2012-03-28Beste Chris,
Man, baie dankie vir daardie skakel. Ek het die boek in sy oorspronklike Duits, nog van my oupa persent gekry. Ek is maar dom om dinge op die rekenaar te soek, en is jou ewig dankbaar, want nou hoef ek nie my Duitse kollega lastig te v
2012-03-28Verskoning, die skrywer van bogenoemde artikel:
Professor Armand Leroi
Professor of Evolutionary Developmental Biology
http://www3.imperial.ac.uk/people/a.leroi
Van Imperial College London.&
2012-03-28Chris,
Jy is maar soos gewoonlik die oningeligte en onkundige een – natuurlik weens jou vooroordeel.
Daar is heelwat argeologiese bevestiging van die Ou-Testamentiese verhale:
Die Egiptiese farao se inval in Israel waarvan in 1 Koning
2012-03-28Wouter, jou aanmerking hierbo "Is die skimp dat elke fossiel wat gevind word 'n bedrogspul is", is so sprekend insigloos.
Wie het enige plek beweer dat die fossiel, as sulks, 'n bedrogspul, is? Fossiele is nooit bedrieglik nie, want hulle kan
2012-03-28Kobus, jy raak nou uiters vervelig. Jy het al laaaankal jou saak verloor teen Darwin en Bybel kritiek, maar dring steeds daarop aan dat die drol waarop jy dryf die Titanic is wat die ysberg van bewyse gaan vermorsel.
2012-03-28Kobus, laat niemand jou ooit beskuldig van logiese en oortuigende teenargumente nie.
Alice is die hoofkarakter in Wonderland en sy vorm die band tussen kinders se verbeelding en die werklikheid.
Die Verbeelding het deur Alice gespreek!
2012-03-28Dankie vir die ondersteuning, Wouter, want sans die hipotese (dit is duidelik jy kan nie hipotese van werklikheid, feit, onderskei nie), is dit maar wat ek ook gesê het. Jy sien, vir julle is dit die hipotese wat die verligting vir julle bring, maar
2012-03-28Johannes,
Dankie vir jou ewewigtige bespreking van die boek. Jou siening plaas nuwe perspektief op baie fasette, wat ek nie raakgelees het nie.
Groete
Perdebytjie
2012-03-28'n Nota:
Die volgende word aangebied uit 'n opstel van "my argiewe":
Hierdie is om te bevestig dat die uitsonderings en die skokkende gevolge van daardie uitsonderings aan my bekend is en het oorweeg om dit eerder t
2012-03-27Hello Angus
Ek is bly dat jy Strauss se boek hierbo noem. Ek het al so baie gehoor van dit en het so 'n ruk terug besluit om dit te lees, maar het toe nooit so ver gekom nie. Deels seker maar omdat die boek nie goedkoop is nie. Gelukkig het ek
2012-03-27Johan, dis nie dat ek die een teen die ander weeg nie, maar wat my wel soms opval is dat ateïsme se moraal totaal onderhewig is aan godsdiens. Soms probeer ek my voorstel hoeveel geslagte sonder enige vorm van godsdiens gevoer kan word. Menige Ate&iu
2012-03-27Dit is rregtig nie nodig om met jou stomme riffel-raffel snert te deel nie, Chris, dit is ooglopend bevooroordeeld insigloos en verwerplik. Verstik jouself daarin.
Wat die "wet van Moses" aanbetref, ou insiglose twissoeker, beslaan dit ongeve
2012-03-27Cornelius, ek sal ook nie met sekerheid kan se nie, maar ek moet se dat ek niks vreemd in "tant alie" se gedrag sien nie. Dit is genoeg om die hare te laat rys, maar jy moet bietjie van hierdie gryskop tantes en ooms in die aftree - oo
2012-03-27
Sjoe Cornelius, Hierdie is nou 'n uitmuntende stukkie en 'n wonderlike uitdaging aan Kobus. Tog dink ek nie die grote het die potensiaal om op geordende wyse sy saak te stel nie. Jy weet mos hoe lank hy al die kwessies waarna jy verwys omseil. Selfs die
2012-03-27Die 'konsensus' tussen swape oor hipotetiese fabels waaraan hulle as religie en filosofie glo, staan vir hulle in hul onkunde, ja, en biologie staan apart daarvan, ja, en boonop staan biologie gereinig te word van die besoedeling van anderhalf eeu se mani
2012-03-27Ons probeer niks bewys nie, Johan,ons ruk julle snert aan flarde en ons geniet dit terdeë. Julle verskaf egter on-goedgunstiglik vir ons al die materiaal wat ons oortuigings as gelowiges (IO is nie noodwendig almal gelowiges nie) in God se skepping b
2012-03-27Chris,
Moses is die profeet - weet jy wat die inslag daarvan is? Die Pentateuch boek gaan oor die profesieë van God en die interaksie van God met mens en andersom, en die sentrale figuur van mensekant, is juis Moses die uitverkore en sentrale pr
2012-03-27Delusie,
Ek sien jy hou die skelet voor as die sogenaamde darwinistiese ‘lewende wetenskap’ – maar om werklik te lewe, het die skelet ’n stel essensiële organe nodig – hart, longe, niere, lewer, brein, bloedsomloop,
2012-03-27Cornelius,
Ek respekteer jou sagte aanslag. Met so 'n persoon kan ek in 'n lang gesprek gaan en mens kan rustig verskille bespreek, sonder om beledigend te raak. Dis juis mense soos Kobus wat vrouens laat terugdeins om ook gesonde opinies te lug. H
2012-03-27Kobus,
Hoe kan ek myself verneder deur te wys dat ek 'n agnostikus is? Wat is vernederend daaraan en wat maak my meer insigloos as vir jou? Jy is net so insigloos as dit kom by gesonde verstand en feite wat spruit uit die wetenskap. Jou eindelose gespoeg
2012-03-27Delusie
Welkom by die gesprek. Soos jy kan agterkom het heelwat van ons opgehou om pêrels voor die swynvoete van KdK te gooi. Jou ingeligte skrywes gaan soos al die ander deelnemers s'n deur die swyn vertrap word tot jy ook moed opgee. 
