2012-03-02Kobus, enigiets is moontlik in jou kammahof op die werf waarin jy aanklaer (telg van Satan) en regter (GOD) speel. Dis in die vrede dat "Jesus cares" dat ek glad nie omgee om 'n "fool vir Jesus" (swapie) te wees in aanskoue v
2012-03-02Hello FB,
Kennis geneem en daar is nie veel waarmee ek sal verskil oor wat jy geplaas het nie.
Ek weet nie of Thomas as verwsying ingedagte gehad het die bevindinge wat Dawkins se stigting oor die onderwerp publiseer het.
&n
2012-03-02De Klerk, verstaan dat kommentaar op 'n skrywe is nie om 'n gesprek met jou te begin nie.
Kommentaar geplaas op 'n brief is net dit, 'n alternatief, 'n uitbreiding wat geplaas word.
Moet jy dit nie verwar nie.
2012-03-02Kobus, lees gerus die volgende as jy wil; "Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is jy mag nie doodslaan nie, maar elkeen wat doodslaan, moet verantwoording doen voor die gereg. Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir sy
2012-03-02FB,
Jy noem hierbo dat dit vir jou uiters moeilik voorkom om werklik te bepaal in 'n steekproef, sensus of enige ander meningsopname, wie werklik christene is, al dan nie, omdat die maatstawwe vir christenskap, soos jy dit noem, baie verskil, af
2012-03-02Weereens die mees asemrowende bewerings sonder enige bewyse.
Superman kan beslis vlieg want dit staan in die Superman-strokiesboeke opgeteken!!!!
Daar wentel beslis 'n teepot om Mars want jy kan nie die teendeel bewys nie.
&
2012-03-02Daar doen jy dit weer...
Dan verstaan jy nie eers wat jy self skrywe nie... "... Daar is meer hoop vir 'n dwaas (apies en swapies)... " - Die swapie in die verhaal is mos juis jy, Kerneels... wat erken jy is 'n swaap en 'n dwaas. Jou eie erke
2012-03-02Wel, nou ja, Chris,
Om by Bloom te begin – dit is só dat julle gou bedreig voel en omdat julle die kruks van die gespek nie kán peil nie, hoe julle ook al probeer, dan word die spreker, dit is nou ek, getipeer om by julle gevoel v
2012-03-02Angus,
Die dinge wat ek skrywe, al is dit kommentaar op jou brief, doen ek nie soseer om jou nie, maar ander wat dalk deur jou redelose snert geraak word. Daardie doel word haas nie meer gedien nie en daarom staan die gespek nou end se kant toe met jo
2012-03-02Genade Kobus, waar erken ek enige iets?
Sien jy name in die gedeelte uit Spreuke wat ek hierbo aanhaal?
Jy is mos nie so pedant om die skoen te wil pas nie, of is jy ou Kobus?
2012-03-02
Dit is beslis nie oorspronklik nie. Ek het dit seker al 5 jaar terug gehoor! Daar was egter niks oor ablusieblokke en behoeftes en sulke dinge nie. Ek dink Angus het dit aangedik!
2012-03-02Thomas en Wouter,
Dankie vir julle bydraes. Myns insiens is dit uiters moeilik om werklik te bepaal in 'n steekproef, sensus of enige ander meningsopname, wie werklik christene is, al dan nie. Ek noem juis dat die maatstawwe vir christenskap baie verskil
2012-03-02As jy dan jouself herken en erken as 'n swaap, Kerneels, dan is dit mos nie vreemd dat jy sou meen dat ek 'n man is wat wys is in my eie oë, nie? Maar nou ja, wat anders kan mens van jouinsigloosheid verwag - jy slaan jouself met jou eie tong, geduri
2012-03-02Wouter,
Die gesprek hier is op trant waar jou aggressie en antagonisme nie waardeer kán word, nie. Waarom is dit só dat, wanneer julle by ’n gesprek betrokke raak, daardie absolute negatiewe energie ook deur julle afgelaai moet, w
2012-03-02FB,
Ja, dit is waaroor geloof gaan – eenvoudige geloof.
Wat hier op die forum gebeur tussen my en die agnostici, is ’n dinamika wat op eie meriete funksioneer vir eie doel, maar dié proses is nie vir die mens nodig om te s&ecir
2012-03-02As hierdie grappie oorspronklik is verdien jy 'n prys. As dit nie is nie maak dit nie saak nie, dis een van die snaakste godsdiens grappies wat ek nog ooit gehoor het. Selfs Christene sal dit geniet. Die wat nie dink dit is snaaks nie is nie eer
2012-03-02Atrahasis is Utnapishtim in die Gilgamesh verhaal. Utnapishtim is die Akkadiese weergawe van die Soemeriese Ziusudra wat gelys word in 'n koningslys wat dateer na die begin van die 3de millennium v.C. Die verhaal van die vloed is so oud soos die menslike
2012-03-02Angus,
Daar is géén punt in om Spirituele kommunikasie vir jou te probeer verduidelik nie – jy is eenvoudig te bevooroordeeld (báie vêr by skeptisisme verby) en daarom, te insigloos –
In die eerste plek is
2012-03-02Soos daar geskrywe staan; Het jy 'n man gesien wat wys (spiritueel intelligent) is in sy eie oë? Daar is meer hoop vir 'n dwaas (apies en swapies) as vir hom (Spreuke 26:12).
