2012-03-22Die truuk behoort nou al duidelik te wees.
'n Stortvloed van woorde, woorde, woorde uit De Klerk se hand, dit moet oorweldig, dit moet verdoof, dit moet versteek die absolute gebrek aan substansie.
Wanneer die styl ontleed wo
2012-03-22Ietsie vinnig oor Blair:
Tony Blair, on governing
"You begin at your most popular and least capable, and end at your least popular and most capable"
Wie sal hom ooit Irak kan vergewe, maar jy is reg, hy kom goed
2012-03-21Kobus, Solank jy jou lyf kreasionis hou, is dit wat jy sê van geen nut en van geen belang nie. Al wat julle doen is om Darwinisme aan te val. Intussen het die evolusieteorie al baie verder gevorder. Jou opinie oor evolusie is dus glad nie van enige
2012-03-21Notas:
Peppered moths.
Why do textbooks use pictures of peppered moths camouflaged on tree trunks as evidence for natural selection — when biologists have known since the 1980s that the moths don’t normally rest o
2012-03-21Hello,
In aansluiting tot wat Stephan geplaas het ook en die kwansuis besorgde ondersoek van kreasionis De Klerk se kant af.
Die vraag word herhaal:
Q: Vertebrate embryos.
Why do textbooks use dr
2012-03-21Hello Stephan,
Ek hoop dit is aanvaarbaar vir jou dat die detail geplaas is soos ek gedoen het en het jou verwysing daarna my herinner aan die opstel waaraan dit vir my heel goed beskryf was.
Baie dankie
Wouter
&nbs
2012-03-21Aangesien die kreasionist mag spoeg en plak laat dit klap, sal die volgende seker nie 'n probleem wees nie.
In teenstelling met die kreasionist wat daarop uit is om wanvoorstellings te skep en so 'n vals dispuut te verklaar, word die volgen
2012-03-21Dit is lagwekkend:
De Klerk skryf:
"Dit is duidelik dat die darwinisme is al sy essensiële aspekte deur die werklikheid, deur feite, weerspreek word".
Plante, mense, diere, insekte, letterlik all
2012-03-21Hello,
Hierdie is al met 'n vorige geleentheid met Angus hier gedeel.
Die bestaan van die "Creation Museum" in Kentucky. Adam en Eva wat baljaar tussen die dinosourusse. Kinders in die agtergrond.
Dit
2012-03-21Angus,
Kry vir jou skoon onderklere, was jou, maak jouself respektabel en dan kom sit jy en luister:
Ek stel mos nie daarin belang om jou met die taal te plesier nie – ek ken Afrikaans en kan dit gebruik en jy moet maar op datum kom of laa
2012-03-21Ek stem saam met Panda dat dit 'n goeie aanvulling tot Johannes Comestor se bespreking is. Dit voel amper of ek self by die bespreking was.
Ek is natuurlik 'n groot aanhager van George Claassen se skrywes en het sommer terstond op die koop knoppie van
2012-03-21Cornelius, dankie vir die PLETORA storie op u-tube. Ek het ook so in my enigheid begin wonder of Kobus weet waar 'n man se pletora sit, en of hy al 'n kletora gesien het, of is dit iets anders?
2012-03-21Daardie logiese denke, wat oor die miljoene jare evolusionêr ontstaan het, en geslyp is gedurende jou opleiding as prokureur, is helaas besoedel deur kreasionistiese logika. Jy ken mos al die resep van die kreasionis, jy gebruik dit deurgaans aldag
2012-03-21Hello
Perdebytjie, Panda, Johan en Wouter het my oortuig. Waarvoor ek vra is niks minder as sensuur, en dit is nie aanvaarbaar nie. Ek het duidelik nie die implikasies van my opinie oorweeg nie. Daarvoor vra ek verskoning.
Chris
2012-03-21Hello,
Perdebytjie se kommentaar was hoopvol, die tragedie is egter dat die kreasioniste en die "intelligente ontwerpers" soos reeds gesien probleme vervaardig deur aanhalings buite konteks te plaas en in leuns te handel en a
2012-03-21Weereens, Angus, ons probeer niks bewys nie, en is die gestryery soos jy dit noem, interne dinamika maar algar vanuit die vaste geloof in die HERE - die kern en dryveer van die Godsdiens.
Die ander groeperinge van vasle religieë, waarvan jul darw
2012-03-21Stephan,
Jy beskrywe in gepoogde evolusionistiese jargon vir my 'n waarneembare proses en ons almal sien dit, maar wat jy moes doen, is om die rede, die oorsaak, of causa, van daardie proses te voorsien – wat jy nie kan doen nie, behalwe by wys
2012-03-21Stephan,
Maar die situasie ís inderdaad ’n bron van kommer. Die boeke is nie bedoel vir spesialiste nie – dit is vir kinders en ander niksvermoedendes bedoel – en dit is daarop bereken om húlle te mislei, om die onwaa
2012-03-21Hello Chris,
Baie dankie vir jou insette oor die Williams versus Dawkins. Die kritiek teen Dawkins oor die filosofiese aspekte is bekend en jy is korrek dat die gesprek 'n meer filosofiese inslag het. Dennett sou dit sekerlik volkome i
2012-03-21Kobus, as jy ? gestryery onder wetenskaplikes gebruik as bewys dat evolusie nie kon plaasvind nie, gee ek jou drie raaie wat ek dink van al die gestryery net in die Afrikaanse kerke, om nie eens te praat van verskille tussen Protestant, Katoliek, Islam, J
2012-03-21Maar Wouter, onthou al jou kritiek vir my deelsaamheid uit regte biblioteke vol van Brian Greene, Stephen Hawking, Carl Sagan, en vele ander op die werf?
