Kommentaar

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-08 Wouter, miskien is "die kwessie" dit; UIt my verklarende woordeboek: by1, (s), =e. Vliesvleuelige insek (Apis mellifica). die by wat die lekker heuning maak steek seer, dis mooi meisies wat vir jongkêrels moeilikheid veroorsaak; waar

Nóg ernstige huismoles in die Darwin huishouding

2012-03-08 Watter snert praat jy tog, Thomas... Kom, dui jy maar aan hoe dit hoegenaamd die teorie kan ondersteun. Maar, ek gaan nie asem ophou nie. Hoekom bly jy nie maar eerder stil as om so niksseggend leëdop eiertjies te lê, nie? Jou "onkun

Die Darwinistiese dilemma in staaltjie-formaat

2012-03-08 Chris, Die meer uitgebreide paragraaf maak ongelukkig geen verskil nie. Die kruks van die saak is, al is daar nie getuienis nie, sê hy, sal hy nog steeds met darwinisme vasbyt – hy sê dit in soveel woorde, al trek jy daarvoor kl

Darwinistiese evolusiedummies

2012-03-08 Ja, wragtie, Thomas. Ek kan nogal so 'n reaksie van jou verwag. Natuurlik sal jy nie weet wat die punt is nie - jy glo dit dan nog steeds! Maar wat saak maak, is dat ander mense wel die punt insien.

Uitgesprokenheid en reaksies

2012-03-08 Jaco, Ek het gemeen dit is die ander Jaco, Fouche, wat die briewe oor God geskrywe het… daardie briewe is nou skoonveld – en nou reageer jy. Iewers was daar ’n gremlin. Ewentwel. Wat die Jamaikaan aanbetref wat sy seun wil

Visplaas in die Vrystaat

2012-03-08 Chinese burgers hierdie week gearresteer in oesterland vir besit van meer as 400 kg perlemoen. dit het nie eens die mediaberigte gehaal nie. hulle kan nie in die hof verskyn nie want hulle is verbonde aan een of ander diplomatieke kak. ek dink beslis dis

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-08 Wouter, wees asseblief so vriendelik en verwoord "die kwessie".

Huismoles in die Darwin-huishouding

2012-03-08 Hierdie een sit ek uit.    Jare terug het De Klerk die stelling gemaak na inligting aangebied is dat dit nie "inligting/bewyse is wat aanvaarbaar is nie".    Dit is die sleutel, 'n ingeligte persoon het toegang tot inligt

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-08 Hello Angus,    Daar is geen twyfel nie, jy weet wat jy doen en is jou kommentaar die van 'n ingeligte persoon, dus geen gevaar van mistrap van jou kant nie.    Cornelius,    Soos verwag hou jy aan om die kwessie te ver

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-08 Chris, Jou aannames oor hoe Christene se hart werk, openbaar jou kennis daaromtrent en dit is soos jou kennis van God – dit bestaan nie. Jy misgis jou met Christene. Meeste van hulle ignoreer die agnostici en beskou hulle as mors van tyd (wat ge

Die Darwinistiese dilemma in staaltjie-formaat

2012-03-08 Kobus   Kyk in 'n woordeboek wat die woord "infinitief" beteken en dan lees jy weer Dawkins se stelling - dalk verstaan jy dan wat hy bedoel.    Verduidelik vir ons hoe kom jy uit by jou verstommende afleiding in jou laaste si

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-08 Oupa, Als reg, Meeste Christene staan maar terug, soos Chris sê, maar dit beteken nie dat hulle nie met my saamstem, nie. Meeste reken die agnostici is ’n mors van tyd. Oor my metode, gaan ek myself nie verdedig nie. Ek is al bá

Darwinistiese evolusiedummies

2012-03-08 En jou punt is?   Thomas

Die Darwinistiese dilemma in staaltjie-formaat

2012-03-08 Nice try, Kobus. Hier is Dawkins in konteks. The Blind Watchmaker: The obvious way to decide between rival theories is to examine the evidence. Lamarckian types of theory, for instance, are traditionally rejected - and rightly so - because no good evide

Partenogese vir Christendommies

2012-03-08 Op geen stadium het soogdiere partenogenies voortgeplant nie. Seksule voortplanting het al ontwikkel voor die eerte wurms geëvoleer het...

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-08 Kobus Eerstens vra ek omverskoning oor my reaksie op al jou oordeel, het self nie geweet hoe om dit te hanteer nie, die bybel het my darem bygestaan (baie goeie handleiding in alle omstandighede) Ek is eintlik aan jou kant, onthou net "wysheid in d

Skryf 'n draak-sprokie en wen: Wenner aangekondig

2012-03-08 Hallo Johan Baie dankie dat jy die fout aan ons uitgewys het.  Ek het so meegevoer geraak deur Elza se storie dat ek nie opgemerk het dit is te lank nie.  Ek gaan wel steeds die prys aan Elza toeken, maar ons gaan 'n addisionele boekpakkie ge

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-08 En o ja Chris, die rede hoekom ek nie net voor die voet spoeg en plak uit my bronne nie, is juis die voorreg om kennis ook in ons Moedertaal met mekaar te kan deel.   In die verlede het ek my aanhalings vertaal en dan met erkenning aan die bron

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-08 Hallo Chris,   Jy is reg.   Ek verwys baie na my katolieke katkisasielesse.   Die Summa van die Heilige Aquinas is 'n bron vir menige van my inspirasies op die werf.   Soos jy dit ook dan tereg aanvoer is die

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-08 Kobus, jy maak 'n groot fout. Nie een van ons doen jou geloof meer skade aan as jyself nie. Jou 'sendingwerk', letterlike ongeletterdheid, onverdraagsaamheid en fanatiese minagting van die wat nie saamstem met jou 'visbak' vergat en verkrag alles wat

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-08 Ek gaan julle gou reghelp, Wouter en Chris. Hier is die beste wat jul kan doen – “This last flaw can be seen as one particular instance of the more general and fallacious Argument from Ignorance:  1. There are things that we ca

Huismoles in die Darwin-huishouding

2012-03-08 Wie se beurt is dit om die vis te voer?

