Kommentaar

Bloedskande in die antieke geskiedenis

2012-03-07 Hello Wouter Baie dankie vir die link na 'n briljante artikel wat daarin slaag om verskeie vertellings van Sokrates se lewe te vleg in 'n wyer en dieper waardering van sy invloed. Moenie skaam wees om links te verskaf vir hierdie tipe artikels nie.

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-07 Wouter, 'n oom op 'n plaas het altoos geseg dat dit ide verskil tussen 'n boer en die drywer op die trekker is ... net een kan die man op die perd wees ... is dit dalkies jy?

Skryf 'n draak-sprokie en wen: Wenner aangekondig

2012-03-07 Baie geluk aan die wenner, dit is regtig 'n oulike sprokie. Ek het net toevallig raakgesien dat die kompetisie sê dat die maksimum woorde mag 500 wees, en hierdie storie is oor die 1000 woorde, is dit nie bietjie onregverdig teenoor die ander ins

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-07 Hallo Wouter,   Dankie ook vir jou kommentaar.   Jy maak onder meer die volgende stelling: "Selfs Bernard Williams het 60 bladsye in sy versamelde opstelle nodig om dit te verwoord en ook so die wetenskap. Shapin se studie oor d

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-07 Hello Angus,    Hoekom probeer jy nog?    Hierdie metodiek gevolg deur Henn is werklik belaglik en is gelykstaande aan sy vorige poging om met Mary Poppins die ekonomiese krises van die afgelope vier jaar te probeer verklaar. 

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-07 Hallo Angus,   Ek verstaan jou punt en stem geheel met jou dat ons nie slawe van enige boek of heilige skrif op aarde hoef te wees nie.   Jy tik: "Wat ek (Angus) eintlik wou vra is of Filosofie dieselfde werkswyse het as bv die

Bloedskande in die antieke geskiedenis

2012-03-07 Hello,   Indien daar lesers is hier wat belangstel om meer oor Sokrates te lees is daar hierdie artikel uit "my" argiewe en 'n verwysing wat ek gebruik om Sokrates te plaas. Daar is altyd Wikipedia ook soos alreeds gesien in die parafrase

Vertaalkompetisie: Rooi

2012-03-07 'n Lieflike vertaling, Helize! Absoluut skitterend. Johann

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-07 Hier is 'n redelike volledige bron vir die bewyse vir evolusie: http://www.pbs.org/wgbh/evolution/library/04/index.html Hierdie link is gevolg vanaf die NCSE webwerf: http://ncse.com/ Hierdie behoort prediker Kobus besig te hou vir ten minste die res

"onderdrukker"

2012-03-06 Hier steek veel waarheid in ...

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Hy gaan tekere soos 'n viswyf. Hy weet hy praat stront, maar kan dit nie  verhelp nie. Dit stroom sommer onwillekeurig uit.

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Hello,    Daar is natuurlik baie te lees oor die onderwerp en sal die leser hiervan sy/haar se eie verwysings opsoek.    Uit my argiewe uit is die volgende nog altyd 'n goeie opsomming van die debat en is dit 'n goeie 42 minute om

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Sinvolle gesprek met die spiritueel intelligente Kobus de Klerk is heeltemal onmoontlik as gevolg van sy algehele gebrek aan enige ander soort intelligensie.    Thomas

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-06 Ek is nou soos die duisendpoot, toe hulle hom vra met watter poot loop hy eerste, toe kon hy vir 'n halfuur nie 'n tree versit nie. Kobus wil maar hê dat ek by jou skoorsoek, jy hou 'n woordeboek voor my en wys my nog op 'n gruwelike spelfout, en ek

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Hello Perdebytjie,    Presies dieselfde het met my ook gebeur.    Die eerste week in Januarie het ek net besef iets is nie reg nie.    Ek het weer probeer die begin van Februarie en na 'n siklus van kommentaar waar die

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Kobus, voel met jou hand so 5-10 cm. bokant jou gat die stertbeentjie waar daar voorheen 'n stert was waaraan ons voorouers tog te lekker rondgeswaai het aan takke. As jy nog bewyse wil hê kry 'n biologie teksboek van enige universiteit in die w&eci

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Hello Chris,    Die metafoor deur jou gebruik is perfek net soos dit die kern van die probleem ook opsom. Wanneer die onderliggende drywer van 'n persoon se argumente verstaan word dan is die roete wat die gesprek gaan volg voorspelbaar. 

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-06 Angus, jy sluit af met; "Ek verstaan wel dat kennis buite spirituele intelligensie vir die eiewys mens oorbodig is, maar spruit dit uit wat jy voorheen gesê het?"   "Kennis" buite spirituele intelligensie verwys na elke

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-06 Angus naby aan die einde rond tik jy; "Vir my (Angus) is die geestelike kennis ook debatteerbaar. Die sogenaamde geestelike kennis, en dit sluit God in, is ook skepping van die menslike verbeelding, die menslike verstand. Spirituele en al die selfsta

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-06 Angus, en jy stel ook die volgende; Ek (Angus) het nie eens geweet dat Filosofie ook 'n wetenskap is nie.   Wel moenie sleg voel nie Angus, solank jy lewe is daar iets om te leer ...   Uit my verklarende woordeboek; ... waarde

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-06 Angus, jy vra ook; "Hoe 'behandel' 'n mens geestelike kennis in die filosofiese wetenskap?"  Uit my verklarende woordeboek; behandel, behandel ~. 1. Handel ten opsigte van iem. of iets. 2. Op 'n bepaalde manier bejeën. 3. Hanteer

