Kommentaar

Menslike brandoffers aan God

2012-03-25 Kobus, die volgende uit jou reaksie: "‘Consecrate’ beteken nié om te brand nie, maar om te wy, heilig, konsekreer, toewy, ens. – sprekende voorbeelde is Simson en Samuel wat vir God se diens gewy (consecrated) is. Exodus 22:2

Kobus veg onverpoosd

2012-03-25 Verskil is, Johan, jou feite is verkeerd en sommer jou eie maaksel - die afgod Inanna is 'n mite en wou volgens een van baie mites, die onderwêreld gaan besoek, om 'n tipe yin-yang te bewerkstellig, ens, en daar is 'n magdom verskille tussen die mit

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-25 Mooi so, Stephan. Dit is juis van in die kerk én die biblioteek kom, dat gelowiges weet hoe om ’n saak behoorlik te benader. Met dié dat julle egter nie in die kerk kom nie, is julle tyd in die biblioteek gespandeer, ook maar

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-25 Kreasioniste sê: evolusie het nie plaasgevind nie. Skrap dit as model vir die wetenskap en vevang dit met die Bybelse model. Dit lyk so: God het elke spesie na sy soort geskape. Plante en diere is sommerso uit die lug getower, maar die eerste men

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-25 Johan, Dit is redelik eenvoudig – darwiniste beheer op die oomblik nog die hoofstroom publikasie media en dit is welbekend dat hulle politiekery nie toelaat dat hulle andersdenkende kollegas ’n kans kry nie. Ek het mos ’n hele artik

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-25 Beste Kobus, Volgens jou aanhaling uit prof. David Menton het hy reptielskubbe en vere onder 'n elektron mikroskoop beskou en tot die gevolgtrekking gekom dat hulle geen ooreenkoms toon nie: "I was amused that they were, of course, not even the sl

Darwiniste se wanhopige wanvoorstellings

2012-03-25 Hello,    In vandag se International Herald Tribube, 25 Maart 2012, uit die redaksionele en hoof artikel blad, die volgende redaksionele kommentaar:    "The Tennessee Monkey Bill   The Tennessee Senate approved legislat

Darwiniste se wanhopige wanvoorstellings

2012-03-25 De Klerk het my nou goed op my plek gesit. Welgedaan aan De Klerk.  

Oor seisoene, volmane en die "Blue Moon"

2012-03-24 Baie dankie Panda. Werklik nuttige inligting.    Thomas

Handves vir barmhartigheid

2012-03-24 Corneliu,s jy hou mos van raai? Nou kan jy dalk raai vir wie ek hier vertaal het? Dié skrywer het dit daarteen dat God skitter in sy afwesigheid wanneer dit by die betoning van barmhartigheid kom. " Indien die mensdom God se armes en verwaa

SA-illustreerders: Theo Krynauw

2012-03-24 brilliant. wonderful pictures. so funny.

Fritz Gaum se gelowiges aan die woord

2012-03-24 Beste Johannes, baie dankie vir jou betekenisvolle bespreking van die "Godboek". Jy't my oortuig om die boek op my rak te plaas.  Groete, Ekke.

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-23 Neo- Darwinists say that mutations in (protein-coding) genes control inheritance. But Evo Devo shows that it is the switching cascade that controls inheritance ... That is, control begins with the mother organism and the mother egg cell, not with the gene

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-23 My oupa het nie Coke geken nie en popcorn ook nie. Hy het gepraat van koeldrank en kiepiemielies. Ons was nou die aand by 'n kulkunstenaar se vertoning. Hy het van 'n bottel Coke en popcorn 'n mooi meisie in 'n bikini gemaak. Ek wil eers sien hoe die skep

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-23 "Let me be open. I think that evolution is a fact and that Darwinism rules triumphant. Natural selection is not simply an important mechanism. It is the only significant cause of permanent organic change. I stand someware to the right of Archdeacon P