2012-03-021. Nee, ek kan oor rellgie en geloof en bygeloof en skepping van die menslike verbeelding ook praat.
2. Ek is absoluut smetloos. By mense soos Richard Dawkins het ek geleer om my in 'n situasie in te dink. Om die Christen te verstaan, dink ek soos
2012-03-02Lank terug het ek jou gewaarsku teen google, maar jy wou nie hoor nie, daarom hierdie gemors wat jy skryf. Ek het melding gemaak van die H19 geen, toe google jy dit en beland seker op Wikipedia wat sê dat dit verband hou met Beckwith-Wiedemann
2012-03-01O, Kobus, jy sê jy leef nie in ? droomwêreld nie. Die spirituele wêreld waarin jy lewe is die werklike wêreld. O, en saam met jou is die massa mense wat derduisende jare geleef het en nog leef. Ek veronderstel jy ervaar en kommunik
2012-03-01Ons weet nie of die Israeliete bloedskendige praktyke had nie, en jy weet ook nie. Die feit dat God dit verbied het, is 'n proaktiewe handeling, om dit te verhoed, net soos God baie ander dinge per die Mosaïese wette proaktief verbied en gereguleer
2012-03-01'n Nota:
Die stelling lees:
"die Pew opname rapporteer dus die globale getalle Christene baie konserwatief".
Gaan terug na die begin van die jaar, waar hierdie nuus aangekondig was d
2012-03-01Hello,
Aanvullend tot dit wat deur Thomas publiseer is word die volgende aangebied. Hierdie is die kriteria waarvolgens die intelligensies opgedeel word:
http://www.pbs.org/wnet/gperf/education/ed_mi_overview.ht
2012-03-01Dankie Chris,
Ek het pas gelees deur al die kommentare en dis presies waaroor die boek gaan.Ek wil nou nie te veel daaroor skryf nie,maar sal graag jou opinie wil hoor as jy die boek gelees het.Interessante leesstof,waaroor ons kan debatteer.
Ek raak no
2012-03-01Francois
Die punt is dat bewerings eers feite word as dit volgens die wetenskaplik metode bevestig word. Die sensusopnames in Brittanje is byvoorbeeld wetenskaplik gefundeerde ondersoeke en ons kan die uitslae daarvan as feite aanvaar. Kobus maak
2012-03-01Beste Kobus
Ek dink jy is reg deur te se dat 'n "Om ’n Christen te wees moet jy in die verlossing van Jesus Christus as Seun van God as énigste Middelaar en Verlosser tot die enigste ware God glo, en dít maak van hulle Christene,
2012-03-01Hello Perdebytjie
Dankie, ek het my oogklap opgesit en is besig om die boek van Nelson te soek.
Intussen sal jy dalk die nuutste podcast van CFI geniet wat hierdie onderwerp bespreek met Gerald Woerlee en Susan Blackmore
http://www.pointofinquiry.org/
2012-03-01Kobus, jy's die enigste in die lewe wat ek ooit kon agterkom wat 'n populariteitskompetisie probeer voer midde sy eie jammerlike minderwaardigheid en paranoia.
Jou verspotte vervolgingswaan in 'n "huiskerkstelsel" kompleet met 'n &qu
2012-03-01- 'n Wet teen iets word gemaak om 'n sekere gedrag wat onaanvaarbaar is te verander of te verbied. As mense seks gehad het met pynappels sou daar 'n wet in die Bybel gewees het om dit te verbied. Niemand het seks met pynappels en daarom is daar nie s
2012-03-01'n Nota:
Chris skryf die volgende:
"Wie weet, dalk kan die gesprek wat Wouter wou aanknoop met normale Christene en gelowiges 'n kans kry"
Die frase, "Christianity is a broad church" verwy
2012-03-01Chris,
Ek hoop jy sal nog hierdie te lese kry.Dit is 'n swakheid in die nuwe SeNet briewe.'n Mens moet die heeltyd teruglees en mis baie van die debat.Miskien kan hulle ook 'n stelsel ontwerp,waar die kommentaar onmiddellik verskyn en die volgende ou daa
2012-03-01Og, droomwêreld?
Dié “droomwêreld” waarin ek lewe is die werklikheid, is nie ’n droom nie – waar daar biljoene is saam met my wat die werklikheid daarvan ook ken.
Die massa gelowige mense wat die aarde a
2012-03-01Nee, wag nou, ha nou! Julle kan nie nou al vir Kobus die toilet in afspoel nie? om Peter Blum aan te haal: dan’s daar mos “g’n spôts nie, vir jou Kaapse kjend!”
2012-03-01Nee, al wat sukkel, is Chris se begripsvermoë –
Noag se drie seuns met hulle vroue, was in die ark – die ander mense was weens die vloed, almal uitgewis of reeds vooroorlede, terloops – sodat, toe Sem, Gam en Jafet, die dr