2012-03-14Niks kom van De Klerk waar daar 'n alternatief tot evolusie deur De Klerk en sy soort gepubliseer word nie.
Maar tog kom De Klerk nou met die volgende vorendag:
Wat van al die geskrifte en kommentare waar Socrates juis geken en gel
2012-03-14Terloops stel De Klerk dit dat Mayr nie evolusie ondersteun nie. Wat 'n grapjas is De Klerk nie, veral om dit kom van 'n nar wat nog nie een van die boeke onder hande gehad nie en net "intelligente ontwerp" webwerwe stroop vir aanhalings.
2012-03-14Ek dink nie Kobus weet self wat hy hier aanhaal nie. Gould het vernelling gesien in evolusie, terwyl Darwin 'gradualism' voorgehou het. Gould se 'evolutionary bursts' in die Kambriese tydperk het nog oor miljoene jare geskied. Stephen Gould was een van di
2012-03-14Kobus,
ek haal aan uit jou geliefde Dawkins: Creationists are deeply enamoured of the fossil record, because they have been taught (by each other) to repeat over and over, the mantra that it is full of 'gaps: 'Show me your "intermediat
2012-03-14Johan,
nee, terug aarde toe sal jy nie vir Kobus terug aarde toe bring nie. Hy sweef in sy verbeelding daar tussen die Pleiades rond. Ek wil ook nie vloer met hom vryf nie, ek wil maar net weet hoe 'n mens se kop werk as jy dink al die Bybe
2012-03-13Pieter en Wouter,
ek is bly om van julle te hoor. Julle moet meer skrywe hier op SêNet, want dinge raak maar skraal. Ek hou ook van Chris, Panda, Jan Rap en Cornelius se briewe. Ou Kobus het in die verlede 'n mens teogegooi met Bybelv
2012-03-13Soos ek elders opgemerk het is Gould en Eldredge toegewyde evolusioniste. Wat in hierdie brief gedoen word is 'n opsetlike wanvoorstelling van die twee navorsers se oortuigings.
Is daar nie iets van mens mag nie valse getuienis lewer iewers in "God
2012-03-13Wouter, 100% goeie werk.
Kobus is effens onintelligent, maar nie so dat hy nie kan besef dat dit waarmee hy besig is oneerlik is. Is dit wat verwag word van die fundementele Christen? 50% blinde geloof, 25% spirituele insig en 25% leuns oor en wanvo
2012-03-13Kobus,
Jy verkeer onder die waan dat as jy iets gesê het, dan is dit sommer waar. So beweer jy dat Darwin 'n vals profeet was, en dan dink jy nou moet dit waar wees.
Darwin se voorspellings is almal bewaarheid. Hy het voorspel dat die foss
2012-03-13Spreuke 29:9, Kobus se heel eerste aanhaling uit die Bybel in hierdie stortvloed van aanhalings teen evolusie... en nie om sy posisie te bewys nie, maar om iemand sleg te sê.
2012-03-13Hallo Angus,
Jou oorsig betreffende die evolusieleer is sonder fout en 'n verligting midde al die ou Grote de Klerk se onsin veral die afgelope ruk.
Ek het lank reeds hier van die titel Christen afstand gedoen jeens die ou grote de
2012-03-13Wat is die punt daarvan om willekeurig aanhalings ontneem van konteks of verduideliking neer te blerts? Natuurlik weet ons vandag meer as wat Darwin geweet het. Natuurlik gaan daar diegene wees wat nie met elemente van die teorie saamstem nie. N
2012-03-13Hierdie is aangspreek deur te verwys na Ernst Mayr wat juis die fossielrekord bevestig na die einste Ernst Mayr aangehaal as 'n verwysing dat die fossielrekord faal as 'n rekord van evolusie.
2012-03-13Die quote mining gaan aan sonder einde en word daar gefokus op The Structure of Evolutionary Theory van Stephen Jay Gould en 'n paar aanhalings uit 'n boek van 1464 bladsye word gebruik om tot die volgende slotsom te kom, "Darwin was en is, verk
2012-03-13Agge nee is "ons" almal toe verkeerd?
Een enkele brief reduseer die biologie en wetenskap opgesluit in evolusie tot gewone filosofie.
Soos die inleiding dit stel: Indeed, this renowned philosopher of science ha
2012-03-13Kobus, jy dink ook vir een of ander rede dat die karakter van Darwin en ander iets te doen het met die teorie van evolusie self. Die feit is dat selfs al is almal wat die teorie van evolusie ondersteun morele monsters wat Hitler laat lyk na 'n l
2012-03-13Kobus, selfs al sou ek en al my maatjies na wie jy verwys 'n Darwin-Kerk op die bult bou waarna ons elke dag gaan om te aanbid en offerhandes doen aan ons god, Darwin, sou dit in geen opsig afbreek doen aan Darwinisme en evolusie as 'n wetenskaplike teori
2012-03-13Angus en Wouter asook vriend Redelinghuys. Ek stem saam met julle uiteensettings. Dit wil vir my voorkom asof de Klerk so inherente vrees het vir Darwin, daarom die histeriese reaksie die laaste ruk. Ek het nie tans die krag om te debatteer nie, maar ek
2012-03-13De Klerk het duidelik nie 'n idee oor Freud nie, en wou ek 'n artikel oor die onderwerp geplaas het. Ek lees wyd en Freud is een van die skrywers wat my fassineer en hoe daar gepoog word om sin te maak van Freud.
Dalk as daar tyd is sal ek
2012-03-13Terloops, Wouter,
Nie een van die aanhalings waarvan jy van Mayr praat, bevestig dat hy evolusie aanvaar nie. Deur myne spreek hy ernstig kritiek uit, en in joue gee hy te kenne dit is 'n wispelturige affêre - ook kritiek, veral komende van 'n we
2012-03-13Hello,
Hierdie oorlog met aanhalings is nie deur die wat evolusie verstaan en die akkurate beskrywing oor die werklikheid wat dit bied bevraagteken nie begin nie.
