Kommentaar

Darwiniste se desperate metodiek bekyk

2012-03-16 Presies, Angus, ek het dit net so verstaan – overgesetsynde, meen hy (die evolusionis), hulle werk wys ’n fundamentele gebrek uit in die kritiek teen darwinisme. Ek gaan dan voort en wys uit hoe hy hom misgis met sy werk en hoe sy werk ein

Die Woord het geen kaartehuis nie

2012-03-16 Elke mens het geloof, Johan - jy ook (al is dit verstommend dat jy dit sal wil ontken). Maar ek glo dat God die Skepper is. Jy glo dieselfde, maar van toeval. Toeval is jou god. Ek glo die skepping is deur God bewerkstellig soos daar aanduidings van i

Vir Thomas oor evolusie

2012-03-16  Jan Rap,  Dis darem wragtig nie waar dat daar niks op aarde is wat nie ander lewe verorber of op ander lewe teer soos jy beweer nie. Die groente in my tuin onttrek opgeloste minerale uit die grond en floreer daarop. Ek wens ek het dié v

Darwin se huis tuimel

2012-03-16 Hallo Kobus   Jou bewerings oor daai walvisse is nie waar nie. Die bestudering van die gesteentes waarin die walvisse gevind is, dui op 'n strandmeer-omgewing meer as 2  miljoen jaar oud. Niks met 'n wêreldwye vloed te doen wat

Die Woord het geen kaartehuis nie

2012-03-16 Daar ís twee verhale in Genesis. Om die waarheid te sê mens kan selfs argumenteer dat die Bybelskrywers twee verskillende gode aanbid het: Jahweh en een wat hulle Elohim genoem het. Geen Ou-testamentikus wie die tekste in die oorspronklike He

Vir Thomas oor evolusie

2012-03-16 Haai Jan Rap, kan ek ook kommentaar lewer? Jan Rap, jy sê: “Eerstens, na aanleiding van daardie verduideliking wat Angus van Darwin aangehaal het, jy weet, daardie ding van voorouers wat ’n gemeenskaplike voorouer het en die tesame met die geme

Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie

2012-03-16 Kobus, ek is 'n sieklike man, soos jy reeds weet. Maar met my oe is daar niks verkeerd nie. Ek lees kalm deur al die kommentaar, en moet eerlik wees dat jy dalk in hierdie opsig die kluts so bietjie kwyt is. Ek het nog altyd vir jou respek gehad, maar h

Sikloon oor Mosambiekkanaal

2012-03-16 Dankie Johan en Angus, as ek so lees tref dit my ons kon dalk al 'n lyn iewers in die branders gekruis het!

Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie

2012-03-16 Dankie Pieter, Dis lekker om jou weer op die werf te lees! Wat my verstom omtrent hardkoppige fundamentaliste soos Kobus de Klerk is die geweldige wrok en hartseer wat hulle oor hulself met hul haat bring. Ek't vrede wat Kobus glo of nie glo ni

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-15 Beste Angus,   Dit spyt my diep om te hoor van jou ongelukkige ondervindinge aan die hand van "christene" of agv die Christelike geloof. Dit laat my net weer besef hoe gelukkig ek is om in n sekulêre land te woon waar die kerke

Darwiniste in perspektief

2012-03-15 So, what does our history tell us? Three things. First, if the claim is that all contemporary evolutionism is merely an excuse to promote moral and societal norms, this is simply false. Today's professional evolutionism is no more a secular religion than

Darwiniste in perspektief

2012-03-15 Hello,    Die oplossing vir De Klerk met sy obsessie oor die sogenaamde gebrek aan fossiele, selfs na die bespreking van Cambrian-explosion en Tiktaalik, sal die volgende deur Niles Eldredge hopelik die truuk doen.    Die vereenvou

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-15 Nog steeds niks nie.    Jammer die datamyn vir Freud is nie so krities soos dit vir Darwin is nie. 

Die "stasis" fenomeen by die aftakeling van Darwinisme

2012-03-15 Hierdie moet ook aangspreek word:    Hierdie is 'n nuwe truuk van De Klerk, plaas 'n rits name in 'n ry wat kwansuis 'n argument van De Klerk ondersteun en daarmee die skyn skep dat hierdie weldeurdag is:    "Die ironie is dat

Darwinisme – wetenskap? Nee ... religieuse filosofie!

