Kommentaar

Die onbetroubare datering van opvolging van fossiele

2012-03-27 Ek neem aan jy het ook dna toetse op al die spesies hierbo vermeld gedoen?

Handves vir barmhartigheid

2012-03-27 Cornelius, daar is baie raakpunte met die algemene morele waardes wat jou deursnit ongelowige aanhang. Ons is nie almal met die duiwel besete nie. Ongelukkig moet sekere gedeeltes uit alle gelowe heeltemal uitgehaal en verwyder word ten einde aan die ba

Die betroubaarheid van die Ou Testamantiese heilige skrifte

2012-03-27 Kan jy asb in jou moedertaal skrywe. Of doen ten minste bietjie moeite. Hierdie engelse spoeg en plak dokumente gee my sooibrand. Terloops, ek dink baie van die geskiedkundige rekords van die ou testament is akkuraat. Ons almal weet dat die mensdom in d

Is vrouens nie bevry genoeg om hul sê oor godsdiens te sê nie?

2012-03-27 Kobus, ek is regtig geskok in jou houding. Selfs toe jou ou alie my so verskreeu het, het ek nooit so laag gedaal om haar so sleg te se nie. Dit is eenvoudig nie hoe ek grootgemaak is nie. My pa sou my 'n dwarsklap gegee het as ek ooit so met 'n vrou sou

Is vrouens nie bevry genoeg om hul sê oor godsdiens te sê nie?

2012-03-27 Perdebytjie, ek verstaan jou punt en ek dink jy's reg.  Ek verseker jou ook hiermee dat Kobus se drogma eintlik totaal skadeloos is.   My kringetjie is ook maar eintlik klein en hoegenaamd nie verteenwoordigend van die Afrikanerdom se pa

Is vrouens nie bevry genoeg om hul sê oor godsdiens te sê nie?

2012-03-27 Pragtige skrywe Perdebytjie. Ja dit wil soms voorkom asof daar minder vroue in hierdie debatte betrokke raak, maar ek kan jou waarborg dat 'n groeiende aantal dames jou sieninge deel. Ek dink dit het baie te doen met die feit dat sommige "gelowige&q

Darwinisme se mislukte natuurlike seleksie verloop

2012-03-27 'n Nota:    We were never designed to listen to reason. When you ask people moral questions, time their responses and scan their brains, their answers and brain activation patterns indicate that they reach conclusions quickly and produce reaso

Handves vir barmhartigheid

2012-03-27 Cornelius,    Juis omrede elke groep aanspraak maak oor die uniekheid van hul werklikheid is die gesprek so kompleks.    Jesus, as 'n voorbeeld word op drie verskillende maniere ontleed deur Jood, Christen en Moslem.   

Darwiniste se wanhopige wanvoorstellings

2012-03-27 Die kern is:   They’re learned to manufacture doubt and pretend it invalidates scientific consensus.    Die konsensus oor evolusie staan en biologie ook. 

Die darwiniste se datering manipulasie en knoeiwerk

2012-03-27 Lieg vir Jesus Kobus? Jy kan nie eens lewende materiaal wat gefossiliseer het met C14 dateer nie Kobus. Hoe dateer jy 'n diamant? Verder gee jy geen verwysings nie. Ek dink Jesus verdien beter Kobus.    

Oorspronklike sonde, onsamehangende konsep

2012-03-27 Wel Chris, fiksie hoef immers nie samehangend te wees nie. Biskop John Selby Spong het laasweek iewers sy brein aangeskakel en deur die delusie gesien. Spong se antwoord op 'n vraag van 'n persoon wat baie wonder oor God en godsdiens, nadat hy die b

Claassen en Gaum se politiek-gepreokkupeerde medewerkers

2012-03-27 'n Poging tot 'n rasionele gesprek met 'n gelowige lei selde tot iets. Gelowiges is op 'n unieke wyse gepantser teen rasionele denke en bevragtekening soos Greta Christina dit stel: “Religion is ultimately dependent on belief in invisible

Oorspronklike sonde, onsamehangende konsep

2012-03-27 Chris, Gerieflikheidshalwe was dit toe ook die vrou wat hom verlei het. Daar is sy netjies en pragtig vasgeknoop as 'n minderwaardige wese.  Ek verstaan ook nie hoe 'n magtige, alomteenwoordige god, so 'n dom tuin geskep het en daarby, sulke dom me

Is vrouens nie bevry genoeg om hul sê oor godsdiens te sê nie?