Dit is welbekend dat dit net De Klerk en sy soort is wie glo d
2012-03-13Om verdere hipotese van Darwin te bevorder, neem die saak niks verder nie. Om weer en weer te herhaal wat reeds in vlamme afgegaan het, help ook nie, al stel jy dit met ander woorde, Angus.
Al verstaan Wouter dit nie, is toekomsgerigte voorspellings
2012-03-13Hello,
De Klerk handel presies soos verwag word maar sit ongelukkig die pot mis. Wat is nuut daarin. Niks nie. Soos gesien is De Klerk en sy soort meesters in quote mining wat die selektiewe aanhalings wat as doel wanvoorstelling oor
2012-03-13Kom, nou Panda!
Jy sluk nou borrels!
Ons stel nie belang om te toets vir Spiritualiteit nie, nee, waarom sou ons?
MAAR
Hier is waaroor dit gaan (moes geweet het jy sal nie insien nie tensy ek dit uitspel) -
Natuurlik sal ons instem, as ju
2012-03-13Diegene wat wil weet, lees alles - veral die wat moet weet. Jy lees nie wat ek plaas nie, omdat jy die inhoud vrees. Daarom die snert wat die substans van jou reaksies uitmaak. Ek is bevrees, internet stats gaan jou nie help nie.
Ek stel nie,
2012-03-13Hello,
De Klerk se gewone kreasionistiese twak wat in briewe sonder end hier geplaas is verwys en ook die ander snert wat hier deur De Klerk verkwansel is dat Darwin 'n profeet met 'n ekwivalente "heilige teks" is en slegs 'n prof
2012-03-13Hierdie klink bietjie soos die stelseldenke: Jy moet nie die idee emosioneel besit nie, sodat jy dit kan weggooi as dit nie werk nie en oor begin.
Checkland uber alles
Goeie raad.
Swerwer
2012-03-13Interesting article!
And yes, I completely agree, people can often go around ranting about gays, but in the end this is supposed to be an equal country, as you said, not ruled by religion but by law.
Thanks for writing and posting :)
2012-03-13Namib,
Dit klink na 'n uitstekende plan, maar ek weet nie of die regering werklik die wil het om hierdie uitwissing te stop nie.Ek dink dat die verrotting al so diep is,dat daar oral belange by einste renosterstropery is. Vandag weer gelees van twee Afri
2012-03-13Angus, daar is miljoene fossiele, maar nie wat die darwinistiese kontinuum bewys, nie (sien een van my heel eerste artikels) - jy stry nou met talle darwiniste en ander deskundiges wat nie saamstem met wat jy sê nie.
Nou sal jy jou kwalifikasies
2012-03-13Nee, Angus, daar is massas gapings wat gevul moet word, soos aangedui. Dit is uiters onwetenskaplik om onbewysbare ne onbewese hipotese, wat juis die gapings vir julle moet toestop, uit te hou as enigsins van waarde.
Trouens, dit is juis daardie
2012-03-13Kyk hoe baklei die broers van Adam in die naam van Jesus.
Woerrrrr ... woerrrrrrrrrr ... woerrrrrrrrrrrr
Geen finesse, hope vicious mindlessness
2012-03-13Hello,
Die belaglikheid van "quote mining" behoort nou duidelik te wees. Indien dit geglo word dat die geldigheid van evolusie bevraagteken kan word deur 'n magdom aanhalings te plaas, is die teendeel ook seker waar, dat 'n slegs
2012-03-13Hoe neem jou aanmerkings hierbo dinge verder vir jou, Wouter? En dan hoef jy nie kinderagtig in die derde persoon te skryf terwyl jy my direk aanspreek in antwoord op wat ek jou voor die deur lê nie - tyd dat jy groot word.
Jy weet wat jou prob
2012-03-13Ek dink die belangrike ding wat Wouter doen, is dat hy demonstreer presies hóé kontroversieel darwinisme is, waar hy mense, soos byvoorbeeld Ernst Mayr, Crick, ens., aanhaal en waar dié ook elders aangehaal word teen aspekte van darwi
2012-03-13Lees jy dan nooit wat jy skryf voor jy dit pos nie? Jy skryf: "Kyk, ons stel glad nie belang om daarvoor te toets nie, want ons beleef dit eerstehands." En dan is jy weer die ene belangstellend en vol bravade: "Dus, as jy dit ge
2012-03-13Dankie Angus vir n pragtige uiteensetting van die grondbegrip van die evolusieteorie. Nou sal elke kind dit ook kan verstaan behalwe die domastrante fundamentaliste. By die insepsie van hierdie teorie eenhonderd jaar gelede het die Kerk opsetli
2012-03-12En spirituele intelligensie 101 gaan net aan en aan en aan en aan en aan.............................
En wanneer bewys enige van jou geleerde vriende een van hulle aansprake.
Uit met daai wit jas Kosie - jy het werk om te doen. Kopieer e
2012-03-12Dit kan maklik weerlê word, maar dan glo De Klerk nie in enige vakkundige werk wat in kontras tot sy onkundige oortuigings staan nie.
Soos gesien met die volgende onderwerpe:
Judaisme
Die geskiedenis van
2012-03-12Die "sogenaamde arme" Thomasse en Angusse is nie die persone wat simpatie nodig het nie, maar wel die gelowiges wat aanvoer dat hul heilige tekste nie 'n wetenskapboek is nie en dan hand en tand veg om die wetenskaplike bevindinge wat die heilig