2012-03-27Cornelius,
Juis omrede elke groep aanspraak maak oor die uniekheid van hul werklikheid is die gesprek so kompleks.
Jesus, as 'n voorbeeld word op drie verskillende maniere ontleed deur Jood, Christen en Moslem.
2012-03-27Die kern is:
They’re learned to manufacture doubt and pretend it invalidates scientific consensus.
Die konsensus oor evolusie staan en biologie ook.
2012-03-27
Lieg vir Jesus Kobus?
Jy kan nie eens lewende materiaal wat gefossiliseer het met C14 dateer nie Kobus.
Hoe dateer jy 'n diamant?
Verder gee jy geen verwysings nie.
Ek dink Jesus verdien beter Kobus.
2012-03-27Wel Chris, fiksie hoef immers nie samehangend te wees nie.
Biskop John Selby Spong het laasweek iewers sy brein aangeskakel en deur die delusie gesien. Spong se antwoord op 'n vraag van 'n persoon wat baie wonder oor God en godsdiens, nadat hy die b
2012-03-27'n Poging tot 'n rasionele gesprek met 'n gelowige lei selde tot iets. Gelowiges is op 'n unieke wyse gepantser teen rasionele denke en bevragtekening soos Greta Christina dit stel:
“Religion is ultimately dependent on belief in invisible
2012-03-27Chris,
Gerieflikheidshalwe was dit toe ook die vrou wat hom verlei het. Daar is sy netjies en pragtig vasgeknoop as 'n minderwaardige wese.
Ek verstaan ook nie hoe 'n magtige, alomteenwoordige god, so 'n dom tuin geskep het en daarby, sulke dom me
2012-03-27Beste Cornelius,
Ek is bly dat jy in jou vriendekring ervaar dat vroue hul mening lug. Dis egter nie my ervaring nie, daarom het ek dit geskryf. Die paar bekendes wat hul koppe uitsteek, is weer eens net 'n handjievol. Een swaeltjie maak nie 'n som
2012-03-27'n Outobiografie van Moses, deurgaans vertel in die derde persoon? Daar is ook geen aanduiding aan die einde van die Pentateug dat ons te doen het met 'n appendiks nie. Binne die Pentateug is daar geen aanduiding dat Moses die ver
2012-03-27Wouter, jou beskouing is werklik interessant.
Hoe verwag jy intergeloof-uitreiking kan plaasvind as daar nie ooreenstemming tussen die onderskeie gelowe omtrent ons almal se Skepper is nie?
Dink jy Kobus de Klerk sal instaat wees om na ander godsd
2012-03-27Jy was betrokke, sê jy? Ek dink nie so nie - jou 'bydraes' het bloot gedien om jouself te verneder en uit te wys as insigloos - nie omdat jy 'n vrou is nie, maar omdat jy 'n agnostikus is. Altyd tragie som te sien wanneer vroue so word... mens sou t
2012-03-27Beste Jan Rap,
Die evolusieproses was natuurlik van die begin af daar, toe die eerste lewe begin het in die argaïese tydperk, toe die eerste primitiewe bakterieë hulle verskyning gemaak het. Darwin het sy evolusieteorie maar eers in die
2012-03-27Jy ken die gesegde, Wouter, want jy pas dit elke dag toe - deel van daardie selfdesepsie. Daar het jy nou die simptoom beskryf, maar soos 'n onwillige drankverstaafde wat sy eie probleem ontken en op 'n ander wil projekteer, doen jy ook.
Daarom dat jy
2012-03-27Ek het slegte nuus vir jou, Delusie,
Jou darwinistiese fabelstorie wat as wetenskaplike teorie opgedis word, gaan nié oorleef op ’n paar skeletbene vol gate nie – om te oorleef is ’n volle funksionerende liggaam nodig en danks
2012-03-27Thomas,
Nou hoe ondersteun jou ge-bla bla bla jou?
Toemaar, ander kan die resultate sien en so agterkom wat jy werklik is. Niks wat jy sê is enigsiens betroubaar nie. Ek het ook agtergekom jy weet veel minder van evolusie as selfs die de
2012-03-27Is dit nie komieklik in die parodie hier, dat die ‘deranged, die versteurde, in die gestig (die darwinis wat glo aan die onsinnige onbewysbare fabels wat hy verkondig, asof dit realiteit is) op die stoep staan en vinger wys na ander, wat na bewering
2012-03-27Hello Perdebytjie
Ek kan maar net my opinie gee vir wat dit werd is. Dit is effens teleurstellend dat vroue nie betrokke raak by argumente oor godsdiens nie, maar ek dink dit het baie te doen met die onsmaaklike aggressie wat baie keer saam met dit gaan.
2012-03-26“For Australopithecus africanus to evolve into humans in this short evolutionary time period was out of the question Wie het ooit gesê dat Australopethicus africanus in mense geëvoleer het?”
Jy aan die woord, Kleinkoos! Jy is
2012-03-26A! Maar gelowiges se 'voorspellings' kom altyd waar ... dit word oor julle gespreek! En daar is niks wat julle daaraan kan doen nie, want julle dien die leuen. Die leuen sal ondergaan - binnekort.
Dit is nie nodig vir ons om tyd en datum daaraan te kop
2012-03-26Kleinkoos,
Jou kansvatter-desperate bewering van rudimentêre vere as oorgangsfenomeen – bog, man!
