Kommentaar

Die Darwiniste vermiste-skakel-fantasieë

2012-03-20 Jy het nie dalk in jou diep en intense Google navorsing agtergekom dat die rotslae bo en onder die fossielfondse heelwat ouer is as die stuk of 6 000 jaar waarin jou sprokie afspeel nie?   Ons raak nou uitgespeel Koos.    Thomas  

Fritz Gaum oor geloof en George Claasen oor ongeloof

2012-03-20 Hallo Johannes, Dankie sover en ek sien uit na jou verdere kommentaar. Groete Panda

Darwinisme se mislukte natuurlike seleksie verloop

2012-03-20 Dit lyk my jy sukkel om my vraag te antwoord. Kom ons herbewoord. Watter universiteit het evolusie as paradigma in die biologiese wetenskappe laat vaar ten gunste van kreasionisme? Thomas

Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence

2012-03-20 Dankie Naomi, 'n Baie interessante toevoeging tot Johannes Comestor se bydrae. Panda

Darwiniste se wanhopige wanvoorstellings

2012-03-20 'n Ouerige man, sekerlik darem 'n paar jare my senior, trou weer met 'n meisie etlike dekades sy junior. Hy besluit om sy jong bruidjie vir 'n luukse vakansie na 'n tropiese eiland te neem vir hulle wittebrood. So teen die vierde dag sit hy die middag op

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-20 Maar dan weer Chris, die ou grote het my al soveel male laat skater van die lag, dat ek dalk die eerste is wat my Amigo in Adam gaan mis ...   In 'n woernaal aan Angus tik Kobus onder meer die volgende: "Daar is die afgelope tyd 'n pletora

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-20 Dagsê Perdebytjie, Skitterende kommentaar van jou! Jy som die saak netjies en raak op. Die kreasonistiese diarrhea wat De Klerk hier op die forum in sy tipiese beledigende en neerhalende styl gestort het,  het nogmaals my oortuigings bevesti

Fritz Gaum oor geloof en George Claasen oor ongeloof

2012-03-20 Goed dat hierdie die lig gesien het hier, in die vorm van Comestor se brief.    Die formaat blyk dieselfde te wees van 'n bundel in Engels uitgegee 'n ruk terug getiteld, Conversations on Religion, wat ook die spektrum tussen gelowige en ongel

Kreasionisme en evolusie

2012-03-20 Angus, Jý is die ou met die lees-en-begrip probleem (het dit al verskeie kere uitgewys) – hier is Pelser se woorde vir jou aangehaal, in konteks : “Wanneer ‘n hond ? perd word, dán het ons evolusie, maar dit gebeur

Kreasionisme en evolusie

2012-03-20  ... hahaha ... ek't so gelag vir ou Kobus se woer-woernaal hierbo dat ek skoon die skakel vergeet het ... http://www.youtube.com/watch?v=-mTUmczVdik

Kreasionisme en evolusie

2012-03-20 PLETORA???  ... hehehe ... kliek hier om te sien hoe die Amigos onse Bose Kobus sou verstaan ...

Fritz Gaum oor geloof en George Claasen oor ongeloof

2012-03-20 Dankie Johannes, soos altyd baie insiggewend om jou standpunt te lees. Wat ek persoonlik omtrent die opstel van die boek vind is dat dit net relatief tot die Afrikaner se Protestante opvoeding staan. Dis soos menige bydraer op die werf wat niks weet o

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-20 Dit wil voorkom asof Kobus wel die forum geannekseer het, en dan kom sy ou vieslike vriendin Tant Alie nog en skel my uit as gesant van die duiwel (of eintlik die duiwel homself). Tog is perdebytjie reg. Hoe meer mens van Kobus lees, en hoe meer mens fo

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-20 Chris, jy sal ook merk dat welonderlegde gelowiges die werf om presies dieselfde redes as wat jy in jou kommentaar aanvoer vermy  - lees gerus die omslag op George Claassen en Frits Gaum se boek "gesels met .... God: gesprekke oor  die onts

