Kommentaar

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-26 Baie dankie Chris.    Bogenoemde volledige aanhaling bevestig maar weereens die probleem om te veg teen die kreasionis en kreasionis De Klerk se quote mining. Die geselekteerde frases word links en regs geplaas, terwyl 'n akkurate en volledige

Handves vir barmhartigheid

2012-03-26 Cornelius,    Ek was nog nooit teen dialoog tussen gelowe nie en sal dit ondersteun.    Ek glo die uitdaging om dit te laat werk is 'n moeilike een.    Hierdie is nog steeds nie 'n standpunt wat ek huldig nie: Dit

Menslike brandoffers aan God

2012-03-26 Sjoe! - Is dit hoe laag De Klerk nou weer gegaan het met:   "[h]et jy dit ook vir 'n bottel drank aan 'n aap verkwansel?"      

Die onbetroubare datering van opvolging van fossiele

2012-03-26 Soos gewoonlik praat jy oor iets waarvan jy niks weet nie en bevestig jou skrywe jou grenslose onkunde oor die onderwerp.    Die selekant is een van die sterkste bewyse van die evolusionêre proses. Jy beweer die teendeel. Miskien moet jy

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-26 Is dit nie verspot nie - papegaaie wat reeks op reeks fabelgatige hipotese hier plaas - asof ons nie genoeg daarvan gesien het, nie. Veral Wouter kry heeltemal vaartrukkings - dit is nie vir my nodig om alles weer te herhaal nie. Ag, Kleinkoos - jy het

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-26 Kleinkoos,    Moses is die karakter in 'n mitologiese verhaal, waarin dinge bietjie anders is as in ons wêreld. Daar kan iemand oseane oopkloof met sy kierie, gode kan met hulle vingers op kliptafels skryf, slange en bome kan praat, vrou

Die Darwiniste vermiste-skakel-fantasieë

2012-03-26 Kobus sê: "In 1973, South African geologist T.C. Partridge presented evidence that the Taung skull could not be more than 750,000 years old."  Ek dink jy vertel nie die waarheid hier nie. Kan jy enige verwysing gee waar T.C. Partidge

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-26 Kleinkoos, die snaakste verduideliking vir die einde van Deuterononium al gehoor het is die een waar God die einde vir Moses dikteer terwyl die trane rol en drup op die rol voor hom. Glo daai een ook nie.

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-26 Hello Wouter Die volgende link wat ek gevolg het van 'The Skeptics Guide to the Universe' bevestig 'Evolution of Feathers' wat jy hierbo aanbied.   http://nsf.gov/news/news_summ.jsp?cntn_id=123392&org=NSF&from=news Dankie vir hier

Enkele antwoorde vir Kleinkoos

2012-03-26 Jammer Jan Rap Ek stem nog steeds nie saam met jou vergelyking met dinge soos karre en lewende wesens nie. Die verskynsels is geensins vergelykbaar nie, want karre of maantuie of wat-ook-al plant nie voort nie. Lewende wesens wel. Die Teorie van Evolusi

Handves vir barmhartigheid

2012-03-26 Wouter, wat ek wel bemoedigend vind is dat jy nie jou "argiewe" hier misbruik het om my soos gewoonlik te probeer neerhaal nie. Jy en Kobus de Klerk hou nou reeds vir jare vol dat ek die vader van sinkretisme is ten spyte van onder meer U2

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-26 Kobus sê: "Die Pentateug is deur Moses opgeskrywe". Dis snaaks, Moses het dus later sy eie dood beskryf in Deuterononium 34. Glo jou nie. Kleinkoos  

Handves vir barmhartigheid

2012-03-26 Sonder om te wil kibbel plaas ek die oorspronklike, Beeld en myne ...   Oorspronklike: "We acknowledge that we have failed to live compassionately and that some have even increased the sum of human misery in the name of religion." &n

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-26 Die les is mos nou al wel bekend.    Moet nooit laat De Klerk jou aanhaal nie. Die prokureur gaan dit spin, dit in 'n sekere lig stel, die gewone refrein.    Daarom haal ek myself maar aan:    Die vyf boeke van Moses wa

Handves vir barmhartigheid

2012-03-26 Wouter, my effense moeilikheid met Karin Armstrong is haar Ingelse aksent. Dis werklik so dat baie van mening is dat net omdat jy die een of ander "Queen Ingels" kan laat klink, jy 'n uitverkorene is. Om hierdie rede spoeg en blerts ek vir j

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-26 Nee regtig, as 'n mens nog steeds 'n gelowige is na die stuk wat Angus geskryf, dan sal so 'n persoon nou nog in kersvader glo, en so ook die tandmuis.    Die realiteit bly, hierdie is sprokies vir volwassenes, wat ongelukkig forseer word op k

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-26 Hallo Kobus   Jy sê: “Darwinisme was van die begin af dood – maar weens bedrog en wanvoorstelling en aggressiewe bemarking van die kadawer, is dit vir te lankal voorgehou – nou is die oerkat uit die sak en sá

Enkele antwoorde vir Kleinkoos

2012-03-26 Hallo Jan Rap Daar is seker so iets soos houtkerne, want sekere mense boor in bome en vat monsters van die hout in die bome. Waar mens dit kry, weet ek nie. Oor die pers stem ek saam met jou. Vier outjies maak 'n video en beland wêr

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-26 Chris, As een van julle net die moed kan bymekaarskraap om vir eenkeer in julle lewens net eerlik te wees met julleself en met ander mense, om eerlik te besin – dit behoort nie so moeilik te wees nie – dan sal jy agterkom dat die goed wat

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-26 Ek sien ou Kobus quote mine Christian Schwabe ook:    Vanaf   http://lasciencecoalition.org/2008/09/27/explore-evolution/ oor Christian Schwabe: "Another PhD the authors found is Christian Schwabe, who apparently has est