“Sinosauropteryx, a small dinosaur, made headlines in 1996. Why? Because its fossil was reported to have a coat of filamentous st
2012-03-26Kleinkoos, lees weer:
“In Eichstätt, Germany, in 1984 there was a major meeting of scientists who specialize in bird evolution, the International Archaeopteryx Conference. They disagreed on just about anything that was co
2012-03-26Het julle al gehoor dat mense 'n outobiografie skrywe, maar te sterwe kom voor die afhandeling daarvan, en dan kom 'n naasbestaande of selfs die uitgewer en skrywe die feite en omstandighede rondom sy afsterwe aan die einde? Maar omdat dit met Moses gebeu
2012-03-26Steve Jones praat oorwegend snert.
Julle kan steeds nie onderskei tussen feit en hipotese nie en só bied julle net meer en meer skietgoed téén julle.
Wouter se gebabbel – “Since its humble beginnings as a single ce
2012-03-26Perdebytjie, ek dink nie Kobus de Klerk se Alie gaan dink jou steek is raak nie.
Kyk hier (https://www.litnet.co.za/Article/ek-bid-vir-die-akademici-en-gesante-van-die-duiwel) wat die "ou ding" onlangs te seg gehad het. Die ou grote Kobus he
2012-03-26Kobus se tegniek is verdagmakery. Kobus se fantasie is dat rasionele mense die baba met die badwater sal uitgooi:- deur Gish Galloping verdagmakery toe te pas gaan mense die hele teorie uitgooi en verplaas met magic, toor, geeste en spoke en&nbs
2012-03-26Jou stuk oor die Wollemi Pine, die Coelecant en Dromiciops gliroides verwys:
Op watter manier "totaal verongeluk" spesies wat relatief onveraderd bly die evolusieteorie (common descent)?
Moet suksesvolle spesies verander
2012-03-26Vervolg
Verder Kobus, is gemeenskaplike oorsprong ONAFHANKLIK bewus uit 9 dissiplines in natuurlike wetenskap bewys. Die bewyse kom uit (verskoon die Ingils)
* paleontological evidence
* Morphological evidence
* Molucular biological evidence
* V
2012-03-26Kobus, ek kyk nou al 'n lang tyd na "creationist website mining" - met die uitsluitlike doel om jou voorofopgestelde siening (waarvoor daar geen bewyse bestaan nie) te verkondig. Jou metode is egter om wetenskap verdag te maak. Maar net selektie
2012-03-26Uit my kopie van The Origins of Our Species, Charles Stringer:
In akkoord met Kleinkoos:
We now know, of course that the australopithecines represented a long and important phase of human evoulution that lasted for over 2 &nb
2012-03-26Dankie Kleinkoos ek het nie hierdie gesien nie en is jou antwoorde baie goed.
Die bron vir De Klerk is weereens een of ander kreasionis tydskrif: (see Creation, March 1996, p.34)
Hoe kan dit ernstig opgeneem word?
&nb
2012-03-26Jan Rap
Aanpassing is deel van die evolusionêre proses. Die evolusie-teorie word pragtig in hoofstuk 3 van Richard Dawkins se The Magic of Reality verduidelik. Die hoofstuk se opskrif is: Why are there so many different kinds of animals?
2012-03-26Ek het werklik simpatie met De Klerk want hy glo, in sy hart van harte wat hy hier geskryf het:
Daar is geen manier hoe darwinistiese evolusie op wetenskap berus nie - die massas kritiek wat ek aangehaal het, wat net die puntjie van die ysb
2012-03-26Natuurlik, alles tot op datum is nog net quote mining.
Ek het nog nooit soveel tyd op die webwerwe van kreasioniste deur gebring nie om die onsin van De Klerk te op te soek.
Dit was in die begin grootliks "Genesisp
2012-03-26Hello Angus,
De Klerk is nog steeds met sy gewone truuks besig, ten spyte van die melodramatiese:
"jy moet onthou, regslui weet hoe om met deskundige getuies en getuienis om te gaan – die getuienis is nie ons eie n
2012-03-26Baie dankie Chris.
Bogenoemde volledige aanhaling bevestig maar weereens die probleem om te veg teen die kreasionis en kreasionis De Klerk se quote mining. Die geselekteerde frases word links en regs geplaas, terwyl 'n akkurate en volledige
2012-03-26Cornelius,
Ek was nog nooit teen dialoog tussen gelowe nie en sal dit ondersteun.
Ek glo die uitdaging om dit te laat werk is 'n moeilike een.
Hierdie is nog steeds nie 'n standpunt wat ek huldig nie: Dit
2012-03-26Soos gewoonlik praat jy oor iets waarvan jy niks weet nie en bevestig jou skrywe jou grenslose onkunde oor die onderwerp.
Die selekant is een van die sterkste bewyse van die evolusionêre proses. Jy beweer die teendeel. Miskien moet jy
2012-03-26Is dit nie verspot nie - papegaaie wat reeks op reeks fabelgatige hipotese hier plaas - asof ons nie genoeg daarvan gesien het, nie. Veral Wouter kry heeltemal vaartrukkings - dit is nie vir my nodig om alles weer te herhaal nie.
Ag, Kleinkoos - jy het
2012-03-26Kleinkoos,
Moses is die karakter in 'n mitologiese verhaal, waarin dinge bietjie anders is as in ons wêreld. Daar kan iemand oseane oopkloof met sy kierie, gode kan met hulle vingers op kliptafels skryf, slange en bome kan praat, vrou
2012-03-26Kobus sê: "In 1973, South African geologist T.C. Partridge presented evidence that the Taung skull could not be more than 750,000 years old."
Ek dink jy vertel nie die waarheid hier nie. Kan jy enige verwysing gee waar T.C. Partidge