderwerpe is altyd 'n plesier om te lees en jou slag om dit te verduidelik so goed.
Daarom die versoek.
Ek het na The Road to Reality: A Complete Guide to the Laws
2012-03-31Dagsê Jan Rap
Eerstens wat Wouter se versoek aan my betref’: Ek skryf maar liewers nie oor goed waarvan ek te min weet nie. Besoek liewers die volgende twee webwerwe om meer te wete te kom: http://www.universetoday.
2012-03-31Hallo Jan Rap, ek moet seg jy sluit jou kommentaar nogals ampers nes 'n RSG advertensie met jou Ingels af ... maar dis nie nou die saak nie ... dink jy ook met ander woorde dalk straks dat Maggie die "acid test" vir die "dying hard" wa
2012-03-30Dit laat waarlik 'n bitter smaak in die mond dat die erkenning van Adam Small gedeeltelik versuur is deur sulke kleinlikheid. Veral omdat die "reglement" nog altyd buigsaam is.
Die Akademietoekennings sedert 1909 kan vrylik aanlyn geraa
2012-03-30http://www.argief.litnet.co.za/cgi-bin/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&cause_id=1270&news_id=100624&cat_id=163
In 2011 het ek bostaande artikel vir Earth Hour geskryf. Ek dink ons het so bederf met goedkoop energie geword dat o
2012-03-30Auntie Schwartz, ek het teruggeduik in die argief en sommer lukraak op 'n datum afgekom, ek dink dit was iewers in Oktober 2006 en daar was 87 briewe, 38 met die oggenduitgawe en 40 die middaguitgawe! As ek dit nie mis het was was Nadine Petri
2012-03-30Kleinkoos,
Tag! Julle is so maklik afleibaar. Of dalk probeer julle mense se aandag van die werklike issues aftrek - feit is, julle slaag nie.
Die oorspronklike punt van Stephan was dat die stratigrafiese horisonne die verloop van die ontwikkeling&n
2012-03-30Kleinkoos,
Jy het in ’n ander kommentaar aangedui dat jy nie verstaan wat ek skrywe nie en nou kom jy om dit te vererger, met die verstommende bewering dat daar al ou organismes gevind is, selfs dié in Groenland, terwyl ek praat van die
2012-03-30Nee, Stephan ek dink jý is die oneerlike een – die ander opsies is uitgeskakel want jy gee voor om ’n kenner van darwinistiese evolusieleer te wees! As jy die waarheid gepraat was daar geen enkele kritiek teen julle klugspul ingebring
2012-03-30Uiteindelik iemand wat die breër perspektief bring rondom die toekenning van die prys, & ons wys waar Dawid die wortel begrawe het. Kan ons nou asseblief almal saam met Small bly wees? Die prys is toegeken, die prys is aanvaar. En nee, die Akadem
2012-03-30Jan Rap,
Die aakligste ding wat nou kop uitsteek op KykNet, is die "waak" wat hulle saans saam met die weerberig uitreik!
Afrikaanse taalgebruikers is 'n klomp slapgatte.
2012-03-30Aunty,
Hoekom kom skryf jy nie hier oor 'n interessante onderwerp,wat almal se denke prikkel nie. Dis maklik om te kritiseer en die skuld op iemand te pak. Dit het niks te doen met Melt wat weg is nie,maar met 'n afname in belangstelling,wat ek direk toe
2012-03-30Maar dan ook weer ou Kobus, hoe sal jy ooit die waarheid omtrent jouself kan aanvaar? Tyd vir Kobus de Klerk om aan te beweeg ... lyk my jy dink dis weer tyd vir jou aborsie, homophobia of genadedood woernale ... jou paranimf Erika Henn is ook seker al n
2012-03-30Kobus,
Dis presies soos jy dit elders op my probeer afdwing met; "Dankie, Kerneels! Jy doen goed deur die kreasioniste (sic) en ander gelowiges se webwerwe te promoveer. Het jy gesien die "bydraes" wat jy weer deesdae maak, hmm? Hoe lee
2012-03-30Ai tog ou Woutie ... jy weet jok ... jy't nog altyd 'n probleem met die regte boeke op my rak en persoonlike ervaring waaruit ek aanhaal... nes dié onlangs van Leon Lederman "The God Particle: If the Universe Is the Answer, What Is the Questio
2012-03-30Aaag toggie ou Woutie ... jy jok ... jy't nog altyd 'n probleem met die regte boeke op my raak en ervaring waaruit ek aanhaal... nes dié onlangs van Leon Lederman "The God Particle: If the Universe Is the Answer, What Is the Question?" wa
