Kommentaar

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-23 Kyk nou net so ’n sinnelose reaksie van Wouter – “histeries” en al – hoe tipies van jou! Waarom die histerie, Wouter? Die begrip ‘histerie’ veronderstel onbeheerstheid en selfs ongesteldheid van die senuwees. Is

Kobus veg onverpoosd

2012-03-23 Sondaar, jy kan gerus maar in God glo, want Hy is inderdaad liefdevol en beskermend, en daar is baie miljoene mense wat ook so kan getuig. Wat die negatiewe dinge in die lewe aanbetref, wat mense God voor blameer ens, is daar 'n ou gesegde op Engels -

Darwinisme se mislukte natuurlike seleksie verloop

2012-03-23 Wil jy nou meer! Is daar regtig so iets soos 'n ongelowige kreasionis?

Die histerie rondom ons

2012-03-22 Moenie te kwaai wees met Ferdie nie Helmine; hy't een allemintige kopskuif gemaak:  Hy het erken daar is swart rassiste!  Hy moes natuurlik sy bona fides bewys deur van die standpunt uit te gaan dat wit rassiste volop is maar dit lyk darem of 'n

Darwiniste se wanhopige wanvoorstellings

2012-03-22 Daar is heelwat van die darwiniste wat van binne af aftakelingswerk doen - maar, "old habits die hard"  en daarom probeer hulle nietemin van een sinkende bootjie na 'n ander spring - dit is eintlik normaal, jy weet. Eventueel, as hulle bese

Moeilik om te begryp, gelees teen hierdie landskap

2012-03-22 Moeilik om te begryp - dat Suid-Afrika, n land met persentasie gewys so baie gelowiges, en so baie kerkgangers, die land van "corrective rape" is. Die Bybel is inherent n book van geweld, en diegene geskool in hierdie wêreld en op die teks

George Claasen se ongelowiges aan die woord

2012-03-22 Ek koop nogal Hans Pietersen se argument dat die begrip ateïs problematies is. Benewens 'n ateïs is ek ook 'n: akommunis; a-astroloog; a-renosterhoringstroper; a-WP-ondersteuner; amilitaris; a-spirituele intelli

George Claasen se ongelowiges aan die woord

2012-03-22 Pieter   Hulle kon nie vir Kobus ingewerk kry in die boek nie. Sy lang vingers het bly uitsteek!   Groetnis hier uit sonnige SA.    Thomas

George Claasen se ongelowiges aan die woord

2012-03-22 Johannes, nog 'n dankie vir jou gebruiklike sinvolle hantering van 'n onderwerp. Ek't my bril opgesit en rustig van bo tot onder elke woord gelees. Natuurlik is daar 'n paar aanhalings waarop ek sou kon reageer, maar dis nie die punt nie. Ek dink jy't op

Kobus veg onverpoosd

2012-03-22 Sondaar, ek dink ook dat 'n "veheerlikte liggaam" ten minste die spies- en spykergate in Jesus toegemaak sou gehad het. Hy kan bly wees dat hulle hom nie onthoof het nie. Hy sou moes verskyn het aan sy dissipels met sy kop op 'n skinkbord.

Kobus veg onverpoosd

2012-03-22 Maar Sondaar - ek's ook sondig ...

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-22 Wouter, ek hoop nog altyd om ervaring as iets beter as kitsnaslaan uit watter bron ookal op die aarde - selfs die Bybel - aan jou en Kobus voor te stel ... 

Enkele antwoorde vir Kleinkoos

2012-03-22 Mens kan as jy wil die trajek van 'n projektiel met Einstein se teorie van algemene relatiwiteit en addisionele fisika bereken. Jy kan natuurlik 'n reeks van empiriese toetse doen op een kanon en daarvolgens 'n stel reëls genereer wat jou sou t

Skeppingsleer

2012-03-22 Hallo Johan, baie dankie vir jou belangstelling.   Jy is reg, die wetenskaplike wie se werk ek hier in ons Moedertaal oorgesit het is inderdaad Leon Lederman. Die gedeelte is uit die eerste gedeelte van hoofstuk 1 uit sy boek The God Partic

