Kommentaar

Die Alie en haar SêNet

2012-04-10 Wouter,   Jy skuim dat dit waai met; "Die psigodrama gaan my nie aan nie, net die bespreking van die idees." Nee Wouter, dis nie waar nie. Jy spoeg en blerts uit allerhande plekke net om ander verdag te maak.   E

Last words regarding this forum

2012-04-10 Ja Woutie, is dit nie queer nie ... ek haal nie vir Naas hierbo aan nie ... nee, ek som Naas se woorde na my mening op ... lees weer ... dis 'n groot voordeel van die nuwe werf ... jou dolle in die sloot af skuim op my kommentaar kan nou maklik terug na d

Jan Rap - oor transformasie en dies meer

2012-04-10 "Om ryk te wees moet jy ’n mate van oneerlikheid in jou hê, glo ek, of ten minste moet jy ongevoelig wees vir ’n ander ou se verlies." Sjoe. Ek mis dalk 'n konteks in die gesprek, maar in isolasie is hierdie 'n vreemde sin. Daa

Die gedig as god en godsdiens

2012-04-10 Haai Bibi Ek besit die boek deur King en het dit al aan 'n hele paar mense aanbeveel - leesbaar EN baie nuttig. Dit staan op my rak reg bokant my lessenaar, langs Etienne van Heerden se "Die stilte na die boek" - die twee is

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-10 As jy kon sien, Wouter, sou jy weet hoe 'dit bevestig word'. Spiritueel kon sien. Maar, nou is jy natuurlik 'n spiritueel blinde mens. Ek sal iets meer hieroor skrywe. Terloops. Henry het nie gesê die aarde is 65 miljoen jaar oud nie, maar hy s&e

Die Alie en haar SêNet

2012-04-10 Beste Naas, Baie dankie vir jou skrywe. Ek het eintlik nie 'n probleem om met mense wat skuilname het te kommunikeer nie, solank as wat hulle skrywes nie in 'n onsinnige geskertsery ontaard nie. Ek wonder ook nogal soms of daar van die befaamde skrywers

Die gedig as god en godsdiens

2012-04-10 Beste Francois Dankie dat jy gelees het en vir die positiewe kommentaar.  Vir my is dit lekker om te weet iemand lees, al weet ek nie altyd wie nie. Die naweek het ek Stephen King se boek "On Writing" gelees.  Hy skryf 'n hele pa

Last words regarding this forum

2012-04-10 Is dit nie queer nie, Naas, verwys glad nie queers nie, maar Henn se aanhaling groei 'n woord en nou is queer deel van wat Naas geskryf het. Dit is welbekend hoe Henn tog so subtiel hammer op my homoseksualiteit en altyd 'n paar punte vir homself pro

Die Alie en haar SêNet

2012-04-10 Arme Henn, 'n ellelange verontskuldiging - terwyl die gekkegrensstories ongelukkig bly staan en niks met kits naslaan te doen het nie, maar ongelukkig staan astrale reisigers uit soos 'n seer vinger en dit nog na 'n streep van ander onsin deur Henn publis

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-09 Hello,    In die International Herald Tribune se Hoof Artikel Blad die volgende redaksionele kommentaar wat die idee van Social Darwinism aanspreek:    The Taint of ‘Social Darwinism’ By PHILIP KITCHER   Gi

Oor vroue en godsdiens

2012-04-09 Maya Ek stem saam met jou,  mens kan nie oornag besluit jy het nou 'n godsdiens of nie,  ek dink dit kom maar oor 'n tydperk wat bepaal is deur die sameloop van omstandighede.  Baie vroue dink ek, dink dat hulle nog soos in die verlede nie

Oxford as tuin van herinnering

2012-04-09 Ek wil nog steeds weet of dit die Oxford is waar hulle woordeboeke maak?

Oxford as ’n tuiste van geleerdheid

2012-04-09 Oxford? Dis mos die plek waar hulle woordeboeke maak, is dit nie?

