2012-02-28... en dan ou Kobus, nadat al jou "spirituele intelligensie" saam met jou "huiskerkstelsel" in die riool af is - deel ek die vrede in my hart om te kan weet dat ons almal se Almagtige Lewende Skepper se liefde en genade aan ons a
2012-02-28Hello Thomas
Spiritualiteit word deur die wetenskap gesien as 'n funksie van die brein. As God met ons wil kommunikeer moet hy dit doen deur ons breine. Daar is net eenvoudig geen ander deur oop vir hom nie. Dit beteken dat spirituele ervarings deur wete
2012-02-28Wyl jy jouself daarin ywer om jou medemens so te haat en neer te haal ou Kobus, tik ek rustig in die wete dat Satan en al sy telge wat nes jy vreugde daarin vind om ander te verkla en te vervloek, uit die Hemel gewerp is.
Soos daar geskrywe staan; &qu
2012-02-28Jy bedoel 'n Freudiaanse glips?
Dan is jou verwysing na my as 'n aap seker ook een; 'n erkenning van Darwinisme en evolusie as die waarheid.
Jy skraap die bodem van die vat vir iets relevant.
En wat is dit met die ROOFDIER wat my en Angus gaan ver
2012-02-28Wat die sogenaamde portuur geëvalueerde Howard Gardner van Harvard Universiteit se aansprake aanbetref - dit is nou, à la Thomas (wat niksseggend is – Dawkins en Hitchins het te lank weggekom met hulle swendelary oor sake Gods) - is sy p
2012-02-28Nee, kom ek verduidelik mooi...
Dit is nie die ratte wat die deurbraak daarstel nie, Chris, maar die korrekte assosiasies - en dit, in jou geval is inderdaad deurbraak en nie krummels nie, maar soort van vaste kos - wat jy verorber sonder o
2012-02-28Hoekom is die plakkaat Engels?
Moet dit nie "Hangklipkunsweek" in plaas van "Hangklip Kuns Week" wees nie? "Kunsweek", ten minste, moet een woord wees.
Moet dit nie "Hangklipstreek" in plaas van "Ha
2012-02-28Apie Angus,
Al wat jy nodig had om te sê, sonder om so baie te boggem, is:
"Huh, boggem, wat gaan aan! Ek lees, maar verstaan nie; ek kyk,maar ek sien nie; ek luister maar ek hoor nie ! Ek weet niks! Ek verstaan niks, Duh, Duh, Duh".
2012-02-28Ja, Deissmann het sy gerespekteerde en aansienlike posisie as gelowige geleerde met wye aanvaarding aangewend in "(providing) a forum for the advancement of peace and understanding among nations". Hoe dan anders?
Hy was aanvaar deur ku
2012-02-28Ja, Kobus, my gebruik van ratte (vorentoe en agtertoe) was seker nie so slim nie. As jy dit wil vat as 'n 'oorwinning', help jouself. Krummels van die tafel op die vloer vir God se hondjie.
2012-02-28My kommentaar hierbo aan jou, Cornelius, het slegs betrekking op jou eerste kommentaar hierbo...
Om die waarheid te sê, en dit is vervat in my aanhalings deur hom, was Deissmann in ’n stadium ’n skeptiese agnostikus óók
2012-02-28En wil jy nou meer; danksy 'n seldsame geleentheid vandag vir my om ook te kan GOOGLE, ontdek ek die volgende oor Deissmann op die WIKI:
"In Berlin, Deissmann's academic focus began to shift from Greek philology to the ecumenical movement, chur
2012-02-28A! Ek sou hierdie keer met jou kon saamstem, Cornelius, was nie daarvoor dat, alhoewel jy hierdie keer die ware God se geïnspireerde Woord en Liefdesdaad aanhaal, maar daarmee bedoel die nie-bestaande saamflans-afgod wat as fiksasie in jou gemoed hab
2012-02-28The steps of a righteous man is ordered by God. Soms dink ons, dit is ekself wat so besluit het, maar baie keer sal ons vind, dat dit eintlik 'n vluistering van God is, waarop ons positief gereageer het.Hy kon jou gebruik as Sy dienskneg, o
2012-02-28Jy weet ou Kobus, na dese al jou spoeg en plak van Ingelse aanhalings en jy nie meer vertaal of dit jou "spirituele intelligensie" aan't woord is nie, kan ek nogals duidelik sien dat jy nie eens die vaagste idee het wat jy lees nie.
2012-02-27Hallo Panda
Nee ek was nooit 'n handelsreisiger nie. Dit herinner my egter aan die storie van die een Russiese grootmeester wie se trein op 'n klein dorpie vasgesneeu het. Na sy hotelete is hy verveeld en stap toe maar na die skaakkl
2012-02-27Kobus, altyd lekker om te sien hoe elegant jou teenargument is.