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-26 Kobus Alex Williams vertel onwaarhede oor gene, dis genoeg om nie eens verder na sy leuens te bespreek nie. Mens kan dit verwag van 'n man met 'n graad in botanie, 'n meestersgraad in radio-ekologie en geen opleiding in enigiets te doen met gene nie, maa

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-26 As aanvulling tot Stephan Marcus se opdatering:    Hierdie is 'n program waarna ek op gereelde basis verwys en weer sal hethaal. Dit is die program van die BBC se In our Time wat mutasie bespreek en hier gevind kan word:    http://

The Artist in alle opsigte ’n pragtige fliek

2012-03-26 The Artist is 'n waardige Oscarwennerfliek. Die hondjie het die kollig gesteel en ek sou hom aan die einde laat blaf het ... of nog beter. Voor daardie outydse gehoorstuk laat sit het . His masters voice!

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-26 Kobus Kan jy nie ophou om die valshede hier te beweer nie? Soos byvoorbeeld: “Of course, evolutionists have long argued that feathers evolved from reptile scales….” Natuurlik is dit so. Ons kan selfs vir jou foto’s wys van f

Handves vir barmhartigheid

2012-03-26 Hello,    In die naweek se Beeld, die By uitgawe is daar hierdie artikel wat bogenoemde ook bespreek. http://www.beeld.com/By/Nuus/Die-Goue-Reel-vir-oorlewing-20120323    Waaroor gaan Karen Armstrong se “wens” wat

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-25 Ja, 'n mens kan sekerlik nadese die berugte kitsnaslaners Kobus en Wouter se "weet als kompetisie" op die werf as "woernale" aanhef ...

Die kruks van Darwinisme

2012-03-25 Elders haak die ou grote ook met die volgende aan Angus uit: "Daar is die afgelope tyd 'n pletora (sic) van deskundige opinies hier op die forum weergee wat jou darwinistiese religie in vlamme laat opgaan - asook die skamele pogings wat jy kan aanbie

Die kruks van Darwinisme

2012-03-25 Iewers tik die ou grote Darwin-hater Kobus de Klerk die volgende: 'Angus, jý is die ou met die lees-en-begrip probleem (het dit al verskeie kere uitgewys) – hier is Pelser se woorde vir jou aangehaal, in konteks : “Wanneer ‘n

Skeppingsleer

2012-03-25 Johan, Ek kan nie help om met 'n diepe gevoel van verlies aan nog 'n ander kundige op die werf jeens die belediging en vyandigheid van die kitsnaslaner Kobus de Klerk te dink nie. Jan Viljoen het menige bydrae uit sy ervaring en oorwoë kennis

Handves vir barmhartigheid

2012-03-25 Sjalom Johan, dis net in genade wat ek hierdie persoonlike ervaring met jou en al die ander harte op die werf deel. Sou jy eens met my daarin wees dat hierdie Handves vir Barmhartigheid inklusief tot alle vorme van geloof en ongeloof staan?

Handves vir barmhartigheid

2012-03-25 Hallo Panda,   Dis nie of 'n mens God bevraag nie; dis hoe 'n mens dit doen. Die profeet Habakuk het ook God se wysheid bevraag. Met hierdie antwoord aan jou het ek ook weer Habakuk gelees. Dis net drie hoofstukke kort. Ek is egter in geen

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-25 Jou bewering dat die kritiek 'n verleentheid vir kreasioniste is, is absolute onvolwasse en insiglose wensdenkery, Angus. Sestig jaar gelde? Dit is nonsens wat jy praat, maar die kritiek het daartoe gelei dat darwiniste begin het om hulle rieldans met

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-25 Die wanvoorstelling is skokkend en is ek dankbaar dat Chris dit uitgelig het.    Die tekste is opgeskryf in 586 VC soos bevestig in die "Blackwell Companion to Judaism" onder die redakteurskap van Rabbi Jacob Neusner asook die T

Menslike brandoffers aan God

2012-03-25 Terloops, Kobus, ek probeer nie jou aandag aftrek van Darwinisme nie. Angus, Wouter, Stephan, Kleinkoos en ander wat baie meer as ek weet van evolusie het jy hard aan die knaters beet. Hulle het nie my hulp nodig nie. Jy het nou al 'n paar keer aanmerkin

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-25 Hello,    Hierdie is bedoel vir Angus, Stephan, Johan, Chris et al.    Die volgende is uit 'n uitgawe van die New York Times wat 'n spesiale uitgawe oor evolusie in 2007 publiseer het. (10 gratis artikels is beskikbaar vir lesers w

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-25 Die fantastiese aansprake is soos alreeds gesien al wat in 'n De Klerk-brief verskyn en hierdie is maar net weer die nuutste voorbeeld daarvan:   'Dus, in jou mitologiese hipotese is jou toevallige, los-en-vas en lukrake evo devo mutasies en seleks

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-25 Angus, jy moet onthou, regslui weet hoe om met deskundige getuies en getuienis om te gaan – die getuienis is nie ons eie nie en hoef ook mos nie te wees nie – maar word deur ons aangebied komende van deskundiges self. Ek kan sien dat jy heelte

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-25 Uit my argiewe:    Evolution of Feathers The long curious extravagant evolution of feathers By Carl Zimmer   Most of us will never get to see nature's greatest marvels in person. We won't get a glimpse of a colossal squid's eye, as bi

Oor seisoene, volmane en die "Blue Moon"

2012-03-25 Datums was altyd my swakpunt: Die laaste sin in die tweede laaste paragraaf moet natuurlik lees: "So was dit die geval in 1990; 2009 en so sal dit weer wees in 2028." Panda
Top