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-09 Hello,    Nog 'n artikel wat raakgelees is die naweek is 'n bepreking van The Social Conquest of Earth van Edward O. Wilson wat ek aangedui het is 2 April 2012 publiseer was.    Hierdie boek is nog nie deur my aangekoop nie ma

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-09 Hello,    Die gebruik van biologie, evolusie, "Darwinisme" as ideologie is apart van evolusie as 'n wetenskap en dit is die verkil wat De Klerk nie wil verduidelik nie, aangesien die se argument juis daarop berus om hierdie verwarrin

Last words regarding this forum

2012-04-08 En dis presies hoe ek Naas Viljoen se wysheid elders sou opsom ... "Dis lekkerder (en meer betekenisvol) om met iemand wat die moed het om onder sy eie naam skryf te kommunikeer as om te sukkel met bang individue met 'n kardoes oor die

Die Alie en haar SêNet

2012-04-08 Beste Johan,   Jou uiteensetting van die intrige en verloop van ons lewens parallel met ons bydraes op die werf, laat my met baie stof tot nadenke. Die heengaan van bydraers; hetsy die tydelike met die ewige wissel of die gewone afdraande v

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-07 Hoe het Henry bevestig die heelal is slegs 65 miljoen jaar oud, waar sal Henry se verwysings vandaan kom?  Die syfers geplaas is die aanvaarde norm in die onderskeie disiplines en enige handboek sal dit uilig en soos bevestig deur Kleinkoo

Last words regarding this forum

2012-04-07 OK, I did not see this about Perdebytjie and was still upset with you, when I posted my remarks about you as comments on Johan's letter.  That portion I also therefore retract, hence the "lofty disdain" swipe.  Hier is ek en die Aunt

Die Alie en haar SêNet

2012-04-07 Die uitdaging is dat gereelde deelnemers en lesers briewe oor 'n verskeidenheid van onderwerpe moet plaas en daaroor het die bestuur geen beheer nie.  Die debat oor evolusie, kreasionisme, intelligente ontwerp was 'n goeie gesprek en was baie deur m

Oxford as tuin van herinnering

2012-04-07 Nog meer so aangesien Isaiah Berlin aangehaal is en die beste segsman vir pluralisme is.

Oxford as tuin van herinnering

2012-04-07 Hoekom die blerts:  "I have never had that nagging feeling ... that Oxford’s and Cambridge’s relative magnificence and excellence are achieved in some way at the expense of the less privileged"...."In order to achieve the

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-07 Die punte wat De Klerk wil wen is dus gebaseer op die volgende en is De Klerk dus nie werklik besorg oor die volledige argumente van Bennett, dit is net die Endler wat De Klerk hier vir sy oningeligte lesers kan bied en daarmee weer 'n paar punte wen:&nbs

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-07 Daar is nog 'n bekende naam wat oppop uit De Klerk se skrywes, Haldane.  Dalk sal De Klerk vir die lesers hier bevestig wie dit is en Haldane se stellings gemaak sodat dit geoordeel kan word.  Hierdie stinkbomme kan nie net deur De Klerk gegoo

Die gedig as god en godsdiens

2012-04-07 Haai Bibi   Ek wonder altyd oor mens ewat se hulle skryf vir hulself – en steek dan hulle werk in 'n laai weg. Ek lees ook vandag in Die Burger dat die skilder Peter Clarke beweer hy skilder vir homself, maar neem (tog) in ag da

Die darwiniste se religieuse probleem

2012-04-07 So weg van sure en basisse na DNA (ek weet dis DNS in Afrikaans, maar dit lyk vir my altyd of iemand probeer bewys hoeveel meer lojaal hy aan die taal is as hy die afkorting gebruik...). Gestel die volgende voorbeeld: Wanneer ’n bakterie verdeel is

Die Alie en haar SêNet

2012-04-07 Johan  Dit is lekker om met iemand wat die moed het om onder sy eie naam te skryf te kommunikeer en nie om te sukkel met 'n onvoldoende bang individue elk met 'n kardoes oor die kop getrek waarop 'n--die een meer slimmer/oulik/afstoot