2012-03-15 Nog 'n dag, nog 'n dag geen gestruktueerde aanbieding van Ruse se volledige denke nie. Onthou om te put uit sy studie, "Philosophy after Darwin".    Let op na die betekenis "after", wat 'n dubbeldoor betekenis veronderstel.

Die "stasis" fenomeen by die aftakeling van Darwinisme

2012-03-15 De Klerk voer aan dat die "Skeppingsverhaal in die Woord, vir die soveelste maal, behoef geen bewys nie"    Hoekom sal dit aanvaarbaar wees, hoekom is dit doodgewoon net aanvaarbaar?    Heilige tekste van 'n klein groep J

Darwiniste in perspektief

2012-03-15 Die Niles Elridge en Charles Darwin is weereens geneem van Genesis park, soos bevestig met die vorige ondersoek van die quote mining bevestig het. Indien die lesers sou gedink het dit sou afgeneem het, dan is duidelik dat dit nog nie die geval is nie, maa

’n Gesaghebbende opinie oor evolusie

2012-03-15 Thomas, dis ongelukkig waar dat uit die oor en weer gespot op die werf afgelei kon word dat daar net twee opsies is – "jong aarde kreasionisme" wat “die Christelike standpunt” verteenwoordig, en die "toevallige evolusie&qu

’n Gesaghebbende opinie oor evolusie

2012-03-15 Thomas, Dankie vir nog 'n sinvolle bydrae oor die onderwerp. Ek wil jou veral bedank vir jou laaste opmerking naamlik;  "Dit is dan ook geen wonder dat die aansprake van kreasioniste deur hoofstroomteoloë, regslui en die meerderh

Snaakse en vreemde woorde

2012-03-15 'n Oulike en praktiese woord om te gebruik is plafonogies vir "downlighters"   Thomas

Kom ons praat oor evolusie

2012-03-15 Dankie Panda vir die skakels. Ek is bewus van Strauss se opmerkings en die debat wat daarna onstaan het. Ek het juis Jurie se reaksie in sy geheel hier geplaas vandag.    Kobus se reaksies openbaar hom presies vir die gebrekkige debatteerder w

Darwin se huis tuimel

2012-03-15 Genugtig, Wouter, wat op aarde het van jou geword... jy raak by die dag meer kinderagtig en irrelevant. Wat baie wetenskaplikes besef, en ek ook, is dat die massas fossiele juis nie die hipotese kan bevestig of bekragtig nie - Mayr sê dit ook.

Die sosiale en morele verval van sekere Afrikaners

2012-03-15 Eers word my naam deur die moderateur na Jaco Fouche verander , nou word dit Andre Fourie.  Wat gaan aan!   Jaco Fourie Verstrooidheid en baie materiaal gaan aan, Jaco. Soos ek in 'n privaatboodskap ook laat weet het: dis nie 'n verskonin

Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie

2012-03-15 Johan, Ek dink jy moet liewer net gaan rustig raak en ietsie lees, of so - probee rmaa rnet ontspan. Jy is duidelik verby jou vermoëns. Ek dink jou sig is ook nie meer waffers nie - jy het waarskynlik Angus, Wouter en Chris se skrywes hierbo on

Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie

2012-03-15 Beste Cornelius, Jy is heeltemal korrek: n mens moet nie veralgemeen nie. Wat ek dink Angus bedoel is geharde hardkoppige fundamentaliste, en nie Christene soos jy nie wat die lig reeds gesien het. Daar is ook geen venyn en haat in jou hart vir ande

Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie

2012-03-15 Hello Chris,    Die teendeel word ook uitgelig en dit bevestig die kruks van die debat wat graag die aandag volkome op Darwin wil fokus en was die WWDD natuurlik 'n parodie, maar Gravitasie, Termodinamika, Algemene en Spesiale R

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-15 Waarom die venynigheid teenoor die Bybel en die Christendom? Ons verdedig ons maar net self. Vir eeue is mense verbrand omdat hulle nie glo aan die bonatuurlike nie. In die moderne tyd word ongelowiges verag en vertrap. Kyk hoe Kobus ons hier uitskel. Ek

Darwiniste in perspektief

2012-03-15 Jy raak nou afgesaag. Vind asseblief 'n ander teiken. Jou kennis van Darwin is verstommend swak.