2012-03-27 Beste Cornelius, Ek is bly dat jy  in jou vriendekring ervaar dat vroue hul mening lug. Dis egter nie my ervaring nie, daarom het ek dit geskryf. Die paar bekendes wat hul koppe uitsteek, is weer eens net 'n handjievol. Een swaeltjie maak nie 'n som

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-27 'n Outobiografie van Moses, deurgaans vertel in die derde persoon? Daar is ook geen aanduiding aan die einde van die Pentateug dat ons te doen het met 'n appendiks nie. Binne die Pentateug is daar geen aanduiding dat Moses die ver

Handves vir barmhartigheid

2012-03-27 Wouter, jou beskouing is werklik interessant. Hoe verwag jy intergeloof-uitreiking kan plaasvind as daar nie ooreenstemming tussen die onderskeie gelowe omtrent ons almal se Skepper is nie? Dink jy Kobus de Klerk sal instaat wees om na ander godsd

Is vrouens nie bevry genoeg om hul sê oor godsdiens te sê nie?

2012-03-27 Jy was betrokke, sê jy? Ek dink nie so nie - jou 'bydraes' het bloot gedien om jouself te verneder en uit te wys as insigloos - nie omdat jy 'n vrou is nie, maar omdat jy 'n agnostikus is. Altyd tragie som te sien wanneer vroue so word... mens sou t

Oor voorspelling en aanpassing

2012-03-27 Beste Jan Rap,   Die evolusieproses was natuurlik van die begin af daar, toe die eerste lewe begin het in die argaïese tydperk, toe die eerste primitiewe bakterieë hulle verskyning gemaak het. Darwin het sy evolusieteorie maar eers in die

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-27 Jy ken die gesegde, Wouter, want jy pas dit elke dag toe - deel van daardie selfdesepsie. Daar het jy nou die simptoom beskryf, maar soos 'n onwillige drankverstaafde wat sy eie probleem ontken en op 'n ander wil projekteer, doen jy ook. Daarom dat jy

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-27 Ek het slegte nuus vir jou, Delusie, Jou darwinistiese fabelstorie wat as wetenskaplike teorie opgedis word, gaan nié oorleef op ’n paar skeletbene vol gate nie – om te oorleef is ’n volle funksionerende liggaam nodig en danks

Die onbetroubare datering van opvolging van fossiele

2012-03-27 Thomas, Nou hoe ondersteun jou ge-bla bla bla jou? Toemaar, ander kan die resultate sien en so agterkom wat jy werklik is. Niks wat jy sê is enigsiens betroubaar nie. Ek het ook agtergekom jy weet veel minder  van evolusie as selfs die de

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-27 Is dit nie komieklik in die parodie hier, dat die ‘deranged, die versteurde, in die gestig (die darwinis wat glo aan die onsinnige onbewysbare fabels wat hy verkondig, asof dit realiteit is) op die stoep staan en vinger wys na ander, wat na bewering

Is vrouens nie bevry genoeg om hul sê oor godsdiens te sê nie?

2012-03-27 Hello Perdebytjie Ek kan maar net my opinie gee vir wat dit werd is. Dit is effens teleurstellend dat vroue nie betrokke raak by argumente oor godsdiens nie, maar ek dink dit het baie te doen met die onsmaaklike aggressie wat baie keer saam met dit gaan.

Die Darwiniste vermiste-skakel-fantasieë

2012-03-26 “For Australopithecus africanus to evolve into humans in this short evolutionary time period was out of the question Wie het ooit gesê dat Australopethicus africanus in mense geëvoleer het?” Jy aan die woord, Kleinkoos! Jy is

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-26 A! Maar gelowiges se 'voorspellings' kom altyd waar ... dit word oor julle gespreek! En daar is niks wat julle daaraan kan doen nie, want julle dien die leuen. Die leuen sal ondergaan - binnekort. Dit is nie nodig vir ons om tyd en datum daaraan te kop

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-26 Kleinkoos, Jou kansvatter-desperate bewering van rudimentêre vere as oorgangsfenomeen – bog, man! “Sinosauropteryx, a small dinosaur, made headlines in 1996. Why? Because its fossil was reported to have a coat of filamentous st