Wel, nes Johannes Comestor jou ook al gevra het om jou diepte buite Google te demonstree
2012-03-21Chris, ek glo ook daar is menige wonderlike ontdekking wat vir ons volgende generasies wag. Daar is geen vervelige oomblik in ons bestaan nie. 'n honderd generasies in die toekoms in sit daar dalk 'n Chris iewers en bedink hoe geïnspireerd die spekul
2012-03-21Wouter, in teenstelling tot jou intellektualisme oor enige onderwerp onder die son (nes my Amigo in Adam), ken ek my onderwerpe uit ervaring. In genade weet ek hoe Shekhinah in harte geleef word.
Nes Kobus miljoene kreasionis bronne kan aanh
2012-03-21Chris, dankie vir jou belangstelling. Die wetenskaplike na wie ek verwys is nie Stephen Hawking of Carl Sagan nie. Hy is 'n 90 jarige fisikus (ek dink dis beslis die moeite werd om nog 'n bietjie gedagte te gee aan wie die baie bekende wetenskaplike is).
2012-03-21Hoe kan "darwiniste" 'n probleem hê met "'n sogenaamde natuurlike seleksie evolusionistiese proses"? Niemand kan 'n probleem hê met so 'n ongrammatikale stuk gemors nie, want niemand het nog ooit daarvan gehoor nie. Dis die
2012-03-21Hel Amigo, hier gaat ons alweer!
Jy en "Pelser" het duidelik die hond en die perd aan die vuilkant beet. Dis ongelooflik hoe verwaand julle met taal omgaan.
As 'n hond 'n perd sou word, noem ons dit "transfigurasie" of
2012-03-21Jan: die velste kompetiese tussen organismes wat die naaste verwant is aan mekaar omdat hulle dieselfde behoeftes en lewenssiklus het. Bome besit saadverspreidingsmeganismes wat daartoe lei dat nuwe bome vêr van die gevestig
2012-03-20Hello Wouter
Ek het die gesprek tussen Rowan Williams en Richard Dawkins effens frustrerend gevind. Dawkins het my nog nooit beindruk wanneer hy in gesprek is met opponente met 'n filosofiese agtergrond. Dis nie dat ek baie van sy argumente nie oort
2012-03-20Ek onthou nog hoe die model van die atoom aan ons geleer is. Arhenius, Dalton, Tompson en Bohr se modelle is in detail bespreek. Van die Bohr se foutiewe model is die algemeen bekende prentjie van die atoom soos on
2012-03-20Kortliks: moennie argumente tussen splitters en joiners ekstrapoleer na verwerping van al die navorsing na die herkoms van die mens nie. Sommige paleontoloë, die spiltters, gebruik die beginsel dat as 'n nuwe fossiel nie klinkklaar in 'n bestaan
2012-03-20Jou definisie is verkeerd. Evolusie lei nie tot absolute selfsug nie, want die oorlewing van die individu is nie die primêre faktor waarvolgens dit geskied nie. Seleksie vind plaas op grond van reproduktiewe sukses. Mens verwag dat daar 'n korrelasi
2012-03-20Volgens Kobus is bewyse vir God onnodig. Beteken dit dat sy ervaring van God in die wêreld nie dien as bewys nie? Hoe kan hy sonder geloof hierdie bron van kennis as oorbodig beskou?
As teks staan die Bybel, soos enige ander antieke teks, nie
2012-03-20Hello Johannes
Die belangrikste punt om te neem uit jou brief, vir my, is die argument wat gemaak word deur Christene vir 'n baie spesifieke God. As die "Christelike God... in die sin van 'n enige, almagtige, algoeie, alomteenwoordige wese en skeppe
2012-03-20n Interessante diskursie oor die "Godboek" wat gelees moet word saam met Francois Verster se kommente oor dieselfde onderwerp. Feuerbach en Hegel het dit reg om te konstanteer dat die mens god gemaak het en Voltair het gesê dat as jy
2012-03-20Vergeet van Ed Babinski, Kleinkoos, hy is maar presies soos julle - julle is almal op een of ander manier has-beens en never-beens wat eenvoudig net nie die paal kon haal nie en julle insiglose gebabbel bewys dit elke dag - julle is algar spir
2012-03-20Kleinkoos,
Jy verstaan opsetlik nie die verskil tussen spesies en genusse nie - jou antwoord hierbo is verstommend insigloos en jy gaan nie by die ambulocletus bedrog verbykom nie - fotos doen nie die ding nie - die kunstenaar wat onverwante bene
2012-03-20Hello Cornelius
Dis dalk goed om in gedagte te hou dat Democritus se idee van 'n heelal wat bestaan uit atome wat suiwer materialisties is, en soos later verwoord is deur Lucretius in 'On the Nature of the Universe', in baie opsigte 'n uitspraak was teen
2012-03-20Toon dan imbors en sluit my uit van jou beskuldigings, die meeste van wat jy hier plaas kan egter na Wikipedia gespoor word en dit is die kardinale verskil.
Jou Shekhina onsin het jy wie weet waaruit gaan grou, maar kon die buitelyne gevind
2012-03-20Hello Chris,
Dit was inderdaad De Klerk se taktiek, daarom die vloed wat hier losgebars het, en is dit briljant om dit in geselekteerde aanhalings te doen, want dit is werklik net spoeg en plak en baie maklik.
Dan is daar die