Spoeg en plak met lemmetjies

2012-03-20 Dankie Perdebytjie, ek leer elke dag! Ek het nog nooit nodig gehad om standpunt vir of teen die "Evangelie volgens Thomas Jefferson" te neem nie. Wat veral daaruit duidelik daaruit vir my is die algemene wysheid uit godsdienste oor die

Kreasionisme en evolusie

2012-03-20 Nou goed, Kobus, wys vir my in enige werk van enige evolusionis waar hy beweer dat evolusie beteken hond word perd of enige spesie word enige ander spesie. Pelser beweer dit. Is dit nou 'n bewys van sy geweldige kennis wat hy het?   Wys vir my in e

Die dilemma van die Christen-kreasionis

2012-03-20 Wat ek wou sê voor die kragonderbreking, lees gerus Michael Ruse se Arguments from Design in The Panda’s Black Box ISBN-13: 978-0-8018-8599-0. Hy skryf dit in reaksie op die Doversaak. Onder andere raak hy ? kernprobleem aan wat Christene ver

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-20 Doen wat ek doen ... ignoreer die idiotiese kdk ... en ja, ek is nie 'n Darwinis nie.

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-20 Die taktiek van De Klerk is nie uniek nie, maar een wat vervolmaak is deur Duane Gish, 'n kreasionis wat sy opponente probeer oorweldig met honderde aantygings wat onmoontlik voldoende aangespreek kan word in die formaat van 'n debat. Dit is waar dat baie

Die dilemma van die Christen-kreasionis

2012-03-20 Kobus, Baie geluk, jy het gewen en jou prys is 'n uitspansel vol swart gate!

Die dilemma van die Christen-kreasionis

2012-03-20 Kobus, natuurlik ken die mens vir God. God is die skepping van die mens se verbeelding, waarom sal hy hom nie ken nie? Wat meer is, God is die karakter van 'n letterkundige werk, die Bybel.    Die kreasionis sien dit egter nie so nie. Vir hom

Spoeg en plak met lemmetjies

2012-03-20 Jefferson se gesnyde en geplakte Bybel was eintlik 'n poging van hom om agter die ware verhaal van Jesus te kom.In 'n brief aan William Short,4Augustus 1820 skryf hy die volgende: "My aim [in compiling Christ's humanitarian maxims] was to justify t

Die val van Darwinisme opgesom

2012-03-20 Hallo Thomas     @Kobus: “Thomas, wat is 'n 'erkende' universiteit?....”     En dan Stephen J. Gould: ..."whether through design or stupidity-"     Daardie vragie van Kobus het my oortuig dat di

Wie se Afrikaans II

2012-03-20 Maar Afrikaans is mos en word gekaap deur die "wit groep" as wapen in die stryd teen verlies aan politieke en sosiale mag. Die bevoordeling van Afrikaans as staatstaal was 'n embleem van Afrikaner oorheersing in die vorige bestel. Die keuse van hoër midd

Die val van Darwinisme opgesom

2012-03-20 Nee, Kobus Het jy al ooit 'n fossiel gesien? Fossiele kan en sal juis nie die klein veranderinge uitwys nie. Dis gefossileerde bene!  Fossiele toon juis die groot veranderinge. Dit kan nie die kleintjies toon nie. In ieder geval, het jy

Spoeg en plak met lemmetjies

2012-03-20 Wouter, hierdie deelnemer se verwysing is ook nie uitsluitlik Wikipedia nie (met al my respek vir daardie wonderlike bron van kennis vir ons Alemanne). Ja, en hierdie deelnemer kon homself ook nie help om uit die stoel te lag vir daardie deelnemer (dis no

Skeppingsleer

2012-03-20 Chris, dis werklik interessant. Vanuit 'n filosofiese fisika oogpunt beskou is dit net so moeilik om NIKS as om GOD te beskryf. Gister se antwoord het vandag se vraag geskep. Onthou hoe het John Dalton, die Griekse Democritus se onsigbare onve

Darwinisme-fabelfabriek tref die walvis

2012-03-20 Hallo Kobus Laaaaaang woordslaaie. Onthou dat Ed Babinski 'n Jong Aarde kreasionis was wat nou nie meer een is nie. Hy vertel self dat die kreasioniste nie die waarheid aan hom vertel het nie. Vir meer inligting oor hom, lees http://www.edwardtbabi