Sonder omhaal: Jy het twee ratte
1. Vorentoe met spirituele watookal
2. Agteruit met slegsê
3. Afstand afgelê - nul
2012-02-27Al hierdie geklets, al die duisende boeke wat geskryf is, alles is net tydmors, want religie is net 'n skepping van die menslike verbeelding.
2012-02-27Ag, nee, wat, Kobus. Julle hoef nie bang te wees vir agnostici nie, hulle is tandeloos. Dis die wetenskaplikes wat julle moet vrees, want hulle ondersoek, toets , meet en weeg alles. Teenoor alles staan hulle skepties, selfs en veral hulle eie werk.
2012-02-27Soos daar geskrywe staan; "Geliefdes, as God ons so liefgehad het, behoort ons ook mekaar lief te hê (1 Johannes 4:11)
Ja, so lief het God die "ape in mensklere", dat Hy homself nie gespaar het nie ...
Mag Jesus Christus onse HE
2012-02-27Hallo Duitswester,
Dankie vir hierdie leersame bydrae .
Ja, so leer ek elke dag iets nuuts ...
Ek wil ook graag met jou deel dat GOD wel ons harte ken en daarom sal weet wat die bedoeling daarin is met die uiting van enige klank in aanroep tot
2012-02-27Hallo Herman, dankie dat jy hierdie kosbare getuienis met ons deel. Dis gewis so dat niemand hul laaste oomblik ken nie en soos enige saak in die lewe kan dit ook reg op die einde 'n wending neem ....
2012-02-27Al wat jy kon sê, sonder die omhaal apie Angus, is, byvoorbeeld, die volgende:
"Huh, boggem, Duh, wat sê julle? Ek weet nie wat aangaan nie"
Dit sou meer inslag hê. En geloofwaardigheid. Want 'n aap op sy plek, word ge
2012-02-27Al wat jy kon sê, sonder die omhaal apie Chris, is, byvoorbeeld, die volgende:
"Huh, boggem, Duh, wat sê julle? Ek weet nie wat aangaan nie"
Dit sou meer inslag hê. En geloofwaardigheid. Want 'n aap op sy plek, word ge
2012-02-27Toemaar, Panda, jou eie vorige benadering en styl met en oor my, weerspreek jou geheel en al. Dus moet ek aanvaar dat daar 'n ander rede vir jou opmerking hierbo is - naamlik dat jy agtergekom het wat aangaan, nadat jy sorgvuldig gelees het wat tuss
2012-02-27Met hierdie eksposisie van die hantering van Schaff, bewys jy eiehandig my punt, Wouter.
Ek wonder of jy dit besef, maar jou hele verduideliking oor die sogenaamde "uitskakeling" van 'n objektief-beoordeelde, geskiedkundige, Philip Schaff, g
2012-02-27Jy verstaan soos gewoonlik nie Wouter – ek het nooit beweer jy suig jou opinie uit jou duim, soos wat jy met my gedoen het en ek jou daarin verkeerd bewys het en jy nie genoeg integriteit het, om dit reg te stel nie.
Maar wat ek vir jou ook s&
2012-02-27Uit die mond van Kobus:
- "Dan, tweedens, besef hulle nie dat die Godsdiens nie Skrif gedrewe is nie, maar Gees gedrewe.- die Almagtige Gees van God in Sy Woord"
- "Hulle het nie Spirituele aanvoeling nie, hulle het nie Spirituele ins
2012-02-27Wouter,
Dit is natuurlik so - saad op 'n dooie stuk grond met toksiese afval besmet, sal geen vrug oplewer nie - omdat jy op hierdie stadium die bewerker van jou eie sielsgrond, is - met die satan as die verderwer daarvan, wyl jy onbewustelik vrywillig
2012-02-27Dit alles word ongedaan gemaak deur die feit dat religie, ook die Christelike reigie, 'n skepping van die verbeelding is. Die resensent van Die Sprinkaanbeampte van Sluis kan hoe gesaghebbend wees, die genealogie kan hoe fyn uitgewerk wees, maar Bredenhan
2012-02-27Interessant genoeg – die agnostici kan nie eens die Griekse mitologie begryp nie – heel onbeholpe word dit verkeerd aangehaal, geïnterpreteer, ens.
Maar die ergste is dat hulle nié kan besef dat daar nie één bewe
2012-02-27Chris,
Dit is juis die sogenaamde "fundamentalis" wat eerlik na die Bybel kyk, en dit eien as geïnspireerde Woord van God, en dit kan eien as Waarheid op n vlak waarby jy as agnostikus nie kan bykom nie. En vir daardie r
2012-02-27En daar maak apie Chrissie my punt omtrent hom en swapie Kerneelsie, vir my - mooi so, apie Chrissie!
Angus,
Nee, ek verseker jou dat ek nie die Bybel wil bewys nie, want die Bybel, die Woord, eerder (waarvan in die Bybel getuig word), staan geheel