Die histerie rondom ons

2012-03-22 Sommige Afrikaners beweer van die Defiance Campaign van die sestigs af dat ons uitgeroei gaan word deur die barbaarse hordes. In '76 was almal oortuig dis die einde. In '85 was dit net om die draai. Mandela was klaarblyklik reg om die massa

Die Darwiniste vermiste-skakel-fantasieë

2012-03-22 Wouter, Met darwiniste is dit veral so dat papier geduldig is - jy plaas 'n ellelange stuk deurpriem van aansprake en veral een trek die aandag: "Stripped of its theological underpinnings, the image of minutely-graded, linear evolutionary transi

George Claasen se ongelowiges aan die woord

2012-03-22 Dankie Johannes. Jou bydraes vind ek  altyd interessant en lekker om te lees. Hallo Pieter, As — ek sê as — hulle al van Kobus de Klerk gehoor het, neem hulle hom waarskynlik op vir wat hy werklik is en daarom word hy oor die hoo

Kreasionisme en evolusie

2012-03-22 Angus, Jy besef dat jou aan- en opmerkings niks doen vir jou argument nie – jy het ’n spul hipotese uitgedink en dit kom neerplak. Maar die pletora (plethora op Engels – ek skryf mos nie Italiaans nie) van hipotese is juis die onder

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-22 Histeries!!!!!! die " Daarom is hulle beweging, gedoem"   Sien hierdie is 'n vertoning, dalk 'n film, daarom die Coke en popcorn, maar hierdie is vir my reg uit die teater van die absurde. 

Darwiniste se wanhopige wanvoorstellings

2012-03-22 'n "Hipotetiese religieuse hersinskim" - keep on dreaming.    Hierdie is Sean B Carroll wat De Klerk met soveel trots aangebied het om aan die kant van die kreasionis te wees.    Nou is die werk wat die persoon en die vel

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-22 Cornelius,    Kennis geneem maar die gesprek wat my betref is afgehandel onder die bespreking, skeppingsleer, daarom was daar geen kommentaar nie.    Verskoning vir die kras toon, maar wat sou die punt wees en is dit redelik vrugte

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-22 Cornelius, die skeppingsleer stukkie wat jy geskryf het is pragtig. Ek het dit gekry op die internet. Dit was http://en.wikipedia.org/wiki/Leon_M._Lederman Leon M Lederman wat dit gese het.

Darwinisme se mislukte natuurlike seleksie verloop

2012-03-22 Help nie om my persoonlik aan te val nie - probeer die inligting aanval wat ek plaas. Maar daar is geen basis daarvoor om dit aan te val, nie, daarom die persoonlike aanvalle. Ek sê weer - dink julle om die boodskapper aan te val, sal die nuus ve

George Claasen se ongelowiges aan die woord

2012-03-22 Dankie vir hierdie bydrae en vir die besondere interessante kwotasies uit die "Godboek"  deur George Claasen en Frits Gaum. Graag wil ek met hierdie geleentheid my sterk protes aanteken dat die outeurs van hierdie bundel  nie

Darwiniste se wanhopige wanvoorstellings

2012-03-22 Steeds weet niksvermoedende skoolkinders en sommige universiteit studente, en selfs skoolonderwysers, dit nie, Wouter, en verkondig die leuen. Maar jy sal eerder die kwaad probeer goedpraat, en dit is al wat jy bereik het, omdat die leuen vir jou 'n lewen

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-22 Kobus, ons wag nou al weke hiervoor. Ek gaan vir my pop-corn en 'n liter Coke gekoop en dan wag vir 'n vlaag empiriese demonstrasies en bewyse uit die Bybel om my te red van die bose Darwiniste. Jy gaan gebruik maak van historiese bronne buite die Bybel,

Enkele antwoorde vir Kleinkoos

2012-03-22 Beste Jan Rap,   Die evolusieteorie kan voorspel. Dit is waarom dit as model dien vir Plant-  en Dierkunde. Die boer op die plaas sou nie kon bestaan nie en Landbou en Veeteelt sou daarmee heen wees.    O.a. voorspel dit dat lewens

