Last words regarding this forum

  • 11

My few words regarding Cornelius Henn’s inflated self-ego evoked almost reams of hysterical froth and slimy foam from him, this being his typical style, which did not surprise me at all. Perdebytjie contritely back-pedaled; much appreciated by me. I in turn do likewise and contritely withdraw my remarks describing her writings as “mediocre and insignificant”.

I also had a giggle when I realized (in his response to Tant Alie) that Cornelius has now convinced himself that I am Wouter in disguise. My dear boy. When I appeared on the scene, Wouter came out with his “Lilly White” to counter the “Aunty Schwartz” in me. He later voluntarily admitted as such, as he has done with other pseudonyms that he has used in order to stress certain points in his arguments.

Then Klein Koos. You write: Ek dink dat die forum agteruitgaan omdat sekere mense so baie briewe geplaas kry (of het dit reggekry). Ek verwys spesifiek na mense soos Kobussie en FW. Dear friend. The beauty of this forum is in its title, namely “SeNet” (Just Say It) inviting anyone to have his / her say in his / her own fashion. The converse is also true whereby the reader can choose what he/she prefers to read or not.

With regards to both FW and Kobus. Notwithstanding the ire that both evoked in readers they are definitely in great demand. Who draws the most reader responses? Undoubtedly, both these gentlemen. Incidentally. FW on his Litnet Blog today was full of pride in what the Boertjies have achieved in the Congo, transforming hectares of wasted land there into fertile production. Take the trouble to read it. You will be as pleasantly surprised as I was.

My contention is that a few letters covering a single topic does not attract wide readership and will eventually result in this forum petering out altogether. The greater the variety of persons and topics, in the process exuding his / her unique personality and pool of knowledge to share with others, is what will make this forum sparkle.

Greetings

Aunty Schwartz

  • 11

Kommentaar

  • OK, I did not see this about Perdebytjie and was still upset with you, when I posted my remarks about you as comments on Johan's letter. 

    That portion I also therefore retract, hence the "lofty disdain" swipe.

     Hier is ek en die Aunty dit eens:

     The greater the variety of persons and topics, in the process exuding his / her unique personality and pool of knowledge to share with others, is what will make this forum sparkle.

    Maar dit is die gebruikers se verantwoordelikheid.

    En dan Aunty...

    Is "lofty disdain" tog nie jou styl nie?

     

    :>)

     

    Best wishes

     

    Lilly White (Ek mis haar).

  • CorneliusHenn

    En dis presies hoe ek Naas Viljoen se wysheid elders sou opsom ...

    "Dis lekkerder (en meer betekenisvol) om met iemand wat die moed het om onder sy eie naam skryf te kommunikeer as om te sukkel met bang individue met 'n kardoes oor die kop getrek waarop die een meer slimmer/oulik/afstootlik as die ander skuilnaam geverf is. SêNet het sy goue tydperk onder webmeester Melt Myburgh beleef met bydraers en bydraes oor 'n wye spektrum. Maar dit ontaard toenemend in 'n geslote skindersirkel van kardoeskop-balbyters (queers) wat gal bo soet verkies. Ek dink regtig dat die bestuur moet besluit of hulle steeds ‘n nut het vir SêNet. Indien wel, sou dit gaaf wees om nuwe taktiek en planne uit te dink wat die voortbestaan sou verseker."

    Ja, nes die bevange kardoeskop-balbyters Lily White, Soulman, President, Smittie, Alie, Woutie, Christenmoeder en 'n hele spul "Aunties" hul kakofonie stamp: "me case my rest two weer 'n keer" ...

    Cornelius

  • Is dit nie queer nie, Naas, verwys glad nie queers nie, maar Henn se aanhaling groei 'n woord en nou is queer deel van wat Naas geskryf het. Dit is welbekend hoe Henn tog so subtiel hammer op my homoseksualiteit en altyd 'n paar punte vir homself probeer wen deur dit tog in te werk as stekies. Geen probleem nie, laat dit so wees. Dit is walglik dat dit wel ingebring moet word en getuig van die ongesonde aard van sulke tipe "gesprekvoering". Hiervan is ek wel bewus en vind dit afstootlik en sal geen verdere kommentaar van my na vore laat kom nie. 