2012-03-27Wouter, ek verstaan jou punt.
Ek dink dis 'n baie algemene stand in ons Afrikanerdom.
Ervaring tussen Jode, Moslems en Hindoes is totaal 'n ander leerskool. Jode en Moslems aanbid en vier gereeld hul feeste saam (met enkele uits
2012-03-27Nee, delusie, nie lieg vir Jesus nie, maar wys leuens uit vir Jesus, ou domme. Toemaar, probeer maar nog, jy sal later die verskil wel agterkom.
Intussen gaan ek voort - om julle wanvoorstellings en onkunde uit te wys - en julle delusies....
En dan
2012-03-27Die basis van jou argument is dus dat die Bybel se korrektheid uit die Bybel bewys word.
Het ek jou al vertel van die Vlieënde Spaghetti Monster - elke bewering is bewys uit die Heilige Pastafaros?
Ai die spirituele intelligen
2012-03-27Johan, dis soos jy elders ook genoem het dat daardie tekste waarna jy verwys 'n akkurate voorstelling omtrent hul vergange era is.
Die mens se bewussyn is verseker in 'n evolusie proses. Sodra 'n mens vrede in jou eie hart ervaar, kyk jy met deernis
2012-03-27Johan ek is beslis geen meester in mensekennis nie, maar ek sal opreg verskoning bied as ek die dag moet besef dat Kobus se Alie 'n regte tante is. Miskien het ek te veel Casper en "Tannie Evita" shows gesien. Nietemin, ek sal verskoning bied as
2012-03-27Elke versie ( Johannes 1:17; Eksodus 24:4-7; Deuteronomium 31:9; 17:18-19; 27:2-3, 8; 31:11; Josua 1:8; 8:31-34; 23:6; 24:26) verwys spesifiek na die wet van Moses, nie soos jy wil laat blyk die Pentateug as 'n geheel nie. Jou verwysings bewys ook nie dat
2012-03-27
Cornelius, ek het nog nooit getwyfel dat tant alie die regte tant alie is nie. Ek ken heeltemal te veel tant alies. Ek weet nie hoe oud ou perdebytjie is nie, maar die meerderheid tannies met wie ek te doene kry op my ouderdom is tant alie uitgeknip.
2012-03-27
Kobus, daar is derduisende webtuistes daarbuite waarin julle IO tipes probeer bewys dat julle kreasie - teorie ernstig opgeneem moet word. Dit is lekker om voor te lag, maar as julle niks hoef te bewys nie, hoekom soveel propaganda vir IO doen? IO verg
2012-03-27
Cornelius, daar is baie raakpunte met die algemene morele waardes wat jou deursnit ongelowige aanhang. Ons is nie almal met die duiwel besete nie. Ongelukkig moet sekere gedeeltes uit alle gelowe heeltemal uitgehaal en verwyder word ten einde aan die ba
2012-03-27
Kan jy asb in jou moedertaal skrywe. Of doen ten minste bietjie moeite. Hierdie engelse spoeg en plak dokumente gee my sooibrand. Terloops, ek dink baie van die geskiedkundige rekords van die ou testament is akkuraat. Ons almal weet dat die mensdom in d
2012-03-27Kobus, ek is regtig geskok in jou houding. Selfs toe jou ou alie my so verskreeu het, het ek nooit so laag gedaal om haar so sleg te se nie. Dit is eenvoudig nie hoe ek grootgemaak is nie. My pa sou my 'n dwarsklap gegee het as ek ooit so met 'n vrou sou
2012-03-27Perdebytjie, ek verstaan jou punt en ek dink jy's reg.
Ek verseker jou ook hiermee dat Kobus se drogma eintlik totaal skadeloos is. My kringetjie is ook maar eintlik klein en hoegenaamd nie verteenwoordigend van die Afrikanerdom se pa
2012-03-27Pragtige skrywe Perdebytjie. Ja dit wil soms voorkom asof daar minder vroue in hierdie debatte betrokke raak, maar ek kan jou waarborg dat 'n groeiende aantal dames jou sieninge deel.
Ek dink dit het baie te doen met die feit dat sommige "gelowige&q
2012-03-27'n Nota:
We were never designed to listen to reason. When you ask people moral questions, time their responses and scan their brains, their answers and brain activation patterns indicate that they reach conclusions quickly and produce reaso