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-26 Kleinkoos, lees weer: “In  Eichstätt, Germany, in 1984 there was a major meeting of scientists who  specialize in bird evolution, the International Archaeopteryx Conference.  They disagreed on just about anything that was co

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-26 Het julle al gehoor dat mense 'n outobiografie skrywe, maar te sterwe kom voor die afhandeling daarvan, en dan kom 'n naasbestaande of selfs die uitgewer en skrywe die feite en omstandighede rondom sy afsterwe aan die einde? Maar omdat dit met Moses gebeu

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-26 Steve Jones praat oorwegend snert. Julle kan steeds nie onderskei tussen feit en hipotese nie en só bied julle net meer en meer skietgoed téén julle. Wouter se gebabbel – “Since its humble beginnings as a single ce

Is vrouens nie bevry genoeg om hul sê oor godsdiens te sê nie?

2012-03-26 Perdebytjie, ek dink nie Kobus de Klerk se Alie gaan dink jou steek is raak nie. Kyk hier (https://www.litnet.co.za/Article/ek-bid-vir-die-akademici-en-gesante-van-die-duiwel) wat die "ou ding" onlangs te seg gehad het. Die ou grote Kobus he

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-26 Kobus se tegniek is verdagmakery. Kobus se fantasie is dat rasionele mense die baba met die badwater sal uitgooi:- deur Gish Galloping verdagmakery toe te pas gaan mense die hele teorie uitgooi en verplaas met magic, toor, geeste en spoke en&nbs

Die onbetroubare datering van opvolging van fossiele

2012-03-26 Jou stuk oor die Wollemi Pine, die Coelecant en  Dromiciops gliroides verwys: Op watter manier "totaal verongeluk"  spesies wat relatief onveraderd bly die evolusieteorie (common descent)? Moet suksesvolle spesies verander

Die onbetroubare datering van opvolging van fossiele

2012-03-26 Vervolg Verder Kobus, is gemeenskaplike oorsprong ONAFHANKLIK bewus uit 9 dissiplines in natuurlike wetenskap bewys. Die bewyse kom uit (verskoon die Ingils) * paleontological evidence * Morphological evidence * Molucular biological evidence * V

Die onbetroubare datering van opvolging van fossiele

2012-03-26 Kobus, ek kyk nou al 'n lang tyd na "creationist website mining" - met die uitsluitlike doel om jou voorofopgestelde siening (waarvoor daar geen bewyse bestaan nie) te verkondig. Jou metode is egter om wetenskap verdag te maak. Maar net selektie

Die Darwiniste vermiste-skakel-fantasieë

2012-03-26 Uit my kopie van The Origins of Our Species, Charles Stringer:    In akkoord met Kleinkoos:    We now know, of course that the australopithecines represented a long and important phase of human evoulution that lasted for over 2 &nb

Die Darwiniste vermiste-skakel-fantasieë

2012-03-26 Dankie Kleinkoos ek het nie hierdie gesien nie en is jou antwoorde baie goed.    Die bron vir De Klerk is weereens een of ander kreasionis tydskrif:  (see Creation, March 1996, p.34)   Hoe kan dit ernstig opgeneem word? &nb

Oor voorspelling en aanpassing

2012-03-26 Jan Rap   Aanpassing is deel van die evolusionêre proses. Die evolusie-teorie word pragtig in hoofstuk 3 van Richard Dawkins se The Magic of Reality verduidelik. Die hoofstuk se opskrif is: Why are there so many different kinds of animals?

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-26 Ek het werklik simpatie met De Klerk want hy glo, in sy hart van harte wat hy hier geskryf het:    Daar is geen manier hoe darwinistiese evolusie op wetenskap berus nie - die massas kritiek wat ek aangehaal het, wat net die puntjie van die ysb

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-26 Natuurlik, alles tot op datum is nog net  quote mining.    Ek het nog nooit soveel tyd op die webwerwe van kreasioniste deur gebring nie om die onsin van De Klerk te op te soek.    Dit was in die begin grootliks "Genesisp

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-26 Hello Angus,    De Klerk is nog steeds met sy gewone truuks besig, ten spyte van die melodramatiese:    "jy moet onthou, regslui weet hoe om met deskundige getuies en getuienis om te gaan – die getuienis is nie ons eie n
Top