Die darwiniste se religieuse probleem

2012-04-06 Sure en basisse, meen jy. Wetenskaplikes praat nie van "alkali's" nie. Daar is nie ’n goeie rede daarvoor nie, dis net gewoonte gebruik. Sure en basisse is nie regtig kategorieë van verbindings wat ek onmiddellik aan lewe sou verb

Die Bybel so "tussen die lyne en die lakens"

2012-04-06 Angus Onthou net een ding, wie spot sal mee gespot word,  Pasop dat jou gespot en draakstekery oor die Bybel en oor God jou nie nog duur te staan gaan bring nie.  Alhoewel ek die Nuwe vertaling verkies, dink ek die vertalers het 'n berekenings

Petrolium technology

2012-04-05 Omtrent 15 jaar terug moes olie $28 per vat gekos het vir die Sasol proses om petrol vir dieselfde prys te produseer. Wat die prys nou is weet ek nie, maar mens kan raai dat dit nader aan $100 sal wees as alles in ag genome. Dit is nie sinvol om

Last words regarding this forum

2012-04-05 "I case my rest too ........."

Die darwiniste se religieuse probleem

2012-04-05 Die verontskuldiging van De Klerk se kant af is verstommend. Daar word steen en been gekla dat dit net 'n sarsie persoonlike aanvalle is.    Glad nie, dit word ek verlang van 'n persoon wat krities teen evolusie staan om die tekste waaruit dit

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-05 Waar het Ruse vir Bennett aangehaal?    De Klerk het Bennett aangehaal sonder om die volledige impak van Bennett se argumente te verstaan.    Net soos hierdie nog meer kripties is as gewoonlik uit de Klerk se hand:    &

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-05 Natuurlike seleksie vir die wat werklik belangstel kan soos volg beskryf word:    Dit werk op eienskappe van die populasie wat kan verander. Die kleur van 'n veldmuis byvoorbeeld, grys, bruin ens. Indien die invloed van die omgewing die oorlew

Darwinisme as religieuse filosofie

2012-04-05 Altyd die ontwykings van De Klerk se kant af en dit na Stephan die konteks daar gestel het. Hierdie laaste De Klerk plasing vermy juis weereens die uitdaging aan hom gestel om die huidige stand van Ruse se argumente te bespreek en nie net die wat deur De

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-05 'n Nota:    Daar het 'n fout van my kant af ingeglip met die bladsye. Die hoofstukke is ongeveer 20 bladsye in lengte elk.....

Some more thoughts on SêNet

2012-04-05 Hallo Johan, Ek het grootgeword tussen sulke skerptong queens - genadig altyd aan hul kant. Vandag het ek egter die onaangename voorreg om aan hul verkeerde kant te wees. Nietemin, ek het darem so 'n smakie hoe hulle kan raak. Om die een of an

Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg

2012-04-05 Vriend  Kleinkoos, dis interessant om te sien dat jy beweer  dat die heelal meer as 14 miljard jaar oud is. Regtig is dit so?  Ek verstaan dan dat die heelal 65 miljoen jaar oud is volgens n’ ander Darwinis. Wie is dan nou reg, hy of

Darwinistiese verbeeldingsvlugte – bewys van ontstaan van lewe geverg

2012-04-05 Daar is drie sinne waarin daar dramaties na die woord, hipotese, verwys word.    Indien reg verstaan het Thomas, Angus en Stephan al aan De Klerk en die se lesers verduidelik wat 'n hipotese is.    Hipotese is nie wat De Klerk prob

Some more thoughts on SêNet

2012-04-05 Beste Jaco, Dis wat ek doen! Moet my asseblief nie te persoonlik vat nie ... Ek het net die grootste agting vir jou openhartigheid en opregtheid. Ek meen, jy kon ook soos hierdie ander dwepers agter 'n nom de plume en private profiel gaan skui
Top