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-23 Kom ons sê jy's reg, ter wille van die argument, evolusie en Darwinisme is twak. Verskaf een enkele rede hoekom Gen.1:21, 22 en 24 geneem moet word as die verduideliking van lewe op aarde. Hoekom nie Thomas se Spaghetti Monster of 'n

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-23 Mooi, Kobus, ek sien jy het na my geluister.  'n Aanhaling uit een van my briewe: Bekende onderwerpe om te bewys dat evolusie onmoontlik is, is die Tweede wet van Termodinamika, onverminderde kompleksiteit, die oog, die walvis, van aap tot mens, die

Fritz Gaum se gelowiges aan die woord

2012-03-23 Dankie vir hierdie bydrae oor gelowiges aan die woord. Uit die kwotasies blyk dit dat hierdie groep teoloë oor die algemeen heel "modern" in denke voorkom, en dat hulle die bybel metafories benader: hulle val nie in die gat van fundame

Menslike brandoffers aan God

2012-03-23 ’n Goddeloos-onnosel mens is ’n gruwelike ding- en jý is so ’n affêre, Chris (julle is eintlik almal só). Jou kommentaar op jou aanhalings is só absoluut skokkend insigloos – ‘Consecrate&r

Oor seisoene, volmane en die "Blue Moon"

2012-03-23 Regstelling: Tydens 2012 sal daar op 2 Augustus en weer op 31 Augustus volmane voorkom en nie op 29 Augustus nie. Panda

Panda, ek kyk sterre

2012-03-23 Hallo Enjee, Jammer die wolke pla. Nee — die ruimtespieël is na die beste van my wete nie in Suid-Afrika beskikbaar nie. Ek sal by Naomi hoor of sy my e-posadres vir jou sal stuur. Dan sal ek vir jou foto's en planne stuur wat jou instaat be

Darwinisme se mislukte natuurlike seleksie verloop

2012-03-23 Nogeens die boodskapper wat julle graag die prooi wil maak - nogeens die onvermoë van julle om te deel met die werklike issues - julle sinkende darwinistiese bootjie en die redes daarvoor, wat in detail in my reeksie artikels uiteengesit word, sodat

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-23 Absoluut teleurstellend, Kobus! Na weke se uitvaar teen Darwin bied jy hierdie twak hierbo aan as alternatief. Dit is niks minder as 'n opsomming van jou enigste bron van inligting. Jou telbord bly op '1'! Geen akademiese kundige gaan ooit met jou datum

Die fondasie van die Christelike godsdiens

2012-03-23 Puik artikel Kobus. Vertaal dit in Engels en stuur dit aan die Joernaal vir Kreasionisme. Ek dink nie hierdie is die platform vir jou tipe twak nie.

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-23 Net terloops, dit is verblydend dat Kobus aanhaal uit die Journaal van Biologie, 'n gerekende en gerespekteerde joernaal wat deur Wetenskaplikes en Bioloë wat die evolusieteorie in die praktyk behartig gelees word. Dus word selfs kritiek teenoor seke

Darwinsime se Archaeopteryx (achilleshiel)

2012-03-23 Ek het nogal gewonder of ou KdK gaan galbraak oor die Urvogel, (Oervoël) toe ek Wouter se kommentaar lees. Kobus is reg dat daar besliste kontroversie rakende die oorgangsfase van die vogel bestaan.  Tog wonder ek of Christene eerlik en openlik

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-23 Kom nou Kobus, jou telbord is nog steeds op '1'. Ons soek ook nie die 'inkopielys' soos aangehaal uit jou brief deur Wouter nie. Ons wil weet waar in watter gang en op watter rak rak dit is. Jy het 'n moerse geleentheid om te 'perform' voo

Darwinisme se evo-devo bydrae tot kreasionisme

2012-03-23 Alles goed en wel om 'n artikel wat die Autraliese bioloog/teoloog/botanikus Alexander Williams geskrywe het te spoeg en plak. http://creation.com/images/pdfs/tj/j19_3/j19_3_40-44.pdf Tog is Williams se akademiese geloofwaardigheid verdag. Ek s