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-08 Angus, jy vra ook die volgende "ex gradu: Uit 'n ander oogpunt beskou: sê nou daar was 'n volmaakte God, die skepper van alles. Sou hy nie 'n universum geskep het sonder al daardie kataklismes nie?"   Angus, vir millennia reeds w

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-08 Angus, soos ek jou al menigmaal bedank het leer ek baie uit jou beskouing van godsdiens.   Jy tik onder meer die volgende: "Jou bewyse vir God hou nie water nie. Dit berus op dieselfde beginsel as hoe die primitiewe mens vir hom gode gemaa

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-08 Hallo Wouter,   Dit blyk ekke is okei maar my bronne verdag ...  baie dankie ... Jy maan my met die volgende; Swak verskoning. Probeer ten minste om dan in 600 woorde die aard van filosofie te bespreek en dan in 'n tweede brief va

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-08 Hello Cornelius Die "vyf sekerhede uit [jou] gewone katolieke katkisasie dat GOD bestaan" is natuurlik Aquinas se vyf bewyse vir God se bestaan. Vir Aquinas, in 'n belangrike sin, is hierdie bewyse op hulle eie nutteloos sonder geloof; die alle

Visplaas in die Vrystaat

2012-03-08 Dis goeie nuus Francois! Maar ken die Sjinese meesters genade?

Bloedskande in die antieke geskiedenis

2012-03-07 Hello,       In geen onduidelike terme word dit gestel dat die volgende staan nie in dialoog met De Klerk se skrywes oor die onderwerp nie. Daarvoor kan daar direk na Wikipedia gegaan word en dit sonder die filter van “spirit

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-07 Wouter,   Dankie vir jou ondersteuning; dit laat my sommer weer probeer. Ek het al opgemerk waar ek so effens skeef trap, maak jy dit  stlletjies reguit.    Cornelius,   Jou bewyse vir God hou nie water nie. Dit berus op die

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-07 Jammer, my fout. Ek het regtig gedink Kobus sou belangstel in wat wetenskaplikes te sê het oor evolusie, en dan ook in die bewyse vir die teorie. Kobus wil liewer hierdie wetenskaplike teorie laat toets deur teoloë, filosowe en prokureurs in d

Bloedskande in die antieke geskiedenis

2012-03-07 Die drama, die drama, is De Klerk 'n dramaturg? 

Huismoles in die Darwin-huishouding

2012-03-07 Huh?    Word hierdie werklik WEER aangeroer?

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-07 Swak verskoning.    Probeer ten minste om dan in 600 woorde die aard van filosofie te bespreek en dan in 'n tweede brief van nog 600 woorde die aard van "die wetenskap".    Fokus ook op die kontras/konflik tussen die gees

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-07 Die reaksie is soos verwag en in pas met Chris se voorspelling:    "Hierdie behoort prediker Kobus besig te hou vir ten minste die res van die week.As ons hoor van jou voor die naweek sal ons weet dat jy bewyse gevra het en toe dit vir jo

Bloedskande in die antieke geskiedenis

2012-03-07 Baie dankie Chris. Dit word waardeer. 

Nóg ernstige huismoles in die Darwin huishouding

2012-03-07 Kobus, dis duidelik dat jy nie 'n snars van die evolusie-teorie of die totstandkoming van wetenskaplike teorieë in die algemeen begryp nie. Argumente wat jy in jou onkunde dink evolusie skaad ondersteun eintlik die hele beginsel waarop dit geskoei is

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-07 Ag, oupatjie, as jy dan self weet jy is so ontalentvol en dat jy nie eens pseudo-intelligensie kan bemeester nie, is die gesprekke dalk nie vir jou nie. Ek verseker jou - hierdie soort van repliek op wat ek skrywe, ontmoedig my nie in die minste nie.

Agnostiese wetenskaplike onbeholpenheid

2012-03-07 Kobus, daar is die Nederlandse spreekwoord wat sê: al is de leugen nog zo snel, de waarheid agterhaalt ze wel. Bostaande kommentare is 'n bewys dat jou leuens jou ingehaal het.   Groetnis   Angus

Bloedskande in die antieke geskiedenis

2012-03-07 Dit help niks om die gebruiklike sorgvuldige geselekteerde aanhalings voor te sit, wat julle vooroordele pas, nie - jy is berug daarvoor Wouter - daarom stel niemand werklik belang nie. Niemand stel belang in agnostici se beoordeling van die man Sokrat

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-07 Kobus My talente sterk nie sover soos jou verbale diarie nie en is pseudo-intellegensie ook nie een van my sterkpunte nie. Ek lees nou al 'n paar dae al jou sogename intellektuele brakings maar verstaan nie waaroor jy te kere gaan nie, waarin glo jy, Jes
Top