2012-03-30Hello Panda
Meeste van ons het al gewonder hoekom God die son, die maan en die sterre nie nie eers gemaak het voor hy begin praat het van dag, nag en lig. Gary Rendsburg (The Book of Genesis - Teaching Company) bied 'n antwoord (nie 'n oplossing) wat vir
2012-03-29Hallo Chris
Nee die versie wat ek aangehaal het is 'n vroeëre vertaling, jy kan mos sommer sien aan die prosa. Die datum voor in daardie Bybel 1962. Ek het nog nie die nuwe vertaling aangeskaf nie; hy klink nie vir my reg nie. Ek m
2012-03-29Die feit is dat mens nooit weet wat gaan gebeur as jy a en b in ’n proefbuis bymekaar gooi nie as dit nog nooit vantevore gedoen is nie. Jy weet nie watter fossiele, indien enige, jy gaan opgrawe nie. Jy weet nie wat die resultaat van ’n ouder
2012-03-29Nee, Jan mutasie en natuurlike seleksie is heeltemal genoeg. Alle metaboliese prosesse is onderhewig aan genetiese beheer. Veranderinge aan die uitdrukking van gene, die doeltreffendheid van geen produkte en die konsentrasie van daardie produkte bepaal in
2012-03-29Dit is hoe ek gereeld Henn op Wkipedia gevind het, daarom nou die vertalings uit Henn se hand. So snou deksel nou vir pot. Henn aan De Klerk. Later sal pot weer vir deksel skel. Die broers in Adam, die kinders van Abraham.
2012-03-29Dit is hoe ek gereeld Henn op Wkipedia gevind het, daarom nou die vertalings uit Henn se hand. So snou deksel nou vir pot. Henn aan De Klerk.
2012-03-29Almal weet nou, bid dat jy nooit aangehaal word deur De Klerk nie.
So seg De Klerk:
"in sy eerste paragraaf, noem hy ’n belangrike wetenskaplike beginsel, behalwe dat hy “afleidings en gevolgtrekkings”
2012-03-29Perdebytjie en Cornelius
Daar is regtig sulke mense soos Kobussie en Tant Alie
Was julle al ooit rondom 'n paar suidelike dorpe in die VSA? Hoe idioties kan mense wees. Op Top Gear was voorgestel dat sommige mense kan teel met groente. Dit
2012-03-29Hallo Kobus
Goeie genugtig, nog 'n lang stuk woorde. Woordslaai.
Ek verkies verskynsels wat ek kan meet en wat ander mense ook kan meet en by dieselfde nommers kan uitkom. Basies soos dit moet werk in 'n trustrekening.
Met die verskil
2012-03-29Hallo Kobus
Wat 'n lang woordslaai. Ek het jou al in die tweede sin verloor. Kan jy enige getalle of formules wys? Beter nog, kan jy iets wys wat gemeet is? Daarsonder dink ek jy praat net nonsens om voor te gee jy weet iets.
Kleinkoos
2012-03-29Jan Rap
Kan ek 'n vragie vra, want ek verstaan regtig nie. Wat het die oerknalteorie te doen met die teorie van evolusie? Een het te doen met kosmolgie en die ander met lewende wesens. Hoe bring jy die twee by mekaar uit ?
Dis totaal verskille
2012-03-29Daar is die eerlikheid, waarvoor gewag was na vele van Jan se briewe, die "Op dieselfde manier is by evolusie een of ander skimmeganisme aan die werk".
Dit het 'n tydjie geneem, maar hier vat Jan hande met De Klerk en beroep hulle
2012-03-29Hallo Jan Rap
Onthou, Archaeopterix was verklaar as 'n "ware" voel deur kreasioniste!
Wetenskaplikes het Archioe geklassifiseer as 'n voel.
"'n Voel met 'n lang, gewerwelde stert en 'n bek vol tande", onder andere kenmerke.
D
2012-03-29Ja, ek ook, 'n persoon wat lankal sy merk gemaak het, Adam Small, en in die verlede was die minderheid doofstom oor die skeppings van die ander groepe in die land.
Nicol Stassen, lank my baas en moet die woorde nou versigtig gekies word, ja
2012-03-29Nog 'n baie snaakse een:
Kobus: "Nou gooi hulle eenvoudig tou op om selfs die enkele voorouerlike organisme, te bewys, want die feite wat voortdurend aan die lig kom, weerspreek dit lynreg."
The earliest life: http://www.uni-muenster.de/Geo
2012-03-29Liewe aarde Kobus,
Die Wolemmi wat eens gereken 'n uitgestorwe spesie was, is later ontdek dat hy nie uitgesterf het nie. Instede daarvan om te juig oor die wonderlike ontdekking, sien jy dit is bewys vir keasionisme en 'n doodsteek vir Darwinisme (sonde