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-23 Arme jy, Chris. Ek het mos nie nodig om enigiets te bewys nie. Ek glo reeds! Genesis 1 en 2, in soverre daar data in is met betrekking tot die skepping is wêreldwyd bekend. Waarom moet ek bronne buite die Woord gebruik, terwyl die Woord d

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-23 Wouter, As jy kon verstaan wat in die Woord aangaan, sou jy 'n gelowige wees - maar noudat jy 'n begriplose agnostikus is, lewer jy die soort van kommentaar wat ons hier en elders van jou sien - nes die ander van julle. Dit verg geen antwoord nie -

Handves vir barmhartigheid

2012-03-23 Sjalom Cornelius!  Dankie vir die skakel. Ek het die stukkie geniet! Ek hoop tant alie en kobus lees die ene en dink bietjie daaroor na.  Ateistiese groete Johan Wiese

Menslike brandoffers aan God

2012-03-23 Ja nee kyk, toe hulle begin praat oor kindertjies wat gestenig moet word, het ek alle belangstelling in die boek verloor. Die Grimm-broeders se stories is minder grusaam as die Bybelse fabels.

Kobus veg onverpoosd

2012-03-23 Interessant Chris, Die hele kruisiging sage het maar sy oorsprong in ander Paganistiese mites.Kyk maar na Inanna (vanuit die ou Mesapotaniese mitologie). Inanna en Jesus het beide na 'n groot stad gereis. Beide is deur soldate gearresteer. Beide is v

Skeppingsleer

2012-03-23 Cornelius, ek trek sommer jou been. Kobus het my wel uitgeskel as insigloos en "uit my diepte uit" rakende my kennis oor wetenskap en evolusie. Tog lees ek baie oor die onderwerp en het selfs so paar kwalifikasies agter my naam. Ek is dus lanka

Ope brief aan Johan Kotzé

2012-03-23 God se ook ons moet nie oordeel nie en ek dink dis iets wat ons moet onthou. Die oordeel kom Hom toe.   Jesus het gesterf vir ons sondes, ons almal sin en niemand uitgesonder nie. Ek keur nie goed wat hulle gedoen het nie, maar diep in my ha

Darwin teenoor wetenskaplikes en die woord

2012-03-23 Die stelling is soos volg:    "Die waarde van die Woord is dus deurslaggewend – ’n onbevooroordeelde onafhanklike bron met natuurwetenskaplike inligting óók daarin vervat wat deur vandag se wetenskaplikes se werk

Die kruks van Darwinisme

2012-03-23 Ironies, nou is Comestor weer die beste, die ondersteuning is soos die wind. Laat die 'n les wees vir enige wat dink De Klerk is aan jou kant.    Hierdie is nou eers gesien, daarom die laat reaksie, nie dat reaksie waardig is, slegs vir die re

Darwinisme se mislukte natuurlike seleksie verloop

2012-03-23 Daar is GEEN inligting gebied wat teengegaan kan word.    Hierdie hele "debat" had geen substansie nie.    Soos klokslag was die metodiek slegs die van verdagmaking, die illusie skep van die moontlikheid dat evolusie, bio

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-23 Dit is nooit dat ek in akkoord met Henn is nie, maar graag stem ek saam dat Chris van die ordentlikste persone is wat ek raakgeloop het om die internet en verdien hy defnitief 'n pluimpie daarvoor.    Baie dankie Chris daarvoor en die voorbeel

George Claasen se ongelowiges aan die woord

2012-03-23 Uitstekend Pieter.    De Klerk ag homself meer Pouslik as Benedict XVI te wees, 'n groter Protestant as Luther en enigste segsman van die "ware godsdiens" te wees.    Wat dit ook al mag wees.     
Top