Kommentaar

Last words regarding this forum

2012-04-08 En dis presies hoe ek Naas Viljoen se wysheid elders sou opsom ... "Dis lekkerder (en meer betekenisvol) om met iemand wat die moed het om onder sy eie naam skryf te kommunikeer as om te sukkel met bang individue met 'n kardoes oor die

Die Alie en haar SêNet

2012-04-08 Beste Johan,   Jou uiteensetting van die intrige en verloop van ons lewens parallel met ons bydraes op die werf, laat my met baie stof tot nadenke. Die heengaan van bydraers; hetsy die tydelike met die ewige wissel of die gewone afdraande v

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-07 Hoe het Henry bevestig die heelal is slegs 65 miljoen jaar oud, waar sal Henry se verwysings vandaan kom?  Die syfers geplaas is die aanvaarde norm in die onderskeie disiplines en enige handboek sal dit uilig en soos bevestig deur Kleinkoo

Last words regarding this forum

2012-04-07 OK, I did not see this about Perdebytjie and was still upset with you, when I posted my remarks about you as comments on Johan's letter.  That portion I also therefore retract, hence the "lofty disdain" swipe.  Hier is ek en die Aunt

Die Alie en haar SêNet

2012-04-07 Die uitdaging is dat gereelde deelnemers en lesers briewe oor 'n verskeidenheid van onderwerpe moet plaas en daaroor het die bestuur geen beheer nie.  Die debat oor evolusie, kreasionisme, intelligente ontwerp was 'n goeie gesprek en was baie deur m

Oxford as tuin van herinnering

2012-04-07 Nog meer so aangesien Isaiah Berlin aangehaal is en die beste segsman vir pluralisme is.

Oxford as tuin van herinnering

2012-04-07 Hoekom die blerts:  "I have never had that nagging feeling ... that Oxford’s and Cambridge’s relative magnificence and excellence are achieved in some way at the expense of the less privileged"...."In order to achieve the

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-07 Die punte wat De Klerk wil wen is dus gebaseer op die volgende en is De Klerk dus nie werklik besorg oor die volledige argumente van Bennett, dit is net die Endler wat De Klerk hier vir sy oningeligte lesers kan bied en daarmee weer 'n paar punte wen:&nbs

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-07 Daar is nog 'n bekende naam wat oppop uit De Klerk se skrywes, Haldane.  Dalk sal De Klerk vir die lesers hier bevestig wie dit is en Haldane se stellings gemaak sodat dit geoordeel kan word.  Hierdie stinkbomme kan nie net deur De Klerk gegoo

Die gedig as god en godsdiens

2012-04-07 Haai Bibi   Ek wonder altyd oor mens ewat se hulle skryf vir hulself – en steek dan hulle werk in 'n laai weg. Ek lees ook vandag in Die Burger dat die skilder Peter Clarke beweer hy skilder vir homself, maar neem (tog) in ag da

Die darwiniste se religieuse probleem

2012-04-07 So weg van sure en basisse na DNA (ek weet dis DNS in Afrikaans, maar dit lyk vir my altyd of iemand probeer bewys hoeveel meer lojaal hy aan die taal is as hy die afkorting gebruik...). Gestel die volgende voorbeeld: Wanneer ’n bakterie verdeel is

Die Alie en haar SêNet

2012-04-07 Johan  Dit is lekker om met iemand wat die moed het om onder sy eie naam te skryf te kommunikeer en nie om te sukkel met 'n onvoldoende bang individue elk met 'n kardoes oor die kop getrek waarop 'n--die een meer slimmer/oulik/afstoot

Die darwiniste se religieuse probleem

2012-04-06 Sure en basisse, meen jy. Wetenskaplikes praat nie van "alkali's" nie. Daar is nie ’n goeie rede daarvoor nie, dis net gewoonte gebruik. Sure en basisse is nie regtig kategorieë van verbindings wat ek onmiddellik aan lewe sou verb

Die Bybel so "tussen die lyne en die lakens"

2012-04-06 Angus Onthou net een ding, wie spot sal mee gespot word,  Pasop dat jou gespot en draakstekery oor die Bybel en oor God jou nie nog duur te staan gaan bring nie.  Alhoewel ek die Nuwe vertaling verkies, dink ek die vertalers het 'n berekenings

Petrolium technology

2012-04-05 Omtrent 15 jaar terug moes olie $28 per vat gekos het vir die Sasol proses om petrol vir dieselfde prys te produseer. Wat die prys nou is weet ek nie, maar mens kan raai dat dit nader aan $100 sal wees as alles in ag genome. Dit is nie sinvol om

Last words regarding this forum

2012-04-05 "I case my rest too ........."

Die darwiniste se religieuse probleem

2012-04-05 Die verontskuldiging van De Klerk se kant af is verstommend. Daar word steen en been gekla dat dit net 'n sarsie persoonlike aanvalle is.    Glad nie, dit word ek verlang van 'n persoon wat krities teen evolusie staan om die tekste waaruit dit

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-05 Waar het Ruse vir Bennett aangehaal?    De Klerk het Bennett aangehaal sonder om die volledige impak van Bennett se argumente te verstaan.    Net soos hierdie nog meer kripties is as gewoonlik uit de Klerk se hand:    &

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-05 Natuurlike seleksie vir die wat werklik belangstel kan soos volg beskryf word:    Dit werk op eienskappe van die populasie wat kan verander. Die kleur van 'n veldmuis byvoorbeeld, grys, bruin ens. Indien die invloed van die omgewing die oorlew

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-05 Altyd die ontwykings van De Klerk se kant af en dit na Stephan die konteks daar gestel het. Hierdie laaste De Klerk plasing vermy juis weereens die uitdaging aan hom gestel om die huidige stand van Ruse se argumente te bespreek en nie net die wat deur De

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-05 'n Nota:    Daar het 'n fout van my kant af ingeglip met die bladsye. Die hoofstukke is ongeveer 20 bladsye in lengte elk.....