Skeppingsleer

2012-03-22 Hello Cornelius. Dankie dat jy die gedeel het. Ek wonder net hoekom jy geheimsinnig is rakende die persoon se identiteit? Dit is mos nie moeilik om dit op google op te spoor nie. Ek het dadelik vir Leon Lederman opgespoor http://en.wikipedia.org/wiki/Leon

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-22 Wouter, wyl jy so lustig spoeg en blerts om jou au fait uit gesaghebbende bronne op ander te dwing, het ek gewonder of ek maar self die antwoord op my vragie hier  ( https://www.litnet.co.za/Article/skeppingsleer ) moet antwoord. Sien, jy gaan nie di

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-22 Chris, jou betuiging van ordentlikheid bewys jou inbors. Ek weet nie of dit nodig was nie maar verseker jou, jou betoog is verstaanbaar. Kobus het sy vryheid al in so 'n mate misbruik dat hy selfs nie gehuiwer het om waar hy onder land ander se geliefdes

Darwinisme se mislukte natuurlike seleksie verloop

2012-03-22 Die truuk behoort nou al duidelik te wees.    'n Stortvloed van woorde, woorde, woorde uit De Klerk se hand, dit moet oorweldig, dit moet verdoof, dit moet versteek die absolute gebrek aan substansie.    Wanneer die styl ontleed wo

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-22 Ietsie vinnig oor Blair:    Tony Blair, on governing   "You begin at your most popular and least capable, and end at your least popular and most capable"   Wie sal hom ooit Irak kan vergewe, maar jy is reg, hy kom goed

Darwinisme se mislukte natuurlike seleksie verloop

2012-03-21 Kobus, Solank jy jou lyf kreasionis hou, is dit wat jy sê van geen nut en van geen belang nie. Al wat julle doen is om Darwinisme aan te val. Intussen het die evolusieteorie al baie verder gevorder. Jou opinie oor evolusie is dus glad nie van enige

Vir Stephan Marcus, Kleinkoos, Panda en Thomas oor evolusie

2012-03-21 Notas:    Peppered moths.    Why do textbooks use pictures of peppered moths camouflaged on tree trunks as evidence for natural selection — when biologists have known since the 1980s that the moths don’t normally rest o

Darwiniste se wanhopige wanvoorstellings

2012-03-21 Hello,    In aansluiting tot wat Stephan geplaas het ook en die kwansuis besorgde ondersoek van kreasionis De Klerk se kant af.    Die vraag word herhaal:    Q: Vertebrate embryos.    Why do textbooks use dr

Die Darwiniste vermiste-skakel-fantasieë

2012-03-21 Hello Stephan,    Ek hoop dit is aanvaarbaar vir jou dat die detail geplaas is soos ek gedoen het en het jou verwysing daarna my herinner aan die opstel waaraan dit vir my heel goed beskryf was.    Baie dankie   Wouter &nbs

Die Darwiniste vermiste-skakel-fantasieë

2012-03-21 Aangesien die kreasionist mag spoeg en plak laat dit klap, sal die volgende seker nie 'n probleem wees nie.    In teenstelling met die kreasionist wat daarop uit is om wanvoorstellings te skep en so 'n vals dispuut te verklaar, word die volgen

Darwinisme se mislukte natuurlike seleksie verloop

2012-03-21 Dit is lagwekkend:    De Klerk skryf:    "Dit is duidelik dat die darwinisme is al sy essensiële aspekte deur die werklikheid, deur feite, weerspreek word".    Plante, mense, diere, insekte, letterlik all

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-21 Hello,    Hierdie is al met 'n vorige geleentheid met Angus hier gedeel.    Die bestaan van die "Creation Museum" in Kentucky. Adam en Eva wat baljaar tussen die dinosourusse. Kinders in die agtergrond.    Dit

Darwinisme se mislukte natuurlike seleksie verloop

2012-03-21 Angus, Kry vir jou skoon onderklere, was jou, maak jouself respektabel en dan kom sit jy en luister: Ek stel mos nie daarin belang om jou met die taal te plesier nie – ek ken Afrikaans en kan dit gebruik en jy moet maar op datum kom of laa
Top