Kommentaar

Die kruks van Darwinisme

2012-03-12 Hello,    Die laaste telling van die webwerwe beskikbaar op die internet waarvan ek kennis dra het aangedui dat daar 5 000 000 000 webwerwe is. Dit is ongelukkig nou al 'n paar jaar terug en kan selfs nou al verdubbel het en weer verdubbel het

Die kruks van Darwinisme

2012-03-12 Jy skuld my nog 'n verskoning omdat jy so gelieg het oor die H19 geen

Die kruks van Darwinisme

2012-03-12 Sodra jy bewys lewer dat dit waar is dat Adam van 'n hopie grond gemaak is en Eva van sy ribbebeen, dat Lot se vrou in 'n soutpilaar verander het, Simson 1000 Filistyne met 'n eselskakebeen doodgeslaan het, dat Jesus op water geloop het, wyn van water kon

Die dag toe muis homself beskuit het

2012-03-12 Beste Johan, Dit was nou rerig 'n "vars briesie" na al die "bedompige" godsdiensgekyf! Uitstekend geskryf.Ek het elke benoude oomblik saam met jou beleef. Maak weer so .. nie die Red Bull en maaskaas nie, maar 'n lekker skryfsel! Gr

Darwinhuis sonder fondasie

2012-03-12 As daar nie bewys kan word hoe lewe op aarde begin het nie, (en niemand kan nie, want niemand was daar nie) hoe bewys dit dat die evolusieteorie verkeerd is?   Om die waarheid te sê hoe bewys dit dat Adam van grond en Eva van sy ribbebeen gem

Darwin se huis tuimel

2012-03-12 Nee, Chris, ek is nie die een wat met inspuitings hoef te sukkel nie. Arme jy....

Darwin se huis tuimel

2012-03-12 Kobus, jy sê:  Darwin het gehoop dat sy probleme deur redelike tyd en studie en die fossielrekord, opgelos sou word. Dit het nie gebeur nie   Waar kom jy daaraan? Die wêreld se museums is oorstroom daarvan. Eintlik kon evolusi

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-12 Nee, Panda, as hulle vir ons die nodige toerusting sal verskaf wat geskik is om te kan toets daarvoor, doen ons dit met graagte - Ons sal die geld gebruik as n beurs vir iemand om Goddelike skepping as onderrigmodel in skole en universiteite te bevorder.

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-12 Panda, ek is mal oor James Randy. My gunsteling is sy 'selfmoord pogings' deur 'n bottel of twee homeopatiese slaap-pille te sluk op die verhoog aan die begin van praatjies. Hy was nog nooit suksesvol met hierdie pogings nie, en hy doe

Nog meer konsternasie in Darwin-huishouding

2012-03-12 Ek weet nie hoe om dit te vertaal nie maar "God of the gaps" het feitlik nog net een gaping om te vul en dit is hoe lewe ontstaan het. Uit al die ander gapinge wat hy vervul het, is hy al deur die wetenskap uitgedruk.    Niemand was

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-12 Hallo Thomas Kobus de Klerk kan oornag ’n hele paar miljoen rand verdien deur die uitdaging van die “JREF” te aanvaar. Die prysgeld beloop alreeds meer as  US$1miljoen. Dié aanbod staan vir enigeen wat bewys kan lewer dat

Darwin se huis tuimel

2012-03-12 Kobus, is jy seker jy het nie een van jou inspuitings gemis nie?

Darwin se huis tuimel

2012-03-12 Hulle glo juis nie, Chris, omdat dit nie wetenskaplike feite is nie. Dit is filosofie - sekulêre religieuse filosofie. Mense het dit nie besef nie - maar met die reeks hofsake wat deur evolusioniste gemaak is, het die mense laat begin kyk na die saa

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-12 Chris En het ons nie die mees prefekte voorbeeld van jou stelling hier op die Sê, in die vorm van onse Kosie, nie? Thomas

Darwin se huis tuimel

2012-03-12 Selfs al glo net 1% van die Amerikaanse samelewing dat die teorie van evolusie  waar is, sal dit geen verskil maak nie. Wetenskaplike feite word nie bepaal deur demokratiese prosesse nie!  

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-12 Ek wonder of jy besef dat jy in 'n kwelsugtige, venynige ou snertpraterjie ontaard, Wouter, in skrille kontras met hoe jy tevore was. Dalk is dit hoe jy werklik is, nou dat die fineer afgeskraap is? Jy lewer dus geen bydraes meer, nie. Al wat jy doen,

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-12 Hello Thomas,    Baie dankie vir die kommentaar. Net om te verseker dat daar nie 'n wanvoorstelling is nie, my verbintenis met Francois is deur sy vriendin ook 'n musikant wat 'n vriendin van my is en die gesprekke wat ek so met hom gehad het.

Darwinistiese evolusiedummies

2012-03-12 Chris en Kobus Die Dunning-Kruger teorie is nou vir my deur julle kommentaar bevestig!! Kobus, jy is reg, hierdie is vir my afwisseling die realiteit raak erg vervelig Groente

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-12 Jy's reg, Thomas, Steven Weinberg wys op die ander kant van die munt: Die invloed van die fanatiese fundementalis wat ongelukkig die bietjie goed wat soms uit godsdiens kom meer as uitkanselleer. Dis vir my onverstaanbaar dat gelowiges dink

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-11 De Klerk glo sonder enige twyfel wat hy skryf, brief na brief en skel almal dat "hulle" maar nie hy nie " in 'n droomwêreld van selfbedrog" leef. 