Some more thoughts on SêNet

2012-04-05 Hallo Johan, Ek het grootgeword tussen sulke skerptong queens - genadig altyd aan hul kant. Vandag het ek egter die onaangename voorreg om aan hul verkeerde kant te wees. Nietemin, ek het darem so 'n smakie hoe hulle kan raak. Om die een of an

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-05 Vriend  Kleinkoos, dis interessant om te sien dat jy beweer  dat die heelal meer as 14 miljard jaar oud is. Regtig is dit so?  Ek verstaan dan dat die heelal 65 miljoen jaar oud is volgens n’ ander Darwinis. Wie is dan nou reg, hy of

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-05 Daar is drie sinne waarin daar dramaties na die woord, hipotese, verwys word.    Indien reg verstaan het Thomas, Angus en Stephan al aan De Klerk en die se lesers verduidelik wat 'n hipotese is.    Hipotese is nie wat De Klerk prob

Some more thoughts on SêNet

2012-04-05 Beste Jaco, Dis wat ek doen! Moet my asseblief nie te persoonlik vat nie ... Ek het net die grootste agting vir jou openhartigheid en opregtheid. Ek meen, jy kon ook soos hierdie ander dwepers agter 'n nom de plume en private profiel gaan skui

Astrale ruimtevaarders

2012-04-05 Wouter, ek weet ook nie so mooi nie.  Ek kyk al vir baie jare as ek in die aand ry of ek nie dalk 'n piering kan sien nie, maar ek het nog nooit nie.  Ek weet die Moonies soek ook nog onverpoosd.  Ongelukkig was hulle nog altyd onsuksesvol

Die Blou Bulle se ruiker Glam Guru-produkte

2012-04-05 Mmh, ek het gehoor hulle cutex word van Swede ingevoer.  Blykbaar word dit die "Tinkerbull-collection" genoem.  Dis ook polities korrek want dit is colourless.Maya

Wat omtrent die Paasbolletjies reik ’n hand van vriendskap, Ellie?

2012-04-05 Hello!Ek hou meer van chelsey buns maar ek sal nie nee sê as iemand vir my 'n hot cross bun aanbied nie.Draadsitter Maya

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-05 Wouter, Hier is jou aanhaling “… He argues that the common assumption that selection is usually weak in natural populations is no longer tenable, but that natural selection is only one component of the process of evolution; natural selection

Astrale ruimtevaarders

2012-04-05 Hallo Wouter,   Soos altyd; dankie vir jou belangstelling.   Ja, hoe sal 'n mens nou eintlik ooit ervaring met Astrale Ruimtevaarders kan oorvertel?   Moses en Elia het met wonders en tekens teruggekeer; my hande is leeg

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-04 Kobus, Natuurlik soek ons na die oorsprong van lewe, en ek hoop ons soek daarna solank daar lewe op aarde is. Die oomblik wat ons dit het, is die pret mos verby, soos met julle Kreasioniste. Julle soek nie, want julle heilige boek sê mos sonder bewy

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-04 Kleinkoos, jou onnoselheid is 'n gegewe. Jy is die oneerlike een (daarom dat jy 'n punt maak om jou eie oneerlikheid op ander te probeer projekteer) - daar is nie 'n enkele bewys vir die bewerings wat jy hierbo maak nie - net hipotese. As jy iets van wete

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-04 Verskoning, hierdie is ook waardevol:    Part III     The role of water in the emergence of life   Liquid water: a necessary condition for all forms of life? K. Bartik (Chimie Organique, Université Libre de

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-04 Die Louw Alberts argument  - die vliegtuig argument.    Die eindelose oe-en-a van die "ïntelligente ontwerpers" van hoe onmoontlik dit is dat 'n vliegtuig in plek kan val.    Dit is natuurlik pateties, evolusie,

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 Moedige pogings, maar niks wat julle plaas, verander die perspektief nie. Feit is, hou op om verder te filosofeer oor wat die betekenis mag wees van wat die ouens sê, want dit is juis die filosofie wat van die darwinisme niks meer maak as 'n reli

Astrale ruimtevaarders

2012-04-04 Og tog, wie kan Tau - letter T, wat die sprong na Daoism gemaak het vergeet. 

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-04 Dankie Stephan.    Uiteindelik is die volle strekking van Ruse se argumente geplaas en behoort 'n ingeligte leser nou die verskil te sien.    Hierdie word bevestig in die inleiding geskryf deur Ruse as 'n redakteur van Evoluti

Die gekafoefel tydens die Engelse oorlog

2012-04-04 Hello Jaco,    Daar is nie veel wat ek kan byvoeg oor die historiese konteks nie aangesien hierdie nie juis 'n tydperk is wat deur my gevolg word nie, maar daar is 'n film wat uitstaan en my nou nog roer. Ek vermoed dit is gebaseer op die werk

Astrale ruimtevaarders

2012-04-04 Die laaste woord word aan jou gegun en sal daar geen verdere kommentaar van my kant af wees nie.    Laat wiel dus en looi dit goed. 

Astrale ruimtevaarders

2012-04-04 Cornelius,    Aangesien jou vertrekpunt is dat my verwysings altyd na wiki is, is daar geen nut om werklik in gesprek met jou te probeer verkeer nie.    Vir daardie doeleindes word die skakels na die wiki-onderwerpe vir jou geplaas
Top