Darwiniste in perspektief

2012-03-20 Kleinkoos, Dit is patetiese pogings soos hierdie van jou wat eie is aan julle insigloosheid, wat veroorsaak dat julle religie in so ’n geweldige maar hopelose oorlewingstryd is – Lees weer “The term Cambrian Explosion descr

Die val van Darwinisme opgesom

2012-03-20 Thomas, wat is 'n 'erkende' universiteit? Besluit jy? Doen jy aan die hand dat kreasioniste by universiteite, nie by erkende universiteite is, nie? Jy is oudergewoonte arrogant en insigloos en irrelevant. Kleinkoos, Die 'transitional forms' is juis

Die dilemma van die Christen-kreasionis

2012-03-20 Angus, en Thomas - Thomas getuig vir ons hier dat hy dit nie in hom het om die Waarheid omtrent God te verwerk, nie ten spyte van die feit dat sy vader 'n gelowige wa sen hom so probeer opvoed het - en het hasepad gekies - vir hom die uitkoms en vryheid.

Kreasionisme en evolusie

2012-03-20 Ag, Angus, op hierdie stadium weet ons nou wat jou woord oor die dinge beteken - niks. Hierbo het ons net jou woord vir wat jy sê, en dit is bevooroordeeld, ongefundeerd en onkundig - jy verstaan ook oudergewoonte nie wat Pelser alles sê in di

Vir Thomas oor evolusie II

2012-03-20 Hallo Jan Rap, Jou laaste opmerking oor miljard en biljoen het betrekking: Dis nogal jammer oor die verskil en dit gee dikwels aanleiding tot verwarring. Jy sal waarskynlik nie 'n gesaghebbende boek oor Astronomie kry waar die term miljard gebruik word

Wie se Afrikaans II

2012-03-20 Jan Rap, Nou praat jy man? — sommer namens my ook. Panda

Die val van Darwinisme opgesom

2012-03-20 Kobus Stephen J Gould: "Since we proposed punctuated equilibria to explain trends, it is infuriating to be quoted again and again by creationists—whether through design or stupidity, I do not know—as admitting that the fossil record incl

Darwiniste in perspektief

2012-03-20 Hallo Kobus Jy kan darem maar Gish Gallop. Ry op ry onwaarhede. As voorbeeld, die eerste sin uit daai onbekende kreasionisties bron van jou: "The term Cambrian Explosion describes the geologically sudden appearance of multi-cellular animals in the

Vir Stephan Marcus, Kleinkoos, Panda en Thomas oor evolusie

2012-03-20 @Jan Rap: “Ek is op die oomblik besig om Life Ascendancy, subtitel The Ten Great Inventions of Evolution van ene Nick Lane te lees en dit is nag, ten spyte van die stofomslagresensie wat sê "With clarity and vigour Lane pulls up evidence

Die val van Darwinisme opgesom

2012-03-19 Sien jy nou, Kobus, met jou verbeelding kan jy alles vermag. Jy kan op water loop, jy kan vroumense van ribbebene maak, jy kan wêrelde op boontjieranke skep, jy kan selfs Darwinisme en die evolusieteorie laat verdwyn en in die plek daarvan 'n bybels

Vir Stephan Marcus, Kleinkoos, Panda en Thomas oor evolusie

2012-03-19 Hello Jan,    Hierdie debat is werklik afgehandel vir my, want evolusie is so seker soos die lug blou is en daarmee moet die wat ongelukkig is daaroor, maar vrede maak.    Net soos De Klerk amper, skep jy die indruk, daar is proble

Kobus de Klerk het die forum annekseer

2012-03-19 Haai Chris,   Dis waarskynlik die Christen-mafia wat sy ding hier doen. Ons maatskappy het eenkeer met 'n ander een saamgesmelt en vir maande lank kon niemand uitwerk wat die dryfveer agter hul bestuur se besluite was nie. (Idiote is bevorder en be
Top