Die Woord het geen kaartehuis nie

2012-03-15 Kobus, jou stelling dat die "agnostikus - slegs glo aan 'n dooie darwinsitiese hipotese" verwys. Verduidelik in meer detail? Is jy van opinie dat die agnostikus spesifiek sy hele lewe op darwin skoei, soos wat die christen sy hele lewe op die by

Darwinisme – wetenskap? Nee ... religieuse filosofie!

2012-03-15 Wouter, kom ek voed jou en Chris op aan die hand van jul eie stalperd, Michael Ruse... en ek gebruik jou eie aanhaling waarvoor ek jou bedank, maar jy self, nie die ingrypende implikasie van besef nie Ruse, die stalperd, verwys openlik na die hangende

Darwinisme se anti-entropie kaskenades

2012-03-15 This is how much care God took in creating the Earth--He included an amazing diversity of fossils representing ancient humans and other creatures that never existed, just to keep us guessing. Oh, that wacky deity

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-15 Kobus, Almal wat hier deelneem weet verseker wat die verskil is tussen panteisme, deisme, teisme en ateisme. Jy gaan tog nie nou vir Voltaire en Spinoza inspan om ateiste by te kom nie, want jy gaan jou vasdraai.Hierdie twee was heeltemal onverdraagsaam

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-15 Cornelius, jy is nie irrelevant nie, Jy het 'n goeie hart. Kobus het nou vir my irrelevant geword. Juis die onlangse bog wat geskrywe word oor Darwin. Het die man die een of ander obsessie?

Die gebrekkige filogenese fenomeen by die aftakeling van darwinisme

2012-03-15 Niks wat jy mee spartel kan ongedaan maak wat Shubin, Ruse en talle ander van binne af ernstig kritiseer, soos aangehaal, nie, Wouter. Hulle kritiseer omdat hulle besorg is. Hulle is besorg omdat hulle nie meer gemaklik is met die situasie nie. Hulle is n

Die "stasis" fenomeen by die aftakeling van Darwinisme

2012-03-15 Ons geloof in die Skeppingsverhaal in die Woord, vir die soveelste maal, Wouter behoef geen bewys nie. Ons ken God, en ons weet dat Hy die Skepper is. Dit is julle wat dit nie (wil) weet nie, en derhalwe sukkel julle met selfgemaakte fabels en hipoteses e

Darwiniste se desperate metodiek bekyk

2012-03-15 Ag, ou Kobus, soos gewoonlik lees jy nie mooi nie. Lees weer: "Our work demonstrates a fundamental error in the current challenges to Darwinism," said Thornton. Slegs as jy disleksies is sal jy nie verstaan nie.

Evolusie beteken nie mens stam direk van aap af nie

2012-03-15 Kobus, jy verskaf nie juis materiaal waarop mens kan reageer nie. Die oomblik indien jy enigsins vir ons iets skrywe wat insig en kennis toon, in plaas daarvan om Darwin te misinterpreteer, kan mens dalk met jou in gesprek tree. Tot dan bly jy ongelukkig

Dis die Bybelkaartehuis wat ineenstort

2012-03-15 Kobus, jou "verwaande appeltjie met God" deur God in jou pag voor te hou mens; en jou wrok teenoor die res van die mensdom buite jou huiskerkstelsel, is gewis veel meer relevant in jou geblerts as die Evangelie. Ek kies om eerder saam met die Ev

Sikloon oor Mosambiekkanaal

2012-03-15 Dankie vir al jou harde werk met al daardie inligting, Cornelius. Ons Durbaniete lê altyd net so aan die rand van hierdie siklone. Gelukkig hou hulle tot dusver net my grasperk welig aan die groei.

Darwiniste se pogings om ontwerp van onverminderbare kompleksiteite te ontspoor

2012-03-15 Nee, Angus, daar moet gekyk word na die muisval wat Behe daar gestel het - dit het vier dele. Ek sal nie verbaas wees, as julle sukkel om te tel, nie. Die kwessie is dat daardie muisval nie sal werk, as jy een van daardie dele wegneem, nie. Dalk was di
Top