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Wat 'n patetiese, nuttelose, leë reaksie aan Wouter, Chris, veral nou dat die skrif vir julle aansprake aan die muur aan die lig kom - wat is jou bynaam nou weer? Euthyphro, natuurlik. Vlug as die stryd fel raak, en net voor dit, laat hy die verskrik

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-06 Hallo Angus,   Baie dankie vir jou belangstelling.   Ek onthou wel so 'n keer of wat waar jy donders moedswillig was na my mening ... maar dis eintlik lankal vergete.   Jy vra wat ek met "Ons is van nature geneig om

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Kyk na die aard van jul kommentaar... Kry julle dan nooit skaam nie? Tog is Wouter maar weer hier. Sy reg om so te doen, natuurlik. Hy willie, maar hy kan homself nie help nie. Chris, dit help nie om Behe se sakrekenaar te beledig, of om die Godsdi

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Hello Wouter So tussen spirituele kennis, die hopelose menslike maaksel van die Bybel en die ideologie van intelligente ontwerp swem Kobus soos vissie in 'n ronde bak waar daar geen hoeke is om in te skuil nie. Sy enigste taktiek is om die water so

Agnostiese wetenskaplike onbeholpenheid

2012-03-06 Vra maar jouself om verskoning Angus! Ek het gesê jy praat snert, en (nie "omdat", nie!) dat die H19 met die sindrome verbind word, wat blykbaar wel so is. Ek het jou snert en wanvoorstellinge verbatim behandel hierbo. Jy is jousel

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-06 Dit is mos duidelik wat jy doen, Angus, dit is daar vir algar om te lees. Die ergste is dat jy nie skaam kry nie.

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 O, ja, Angus - jy vra: “Waarop berus Adam se kitsskepping uit 'n hopie grond en Eva se skepping uit sy ribbebeen?” en dan verskaf jy ook sommer self die antwoord op die enigste manier wat in jou verwysingsraamwerk bestaan en dit is om wer

Agnostiese wetenskaplike onbeholpenheid

2012-03-06 EK EIS  'N VERSKONING VAN JOU!!!!   Toe ek melding gemaak het van die betrokkenheid van H19 by partenogenese, het jy gesê ek lieg, want H19 word word in die mens "geassosieer met kanker, Beckwith-Wiedemann sindroom en Silver Ru

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Beste Wouter, Dis hoekom ek hier padgegee het! Groetnis, Perdebytjie

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Hello,    'n Paar kwalifikasies hierdie is nie 'n uitnodiging aan Kobus om in sirkels te gaan in verdere "gesprekke"  met myself nie, indien hy ander so wil verveel, is daardie deelnemers welkom tot dit en is die volgende

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-06 Mooi probeer, Kobus, om haat en tweedrag te saai. Miskien moet jy daardie ronde gekleurde brilletjie op jou neus vervang. Dit besoedel jou hele lewensuitkyk. In alles sien jy iets verdags. Dit moet jou S IK wees wat jou so spoke laat sien.

Spirituele intelligensie en huisekerkstelsel genoeg?

2012-03-06 Hier, van Angus se kant af, is weer een van daardie gebruiklike wortels wat in daardie opsigtelike, onverbloemde spot en sarkasme getooi is...  wat vir Cornelius uitgehou word om vermaak te verskaf - om te manifesteer. Let maar op die gevolge...

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Weet jy ooit wat die begrip agnostikus beteken? En nee ek is nie een nie. Ek glo in geen fantasie nie. Sommige noem my 'n ateis, maar ek noem myself sommer net 'n slim ou wat nie in twak glo nie. Daar is tot op hede nie 100% bewyse van baie dinge in d

Agnostiese wetenskaplike onbeholpenheid

2012-03-06 Ag, wat, Angus, as jy beter insig het in wat geskrywe word, sal jy nie onnodig op verskonings aandring nie. Help nie jy probeer sinsnedes uit die geheelkonteks van die gesprek uitsonder om jou te probeer pas, nie. Al wat jou aanhaling vir my s&ec

Die agnostikus en sy fantasieë

2012-03-06 Ek is nie 'n wetenskaplike nie, en tog glo ek die aarde is rond. Ek het geen 'bewyse' daarvoor nie, behalwe die 'woord' van wetenskaplikes en ruimtevaarders wat dit al op 'n afstand gesien het. As leek moet ek staatmaak op die kennis van ander as ek die m

Skryf 'n draak-sprokie en wen: Wenner aangekondig

2012-03-06 Hi Is die wenner reeds aangekondig? Waar kan ons sien wie dit is? Hallo Elmari, die wenner van die kompetisie is bekend: https://www.litnet.co.za/Article/skryf-n-draak-sprokie-en-wen, groete, Naomi Meyer LitNet: Inhoudsbestuurder  

Bloedskande in die antieke geskiedenis

2012-03-06 Ek kan nogal dink dat jy meer van Frooties waarhede hou, Chris. Hulle laat jou seker maar veel minder ongemaklik voel. - smaak my jy het 'n voorliefde vir alles wat ontbytgraankos vir jou kan opdis, binne en buite-op die boksies. Die dat jy my ook daarhee

How great is God?

2012-03-06 Jan, ek speel net. Natuurlik weet ek dat jy met Jaco praat. My Afrikaans is definitief nie foutloos nie. Hierbo spel ek 'Patroclus' en 'gemanipuleer' verkeerd en skryf 'Griekse' met 'n kleinletter. Ander kere lyk dit effe beter, maar ook net om

Toe ontmoet hulle in die hemel

2012-03-06 Jy moet jonk wees op die Net. Ek is presies die teenoorgestelde van die aartappelboer. Miskien was hy slimmer as ek, want toe sy aartappels misluk, toe vang hy duisende Christene vir suckers. 
Top