     
    Hierdie is die internet en natuurlik sal dit so wees. 
     
     
  • CorneliusHenn

    Ja Woutie, is dit nie queer nie ... ek haal nie vir Naas hierbo aan nie ... nee, ek som Naas se woorde na my mening op ... lees weer ... dis 'n groot voordeel van die nuwe werf ... jou dolle in die sloot af skuim op my kommentaar kan nou maklik terug na die oorspronklike verwys word ... dra gerus ook maar die hoed nes jy wil Woutie ... jy't self die woordjie "queer" jare gelede met behae op jou geneem ... "queen" - "queer" ... onthou jy? ... nietemin, dis nie my doel om jou persoonlik te kwets nie ... dis soos jy self seg - "Hierdie is die internet en natuurlik sal dit so wees" - jy't jouself as meesterkitsnalsaner bewys ... groete ... Ekke

  • Cornelius

    Soos jy in die gay-kroeë ondervind het is hulle geliefde sport "gay bitchiness" teenoor mekaar.  Ek het tot die slotsom gekom na die lees van al jou onlangse briewe oor gays dat jy 'n klap daarmee weg het.  Jy weet te veel van wat in die gay kultuur aangaan vir 'n sogenaamde "straight". 

    Jy erken dat jy self tussen gays grootgeword het.  Jy weet waar om die gay skakels op te soek. Straights doen nie eers hierdie moeite nie.  Nee wat.  Jy het jouself ontmasker.  Kom uit die kas indien jy nie reeds is nie.

    Jaco Fourie

  • CorneliusHenn

    Dear Wouter

     

    "Lofty distain!"  Sorry that I give that impression, something I will have to work on.

     

    I must however commend you on your altered style here on this forum.  When I first read you a couple of years ago, I was critical of your never ending string of quotations, looped together in order to bring a point of view accross. You were altogether polite and neutral, trying to give the impression of absolute objectivity.  In the process the person called Wouter was completely "masked".

     

    Subsequently we have come to know you better.  Your style is now much freer, citing your own personal philosophy of life, strong views on certain topics, and more critical of unsubstantiated facts mentioned by others on this forum.

     

    Greetings

    Aunty Swartz

     

     

     

  • CorneliusHenn

    Halo Jaco,

    Ek ag jou waarneming en verkwalik jou nie vir jou gevolgtrekking nie.

    Wat my egter wel soms ontstel is die feit dat ek ook welaf vriende het -en tog is ek steeds 'n armgat!  

    Derhalwe is ek ook bevoorreg met baie vroue om my, en nog is ek nie 'n dogtertjie nie.

    Net mooi niks wil afvryf nie!  

    Elkeen het maar seker maar sy rol en plesiertjies in die lewe.  

    Ek kon nog nooit aanklank by enige promiskuïteit vind nie - hetsy straight of gay. In die opsig het ek by my duiwe geleer - jy paar met een wyfie en dis dit vir die res van jou lewe.

    Nietemin, ek en vrou het deesdae net kampmaatjies oor. Party van hulle is al oor die sewentig maar jy weet mos hoe dit is; die ou hase kou ook maar lekker aan jong wortels.  

    Nog nooit het ander se seksmaniere my identiteit geraak nie en ek is maar selde bewus daarvan.  

    Tewens, net so min as wat my gedagtes oor seks sou wees as ons saam met straight couples kuier, net so min pla dit my as ons saam met gay maatjies kuier.  

    Ek  geniet hul geselskap. Om die een of ander rede skep gay-geit 'n lekker geselligheid.  

    Reënboog groete,
    Ekke

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top