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-11 Dagsê Wouter   Ek is bly om te hoor dat jy en Francois le Roux vriende is. Soos hulle sê: aan jou vriende sal jy geken word! Jou skrywes is altyd goed nagevors en dra rykelik by tot 'n intellektuele debat.   Francois het natuurli

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-11 Verbasende reaksie van De Klerk se kant af, na elke "intelligente ontwerp" webwerf gestroop is, vind De Klerk nog 'n aanhaling wat sonder enige logika in die middel van hierdie gesprek gegooi word.    Pieter, se briewe indien dit gel

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-11 Jesus die HERE het sekerlik nie erg aan jou misbruike nie Kerneels. Weereens 'n lasterlike leuen van jou kant af. Jy is so irrelevant. Woerrrrr ...  woerrrrrrrrrr ... woerrrrrrrrrrrr

Darwin se huis tuimel

2012-03-11 Angus, Darwin het gehoop dat sy probleme deur redelike tyd en studie en die fossielrekord, opgelos sou word. Dit het nie gebeur nie. Ek dink Huxley et al. hulle het destyds sóveel druk op Darwin uitgeoefen, dat hy maar voorgegaan het en julle

Nog meer konsternasie in Darwin-huishouding

2012-03-11 Angus, Maar wag, as jy sê dat die evolusieteorie van Darwin te make het met die ontwikkeling van lewe op aarde, maar niks te make het met die ontstaan van lewe, nie, sou jy dan moes gelyk gee dat ál die lewe op aarde ontstaan het uit &rs

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-11 Ek stem saam met Chris dat godsdienstigheid (of ongodsdienstgheid) nie bepalend is vir 'n persoon se waarskynlikheid om in die tronk te beland nie. Ek onderskryf egter heelhartig Steven Weinberg se bekende stelling: “Religion is an insult to human d

Nog meer konsternasie in Darwin-huishouding

2012-03-11 Maklik: God, die Intelligente Ontwerper, trouens alles wat as bonatuurlik bestempel word, is skepping van die menslike verbeelding. Die mens het dit vir hom uitgedink. Droombeelde kan nie heelal met sterrestelsels en lewe op aarde skep nie.   

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-11 100,000 jaar oue “menslike” fossiel, Chris? Ek vermoed jy praat kopbene soos Shkul? Daar ís ou menslike skelette, maar 100,000 jaar? Daar is ou skelette van mens en dier wat geleef het voor die vloed en redelik goed behoue gebly h

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-11 Beste Duitswester. Die Godsdiens debat en Ewolusie strooi sal in dag des lewens nie einde kry nie, Dit is soos n grammefoon plaat wat vasgehak het.  Die anargiste, atieste en al die ander iste sal saam met ons wees. Berus maar daarby. Ek het  n

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-11 Kobus de Klerk se obsessie (ministry) met die "Darwinistiese evolusieleer", het hom totaal waansinnig.   Ja, die spiritueel intelligente geskrapte prokureur het selfs 'n slag of wat in sy kammahof bepaal dat ek 'n anti- Semitiese oorlogs

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-11 Is die hartelose spiritueel intelligente oneervolle geskrapte prokureur, die ou grote Kobus de Klerk met sy huiskerk en al, nie ook genoegsame bewys van die smartlike gevolge van Bybelaanbidding nie?

Steunpilaar van Darwin tuimel

2012-03-11 Jou ou versoek is afgesaag, Chris. Die Bybel, is al tot satwordens toe gesê, is nie bedoel om ’n wetenskap handboek te wees nie, hoewel daar akkurate wetenskaplike inligting in vervat word om die Spirituele (Goddelike) aspek waarop dit betrekk

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-11 "Jesus cares" en ek is dankbaar om 'n "fool vir Jesus" te wees wyl jy in jou duiwelsbesetenheid ander se werklikheid soos 'n wafferse demoon veronderstel  Kobus de Klerk ...   Mag Jesus Christus onse HERE ons almal vergewe

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-11 Cornelius   Ek is jammer oor die foto wat blykbaar nie afgelaai het nie.  Ek probeer om dit met 'n aparte plasing aan te heg. Is dit nie interessant dat die ouens (ou?) met die mees verstommende aantygygings so sku is om gesigte te wys nie??

Die gevaar van sogenaamde spirituele intelligensie

2012-03-11 Kobus   Jou twee desperate pogings om jou uit jou spiritueel intelligente hoek te kry sê dit alles.    Baie dankie vir jou reaksie.    Thomas  

Darwin se huis tuimel

2012-03-11 Kobus, jy gorrel: “Dan beteken dit mos, op Darwin se eie erkenning in die vooropstelling, dat, synde die fossiele nie daar is, nie, is sy evolusie “theory” op daardie punt alleen, nie waar nie.”     Jy weet mos nou

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-11 Hello Ek dink almal, Christene en ateïste, sal saamstem dat die rede hoekom die tronke vol is het minder te doen met godsdiens as armoede, werkloosheid, swak opvoedings en menslikheid. Om statistieke, syfers, insidente en voorbeelde te noem oor Chri

Darwin se huis tuimel

2012-03-10 Ag, Kobus, jy stoot verniet jou bors uit omdat jy ontdek het dat Darwin erken het dat sy teorie probleme het. Alle wetenskaplikes sal dit met hulle eie en ander se  teoriee doen , en as daar nie probleme is nie, sal hulle soek. Darwin het die hele ho

Die kinders leer Bybel is twak

2012-03-10 Gaan besoek die tronke maar en vind self uit. Daar is meer godgatte as godlose gatte agter tralies.

Huismoles in die Darwin-huishouding

2012-03-10 Jy lees baie, Wouter, maar leer niks. Hoe so? Omdat jy eenogig lees - as jy nie verstaan nie - dit beteken jy lees bevooroordeeld. Daarom kan jy nie die een wees wat jy bestempel as "ingeligte persoon" nie, en verwys jy seker na iemand anders as
Top